ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 148

Callie Hernandez

Callie Hernandez is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La Land en Alien: Covenant.

Jay Hernandez

Jay Hernandez is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday Night Lights, Hostel, Hostel: Part II, en Suicide Squad.

Lilimar Hernandez

Lilimar Hernandez is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Little Ghost en in die televisiereekse Bella and the Bulldogs en Life After First Failure.

Maximiliano Hernández

Maximiliano Hernández is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thor, Warrior, The Avengers, en Captain America: The Winter Soldier.

Damon Herriman

Damon Herriman is n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent 100 Bloody Acres.

Mathias Herrmann

Mathias Herrmann is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse A Case for Two, Diese Drombuschs, Alarm für Cobra 11 - Die Autobahnpolizei, en Unsere Farm in Irland.

Barbara Hershey

Barbara Hershey is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Temptation of Christ, 11:14, Black Swan, en Insidious.

Whit Hertford

Whit Hertford is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 5: The Dream Child, Jurassic Park, en The Perfect 46.

Louis Herthum

Louis Herthum is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Last Exorcism en in die televisiereekse True Blood, Longmire, en Westworld.

Stefan Hertmans

Stefan Hertmans is n Vlaamse skrywer. Hy was hoof van n studiesentrum by die Gent Universiteits Kollege en ook n geaffilieerde navorser aan Gent Universiteit. Hy het in 2002 die Ferdinand Bordewijk Prijs gewen vir sy roman Als op de eerste dag en ...

Helle Hertz

Helle Hertz is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ill Take Happiness en Slægten, en in die televisiereeks Park Road.

Jan Hertz

Jan Hertz is n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Elvis Hansen, en samfundshjælper, Jesus vender tilbage, en Restless Souls.

Lone Hertz

Lone Hertz is n Deense aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Froken Nitouche, Tine, Unfaithful, en Doctor Glas.

J. G. Hertzler

J. G. Hertzler is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Zorro en Star Trek: Deep Space Nine.

Jason Hervey

Jason Hervey is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pee-wees Big Adventure, Back to the Future, en The Monster Squad, en in die televisiereeks The Wonder Years.

Werner Herzog

Werner Herzog is n Duitse filmregisseur, draaiboekskrywer, skrywer, akteur en operaregisseur. Herzog is n figuur van die Nuwe Duitse bioskoop. Sy films bevat dikwels ambisieuse protagoniste met onmoontlike drome, mense met unieke talente in obsku ...

Hannah Herzsprung

Hannah Herzsprung is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 4 Minutes, The Reader, The Baader Meinhof Complex, en Who Am I.

Kam Heskin

Kam Heskin is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Planet of the Apes, Catch Me If You Can, Pride and Prejudice, en Dirty Love.

Annelise Hesme

Annelise Hesme is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alexander, Priceless, Molière, en Paris.

Julie Hesmondhalgh

Julie Hesmondhalgh is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coronation Street, TV Burp, Broadchurch, en Happy Valley.

Sandra Hess

Sandra Hess is n Switserse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Encino Man en Mortal Kombat: Annihilation, en in die televisiereeks NCIS.

Howard Hesseman

Howard Hesseman is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flight of the Navigator en About Schmidt, en in die televisiereekse WKRP in Cincinnati en Head of the Class.

Lori Heuring

Lori Heuring is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mulholland Dr., Anger Management, Prom Night, en Just Go with It.

Patrick Heusanger

Patrick Heusanger is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frances Ha en Jack Reacher: Never Go Back, en in die televisiereeks Casual.

Angela Hewitt

Hewitt is gebore in Ottawa, Ontario as die dogter van die Yorkshire-boorling Godfrey Hewitt, derhalwe beskik sy ook oor Britse burgerskap wat as koorleier aan die Christ Church -katedraal in Ottawa gedien het. Sy het op driejarige ouderdom klavie ...

Bob Hewitt

Robert Anthony John "Bob" Hewitt, Australie) is n voormalige professionele tennisspeler van Australie. Hy het in 1967 Suid-Afrikaanse burgerskap verkry nadat hy met n Suid-Afrikaner getroud is. Hewitt se grootste prestasie is die titels wat hy ty ...

Jennifer Love Hewitt

Jennifer Love Hewitt is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Know What You Did Last Summer, I Still Know What You Did Last Summer, Heartbreakers, en The Tuxedo.

Martin Hewitt (akteur)

Martin Hewitt is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Endless Love, Yellowbeard, Alien Predator, en Two Moon Junction.

Kate Hewlett

Kate Hewlett is n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Stargate: Atlantis, The Girlfriend Experience, Degrassi: Next Class, en Backstage.

Virginia Hey

Virginia Hey is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Road Warrior en The Living Daylights, en in die televisiereekse Farscape en Rick and Morty.

Luise Heyer

Luise Heyer is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ein Geschenk der Götter en Fado, en in die televisiereeks Dark.

Joel Heyman

Joel Heyman is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Best Red vs. Blue. Ever. Of All Time en in die televisiereekse Red vs. Blue en RWBY.

Katinka Heyns

Katinka Heyns is n belangrike rolprentvervaardiger, regisseur en ook aktrise. Sy stig haar eie maatskappy, Sonneblom Films in 1974. In 1978 tree sy in die huwelik met die skrywer Chris Barnard. Hy is in Desember 2015 oorlede.

Penny Heyns

Penelope Heyns OIS is n afgetrede Suid-Afrikaanse swemmer wat bekendheid verwerf het as die enigste vrou in die geskiedenis van die Olimpiese Spele wat beide die 100 m en 200 m borsslagitems tydens die Olimpiese Spele in 1996 in Atlanta gewen het ...

Susan Heyward

Susan Heyward is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Incredible Jessica James en in die televisiereekse 30 Rock, Powers, en Vinyl.

Jean Heywood

Jean Heywood was n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Billy Elliot en in die televisiereekse When the Boat Comes In, Leave It to Charlie, en All Creatures Great and Small.

Edward Hibbert

Edward Hibbert is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The First Wives Club, Everyone Says I Love You, en The Prestige, en in die televisiereeks Earthworm Jim.

John Benjamin Hickey

John Benjamin Hickey is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Generals Daughter, Flags of our Fathers, The Taking of Pelham 123, en Transformers: Revenge of the Fallen.

Catherine Hickland

Catherine Hickland is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse One Life to Live, Vega$, Knight Rider, en The Bold and the Beautiful.

Madeleine Hicklin

Madeleine Bertine Hicklin is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy is tans die party se skadu-adjunkminister van openbare werke en infrastruktuur.

Amy-Leigh Hickman

Amy-Leigh Hickman is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse EastEnders, Strike Back, The Dumping Ground, en Ackley Bridge.

Darryl Hickman

Darryl Hickman is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Grapes of Wrath, The Human Comedy, Leave Her to Heaven, en Network.

Dwayne Hickman

Dwayne Hickman is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How to Stuff a Wild Bikini, Cat Ballou, Dr. Goldfoot and the Bikini Machine, en A Night at the Roxbury.

Adam Hicks

Adam Hicks is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How to Eat Fried Worms en The Boy Next Door, en in die televisiereeks Zeke and Luther.

Catherine Hicks

Catherine Hicks is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek IV: The Voyage Home, Peggy Sue Got Married, en Childs Play, en in die televisiereeks 7th Heaven.

Dan Hicks (akteur)

Dan Hicks is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evil Dead II, Intruder, Darkman, en Spider-Man 2.

Michele Hicks

Michele Hicks is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mulholland Dr. en Messengers, en in die televisiereekse The Shield en Cold Case.

Taylor Hickson

Taylor Hickson is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deadpool en Giant Little Ones, en in die televisiereeks Deadly Class.

Anne Hidalgo

Anne Hidalgo is n Franse politikus en lid van die Sosialistiese Party van Frankryk. Sy het naas Franse ook Spaanse burgerskap. Met haar oorwinning in die munisipale verkiesing van 2014 het Anne Hidalgo die eerste vrou geword wat die amp van burge ...

Guus Hiddink

Guus Hiddink is n Nederlandse sokkerafrigter. Hy staan as een van die beste sokkerafrigters ter wêreld bekend. Hy het die Champions League in 1988 gewen met PSV Eindhoven en het met die Nederlandse, Suid-Koreaanse, Australiese en Russiese nasiona ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →