ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 153

Francois Hougaard

Francois Hougaard is n professionele Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel hoofsaaklik as skrumskakel, maar het meer onlangs in n vleuel vir die Blou Bulle ontwikkel. Hy is in die Paarl in Suid-Afrika gebore en het op skool vir Paul Roos Gimnasiu ...

Julianne Hough

Julianne Hough is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Footloose, Rock of Ages, Safe Haven, en Dirty Grandpa.

Stephen Hough

Stephen Andrew Gill Hough, is n Britsgebore klassieke pianis, komponis en skrywer. Hy het in 2005 Australiese burgerskap aangeneem, en hou dus dubbele burgerskap.

Katharine Houghton

Katharine Houghton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Guess Whos Coming to Dinner, The Night We Never Met, Kinsey, en The Last Airbender.

David Houle

David Houle is n futuris, publieke spreker, en skrywer van The Shift Age. Hy het die frase The Shift Age geskep en hierdie nuwe era geïdentifiseer as die opvolger van die Inligtingstydvak in 2007.

Nicholas Hoult

Nicholas Hoult is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About a Boy, Warm Bodies, X-Men: Days of Future Past, en Mad Max: Fury Road.

Anders Hove (akteur)

Anders Hove is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Critters 4, The Idiots, en Nymphomaniac: Vol. I, en in die televisiereeks General Hospital.

Kent Hovind

Kent Hovind is n Jong Aarde Christen/kreasionis wat van die VSA afkomstig is. Hy is die pa van drie kinders, twee seuns een dogter, en die grondlegger van Creation Science Evangelism. Hy het talle debatte gehad met ateïste en Ou Aarde-kreasionist ...

Adina Howard

Adina Howard is n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Supercop, Bulletproof, A Thin Line Between Love and Hate, en Frank Chase in the Streets of Harlem.

Arliss Howard

Arliss Howard is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Metal Jacket, The Lost World: Jurassic Park, The Time Travelers Wife, en Moneyball.

Ben Howard

Benjamin John "Ben" Howard is n Engelse sanger-liedskrywer. In 2008 stel hy sy debuut-EP vry, getiteld Games in the Dark, gevolg deur These Waters EP in 2009 en Old Pine EP in 2010. In 2011 word sy deurbraakateljeealbum, Every Kingdom, vrygestel, ...

Bryce Dallas Howard

Bryce Dallas Howard is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Help, Jurassic World, en Gold.

Clint Howard

Clint Howard is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rock n Roll High School, Apollo 13, en The Waterboy, en in die televisiereeks Gentle Ben.

Joe Howard (akteur)

Joe Howard is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grumpy Old Men, Anger Management, House of Sand and Fog, en The Worlds Fastest Indian.

John Howard

John Winston Howard, OM, AC is n voormalige Australiese politikus wat van 1996 tot 2007 die 25ste premier van Australie gedien het. Hy is die tweede langste dienende Australiese premier, agter net sir Robert Menzies, wat meer as 18 jaar in die am ...

John Howard (Australiese akteur)

John Howard is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jindabyne en Mad Max: Fury Road, en in die televisiereekse SeaChange en All Saints.

Kerry Howard

Kerry Howard is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Give It a Year en in die televisiereekse Reggie Perrin, Him & Her, en Murder in Successville.

Kyle Howard

Kyle Howard is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House Arrest en Orange County, en in die televisiereeks Grosse Pointe.

Laura Howard

Laura Howard is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Casualty, Midsomer Murders, en Young Dracula.

Leo Howard

Leo Howard is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shorts, G.I. Joe: The Rise of Cobra, Logan, en Conan the Barbarian.

Melissa Howard

Melissa Howard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Real World, Girls Behaving Badly, en The New Tom Green Show.

Miki Howard

Miki Howard is n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fatal Beauty, Malcolm X, Poetic Justice, en Aprils Fools.

Ron Howard

Ron Howard is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apollo 13, A Beautiful Mind, en Frost/Nixon, en in die televisiereeks Arrested Development.

Sherman Howard

Sherman Howard is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Day of the Dead en Lethal Weapon 2, en in die televisiereeks Seinfeld.

Susan Howard

Susan Howard is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek, Griff, Petrocelli, en Dallas.

Tanedra Howard

Tanedra Howard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saw VI, Saw 3D: The Final Chapter, Reggie Gaskins Urban Love Story, en Oscar.

Terrence Howard

Terrence Howard is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crash, Hustle & Flow, Four Brothers, en Iron Man.

Traylor Howard

Traylor Howard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dirty Work, Me, Myself & Irene, en Son of the Mask, en in die televisiereeks Monk.

Martha Howe-Douglas

Martha Howe-Douglas is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bill en in die televisiereekse Doctors, The Office, en Doctor Foster.

Anthony Howell (akteur)

Anthony Howell is n Engelse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Woman in Gold en in die televisiereekse Foyles War, Dracula, en Medici: Masters of Florence.

C. Thomas Howell

C. Thomas Howell is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente E.T. the Extra-Terrestrial, The Outsiders, The Hitcher, en The Amazing Spider-Man.

Kirby Howell-Baptiste

Kirby Howell-Baptiste is n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Love, Downward Dog, Killing Eve, en Barry.

Charles Howerton

Charles Howerton is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse My Name Is Earl, Justified, Superstore, en American Crime Story.

Glenn Howerton

Glenn Howerton is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Serenity, Crank, en The Strangers, en in die televisiereeks Its Always Sunny in Philadelphia.

Lil Rel Howery

Lil Rel Howery is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Get Out en Tag, en in die televisiereekse Friends of the People en Rel.

Sally Ann Howes

Sally Ann Howes is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead of Night, Anna Karenina, Paradise Lagoon, en Chitty Bang Bang.

Steve Howey (akteur)

Steve Howey is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente DOA: Dead or Alive, Bride Wars, en Something Borrowed, en in die televisiereeks Shameless.

Tracey Hoyt

Tracey Hoyt is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Prize Winner of Defiance, Ohio, Guidance, Len and Company, en in die televisiereeks The Tournament.

Jakub Hruša

Hruša het klavier en tromboon gestudeer, en n belangstelling in dirigeer ontwikkel gedurende sy gimnasium jare in Brno. Later het hy gestudeer om n dirigent te word by die Akademie van Uitvoerende Kunste in Praag, waar sy onderwysers Jiří Bělohlá ...

George Hu

George Hu is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ToGetHer en Love Around.

Kelly Hu

Kelly Hu is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th Part VIII: Jason Takes Manhattan, The Scorpion King, X-Men 2, en The Tournament.

Grace Huang

Grace Huang is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Man with the Iron Fists, Infini, en Independence Day: Resurgence, en in die televisiereeks Intelligence.

Tina Huang

Tina Huang is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Drive en in die televisiereekse Rizzoli & Isles, Shameless, en The Night Shift.

Patrick Huard

Patrick Huard is n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Les Boys III, Bon Cop Bad Cop, en Starbuck, en in die televisiereeks Taxi 0-22.

Erica Hubbard

Erica Hubbard is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Save the Last Dance, A Cinderella Story, The Sisterhood of the Traveling Pants, en Akeelah and the Bee.

Janet Hubert

Janet Hubert is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Tales from the Crypt en The Fresh Prince of Bel-Air.

Whip Hubley

Whip Hubley is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Top Gun, Species, Executive Decision, en A Cinderella Story.

Cooper Huckabee

Cooper Huckabee is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Funhouse, Gettysburg, The Generals Daughter, en Space Cowboys.

Vanessa Hudgens

Vanessa Hudgens is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High School Musical 3: Senior Year, Beastly, Spring Breakers, en Journey 2: The Mysterious Island.

Warrington Hudlin

Warrington Hudlin is n Amerikaanse vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black at Yale: A Film Diary, House Party, en Boomerang.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →