ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 15

Rytuig

Die ontwikkeling van rytuie is sinoniem met die ontwikkeling van die beskawing. Sedert die vroegste tye het die mens n drang na reis en verkenning gehad om so die beskawing uit te dra, en rytuie was hiervoor noodsaaklik. Reeds in 5 000 v. C. is d ...

Televoering

Televoering, ook teleportering of teleportasie, is die oordrag van materie van die een plek na n ander sonder om die fisiese ruimte tussen hulle te betree. Bykans op dieselfde oomblik verdwyn n voorwerp op een plek en verskyn op n ander. n Denkbe ...

Toektoek

n Toektoek is n openbare vervoermiddel wat grootliks in Asiatiese lande en veral in Thailand voorkom. Dit is n gemotoriseerde riksja waarin n aantal passasiers vervoer kan word. Vir die aandrywing word meestal n tweeslagenjin gebruik wat n karakt ...

Transatlantiese tonnel

n Atlantiese tonnel is n teoretiese tonnel wat onderdeur die Atlantiese Oseaan tussen Noord-Amerika en Europa sal strek, moontlik vir doeleindes soos massavervoer. Sommige voorstelle stel tegnologies gevorderde treine voor wat n moontlike spoed v ...

Vakuumtrein

Die Vakuumtrein is n konsep wat reeds oor n honderd jaar gelede voorgestel is en tans ontwerp word vir toekomstige hoe-spoed spoorwegvervoer. Hierdie konsep behels beweging deur magnetiese levitasie binne-in lugontruimde of gedeeltelik-lugontruim ...

Verkeersirkel

Sien ook: Padtekens in Suid-Afrika In Suid-Afrika moet bestuurders wat n verkeersirkel nader, aan aankomende verkeer van regs toegee, links draai wanneer dit veilig is en kloksgewys om die sentrale eiland beweeg. Verkeersirkels word in die Suider ...

Vragmotor

n Vragmotor of trok is n tipe vragvoertuig wat gebruik word om goedere op paaie te vervoer. Die meeste vragmotors het dieselenjins, wat diesel as brandstof gebruik. Die woord "trok" kom van die Griekse woord "trochos", wat "wiel" beteken.

Vragvoertuig

n Vragvoertuig is n tipe voertuig wat ontwerp is om n vrag te vervoer. Vragvoertuie is n noodsaaklike element van moderne ekonomiee, waar goedere van vervaardigers na store en uiteindelik na verbruikers geneem word. So moet brandstof van raffinad ...

Wa

’n Wa is ’n voertuig wat vir die vervoer van goedere en ook mense gebruik word en is meestal vierwielig, soos ’n ossewa, perdewa, sleepwa en ’n woonwa. Dit is bekend dat die wiel en die wa min of meer dieselfde tyd ontwikkel is, vermoedelik heel ...

Watervervoer

Watervervoer is die verplasing van mense, diere en goedere van een punt na ’n ander op see, riviere, kanale, damme en mere deur skepe, bote en vlotte. Laasgenoemde is ’n drywende platform wat van ’n verskeidenheid materiaalsoorte gemaak word, ins ...

Beskikbaarheidsheuristiek

Die beskikbaarheidsheuristiek is n verstandelike kortpad wat staatmaak op onmiddellike voorbeelde wat by n gegewe persoon opkom wanneer hy n spesifieke onderwerp, konsep, metode of besluit evalueer. Die beskikbaarheidsheuristiek werk op die idee ...

Celsius

Die eenheid is vernoem na die Sweedse sterrekundige, Anders Celsius 1701 - 1744 wat n soortgelyke stelsel vir die eerste keer in 1742 voorgestel het.

Digtheid

Hierdie artikel bespreek die digtheid van n stof. Sien Bevolkingsdigtheid vir n artikel oor die digtheid van n bevolking. Digtheid dui op die hoeveelheid stof per volume of op die aantal items per volume of oppervlakte. Die digtheid van n stof is ...

Fisioterapie

Fisioterapie is n geneeskundige beroep wat gemoeid is met die voorkoming en bestuur van bewegingsafwykings wat die gevolg is van siektes en beserings tydens n mens se leeftyd. Fisioterapie word gewoonlik deur óf deur n gekwalifiseerde fisioterape ...

Hipotese

n Hipotese is n voorlopige veronderstelling. Dit is dus n idee wat nog getoets moet word. Meer werk is dus nodig alvorens dit as feitelik korrek aanvaar kan word. Die woord is vanuit Grieks afgelei: υπόθεση = veronderstelling. Hipoteses word alge ...

Neurowetenskap

Neurowetenskap is die wetenskaplike bestudering van die senuweestelsel. Dit is ’n multidissiplinêre tak van biologie wat te doen het met die anatomie, biochemie, molekulêre biologie en fisiologie van neurone en neurale netwerke. Dit steun ook op ...

Royal Society

The Royal Society of London for Improving Natural Knowledge is gewoonlik bekend as die Royal Society. Dit is die oudste wetenskaplike akademie ter wêreld wat op 28 November 1660 deur, onder andere, Christopher Wren, Robert Boyle en John Wilkins g ...

Sistematiek

Sistematiek benader stelselteorie vanaf n menslike perspektief benadering. Die aanname is dat dit wat bekend is van n stelsel verander as die punt van waarneming verander. n Verdere beginsel in sistematiek is dat n stelsel nie net geken word in t ...

Skeptiese beweging

Die Skeptiese beweging is n moderne sosiale beweging wat gebaseer is op die idee van wetenskaplike skeptisisme, wat ook rasionele skeptisisme genoem word. Wetenskaplike skeptisisme behels die toepassing van skeptiese filosofie, kritiese denkvaard ...

Taalwetenskappe

Taalwetenskap, taalkunde of linguistiek is die wetenskaplike studie van die natuurlike tale. Wanneer geen studie van n enkele taal gemaak word nie, maar die verskynsel taal in die algemeen bestudeer word, praat mens van algemene of universele taa ...

Werklikheid

Die begrip werklikheid is n aanduiding vir die wêreld waarin ons lewe, en is verwant aan die begrippe "realiteit" en die bestaan. Dit is n heel elementêre begrip, wat vanselfsprekend voorkom en geen teks of uitleg benodig nie. Vele wetenskappe ge ...

Wetenskaplike metode

Die wetenskaplike metode is n sistematiese manier om kennis te versamel. Dit is gegrond op waarnemings, metings, voorspellinge, eksperimente, bevestiging en weerlegging.

Wetenskaplike notasie

Wetenskaplike notasie is n drywende kommanotasie met grondtal 10. Dit is n manier om baie groot en klein getalle voor te stel as die aantal heel magte van 10. Die getalle word weergegee in die vorm a × 10 b {\displaystyle a\times 10^{b}} waar die ...

2017-blokkering van Wikipedia in Turkye

Op 29 April 2017 het die Turkse owerhede aanlyn toegang tot Wikipedia in alle tale in Turkye geblokkeer. Die beperkings wat opgelê is hou verband met die 2016-17-suiwerings ná die onsuksesvolle Turkse staatsgreep van 2016, n paar weke ná n belang ...

QRpedia

QRpedia is n mobiele web-gebaseerde stelsel wat QR-kodes gebruik om Wikipedia artikels aan gebruikers in hulle voorkeurtaal te lewer. Dis maklik om QR-kodes te skep wat na n spesifieke URL wys, maar QRpedia voeg verdere funksionaliteit by, deur d ...

Jimmy Wales

Jimmy Donal Wales is n Amerikaanse Internet-entrepreneur wat hom ten doel gestel het om kreatiwiteit te vestig en samewerking tussen gebruikers te ontwikkel. As gevolg van sy werk met Wikipedia, wat die wêreld se grootste ensiklopedie is, het Tim ...

Wikidata

Wikidata is n projek van die Wikimedia-stigting wat n ​​gesamentlik bewerkbare databasis ter ondersteuning van Wikipedia daarstel. Die projek is deur Wikimedia Duitsland begin en bied n gemeenskaplike bron van bepaalde tipes data, soos interwiki- ...

Wikimedia ZA

Wikimedia ZA is die verteenwoordiger van die Wikimedia-stigting in Suid-Afrika. Dit is op 26 Maart 2011 amptelik as n verteenwoordiger goedgekeur en op 25 Februarie 2012 op die been gebring. Die doelstelling van Wikimedia ZA is om die gebruik van ...

Joseph Jacobus Bosman

Bosman is op 23 Januarie 1895 Rustenburg gebore. Teen die einde van die Tweede Vryheidsoorlog was hy saam met sy ma en twee ouer broers in die Potchefstroomse konsentrasiekamp. Op negentienjarige ouderdom aanvaar hy n betrekking in Johannesburg, ...

Emile Beaumont dErlanger

Baron Emile Beaumont dErlanger was n internasionale bankier. Hy is in 1866 in Parys gebore. Sy vader was baron Frederic Emile dErlanger wat hy opvolg as hoof van die bankiersfirma Erlangers van Parys en Londen. In 1880 raak hy geïnteresseerd in d ...

J.P. Morgan

John Pierpont "J.P." Morgan was n Amerikaanse finansier, bankier, filantroop en kunsversamelaar wat in sy tyd n oorheersende posisie in maatskappyfinansiering en nywerheidskonsolidasie ingeneem het. In 1892 het hy die weg gebaan vir die samesmelt ...

Gerard Rissik

Gerard Rissik was ’n Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank.

Jacques Santer

Jacques Santer is n Luxemburgse en Europese politikus. Hy is lid van die CSV, die Christen-Sosiale party van Luxemburg. Hy was Eerste Minister en Minister van Finansies van Luxemburg van 1991 - 1994. In 1995 was hy goewerneur van die Internasiona ...

Gerson von Bleichröder

Gerson Bleichröder, vanaf 1872 von Bleichröder was n Duitse bankier van Joodse afkoms wat as Otto von Bismarck se bankier en raadgewer, maar ook as verteenwoordiger van die Rothschild-banke in Berlyn, een van die leidende persoonlikhede in die sa ...

Janet Yellen

Janet Louise Yellen is n Amerikaanse ekonoom van Joodse afkoms en sedert 26 Januarie 2021 die 78ste Amerikaanse minister van finansies. Sy was van 2014 tot 2018 die 15de voorsitter van die Federale Reserweraad. Sy is n lid van die Demokratiese Pa ...

Amerikaanse Sterrekundige Vereniging

Die Amerikaanse Sterrekundige Vereniging, in 1899 deur George Ellery Hale gestig, is n Amerikaanse Vereniging van professionele sterrekundiges en ander belangstellende individue, met sy hoofkwartier in Washington, D.C. Die primêre doelwit van die ...

Franse Akademie vir Wetenskappe

Die Franse Akademie van Wetenskappe is n geleerde vereniging wat in 1666 deur Louis XIV op die voorstel van Jean-Baptiste Colbert gestig is om die gees van die Franse wetenskaplike navorsing aan te moedig en te beskerm. Dit was aan die voorpunt v ...

Franse Sterrekundige Vereniging

Die Franse Sterrekundige Vereniging) is n nie-winsgewende organisasie in openbare belang, wat onder die Franse reg georganiseer is. Dit is in 1887 deur die sterrekundige Camille Flammarion gestig, met die doel om die ontwikkeling en praktyk van s ...

Geologiese Vereniging van Amerika

Die vereniging is in 1888 in New York gestig deur Alexander Winchell, John J. Stevenson, Charles H. Hitchcock, John R. Procter en Edward Orton. Die GSA se hoofkwartier is sedert 1968 op 3300 Penrose Place, Boulder, Colorado, VSA, gelee. Die veren ...

Internasionale Mineralogiese Vereniging

Die Internasionale Mineralogiese Vereniging is n internasionale groep van 38 nasionale verenigings. Die doel is om die wetenskap van mineralogie te bevorder en om die nomenklatuur van die 4000 plus bekende minerale te standaardiseer. Die IMV is g ...

Apteker

n Apteker is n professionele verskaffer van gesondheidsorg, wat gewoonlik in n apteek praktiseer. Aptekers is kundiges op die gebied van dié gesondheidswetenskappe wat fokus op die veilige en doeltreffende gebruik van medisyne. n Apteker is n lid ...

Dokter

n Dokter of geneesheer is n persoon wat gekwalifiseer is om geneeskunde te beoefen. Dokters kan hul praktyk fokus op sekere siektetoestande, tipes pasiente en metodes van behandeling, bekend as spesialiteite, of hulle kan verantwoordelikheid aanv ...

Veearts

n Veearts, letterlik n veeartsenykundige dokter, is n professionele persoon wat veeartsenykunde beoefen deur die behandeling van siektes in, en beserings aan diere.

Brigadeführer

Brigadeführer was n SS-rang wat in Nazi-Duitsland gebruik is tussen 1932 en 1945. Brigadeführer was ook n SA-rang. Die rang is oorspronklik geskep na aanleiding van die uitbreiding van die Schutzstaffel en toegewys aan die offisiere wat in beheer ...

Hopliet

n Hopliet was n swaargewapende infanteris in die Oudgriekse leer, in teenstelling tot die liggewapende gymnes en psilos. Die vernaamste wapen van n hopliet was sy lans, waarmee hy in n geslote slagorde genaamd die falanks, aan die stryd deelgenee ...

Kaptein

Kaptein is n woord wat gebruik word binne n seevaart- en n militêre verband wat dui op n titel of rang van n persoon. Dit was oorspronklik n Franse woord, wat op sy beurt weer van die Latynse capitaneus stam. Laasgenoemde is n vervoeging van die ...

Kommandeur

Kommandeur is n vlootrang wat in meeste vlote gebruik word, wat hoer is as n kaptein, maar ondergeskik aan n admiraal. Nie-Engelssprekende nasies gebruik dikwels die rang van flottieljeadmiraal of seniorkaptein as n ekwivalent. Tradisioneel behel ...

Pandoer

n Pandoer was n soldaat van n regiment wat hoofsaaklik bestaan het uit Khoikhoi-lede en wat gestig is in 1793 ter verdediging van die Kaap die Goeie Hoop. Oorloe in Europa tussen Engeland en Frankryk en sy bondgenoot Nederland het n bedreiging vi ...

Piekenier

n Piekenier is n soldaat wat met n piek, n tipe lans met n lengte van 3 tot 5 meter, veg. Die wapen is reeds in Antieke Egipte gebruik. Die piekenier het in Antieke Masedonie ontwikkel uit die hopliete, wat gewapen was met n spies en skild. n Pie ...

Vaandrig

n Vaandrig was n soldaat van n lae rang. Die titel is vandag in Suid-Afrika slegs van historiese belang. Oorspronklik was n vaandrig n jong soldaat wat die eer gehad het om sy kompanjie se vlag te dra. Dikwels was so n vaandeldraer n jong edelman ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →