ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 16

Johan Kloppers

Johan J. "Madolo" Kloppers was tydens sy loopbaan van 36 jaar n leidende figuur in die ontwikkeling van die moderne Nasionale Krugerwildtuin. Sy Tsonga-bynaam "Madolo" beteken "kniee", wat na sy kenmerkende loopstyl verwys het. Danksy sy gereelde ...

Kwaggaprojek

Die Kwaggaprojek is ’n poging deur ’n groep in Suid-Afrika om deur selektiewe teling ’n lyn van die bontsebra te herskep wat soos die uitgestorwe kwagga lyk.

SAVAP2

SAVAP2 is die akroniem vir die tweede Suider-Afrikaanse Voelatlasprojek. Dit volg op die eerste en baie suksesvolle atlasprojek wat van 1987-1991 plaasgevind het - algemeen bekend as SAVAP1. Die huidige projek is n gesamentlike onderneming van di ...

Burschenschaft

Die Burschenschaft is n Duitse studentekorps in Duitsland, Oostenryk en Chili. Daar is twee groot sambreelorganisasies: Die Duitse Burschenschaft en die Nuwe Duitse Burschenschaft wat n afsondering van die Duitse Burschenschaft uit die jaar 1996 ...

De Goede Hoop Koshuis

De Goede Hoop is n privaat Afrikaans-Christelike koshuis vir mans en vroue wat aan die Universiteit van Pretoria studeer. Die koshuis is in 2017 deur die burgerregte-organisasie AfriForum gestig. Die stigting van die koshuis het opslae gemaak omd ...

Kamermaat

Kamermaats is gewoonlik ongetroude jongmense, wat werknemers en studente insluit. Dit is egter nie vreemd vir middeljarige of bejaarde volwassenes of pensioentrekkers wat enkellopend, geskei of hul eggenoot aan die dood afgestaan het om kamermaat ...

Navorsing as bricolage

As voorbeeld word ’n navorser se gebruik van humormateriaal in die onderrig van Afrikaans in haar navorsing aangebied. Die volgende illustreer hoe n proefskrif of tesis as bricolage aangebied kan word binne die opvoedkundige veld van taalonderrig ...

Olivaint Genootschap van België

Die Olivaint Genootschap van Belgie is n Belgiese pluralistiese en onafhanklike studentevereniging gestig in 1954. Die doel is hoofsaaklik die vorm van persone wat later professionele verantwoordelikhede sal dra. As voertaal word sowel Nederlands ...

Oorbruggingsjaar

n Oorbruggingsjaar, brugjaar, postmatriek, tussenjaar, breekjaar, gapingsjaar, selfontdekkingsjaar, gap-jaar of grootwordjaar verwys na n tydperk waar skoolverlaters tydelik wegbeweeg van onderwys en/of gaan reis, n paar opknappingskursusse hier ...

Sonop Koshuis

Sonop Tehuis verskaf verblyf aan sowat 160 manstudente wat aan die Universiteit van Pretoria studeer. Die opset van die koshuis verskil van dié van ander Tuks-koshuise in die sin dat inwoners in huisies woon – in die tehuis bekend as "mansjioene" ...

Stigting Studiefonds vir Suid-Afrikaanse Studente

Die doel van die Stigting Studiefonds vir Suid-Afrikaanse Studente is om die kulturele bande tussen Nederland en Suid-Afrika in stand te hou en te bevorder. Deur die toeken van studiebeurse in die taal- en letterkunde en die geesteswetenskappe ma ...

TuksVillage

TuksVillage is in 2008 gestig ná omvattende navorsing deur die Universiteit van Pretoria gedoen is wat die akkomodasiebehoeftes van studente ondersoek het. Dit het daarnatoe gelei dat TuksVillage in verskeie opsigte uniek is. Die uitleg van die g ...

Universiade

Die Universiade is n internasionaal sportbyeenkoms vir universiteitstudente. Die geleentheid word deur die FISU georganiseer. Die naam is n kombinasie van die woorde "Universiteit" en "Olimpiade". In Engels word dit ook soms die World University ...

Van Ewijck-stigting

Die Van Ewijck-stigting het die versterking van die kulturele bande tussen Suid-Afrika en Nederland asook die bewaring van die Nederlandse kultuurerfenis in Suid-Afrika ten doel. Dit is in 1978 in Kaapstad gestig deur die Nederlandse sakeman Sipp ...

Akteur

n Akteur is n persoon wat n karakter uitbeeld in n uitvoering. Die akteur doen die uitvoering "in die vlees" in die tradisionele medium van die teater of in moderne media soos film, radio en televisie. Die ooreenstemmende Griekse term is ὑποκριτή ...

Boulevard der Stars

Die Boulevard der Stars is n steeds groeiende monument ter ere van bekende Duitse persoonlikhede uit die rolprent- en televisiebedryf. Die monument is naby die Berlynse plein Potsdamer Platz gelee en strek van Potsdamer Straße met sy ses rylane t ...

Dans

Die moderne dans gryp terug na primitiewe beginsels: die gebruik van n mens se liggaam om gevoelens uit te druk en te kommunikeer. Die emosies en psigologie van die twintigste eeuse mens was bepalend vir die moderne dans en die wyse waarop die sp ...

Fopdosser

’n Fopdosser is gewoonlik ’n man wat buitensporige vroueklere dra en oordadig vroulik optree met die doel om te vermaak. Hulle sal dikwels sekere eienskappe, soos grimering en vals wimpers, dra vir komiese, dramatiese of satiriese effek. Hoewel f ...

Hollywood Walk of Fame

Die Hollywood Walk of Fame bestaan uit meer as 2 500 vyfpuntige sterre uit terrazzo en koper in die sypaadjies van 15 straatblokke van Hollywood Boulevard en drie blokke van Vine Street in Hollywood, Kalifornie. Die sterre is permanente openbare ...

Komediant

n Komediant is n persoon wat poog om n gehoor te vermaak deur hulle te laat lag. Dit kan wees deur middel van grappe of om amusante situasies uit te lig, om laf op te tree of om gebruik te maak van komiese bykomstighede. n Gewilde gesegde deur Ed ...

Las Vegas

Las Vegas is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Nevada en ook een van die volkrykste metropole in die weste van die VSA. Die stad staan vandag veral bekend as n internasionale toeristesentrum en eersterangse bestemming vir handelskoue ...

Macau

Macau of Macao, amptelik die Macau Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China, is naas Hongkong een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek China. Macau is wes van die Pêrelrivierdelta en Hongkong aan die ...

Monte Carlo

Monte Carlo is die vernaamste woonkwartier van die stadstaat Monaco, n onafhanklike prinsdom aan die Franse Côte dAzur. Die buurt dra sy Italiaanse naam sedert 1 Julie 1866 ter ere van Prins Charles III van Monaco. Die snelle groei van Monte Carl ...

Pornografiese akteur

’n Pornografiese akteur of pornoster is ’n akteur of aktrise wat seksdade op film uitvoer vir ’n pornografiese rolprent. Dié prente word in verskeie genres gemaak en beeld seksuele fantasiee vir die kyker uit. Die akteurs in ’n spesifieke rol wor ...

Sun City, Noordwes

Sun City is n luukse kasino en vermaaklikheidskompleks in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit is twee ure se ry vanaf Johannesburg en n entjie buite die stad Rustenburg gelee. Die kompleks grens aan die Pilanesbergwildreservaat. Verskeie k ...

Adamastor

Die mitologiese figuur Adamastor is n simbool vir die gevare wat die vroee Portugese seevaarders op hulle ontdekkingstogte moes trotseer. Vasco da Gama het die reusagtige monster Adamastor gesien. So sê die Portugese digter Luis Vaz de Camŏes in ...

Draak

In Europese mitologie word n draak beskou as n onheilige en n kwaadoenige ondier wat n gevlerkde reptilies liggaam en n kop soortgelyk aan n perd het en wat vuur kan blaas. Die oog van n draak het ook glo towerkragte wat die eienaar toelaat om wa ...

Elf (mitologie)

Elwe is ligwesens of natuurgeeste wat hulle oorsprong in die Nordies-Germaanse mitologie het. In Ysland word hulle ook die Verborge Volk genoem. Hulle word meestal as klein mense uitgebeeld wat die woude, die see en die lug bewoon. Hulle tree dik ...

Fee

n Fee is n magiese figuur wat slegs in sprokies voorkom. Hulle is meestal goedgesinde mooi vroulike wesentjies en klein van gestalte. Met hul bonatuurlike gawes kan hulle enigiets ten goed of ten kwade laat gebeur. So kom hulle na die wieg van n ...

Gonger

Die term Gonger verwys in die volksgeloof van die Noord-Friese eilande Sylt en Amrum na n soort poltergees. Volgens ou verhale vind "onskuldige moordslagoffers" net soos mense, wat grondstene verplaas en land omgeploeg of verwoes het, geen rus in ...

Heks

Voor die kerstening van Germaanssprekende Europa het die Wicca’s of Haegtesse hoe aansien in die gemeenskap geniet. Alhoewel die Hekse of Wicca’s geliefde en gesiene persone was, was hulle ook omstrede. Die rede hiervoor is dat hulle beide wit- e ...

Kabouter

Kabouters is bonatuurlike wesens wat in die folklore van verskillende Europese kulture voorkom. Hulle is vrolik, behulpsaam, wys en naïef. Snags help hulle die mens deur ongesiens onafgehandelde takies te voltooi. Gewoonlik woon hulle naby aan me ...

Meermin

n Meermin is n mitologiese waterwese met die bokant van n vrou, maar met die stert van n vis in plaas van bene. Daar word selde van die manlike teenpool, die meerman, gehoor. Meerminne kom in die verhale van verskeie volkere reg oor die wêreld vo ...

Selkie

Selkies of silkies, ook selkie folk genoem, is teriantropiese wesens in die mitologie van die Noordelike Eilande van Skotland, die Faroereilande en Ysland - robbe wat in staat is om hul vel af te werp en n menslike gedaante aan te neem. Die term ...

Spook

Die geloof in spoke is een van die mees algemene kenmerke van die bonatuurlike en mistiese filosofie en spruit voort uit die oortuiging dat die mens n individuele skepsel is, wat uit twee heeltemal verskillende substansies gevorm is, wat onafhank ...

Trol

Die term trol is n versamelnaam vir verskeie tipes lelike, mensagtige wesens uit die Nordiese volksdigkuns en tradisionele sprokieswêreld wat hulle wortels in die Oud-Nordiese mitologie het. Alhoewel hul voorkoms en hul eienskappe op verskillende ...

Vampier

Vampiere is volgens die mitologie en volksverhale nagtelike wesens, meestal opgewekte menslike lyke, wat die bloed van mense en diere suig en oor bonatuurlike vermoens beskik. Hierdie vermoens varieer na gelang van die verskillende kulture en mit ...

Watermeisie

Die Watermeisie is n mitologiese figuur wat leef in die mondelinge kulturele tradisie van sekere inheemse volke van Suider-Afrika. Sy leef in donker en diep rotspoele en is in sekere verhale verantwoordelik vir reen, vloede en droogtes. Hierdie w ...

Weerwolf

’n Weerwolf is ’n mitologiese figuur wat veral in Europese volksverhale voorkom. Dit is ’n wese wat snags in ’n wolf verander en mense en diere verslind. Die gedaantewisseling is in sommige verhale vrywillig, en in ander teen die betrokkene se wi ...

Zombie

Hierdie mitologiese skepsel het sy oorsprong in die folklore van Afrika en die Karibiese eilande. Die siel van n mens kan sy liggaam soos gewoonweg by afsterwe verlaat, maar kon ook deur priesters en sjamane deur middel van toorkrag uit n lewende ...

Okkultisme

Okkultisme ondersoek die verborge, geheimsinnige en bonatuurlike aspekte van die lewe. Okkultiste is oortuig daarvan dat n mens toegang het tot dieper kennis en insig as wat bereik kan word deur n gewone lewenservaring van die normale vyf sintuie ...

Galdrabók

Die Galdrabók is n boek wat teruggevoer word na die Renaissance in Ysland en bevat instruksies wat vermoedelik die gebruiker magiese vaardighede sal verleen. Die klein manuskrip beveel die leser om simboliese simbole te teken wat bekend staan as ...

Kosakeln

Kosakeln is n relatief onlangse twee-handige kaartspel van die Oostenrykse tak van die Tarotkaarte-familie. Dit is n twee-handige spel van geïllustreerde Tarotkaarte ; wat opsigself n uitgebreide en uitdagende variasie van Tap Tarock is.

Königrufen

Königrufen of Königsrufen is n vier-speler, toertjie- of truuk-nemende kaartspeletjie van die Tarotkaarte familie wat in Oostenryk en Suid-Tirool gespeel word. Soos met ander streeksgebonde tarot-kaartspeletjies van die Tarotkaart familie, word d ...

Pentagram

’n Pentagram is ’n vyfpuntige ster wat met vyf reguit lyne getrek word en is een van die oudste simbole in die wêreld. Dit is al meer as 4 000 jaar voor Christus gebruik. Die naam stam van die Griekse πεντάγραμμον, wat vyf lyne beteken. ’n Ou woo ...

Primêre Tarotkaarte

Die 22 primêre tarotkaarte is die hoof tarotkaarte en verteenwoordig verskillende grondwaarhede met spesifieke betekenisse. Die volgende is kaarte in die tarotpak met die ooreenstemmende konsepte wat verteenwoordig word in die kaarte: 1. Gek: Ver ...

Sleutel van Salomo

Die Sleutel van Salomo is ’n boek met towerspreuke wat aan Salomo toegeskryf word. Die eksemplare wat nou bekend is, stam uit die Middeleeue en later. Die boek bevat verskillende paragrawe en idees wat deur Talmoedtekste en die Joodse kabbala-ond ...

Swart mis

In die Sataniese tradisie verwys die term swart mis na n religieuse plegtigheid, wat, soos veronderstel word, op die Sabbat plaasgevind het. Dit was in wese n parodie van die Christelike mis, en sy hoofdoel was die ontwyding van die hostie, alhoe ...

Swartmagie

Swartmagie of swartkuns is ’n vorm van towerkuns waar "bose kragte" ingespan word met gewoonlik negatiewe doeleindes of vir eie gewin sonder om die moontlik negatiewe gevolge vir ander in ag te neem. Dit sal byvoorbeeld gebruik word om iemand doo ...

Tarotkaarte

Die Tarot is n pak speelkaarte wat vanaf die middel van die 15de eeu in verskillende dele van Europa gebruik word om speletjies te speel soos Italiaanse tarocchini, Franse tarot en die Oostenrykse Königrufen, waarvan baie vandag nog gespeel word. ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →