ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 212

Noreen Nash

Noreen Nash is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Devil on Wheels, Assigned to Danger, Phantom from Space, en Giant.

Taslima Nasrin

Taslima Nasrin is n Bengaalse skrywer en feminis wat vroueregte, menseregte en sekulêre humanisme in Bangladesh ondersteun. Sy woon deesdae in ballingskap in verskeie lande. Sy het geneeskunde met spesialisasie in ginekologie gestudeer. Sy het to ...

Anthony Natale

Anthony Natale is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Hollands Opus, Jerry Maguire, Date Movie, en Universal Signs.

Nataniël

Nataniel is ’n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer, impresario, satirikus, dramaturg en skrywer. Nataniel het sy loopbaan in 1987 begin met die uitreiking van sy enkelsnit Maybe Time. Sedertdien het hy talle albums uitgereik, oorspronklike tea ...

Julie Nathanson

Julie Nathanson is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Avengers Assemble en Dallas & Robo.

Nicoli Nattrass

Nicoli Jean Nattrass is professor in ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad. Sy is mede-direkteur van die Instituut vir Gemeenskappe en Natuurlewe in Afrika, en die stigter en voormalige direkteur van die eenheid vir vigs- en samelewingsnavor ...

S.J. Naudé

Stephanus Jacobus Naudé is in 1970 in Pretoria gebore, waar hy ook groot word. Die gesin woon in die voorstad Lukasrand, wat eintlik ’n Joodse woonbuurt is en hulle is die enigste Afrikaanse gesin in die buurt. Hy is die kleinseun en naamgenoot v ...

David Naughton

David Naughton is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight Madness, An American Werewolf in London, Steel and Lace, en Detroit Rock City.

James Naughton

James Naughton is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cats Eye, The First Wives Club, en Suburban Girl, en in die televisiereeks Planet of the Apes.

Naturi Naughton

Naturi Naughton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fame, Notorious, en Lottery Ticket, en in die televisiereeks Power.

Tony Naumovski

Tony Naumovski is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Run All Night en in die televisiereekse Orange Is the New Black, Forever, en Daredevil.

Demetrius Navarro

Demetrius Navarro is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday, A Sixth Dimension, en Spirit Cop, en in die televisiereeks ER.

Aleksei Nawalni

Aleksei Anatoljewitsj Nawalni is ’n Russiese regsgeleerde, politikus en finansiele aktivis. Hy het sedert 2009 in Rusland bekend geraak as ’n vegter teen korrupsie en ’n kritikus van president Wladimir Poetin. Hy het al groot demonstrasies gehou ...

Ajay Nayyar

Ajay Nayyar is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 24, Call the Midwife, en Charlie Brookers Weekly Wipe.

Dmitry Nazarov

Dmitry Yurievich Nazarov is n Sowjetse en Russiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Möbius en Kukhnya v Parizhe, en in die televisiereeks Kukhnya.

Odwa Ndungane

Odwa Ndungane is n rugbyspeler wat vir die Bulls en die Sharks in die Superrugby-kompetisie op vleuel gespeel het. Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke in 2008 tydens n 26-0 oorwinning teen Italie in Kaapstad. Sy tweelingbroer Akona Ndungan ...

Diane Neal

Diane Neal is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dirty Movie en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit, NCIS, en Suits.

Elise Neal

Elise Neal is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 2, Money Talks, Hustle & Flow, en Logan.

Kevin Nealon

Kevin Nealon is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Gilmore, The Wedding Singer, en Grandmas Boy, en in die televisiereeks Weeds.

Christopher Neame

Christopher Neame is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghostbusters II, Licence to Kill, The Prestige, en The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor.

Tracey Needham

Tracey Needham is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bonnie & Clyde: The True Story en in die televisiereekse JAG, The Division, en Criminal Minds.

Audrie J. Neenan

Audrie J. Neenan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sudden Impact, The Departed, en Ghost Town, en in die televisiereeks Not Necessarily the News.

Liam Neeson

In 1976 het hy by die Lyric Players Theatre in Belfast aangesluit. Hy het daarna in die rolprent Excalibur 1981 verskyn. Tussen 1982 en 1987 was hy in vyf prente te sien, onder meer in The Bounty saam met Mel Gibson en Anthony Hopkins 1984 en The ...

Navid Negahban

Navid Negahban is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie Wilsons War en Brothers, en in die televisiereeks Homeland.

Natasha Negovanlis

Natasha Negovanlis is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Almost Adults, The Carmilla Movie, en Freelancers Anonymous, en in die televisiereeks Murdoch Mysteries.

Antonio Negri

Negri het n "sterloopbaan" aan die Universiteit van Padua en word op jong ouderdom benoem tot voltydse hoogleraar in die dottrina dello stato staatsteorie, n uitgesproke Italiaanse vakgebied wat beide juridiese as konstitusionele aspekte behels. ...

Charles Neidich

Charles Neidich is n boorling van New York en van Russiese en Griekse afkoms. Hy het op agtjarige ouderdom met klarinet-studies onder sy vader, Irving Neidich, begin, en sy studies voortgesit onder die bekende onderwyser Leon Russianoff en later ...

Vince Neil

Vince Neil is n Amerikaanse sanger en akteur. Hy is die voorsanger vir die heavy metal groep Mötley Crüe. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Ford Fairlane, Encino Man, Friday Night Lights, en Hot Tub Time Machine.

Anton Nel

Nel was gebore in n Afrikaanssprekende gesin in Johannesburg, Suid-Afrika. Hy het sy debuutuitvoering na slegs twee jaar se studie op 12-jarige ouderdom gemaak met die speel van Beethoven se Klavierconcerto No.1 in C-majeur. Hy was n student van ...

Carel Nel

Carel Nel is n Suid-Afrikaanse akteur. Nadat Nel matrikuleer het aan Grey-kollege in Bloemfontein, het hy BA Drama studeer aan die Universiteit van die Vrystaat. Ná sy studies verhuis hy na Kaapstad om sy loopbaan voort te sit.

Carina Nel

Carina Nel is n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het op sesjarige ouderdom al begin toneelspeel en het haar dramagraad by die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie behaal. Carina Nel is onder meer bekend vir haar rol as Isabel in SAUK1 se sepie Generati ...

Gerrie Nel

Gerhard C. "Gerrie" Nel is n Suid-Afrikaanse advokaat wat bekendheid verwerf het vir sy rol as staatsaanklaer in diens van die Nasionale Vervolgingsgesag. Hy was voorheen hoof van die Direktoraat van Spesiale Operasies, ook bekend as die Skerpioe ...

Riana Nel

Riana Nel is n Suid-Afrikaanse sangeres wat op 9 November 1981 in Windhoek, Suidwes-Afrika gebore is. Sy sing hoofsaaklik geestelike liedjies in Afrikaans en Engels. Sy wen die ATKV se Crescendo-sangkompetisie in 2000 en stel haar debuutalbum in ...

Ricus Nel

Ricus Nel is n Afrikaanse musikant en sanger wat al goue status bereik het met verkope. Sy debuutalbum, Sak en Pak is op 15 Augustus 2011 deur Select-musiek vrygestel. Hy roem daarop dat hy dertien musiekinstrumente kan speel. Hy was gereeld op J ...

Demi-Leigh Nel-Peters

Demi-Leigh Nel-Peters is op Sondag 26 Maart 2017 in die Sun City Superbowl as Mejuffrou Suid-Afrika 2017 aangewys. Die geleentheid is op M-Net en Mzansi Magic uitgesaai. Demi-Leigh Nel-Peters het die kroon voor 11 ander finaliste, 25 ander deelne ...

Alexandra Neldel

Alexandra Neldel is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Barefoot en in die televisiereekse Thats Life en Innocent.

Sophie Nélisse

Sophie Nélisse is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Monsieur Lazhar, The Book Thief, Pawn Sacrifice, en Mean Dreams.

Darron Nell

Hy keer in 2010 terug na Suid-Afrika om vir die Port Elizabeth-gebaseerde span van die Oostelike Provinsie-Kings in die Eersteliga Curriebeker te speel. Hy het ook die Southern Kings in die 2009 Britse en Ierse Leeus se toer na Suid-Afrika en die ...

Craig T. Nelson

Craig T. Nelson is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist, The Incredibles, en The Family Stone, en in die televisiereeks Coach.

Drew Nelson (akteur)

Drew Nelson is n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Strain, The Girlfriend Experience, en People of Earth.

Ian Nelson (akteur, gebore 1995)

Ian Nelson is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games, The Best of Me, The Judge, en The Boy Next Door.

Judd Nelson

Judd Nelson is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Breakfast Club, St. Elmos Fire, The Transformers: The Movie, en New Jack City.

Lori Nelson

Lori Nelson was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ma and Pa Kettle at the Fair, Revenge of the Creature, en Pardners, en in die televisiereeks How to Marry a Millionaire.

Sandra Nelson

Sandra Nelson is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Life as a House, Enough, en The Wolf of Wall Street, en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine.

Tim Blake Nelson

Tim Blake Nelson is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente O Brother, Where Art Thou?, Minority Report, Leaves of Grass, en Fantastic Four.

Tracy Nelson (aktrise)

Tracy Nelson is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Down and Out in Beverly Hills, The Night Caller, en Dumb Luck, en in die televisiereeks St. Elsewhere.

Willie Nelson

Willie Nelson is n Amerikaanse musikant, sanger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wag the Dog, Austin Powers: The Spy Who Shagged Me, en The Dukes of Hazzard.

Andris Nelsons

Andris Nelsons is n Letlandse dirigent. Hy is tans die musikale direkteur van die Boston Simfonieorkes en die Gewandhauskapellmeister van die Leipzig Gewandhaus Orkes.

Live Nelvik

Live Nelvik is n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kalle och änglarna en Hjelp, vi er i filmbransjen, en in die televisiereekse Side om side en Presten.

Svetlana Nemolyaeva

Svetlana Nemolyaeva is n Sowjetse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Yevgeni Onegin, Office Romance, The Garage, en The Bottomless Bag.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →