ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 125

Roger Fritz

Roger Fritz is n Duitse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mädchen, Mädchen, Rabbit in the Pit, The Brutes, en Frankfurt: The Face of a City.

Joanne Froggatt

Joanne Froggatt is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In Our Name en Filth, en in die televisiereeks Downton Abbey.

Sjors Fröhlich

Sjors Fröhlich is n Nederlandse burgemeester en voormalige joernalis en aanbieder. Fröhlich is sedert 14 November 2019 die burgemeester van die Utrechtse munisipaliteit Vijfheerenlanden. Hy is nie n lid van n politieke party nie. Hy was van 1982 ...

Cedric Frolick

Cedric Thomas Frolick is n politikus en lid van die African National Congress. Hy dien tans as die huisvoorsitter vir komitees, oorsig en Inligtings- en Kommunikasietegnologie in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.

Rich Froning

Rich Froning junior is ’n professionele Amerikaanse CrossFit-atleet van Cookeville, Tennessee. Hy is die eerste man ter wêreld wat die CrossFit Spele vier keer agtereenvolgens gewen het. Ná sy uittrede uit die individuele kompetesie in 2015, het ...

Rebecca Front

Rebecca Front is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Brothers Grimsby en Transformers: The Last Knight, en in die televisiereeks The Thick of It.

Albert Frost

Albert Frost is n bekende Suid-Afrikaanse kitaarspeler en sanger. Frost het op 12-jarige ouderdom reeds begin kitaar speel. Op 17 begin hy saam met die legendariese bluesgroep, die Blues Broers te speel. Hy was ook deel van die groep Frosted Oran ...

Lindsay Frost

Lindsay Frost is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Heat, Collateral Damage, en The Ring, en in die televisiereeks Shark.

Nick Frost

Nick Frost is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaun of the Dead, Attack the Block, Paul, en The Worlds End.

Stephen Frost

Stephen Frost is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Young Ones, Blackadder Goes Forth, en Lazarus & Dingwall.

Catherine Frot

Catherine Frot is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Un air de famille, Le Dîner de Cons, en Marguerite.

Joel Fry (akteur)

Joel Fry is n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10.000 BC, Paddington 2, en Yesterday, en in die televisiereeks Game of Thrones.

Jordan Fry

Jordan Fry is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie and the Chocolate Factory, Meet the Robinsons, Gone, en Byrd and the Bees.

Lucy Fry

Lucy Fry is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Preppie Connection, Mr. Church, en Bright.

Stephen Fry (akteur)

Fry is gebore in Hampstead, Londen. Sy ouers is Marianne Eve Fry née Newman en Alan John Fry, n Britse fisikus. Fry se moeder is Joods Hy het n ouer broer, Roger, en n jonger suster, Joanna. Fry het vir Hugh Laurie ontmoet in Cambridge.

Soleil Moon Frye

Soleil Moon Frye is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Piranha en Wild Horses, en in die televisiereekse Punky Brewster en Sabrina, the Teenage Witch.

Peter Frödin

Peter Frödin is n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hannibal & Jerry en Shake It, en in die televisiereekse Bullerfnis en Jul i Valhal.

Dana Fuchs

Dana Fuchs is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sherrybaby, Across the Universe, en The Mortician.

Athol Fugard

Athol Fugard OIS is n Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur en regisseur en het internasionale erkenning ontvang as een van die voortreflikste figure op die gebied van Suid-Afrikaanse Engelse drama gedurende die laaste dertig jaar van die twintigste ...

Patrick Fugit

Patrick Fugit is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous, Saved!, Wristcutters: A Love Story, en Gone Girl.

Isabelle Fuhrman

Isabelle Fuhrman is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hounddog, Orphan, From Up on Poppy Hill, en The Hunger Games.

John Fujioka

John Fujioka is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Ninja, Mortal Kombat, en Pearl Harbor, en in die televisiereeks Tales of the Gold Monkey.

Francis Fukuyama

Yoshihiro Francis Fukuyama is n Amerikaanse sosioloog, politieke wetenskaplike en filosoof. Hy is tans as hoogleraar verbonde aan die Johns Hopkins Universiteit in Baltimore. Hy staan bekend as n neokonserwatiewe denker. Sy bekendste werke is The ...

Christopher Fulford

Christopher Fulford is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Prayer for the Dying, Scoop, You Will Meet a Tall Dark Stranger, en Stonehearst Asylum.

Holly Fulger

Holly Fulger is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent An Innocent Man en in die televisiereekse Anything But Love en The Practice.

Amanda Fuller

Amanda Fuller is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Red White & Blue en Starry Eyes, en in die televisiereekse Greys Anatomy en Last Man Standing.

Barbra Fuller

Barbra Fuller is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alias the Champ, Harbor of Missing Men, Unmasked, en Tarnished.

Kurt Fuller

Kurt Fuller is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghostbusters II, Anger Management, Midnight in Paris, en The Frozen Ground.

Penny Fuller

Penny Fuller is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent All the Presidents Men en in die televisiereeks Quantum Leap.

Victoria Fuller

Victoria Fuller is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent All the Beautiful Things en in die televisiereekse Married with Children en The Leftovers.

Melissa Fumero

Melissa Fumero is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Hope They Serve Beer in Hell en in die televisiereekse One Life to Live, All My Children, en Brooklyn Nine-Nine.

Ron Funches

Ron Funches is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Get Hard, Trolls, en Once Upon a Time in Venice, en in die televisiereeks Powerless.

Isabelle De Funès

Isabelle De Funès is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ces messieurs de la gâchette, Raphael ou le débauché, en Baba Yaga, en in die televisiereeks Pont dormant.

Nolan Gerard Funk

Nolan Gerard Funk is n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Berlin, I Love You en in die televisiereekse Glee, Awkward., en Counterpart.

Brittany Furlan

Brittany Furlan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente We Are Your Friends en Random Tropical Paradise, en in die televisiereeks Confess.

Massi Furlan

Massi Furlan is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Dark Knight Rises en in die televisiereekse Supernatural, NCIS: Los Angeles, en American Crime Story.

Edward Furlong

Edward Furlong is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminator 2, A Home of Our Own, American History X, en Detroit Rock City.

Yvonne Furneaux

Yvonne Furneaux is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Mummy, La Dolce Vita, The Lion of Thebes, en Repulsion.

Deborra-Lee Furness

Deborra-Lee Furness is n Australiese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shame, Waiting, Jindabyne, en Legend of the Guardians: The Owls of GaHoole.

Griff Furst

Griff Furst is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Love You Phillip Morris, Focus, en The Magnificent Seven, en in die televisiereeks Banshee.

Nelly Furtado

Nelly Furtado is n Kanadese sangeres, liedjieskrywer, komponis, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lara Croft: Tomb Raider, Wild Child, en Max Payne, en in die televisiereeks CSI: NY.

Maria Furtwängler

Maria Furtwängler is n Duitse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Weather Inside en in die televisiereekse Tatort en Shades of Happiness.

Ed Fury

Ed Fury is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ursus, Valley of the Lions, Maciste contro lo sceicco, en Ursus in the Land of Fire.

Nika Futterman

Nika Futterman is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Star Wars: The Clone Wars en in die televisiereekse Star Wars: The Clone Wars en The Loud House.

Mikkel Folsgaard

Mikkel Folsgaard is n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Royal Affair, Land of Mine, en Pound for Pound, en in die televisiereeks The Legacy.

Gabe Newell

Gabe Logan Newell, algemeen bekend onder sy bynaam Gaben, is n Amerikaanse rekenaarprogrammeerder en sakeman, veral bekend as die mede-stigter van die videospeletjie-ontwikkelings- en digitale verspreidingsonderneming Valve. Hy is in Colorado geb ...

Seth Gabel

Seth Gabel is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Fringe, American Horror Story, Salem, en Genius.

June Gable

June Gable is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Legends of the Superheroes, Dream On, en Friends.

Anne-Lise Gabold

Anne-Lise Gabold is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jazz All Around, King Lear, A Happy Divorce, en Hearts High.

Gabriel Byrne

Gabriel James Byrne is n Ierse akteur. Hy wen onder meer n Golden Globe vir sy rol in die televisiereeks In Treatment. Byrne speel ook die rol van graaf Haraldson in die Kanadese reeks Vikings.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →