ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 110

Philip Dukes

Dukes het sy musikale opvoeding by Wells Cathedral School in 1978 begin.In 1985 het Dukes na die Guildhall Musiek - en Dramaskool gegaanSy hoofonderwysers het Mark Knight, Yfrah Neaman en terwyl hy in New York was, Michael Tree, ingesluit. In 200 ...

Keir Dullea

Keir Dullea is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente David and Lisa, 2001: A Space Odyssey, 2010, en The Good Shepherd.

Sibusiso Duma

Sibusiso Duma is ’n Suid-Afrikaanse reeksmoordenaar wat in 2007 en 2009 aan onderskeidelik twee en vyf moorde skuldig bevind en tot agt keer lewenslange tronkstraf gevonnis is. Hy was veral bedrywing om die stad Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal. ...

Marlene Dumas

Marlene Dumas is n Suid-Afrikaansgebore kunstenaar wat sedert 1976 in Amsterdam, Nederland woon en werk. Sy kombineer elemente van ekspressionisme met konsepsuele kuns in ink-en-waterverfwerke en olie-op-doekskilderye. Marlene Dumas het in Kuilsr ...

Sandrine Dumas

Sandrine Dumas is n Franse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valmont en The Double Life of Véronique, en in die televisiereeks Chez Maupassant.

JP Duminy

Jean-Paul Duminy is n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler. Duminy was n suksesvolle top-orde kolwer, n geoefende veldwerker en n nuttige aflosbouler. Hy het bekendheid verwerf tydens die Suid-Afrikaanse onder-19 toer na Engeland in 2003 en i ...

Sarah Dumont

Sarah Dumont is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Don Jon en Scouts Guide to the Zombie Apocalypse, en in die televisiereekse Dads en Agents of S.H.I.E.L.D.

Faye Dunaway

Dunaway se loopbaan het in die vroee 1960s op Broadway begin. Sy het haar rolprentdebuut in die 1967-fliek The Happening gemaak, ook met Anthony Quinn, en dit is gevolg deur n byspelerrol in die prent Hurry Sundown ook 1967, met Michael Caine en ...

Rockmond Dunbar

Rockmond Dunbar is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss Bang en The Family That Preys, en in die televisiereekse Prison Break en Sons of Anarchy.

Christopher B. Duncan

Christopher B. Duncan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Original Gangstas en My Name Is Khan, en in die televisiereekse The Jamie Foxx Show en Veronica Mars.

Jane Duncan (akademikus)

Jane Duncan is n akademikus, openbare intellektueel en aktivis aan die Departement Joernalistiek van die Universiteit van Johannesburg in Suid-Afrika. Sy het n Baccalaureus artium sowel as honneurs- en meestersgrade aan die Universiteit van die W ...

Paula Duncan

Paula Duncan is n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Strange Bedfellows en in die televisiereekse Cop Shop, Prisoner, en Pizza.

Peter Duncan (akteur)

Peter Duncan is n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Quilp en Flash Gordon, en in die televisiereekse The Tomorrow People en Survivors.

Sandy Duncan

Sandy Duncan is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fox and the Hound en The Swan Princess, en in die televisiereeks Funny Face.

Sharon Duncan-Brewster

Sharon Duncan-Brewster is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Imagine Me & You en Rogue One: A Star Wars Story, en in die televisiereekse Bad Girls en Doctor Who.

Jennifer Dundas

Jennifer Dundas is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The First Wives Club, Changing Lanes, en The Post, en in die televisiereeks American Playhouse.

Nicolaas Duneas

Nicolaas Duneas is n Suid-Afrikaanse biochemikus en ontwikkelaar van osteogeniese-biomateriale. Hy is die stigter en Hoof- uitvoerende beampte van Altis Biologics. Die maatskappy het die eerste inspuitbare-behandeling ontwikkel vir beenbeserings ...

Moe Dunford

Moe Dunford is n Ierse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patricks Day en The Dig, en in die televisiereeks Vikings.

Merrin Dungey

Merrin Dungey is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Impact en CHIPS, en in die televisiereekse The King of Queens en Alias.

Lena Dunham

Lena Dunham is n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Creative Nonfiction, Tiny Furniture, en This Is 40, en in die televisiereeks Girls.

Lesley Dunlop

Lesley Dunlop is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Little Night Music en The Elephant Man, en in die televisiereekse May to December en Where the Heart Is.

Colton Dunn

Colton Dunn is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hatchet II en Blockers, en in die televisiereekse Pretend Time en Key and Peele.

Emily Dunn (aktrise)

Emily Dunn is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Napoleon Dynamite, Forever Strong, en Reflections in the Mud.

Kevin Dunn

Kevin Dunn is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dave, Transformers, Unstoppable, en Warrior.

Nora Dunn

Nora Dunn is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Three Kings, Bruce Almighty, Southland Tales, en Pineapple Express.

Griffin Dunne

Griffin Dunne is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente An American Werewolf in London, After Hours, Dallas Buyers Club, en Movie 43.

Robin Dunne

Robin Dunne is n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Hit, Just Friends, en Space Milkshake, en in die televisiereeks Sanctuary.

Kyle Dunnigan

Kyle Dunnigan is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Trainwreck en in die televisiereekse Reno 911! en Inside Amy Schumer.

Brian Dunning

Brian Andrew Dunning is n Amerikaanse skrywer en vervaardiger wat hom toespits op wetenskap en skeptisisme. Sedert 2006 bied hy n weeklikse podsending aan genoemd Skeptoid en hy is skrywer van n reeks boeke oor wetenskaplike skeptisisme, waarvan ...

Debbe Dunning

Debbe Dunning is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse ABC TGIF, Home Improvement, en Wicked Games.

Rosemary Dunsmore

Rosemary Dunsmore is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Baby Formula en in die televisiereekse Mom P.I. en Orphan Black.

Kirsten Dunst

Kirsten Dunst is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Interview with the Vampire: The Vampire Chronicles, Little Women, Spider-Man, en Melancholia.

Cheryl Dunye

Cheryl Dunye is n Amerikaanse regisseuse, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Watermelon Woman, The Owls, en Mommy Is Coming.

Jay Duplass

Jay Duplass is n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Puffy Chair en Cyrus, en in die televisiereekse Transparent en Togetherness.

Mark Duplass

Mark Duplass is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Safety Not Guaranteed, Creep, The One I Love, en The Lazarus Effect.

Tiffany Dupont

Tiffany Dupont is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Brian Banks en in die televisiereekse Greek, Murder in the First, en Star.

Monique Dupree

Monique Dupree is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseuse. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent American Gangster. Sy het in onafhanklike rillerfilms, bemoeidheid, strokiesprente, plaaslike en nasionale werklikheidstelevisie gespee ...

Erica Durance

Erica Durance is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of the Dead en Painkillers, en in die televisiereekse Smallville en Saving Hope.

Kevin Durand

Kevin Durand is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men Origins: Wolverine, Robin Hood, Legion, en I Am Number Four.

Kent Durr

Kent Diederich Skelton Durr is n Suid-Afrikaanse politikus, lid van die Nasionale Party en daarna van die Afrika Christen Demokratiese Party, LP, adjunkminister van finansies en nywerheid, toe minister van begroting en arbeid in die regering van ...

Michael Durrell

Michael Durrell is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sister Act en in die televisiereekse Remington Steele en V.

Lisa Durupt

Lisa Durupt is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shall We Dance en Preggoland, en in die televisiereekse Psych en Less Than Kind.

Marj Dusay

Marj Dusay was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breezy en in die televisiereekse Guiding Light, Star Trek, en All My Children.

Eliza Dushku

Eliza Dushku is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bring It On, Jay and Silent Bob Strike Back, en Wrong Turn, en in die televisiereeks Dollhouse.

Nate Dushku

Nate Dushku is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antitrust en The Alphabet Killer, en in die televisiereekse Felicity en Dollhouse.

Mike Dusi

Mike Dusi is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alls Faire in Love, Mikeyboy, I Am Michael, en In Dubious Battle.

Louisette Dussault

Louisette Dussault is n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente IXE-13 en Bingo, en in die televisiereekse Chez Denise en Les héritiers Duval.

Nancy Dussault

Nancy Dussault is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The In-Laws en The Nurse, en in die televisiereekse Too Close for Comfort en Alias.

Laure Duthilleul

Laure Duthilleul is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Diva, Le destin de Juliette, en À ce soir, en in die televisiereeks Maigret.

Charles Dutoit

Charles Édouard Dutoit is n Switserse dirigent. In September 2018 is hy aangestel as die hoofdirigent van die Sint Petersburg Filharmoniese Orkes vanaf die 2018-2019 seisoen. In 2017 word hy die 103de ontvanger van die Koninklike Filharmoniese Ge ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →