ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 165

Sung Kang

Sung Kang is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fast and the Furious: Tokyo Drift, Fast Five, Bullet to the Head, en Fast & Furious 6.

Tim Kang

Tim Kang is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Two Weeks Notice, The Forgotten, en Rambo.

John Kani

Bonsile John Kani is ’n Suid-Afrikaanse akteur, teaterregisseur en dramaturg. Hy is in New Brighton, Suid-Afrika, gebore. Kani het in 1965 by The Serpent Players in Port Elizabeth aangesluit en het verskeie toneelstukke help skep wat nooit gepubl ...

Anton Kannemeyer

Anton Kannemeyer is n Suid-Afrikaanse spotprenttekenaar, wat soms teken onder die skuilnaam Joe Dog. Kannemeyer het doseer aan die Universiteit van Pretoria, Technikon Witwatersrand, en was ook n senior lektor by die Universiteit van Stellenbosch.

Archie Kao

Archie Kao is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Legend of the Ancient Sword en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation, Chicago P.D., en Nothing Gold Can Stay.

Elaine Kao

Elaine Kao is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bridesmaids en in die televisiereeks American Koko.

Lawrence Kao

Lawrence Kao is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey: Rise Up and Dance en Silver Lake, en in die televisiereekse The Originals en NCIS: New Orleans.

John Kapelos

John Kapelos is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Breakfast Club, Internal Affairs, en The Shape of Water, en in die televisiereeks Justified.

Ameenah Kaplan

Ameenah Kaplan is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Avengers: Infinity War en in die televisiereekse Greys Anatomy en The Office.

Andreas Kaplan

Andreas Kaplan is rektor by ESCP Business School in Berlyn. Voorheen het hy opgetree as die skool se Dekaan vir Akademiese Sake en voor dit was hy die Direkteur van Handelsmerk en Kommunikasie, beide as deel van ESCP se uitvoerende komitee. Kapla ...

Jonathan Kaplan

Jonathan Isaac Kaplan, is n voormalige internasionale rugbyskeidsregter en hou die wêreldrekord vir die meeste internasionale rugbywedstryde as skeidsregter. Kaplan begin as skeidsregter in 1984, terwyl hy nog n hoerskoolstudent is. Hy maak sy ee ...

Kyle Kaplan

Kyle Kaplan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Drillbit Taylor en Wild Cherry, en in die televisiereekse The Bernie Mac Show en 10 Things I Hate About You.

Robert D. Kaplan

Robert David Kaplan is n Amerikaanse skrywer. Sy boeke en artikels fokus op politiek, veral buitelandse beleid, en reis. Sy werk oor drie dekades verskyn in The Atlantic, The Washington Post, The New York Times, The New Republic, The National Int ...

Sophia Kapp

Sophia Kapp is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van liefdesromans. Sy debuteer in 2007 met die eerste insetsel, Die erflating, van ’n trilogie wat handel oor drie susters. Kapp is ook sedert 2013 lid van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse A ...

Tertius Kapp

Tertius Kapp is n Suid-Afrikaanse dramaturg, regisseur en draaiboekskrywer. Hy het in Kaapstad skoolgegaan, waarna hy by die Universiteit Stellenbosch studeer en n MA in Kreatiewe Skryfkunde onder leiding van prof. Marlene van Niekerk behaal.Hy h ...

Valérie Kaprisky

Valérie Kaprisky is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breathless, La femme publique, en Mouvements du désir.

Mitzi Kapture

Mitzi Kapture is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Process en in die televisiereeks Silk Stalkings.

Kirill Karabits

Karabits se vader was die dirigent en komponis Ivan Karabyts. Gedurende sy jeug het Karabits klavier, musikologie en komposisie gestudeer, en teen die ouderdom van dertien jaar n belangstelling in dirigeer begin ontwikkel. Sy vroeere onderwysers ...

Kym Karath

Kym Karath is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thrill of It All en The Sound of Music, en in die televisiereekse Lost in Space en All My Children.

Brittney Karbowski

Brittney Karbowski is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heavens Lost Property the Movie: The Angeloid of Clockwork en Fairy Tail: The Movie - Dragon Cry, en in die televisiereekse Fairy Tail en Parasyte: The Maxim.

Karin Dreijer Andersson

Karin Elisabeth Dreijer Andersson is n Sweedse musikant en sangeres wat bekend is vir haar rol as hoofsangeres van die musiekgroep The Knife, n musiekduo wat sy met haar broer Olof Dreijer gevorm het. Andersson was voorheen die sangeres en kitaar ...

Hanna María Karlsdóttir

Hanna María Karlsdóttir is n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 101 Reykjavík, Cold Trail, en Dead Snow 2: Red vs. Dead.

Janice Karman

Janice Karman is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Chipmunk Adventure, Alvin and the Chipmunks, en Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked, en in die televisiereeks Alvin & the Chipmunks.

John Karna

John Karna is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sugar Mountain en Lady Bird, en in die televisiereekse Modern Family en Scream: The TV Series.

Erin Karpluk

Erin Karpluk is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Reasonable Doubt en in die televisiereekse Godivas en Being Erica.

Anatoli Karpof

Anatoli Jewgenjewitsj Karpof is n Russiese skaakspeler en grootmeester en voormalige Wêreldkampioen. Hy was die kampioen vanaf 1975 tot 1985 toe hy verslaan was deur Garri Kasparof. Hy het 3 keer teen Kasparof gespeel vir die titel vanaf 1986 tot ...

Katy Karrenbauer

Katy Karrenbauer is n Duitse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cloud Atlas en in die televisiereekse Verbotene Liebe en Hinter Gittern - Der Frauenknast.

Sabine Karsenti

Sabine Karsenti is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Silent Hunter, Musketeers Forever, en Battlefield Earth, en in die televisiereeks The Crow: Stairway to Heaven.

Tara Karsian

Tara Karsian is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent BFFs en in die televisiereekse ER, Review, en Doubt.

Vincent Kartheiser

Vincent Kartheiser is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Masterminds, Alpha Dog, en In Time, en in die televisiereeks Mad Men.

Claudia Karvan

Claudia Karvan is n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Daybreakers en in die televisiereekse The Secret Life of Us, Love My Way, en Spirited.

Hamid Karzai

Hamid Karzai is die eerste demokraties verkose President van Afghanistan. Hamid Karzai was sedert Desember 2001 die Voorsitter van die Oorgangsadministrasie en die interim president vanaf Junie 2002. Hy is in 2014 opgevolg deur Ashraf Ghani.

Cody Kasch

Cody Kasch is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation, Normal, Ohio, Phil of the Future, en Desperate Housewives.

Puttichai Kasetsin

Puttichai Kasetsin is n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Leh Nangfah, The Ugly Duckling, Ugly Duckling Series: Perfect Match, en U-Prince: The Handsome Cowboy.

Daniel Kash

Daniel Kash is n Kanadese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens, Diary of the Dead, Mama, en RoboCop.

Linda Kash

Linda Kash is n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Waiting for Guffman, Best in Show, Man of the Year, en The Love Guru.

Jackie Kashian

Jackie Kashian is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bam and Celeste en Looking Forward: 2016, en in die televisiereekse Murphy Brown en Young.

Garri Kasparof

Garri Kimowitsj Kasparof is n skaak-grootmeester en voormalige amptelike wêreldkampioen van die wêreldskaakfederasie FIDE, skrywer, politieke aktivis en medestigter van die Russiese buiteparlementêre opposisiebeweging Solidarnost. Hy word deur ve ...

Ronnie Kasrils

Ronald Kasrils is n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was van 1999 tot 2004 die minister van waterwese en bosbou en van 27 April 2004 tot 25 September 2008 die minister van intelligensie. Kasrils het van 1987 tot 2007 op die ANC se Nasionale Uitvoere ...

John Kassir

John Kassir is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Petes Dragon en in die televisiereeks Tales from the Crypt.

Shevaun Kastl

Shevaun Kastl is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cataclysmo and the Time Boys, The Lost Woman en The Amazing Bulk.

Nikola Kastner

Nikola Kastner is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Offside en The Origin of Violence, en in die televisiereekse Homeland en Doc Meets Dorf.

Florence Kasumba

Florence Kasumba is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Captain America: Civil War, Wonder Woman, Avengers: Infinity War, en Black Panther.

Kathryn Kates

Kathryn Kates is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Seinfeld, Orange Is the New Black, Shades of Blue, en Friends from College.

Stana Katic

Stana Katic is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Spirit, For Lovers Only, en CBGB, en in die televisiereeks Castle.

William Katt

William Katt is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Carrie, House, en The Man from Earth, en in die televisiereeks The Greatest American Hero.

Chris Kattan

Chris Kattan is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Roxbury, House on Haunted Hill, Corky Romano, en Undercover Brother.

Moïse Katumbi

Moïse Katumbi Chapwe is n Kongolese politikus en sakeman. Hy was van 2007 tot September 2015 goewerneur van die Katanga-provinsie, gelee in die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Hy was tot 29 September 2015 n lid van die Peoples ...

Omri Katz

Omri Katz is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hocus Pocus en in die televisiereekse Dallas, Eerie, Indiana, en The John Larroquette Show.

Sadie Katz

Sadie Katz is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wrong Turn 6: Last Resort, Blood Feast, Party Bus to Hell, en The Bill Murray Experience.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →