ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 156

Michael Imperioli

Michael Imperioli is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas, Summer of Sam, en The Lovely Bones, en in die televisiereeks The Sopranos.

Daryl Impey

Daryl Impey, is n Suid-Afrikaanse professionele padfietsryer. Hy ry tans vir die UCI Mitchelton–Scott span. Sy span was voorheen geborg deur Orica-GreenEDGE Proteam. Gedurende 2010 het hy vir die RadioShack -span gery.

Celia Imrie

Celia Imrie is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace, Nanny McPhee, Imagine Me & You, en The Best Exotic Marigold Hotel.

Rebecca Indermaur

Rebecca Indermaur is n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bold Heroes, Sennentuntschi: Curse of the Alps, Finsteres Glück, en Hide and Seek.

Seeta Indrani

Seeta Indrani is n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Transformers: The Last Knight en in die televisiereekse Covert Affairs en Catastrophe.

Arnaldur Indridason

Arnaldur Indridason is n Yslandse skrywer van speurverhale. Hy het in 1996 n graad in geskiedenis aan die Universiteit van Ysland verwerf en was later vir n langer tydperk as joernalis en filmkritikus vir die dagblad Morgunbladid werksaam.

Ralph Ineson

Ralph Ineson is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2, Guardians of the Galaxy, en The Witch, en in die televisiereeks The Office.

Alvin Ing

Alvin Ing is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Final Countdown, Smillas Sense of Snow, en The Gambler, en in die televisiereeks The Doctors.

Mandy Ingber

Mandy Ingber is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mr. Mom, Teen Witch, The Relic, en Free Enterprise.

Yvonne Ingdal

Yvonne Ingdal is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To, 4 x 4, Story of Barbara, en In the Green of the Woods.

Lee Ingleby

Lee Ingleby is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Master and Commander: The Far Side of the World en Harry Potter and the Prisoner of Azkaban, en in die televisiereekse Inspector George Gently en The A Word.

Laura Ingraham

Laura Anne Ingraham is n Amerikaanse konserwatiewe televisie aanbieder. Ingraham het vir byna twee dekades die nasionaal-gesindikeerde radioprogram The Laura Ingraham Show aangebied en is die hoofredaktrise van LifeZette. Sy is met ingang Oktober ...

Ingvar Carlsson

Gösta Ingvar Carlsson is n Sweedse politikus wat twee keer as premier van Swede gedien het, eers van 1986 tot 1991 en weer van 1994 tot 1996. Hy was van 1986 tot 1996 leier van die Sweedse Sosiaal-Demokratiese Party. Hy is veral bekend vir die le ...

Joakim Ingversen

Joakim Ingversen is n Deense skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Contest: To the Stars and Back, On the Edge, en Far til fires vilde ferie.

George Innes

George Innes is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Italian Job, Morons from Outer Space, Master and Commander: The Far Side of the World, en Stardust.

Laura Innes

Laura Innes is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Deep Impact en in die televisiereekse ER, The Event, en Awake.

Diana Lee Inosanto

Diana Lee Inosanto is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sensei, Spy, Alita: Battle Angel, en Way of the Cowboy.

Rieko Ioane

Rieko Edward Ioane is n Nieu-Seelandse rugbyspeler. Hy speel op die senter en vleuelposisies vir die Blues, Auckland, en speel internasionaal vir die All Blacks. Hy het ook vir die Nieu-Seelandse Sewesspan uitgedraf. Afgesien van n besering of si ...

Ally Ioannides

Ally Ioannides is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit, Parenthood, Elementary, en Into the Badlands.

Eva Ionesco

Eva Ionesco is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Tenant, My Little Princess, en Golden Youth, en in die televisiereeks Cinéma 16.

Ionut Silaghi de Oas

Ionut Silaghi de Oas, graaf van Szilagyi-Oas is n Roemeense sanger, liedjieskrywer, vervaardiger, volksversamelaar musiek, skrywer, aristokraat, entrepreneur en ingenieur. Hy is die huidige hoof van die Szilagyi-Oas-edelgesin en die huidige sekre ...

Michael Irby

Michael Irby is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fast Five en in die televisiereekse SEAL Team, Mayans M.C., en Barry.

Celia Ireland

Celia Ireland is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Australian Rules, Rogue, en Cactus, en in die televisiereeks Wentworth.

Kathy Ireland

Kathy Ireland is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alien from L.A., Necessary Roughness, The Player, en Loaded Weapon 1.

Marin Ireland

Marin Ireland is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Glass Chin en Hell or High Water, en in die televisiereeks Homeland.

Georgi Irene

Georgi Irene is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Galactica 1980, The Get Along Gang, Jonny Quest, en Wildfire.

Luce Irigaray

Irigaray is in 1930 in Blaton in die provinsie Henegouwen gebore sy is terughoudend oor haar persoonlike lewe en haar presiese geboortedatum is onbekend. Nadat sy aan die Katolieke Universiteit van Leuven 1955 gegradueer het, het sy in 1961 in Pa ...

Vincent Irizarry

Vincent Irizarry is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Heartbreak Ridge en in die televisiereekse Guiding Light, All My Children, en All My Children.

Jeremy Irons

Ná sy klassieke opleiding aan die Bristol Old Vic Theatre School het Irons sy akteursloopbaan in 1969 op die verhoog begin. Hy het in baie West End-produksies verskyn, soos The Winters Tale, Macbeth, Much Ado About Nothing, The Taming of the Shre ...

Max Irons

Max Irons is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dorian Gray, Red Riding Hood, The Host, en Woman in Gold.

Michael Ironside

Michael Ironside is n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scanners, Top Gun, Total Recall, en Starship Troopers.

Eddie Irvine

Edmund Irvine Jr is n voormalige motorrenjaer van Noord-Ierland. Hy het tussen 1993 en 2002 aan Formule Een deelgeneem en in die 1999 wêreldkampioenskap vir jaers tweede geeindig toe hy vir Scuderia Ferrari gejaag het. Hy het sy loopbaan op sewen ...

Jeremy Irvine

Jeremy Irvine is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente War Horse, Now Is Good, The Railway Man, en Mamma Mia! Here We Go Again.

Amy Irving

Amy Irving is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carrie, Crossing Delancey, Traffic, en Adam.

Bill Irwin

Bill Irwin is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How the Grinch Stole Christmas, Lady in the Water, Rachel Getting Married, en Interstellar.

Bindi Irwin

Bindi Irwin is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Return to Nims Island en in die televisiereekse Bindi, the Jungle Girl en My Babysitters a Vampire. Haar pa was Steve Irwin, die bekende Australiese wildkenner, TV- ...

Jennifer Irwin

Jennifer Irwin is n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superstar, Exit Wounds, en No Strings Attached, en in die televisiereeks Michael: Every Day.

Robert Irwin (telvisie personality)

Robert Irwin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Entertainment Tonight, E! News, Enough Rope with Andrew Denton, en Celebrity Family Feud.

Sirena Irwin

Sirena Irwin is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Batman: Return of the Caped Crusaders en in die televisiereekse SpongeBob SquarePants en Voltron.

Tom Irwin (akteur)

Tom Irwin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Haunting en Marley & Me, en in die televisiereekse My Life and Times en My So-Called Life.

Oscar Isaac

Oscar Isaac is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inside Llewyn Davis, A Most Violent Year, Ex Machina, en Star Wars: The Last Jedi.

Jason Isaacs

Jason Isaacs is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Patriot, Black Hawk Down, Harry Potter and the Chamber of Secrets, en Peter Pan.

Chris Isaak

Chris Isaak is n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wild at Heart, The Silence of the Lambs, Twin Peaks: Fire Walk with Me, en Eyes Wide Shut.

Isabelle Adjani

Isabelle Yasmina Adjani is n Franse filmaktrise en sanger. Sy is die enigste aktrise of akteur in die geskiedenis wat vyf César-toekennings gewen het; sy het die beste aktrise vir besit, One Deadly Summer, Camille Claudel, La Reine Margot en Skir ...

Isabelle Boulay

Isabelle Boulay is n Kanadese sanger van popmusiek. As kind het sy geluister na haar ouers se albums van Gilles Vigneault en Félix Leclerc terwyl sy gedroom het van haar eie toekoms op die verhoog. Teen die einde van die 1980s was Isabelle n kuns ...

Ana Isabelle

Ana Isabelle is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sol de Medianoche, Dementia 13, After Everything, en Imprisoned.

Katharine Isabelle

Katharine Isabelle is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger Snaps, Insomnia, Freddy vs. Jason, en American Mary.

Isaias Afwerki

Isaias Afwerki, gebore 2 Februarie 1946, is die eerste en huidige president van Eritrea, n pos wat hy beklee het sedert die Eritrease onafhanklikheidsoorlog in 1993. Hy het die Eritrean Peoples Liberation Front tot n oorwinning in Mei 1991 gelei, ...

Madison Iseman

Madison Iseman is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jumanji: Welcome to the Jungle, Beauty Mark, en Goosebumps 2: Haunted Halloween, en in die televisiereeks Still the King.

Brittany Ishibashi

Brittany Ishibashi is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows en in die televisiereekse This Is Us en Runaways.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →