ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 11

Lys van IOK-landkodes

Die Internasionale Olimpiese Komitee gebruik n landkode, wat n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in die Olimpiese Spele deelneem, te identifiseer. Elke kode identifiseer n Nasionale Olimpiese Komitee maar daar is kodes wat i ...

Lys van Islamitiese feeste en herdenkings

Hierdie is n lys van Islamitiese feeste en herdenkings volgens die Islamitiese kalender. Hulle is gerangskik volgens die feeste en herdenkings in die jaarkring en herdenk hoofsaaklik die lewe van die Islamitiese profeet Mohammed en die Koran. Eid ...

ISO 639

ISO 639 is n internasionale standaard vir die kodering van natuurlike tale in twee- en drieletterkodes. ISO 639 is n lewende kode en kom voor in twee geure; die ISO 639-1 kodes bestaan uit tweeletterkodes en dek meeste van die groot tale. Die ISO ...

Lys van jazz-pianiste

Helio Alves Toshiko Akiyoshi 1929- David Ake Michael Abene Albert Ammons 1907-1949 George Arvanitas Charles Austin Nat Adderley, Jr. Chris Anderson Adegboyega Adeniji Meshari Abdul Muhal Richard Abrams 1930- Roy Assaf Takeshi Asai Yonatan Avishai ...

Lys van Joodse feeste en herdenkings

Hierdie is n lys van Joodse feeste en herdenkings volgens die Joodse kalender. Joodse feeste staan bekend as Jamim Towim of Jom Tow. Hulle is gerangskik volgens die herdenkings in die jaarkring, die hedendaagse vakansiedae in Israel en ander herd ...

Lys van kinderspeletjies

Hier volg n lys van speletjies, hoofsaaklik deur kinders gespeel, wat nie televisie- of rekenaarverwant is nie. Derdemannetjie Wolf, wolf, hoe laat is dit? Toutrek Aan-aan Simon sê Bok, bok, staan styf Boompie-verplant Bok in die hok Miere-en-Doo ...

Lys van landskakelkodes

Antarktika--, Skakelkode hang af van die ouerland van elke basis, bv. McMurdo Station en Scott Base is deur Nieu-Seeland. Kerguelen Argipel geen permanente sentrales nie Pitcairn Eiland geen verbindings aan plaaslike telefoonnetwerk nie; slegs sa ...

Lys van Armeense skilders

Hierdie lys is n oorsig van bekende Armeense skilders. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van Belgiese komponiste

Die artikel bevat n lys van Belgiese komponiste. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van Christelike teologiese vakbegrippe

Die artikel bevat n lys van teologiese vakbegrippe. Teologiese vakbegrippe omvat die terminologie wat deur teoloe in die uitoefening van hulle beroep gebruik word. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U ...

Lys van die grootste vreedsame byeenkomste in die geskiedenis

’n Geraamde 10.2 miljoen mense het die begrafnis van ajatolla Chomeini, opperleier van Iran, in 1989 in Teheran bygewoon. Dit was destyds sowat ’n sesde van die bevolking, en die grootste persentasie van ’n land se bevolking wat ’n begrafnis byge ...

Lys van gedrukte Nederlands-vreemdtalige woordeboeke

Tot 1961 word Afrikaanse woorde in verskeie Nederlandse woordeboeke opgeneem met die nota Zuid-Afrikaans, bedoelende Suid-Afrikaanse Nederlands Pharos Groot woordeboek: Afrikaans en Nederlands – Willy Martin – 2011. Van Dale Miniwoordenboek Afrik ...

Lys van herleefde tale

Herleefde tale is daardie tale wat, ná hulle amper of heeltemal as hetsy ’n gesproke of geskrewe taal uitgewis is, met bedoeling herleef is en uiteindelik n mate van hul voormalige status herwin het. Die vernaamste oorsaak van die meeste uitsterw ...

Lys van isotope

Hierdie tabel bevat alle bekende isotope van die chemiese elemente. Die aantal neutrone loop op van bo na onder en atoomgetal loop op van links na regs, maar dit is in dele uitgevoer, omdat die tabel baie breed is. Die stabiliteit en die halfleef ...

Lys van komposisies vir harp

Sonata vir Harp in G-majeur, Wq.139 Carl Philipp Emanuel Bach Ludwig van Beethoven Ses variasies op n Switserse lied, WoO 64 vir harp of klavier, voor 1793 gekomponeer Impromptu, Op. 86 1904 Une châtelaine en sa tour, Op. 110 1918 Gabriel Fauré F ...

Lys van regswetenskaplike vakbegrippe

Die artikel bevat n lys van regswetenskaplike vakbegrippe. Regswetenskaplike vakbegrippe omvat die terminologie wat deur regspraktisyns in die uitoefening van hulle beroep gebruik word. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - ...

Lys van rekeningkundige vakbegrippe

Die artikel bevat n lys van rekeningkundige vakbegrippe. Rekeningkundige vakbegrippe omvat die terminologie wat deur rekeningkundige praktisyns in die uitoefening van hulle beroep gebruik word. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - ...

Lys van sielkundige vakbegrippe

Die artikel bevat n lys van sielkundige vakbegrippe. Sielkundige vakbegrippe omvat die terminologie wat deur sielkundige praktisyns in die uitoefening van hulle beroep gebruik word. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - ...

Lys van sterrewagkodes

Hierdie is n lys van sterrewag kodes, of IAU kodes, met hul ooreenstemmende astronomiese sterrewagte. Die Minor Planet Center – n diens van die Internasionale Astronomiese Unie – ken n 3-syfer kode vir elke geregistreerde sterrewag toe. Die kode ...

Lys van Switserse komponiste

Hierdie artikel is n lys van die bekendste Switserse komponiste. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van vertalings in Afrikaans

Selde word n duidelike antwoord verskaf waarom Afrikaanssprekendes so min vreemdetaalvertalings jaarliks uitgee. Enkele aspekte wat wel tot hierdie "bevrore" tendens kan bydra is: Heel gereeld is die boek van n vreemde taal reeds in Engels vryeli ...

Lys van Mazdavoertuie

Hierdie is n lys van voertuig modelle wat ooit deur Mazda gemaak is. Die meeste Mazdavoertuie het ander name in Japan as in die res van die wêreld. Beide name word hieronder gelys alhoewel die Japanse name in meeste gevalle eerste genoem word. Ma ...

Lys van motorvervaardigers

A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook Hier volg n alfabetiese lys van motorvervaardigers:

Lys van musikante in die eerste golf van punkmusiek

Hierdie is n Lys van musikante in die eerste golf van punkmusiek. Vice Squad The Scumfucs The Afrika Korps The Viletones Swell Maps The Wipers The Soft Boys The Vibrators Razzia The Angry Samoans Teen Idles Chelsea D.O.A. Skrewdriver The Jabbers ...

Lys van nasionale parke van Namibië

Dorob Nasionale Park Etosha Nasionale Park Waterbergplato Nasionale Park Namib-Naukluft Nasionale Park Nkasa Rupara Nasionale Park Mudumu Nasionale Park Skedelkus Khaudum Nasionale Park Mangetti Nasionale Park Sperrgebiet Bwabwata Nasionale Park

Lys van ingelyfde NG gemeentes

n Lys van al die gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk ingelyf by ander gemeentes, ingedeel volgens die huidige tien sinodes van die kerk, asook Midde-Afrika, wat nie meer n afsonderlike sinode is nie, maar bestaan het uit gemeentes in ...

Lys van omstrede gebiede

Bougainville 1990–1997, maak nou weer deel uit van Papoea-Nieu-Guinee.

Lys van openbare vakansiedae in die Verenigde State van Amerika

Die Verenigde State van Amerika het n aantal vakansiedae wat plaaslik gevier word, maar streng gesproke is daar geen amptelike openbare vakansiedae waarop werknemers geregtig is ten volle betaling. Die federale regering kan slegs nasionale openba ...

Lys van Pokémon

001 Bulbasaur Fushigidane 002 Ivysaur Fushigisou 003 Venusaur Fushigibana 004 Charmander Hitokage 005 Charmeleon Rizaado 006 Charizard Rizaadon 007 Squirtle Zenigame 008 Wartortle Kameeru 009 Blastoise Kamekkusu 010 Caterpie Kyatapii 011 Metapod ...

Lys van programmeertale

Blitz BASIC BASIC Visual Basic B Bistro BCPL Blue BUGSYS BETA BLISS boo Bigwig Brainfuck Business Process Execution Language BPEL Bourne-Again shell bash bc Bourne shell sh BuildProfessional

Lys van Protestantse Hervormers

Hierdie lys bevat die Protestantse kerkhervormers uit die tydperk van die Reformasie in Europa. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van die duurste skilderye

Hier volg n lys van die duurste skilderye wat nog ooit verkoop is. Skilderye wat baie waardevol is, word, as dit wel verkoop word, gewoonlik deur middel van n vendusie verkoop. Die meeste van die wêreld se beroemdste skilderye is in die besit van ...

Lys van Stephen King-boeke

Let wel: + toon aan dat n boek verwant is aan die Donkertoringreeks. Die name van die boeke word vir leesgemak in Afrikaans aangegee, maar die skakel bly na die oorspronklike Engelse titel verwys.

Sterftes in 2019

Hier volg n lys van sterftes van noemenswaardige indiwidue wat in 2019 plaasgevind het. Name word volgens sterfdatum en alfabeties volgens van of pseudoniem gerangskik. n Tipiese inskrywing gee inligting in die volgende volgorde weer: Naam, ouder ...

Lys van sterre op die Hollywood Walk of Fame

Dié lys is van die vermaakkunstenaars wat tot aan die einde van 2014 sterre op die Hollywood Walk of Fame gekry het en die ligging van die sterre. Dit stem ooreen met die lys op die Hollywood Walk of Fame-webtuiste, wat deur die Hollywoodse kamer ...

Switserse kantons

Die grondgebied van Switserland is sedert 1979 in 26 Kantons verdeel. Hulle is deelstate van die Switserse Konfederasie. Elkeen van die kantonne beskik oor sy eie grondwet, wetgewende mag, regering en howe. Die meeste kantonale parlemente is eenk ...

Lys van nasionale tale van Indië

Indie het n groot verskeidenheid gesproke tale onder verskillende groepe mense. Ten minste 30 verskillende tale, en om en by 2000 dialekte is geïdentifiseer. Die Grondwet van Indie het gestipuleer dat Hindi en Engels die twee tale is vir amptelik ...

Lys van mediese vakbegrippe

Die artikel bevat n lys van mediese vakbegrippe. Mediese vakbegrippe omvat die terminologie wat deur mediese praktisyns in die uitoefening van hulle beroep gebruik word. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - ...

Lys van Vrymesselaars

Félicien Rops Camille Huysmans Piet Van Brabant Leo Apostel Constantin Meunier Frans Wittemans Charles de Coster Victor Horta Pierre-Théodore Verhaegen Serge Brisy

Lys van wetenskapsfiksieboeke

Barefoot in the Head – Brian Aldiss Flow My Tears, The Policeman Said – Philip K. Dick Cryptonomicon – Neal Stephenson The Chrysalids – John Wyndham Born With the Dead – Robert Silverberg Childhoods End – Arthur C. Clarke 2001: A Space Odyssey – ...

Lys van wetenskapsfiksierolprente

1951 The Day the Earth Stood Still 1951 The Thing From Another World 1958 Plan 9 from Outer Space 1952 The War of the Worlds 1954 Godzilla 1956 Forbidden Planet 1954 This Island Earth 1957 The Incredible Shrinking Man 1958 The Blob 1959 Journey t ...

Lys van gedrukte Afrikaans-vreemdtalige woordeboeke

n Vreemde taal verwys na n taal wat nie die moedertaal is nie. Vreemdtalige woordeboeke is n hulpmiddel wat mense dwarsoor die wêreld gebruik om mekaar se tale grondig te verken. Teoreties behoort Afrikaans dus meer Groot Woordeboeke te skryf, dr ...

Lys van Wêrelderfenisgebiede

Hier volg n lys van Unesco se wêrelderfenisgebiede, gesorteer volgens lande: Afkortings: K/N: kultuurerfenisgebied asook natuurerfenisgebied gemeng K: kultuurerfenisgebied N: natuurerfenisgebied *: oorgrensende gebiede Datums in rooi: Wêrelderfen ...

Atomium

Die Atomium is n monument in die Belgiese hoofstad Brussel. Die Atomium is, saam met die Manneken Pis en die Groot Markplein van Brussel, een van die stad se gewildste landmerke. CNN het dit as Europa se mees bisarre gebou aangewys. Die gebou is ...

Batik

Batik is n kunsvorm wat n besondere tegniek vereis en eintlik n kunsvaardigheid is. Deur middel van die besondere tegniek word tekstiel, en dikwels ook papier en selfs leer, versier. Dit het moontlik sy oorsprong in Java, waar dit ook tot n hoogt ...

Biedermeier

Die historiese en kunsterm Biedermeier verwys na die tydperk tussen 1815 en 1848 in die deelstate van die Duitse Bond. Ten opsigte van sy politieke betekenis word die term veral met die sogenaamde Restourasietydperk en die staatspolitieke ontwikk ...

Bonsai

n Bonsai is n miniatuurplant, meestal n boomsoort, wat in n pot verbou word. "Bonsai" beteken "houer" of "potplant", dit wil sê bome wat in potte geplant word. Die boom moet onderhou word en sy blare en wortels moet gesnoei word. Die bome se groe ...

COBRA (avant-garde beweging)

COBRA was n Europese avant-garde kunsbeweging wat vanaf 1948 tot 1951 aktief was. Die naam is in 1948 deur Christian Dotremont uitgedink. Die naam is afkomstig van die afkortings van die lede se tuisstede: Kopenhagen, Brussel en Amsterdam.

Collage

Die woord collage is afgelei van die Franse woord "coIIer". Dit kan vaagweg gedefinieer word as n pikturale tegniek wat kunstenaars gebruik om verskeie soorte materiaal soos papier of lap, op doek of bord te plak en dit word soms gekombineer met ...

Die geboorte van Jesus Christus in Kuns

Die geboorte van Christus is reeds sedert die 4de eeu n belangrike onderwerp van Christelike kuns. Die artistieke uitbeeldings van die geboorte van Jesus wat tydens Kersfees gevier word is gebaseer op die verhale in die Bybel in die evangelies va ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →