ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 22

World Register of Marine Species

Die inhoud word deur wetenskaplike kenners van elke groep organismes geredigeer en onderhou. Hulle kontroleer die gehalte van die inligting, wat verkry word uit vaktydskrifte en ander databasisse. WoRMS gee geldige name vir alle mariene organisme ...

County

Die huidige Engelse term het sy oorsprong op die vasteland van Europa en is afgelei van die Franse comté "graafskap". Net soos sy ekwivalente in ander Europese tale het dit na n juridiese gebied verwys wat onder die heerskappy van n graaf gestaan ...

Enklawe

n Enklawe is n staatsgebied wat geheel en al deur buitelandse grondgebied omring word en gevolglik nie deur n tweede staat begrens word en ook geen toegang tot die oop see het nie. Uit die perspektief van die land wat soewereiniteit oor die enkla ...

Lesotho

Lesotho, amptelik die Koninkryk Lesotho, tot 4 Oktober 1966 Basoetoland, is n unitêre parlementêre grondwetlike monargie en landingeslote land in Suider-Afrika. Die hoofstad en grootste stad is Maseru. Lesotho is ook n enklawe en word ten volle o ...

San Marino

San Marino, amptelik die Republiek San Marino, ook bekend as die Mees Deurlugtige Republiek San Marino, is n landingeslote land in suidelike Sentraal-Europa met n oppervlakte van 61.2 vierkante kilometer en n bevolking van 33 600 soos in 2021. Di ...

Vatikaanstad

Die Vatikaan of Vatikaanstaat, amptelik die Staat van die Vatikaanstad, is n klein soewereine staat met n ingeslote gebied binne die stadsgebied van Rome, Italie as sy staatsgebied. Omdat dit regeer word deur die Biskop van Rome, die Pous, kan di ...

Branderbreekpunt

’n Branderbreekpunt is ’n permanente versperring soos ’n koraalrif, rots, sandbank of landpunt wat branders laat breek; dit skep ’n buisvormige of ander soort brander wat met ’n branderplank gery kan word voor dit eindelik breek. Die topografie v ...

Hidrologie

Hidrologie is die wetenskaplike studie van die beweging, verspreiding, en kwaliteit van die water op aarde en ander planete, insluitend die hidrologiese siklus, waterhulpbronne en die volhoubaarheid van waterskeidings. Persone wat hidrologie best ...

Morene

n Morene bestaan uit gletserpuin. Dit is materiaal wat deur n gletser verplaas en nagelaat is. Dit is dikwels n mengsel van klippe, klei en sand. Die gletser se vloeiende ys kan groot rotsblokke afruk en meesleur en werk as n kragtige rasper. Die ...

Seevlak

Die term seevlak of seespieel word gebruik om die gemiddelde hoogte waarop die land en see mekaar ontmoet, aan te dui. Dit kom algemeen voor in die geografiese beskrywings van berge, riviere en stede as: Hoogte bo seevlak, wat dan meen "soveel vo ...

Strand

Vir die gelyknamige dorp, sien Strand, Wes-Kaap. n Strand is n relatief oop landstrook langs die kuslyn. Strande het gewoonlik min indien enige plantegroei en is met sand of fyn gruis gedek. Strande loop skuins afwaarts na die water en branders, ...

Tsoenami

n Tsoenami, n tipe vloedgolf, is n reeks golwe wat in n watermassa veroorsaak word deur n puls of skielike versteuring wat n waterkolom vertikaal verplaas. Aardbewings, aard- of grondverskuiwings, vulkaniese uitbarstings, ontploffings en die impa ...

Hipparchos

Hipparchos was n Griekse astroloog, sterrekundige, geograaf en wiskundige van die Helleense era. Hy word beskou as die grondlegger van driehoeksmeting. Hipparchos is gebore in Nicea, en is waarskynlik oorlede op die eiland Rhodos. Dit is bekend d ...

Muhammad ibn Mūsā al-Khwārizmī

Muhammad ibn Mūsā al-Khwārizmī was n Persiese figuur wat een van die beroemdste wetenskaplikes op die gebiede van wiskunde, geografie en astrologie was. Hy is tussen 780 en 800 gebore en het tussen 840 en 845 gesterf. Al-Khwarizmi het aan die Hui ...

Ptolemaeus

Claudius Ptolemaeus was ’n Romeinse burger van Egipte wat in Grieks geskryf het. Hy was ’n wiskundige, sterrekundige, aardrykskundige, astroloog en musiekteoretikus, asook die digter van ’n enkele puntdig in die Anthologia Graeca. Ptolemaeus was ...

Strabo

Strabo, was ’n Antieke Griekse geograaf, filosoof en geskiedkundige. Hy is veral bekend vir sy werk van 17 volumes Geographica, wat die geskiedenis, mense en plekke beskryf van die verskillende streke wat in sy tyd bekend was. Hoewel dit selde in ...

Dreikanter

n Dreikanter is n soort ventifak wat tipies in woestyn- of periglasiale omgewings vorm as gevolg van die skuuraksie van sand wat gewaai word. Dreikanters vertoon n kenmerkende piramidale vorm met drie windafgewerkte fasette. Die woord Dreikanter ...

Fluviaal

Fluviaal is n term in geografie en geologie wat na die prosesse verwys wat met riviere en strome en die gevolglike afsettings en landvorme geassosieer word. Wanneer strome of riviere met gletsers, ysplate of yskappe geassosieer word, word die ter ...

Meander

n Meander is n kromming in n kronkelende waterloop of rivier. n Meander vorm wanneer bewegende water die buitenste rivieroewers erodeer en die vallei verbreed. Die binneste deel van die rivier het gevolglik minder energie en daar vind afsetting p ...

Monoliet

’n Monoliet is ’n geologiese verskynsel wat bestaan uit ’n enkele groot rots of klip, soos sommige berge, of ’n groot stuk rots wat byvoorbeeld as of in ’n museum of gebou gebruik word. Erosie ontbloot gewoonlik die geologiese formasies, wat dikw ...

Opvanggebied

n Opvanggebied is n grondgebied waar alle oppervlakwater van reen, smeltende sneeu of ys saamkom by n enkele punt by n laer hoogte, gewoonlik die uitgang van die kom, waar die water aansluit by n ander watermassa, soos n rivier, meer, opgaardam, ...

Regoliet

Regoliet is ’n laag los, heterogene oppervlakkige afsettings wat soliede rots bedek. Dit sluit in stof, stukkies rots en ander verwante materiale en kom voor op die Aarde, Maan, Mars, sommige asteroïdes en ander aardplanete en natuurlike satellie ...

Stroom

n Stroom is n bewegende watermassa wat deur n bedding en oewers begrens word. Strome is belangrik as kanale in die watersiklus, instrumente in grondwaterhervulling en wee vir vis- en wildmigrasie. Die biologiese habitat in die onmiddellike omgewi ...

Vleiland

n Vleiland is n gebied wat met water versadig is, hetsy permanent of seisoenaal, sodanig dat dit n duidelik identifiseerbare ekosisteem vorm. Vleilande word van ander landvorme onderskei deur die unieke grondeienskappe en plantegroei. Vleilande l ...

Streke van Denemarke

Sedert 1 Januarie 2007 is Denemarke in streke ingedeel, wat die vorige administratiewe indeling in provinsies vervang. Uit die voormalige 271 munisipaliteite is 98 nuwe munisipaliteite gevorm. Denemarke bestaan uit die volgende streke: Midde-Jutl ...

Australië (kontinent)

Australie is n kontinent in die Suidelike halfrond. Die kontinent lê tussen die Indiese Oseaan en die Stille Oseaan. Die kontinent bestaan uit die land Australie en die eilande Tasmanie en Nieu-Guinee. Soms word ook die eilandnasies in die Stille ...

Eurasië

Eurasie is die landmassa wat uit Europa en Asie bestaan. Dit is meestal in die oostelike en noordelike halfrond gelee. Eurasie kan beskou word as n superkontinent, as deel van die superkontinent Afrika-Eurasie, of eenvoudig as n kontinent. In pla ...

Indiese subkontinent

Die Indiese subkontinent is die landmassa suid van die Himalaja en maak deel uit van Suid-Asie. Die grootste deel van die subkontinent word deur Indie beslaan, ander lande sluit in Bangladesj, Bhoetan, Nepal, Pakistan en Sri Lanka. Die belangriks ...

Terra Australis

Terra Australis was n denkbeeldige kontinent wat op Europese kaarte van die 15de tot die 18de eeu verskyn het. Dit is deur Aristoteles voorgestel. Aristoteles se idees is later deur Ptolemeus, n Griekse kartograaf uit die eerste eeu n.C., wat geg ...

Land

Die term land verwys in staatskundige aardrykskunde en internasionale politiek na n staatskundige verdeling van n aardrykskundige entiteit, n soewereine grondgebied, wat die algemeenste met die opvattings van staat of nasie en regering assosieer ...

Lys van lande

Daar is 193 lande wat algemene internasionale erkenning geniet 192 is in die Verenigde Nasies. 1 is die Vatikaanstad. Tien lande wat nie ten volle internasionaal erken word nie Staat Palestina word deur Israel beheer en deur 137 lande erken. Turk ...

Deelstaat

n Deelstaat is n staat wat met ander state n unie vorm. Hierdie unie kan as n federasie of n konfederasie funksioneer. Daarteenoor het n eenheidstaat per definisie nie deelstate nie. Deelstate het n eie parlement en regering wat oor sekere bevoeg ...

Groot moondheid

As n groot moondheid word gewoonlik daardie state aangedui wat die vermoee het om druk in die internasionale politiek uit te oefen deur hul omvangryke ekonomiese, politieke en militêre mag. Ander state moet hul standpunte in ag neem voordat hulle ...

Landingeslote land

n Landingeslote land is n land sonder direkte seetoegang. Binnesee soos die Kaspiese See en die Aralsee word nie in aanmerking geneem nie. Van die tans 193 lidlande van die Verenigde Nasies is 44, ongeveer 1/4, landingeslote lande, waarvan twee – ...

Supermoondheid

n Supermoondheid is n land wat as een van die sterkste lande ter wêreld beskou word. n Supermoondheid is in staat om wêreldgeskiedenis in n meerdere of mindere mate te beïnvloed. Deur die eeue was daar verskeie supermoondhede, onder meer Antieke ...

Nedersetting

n Nedersetting of lokaliteit is n plek waar n groep mense woon of, in die verlede gewoon het. Dit sluit gehuggies, dorpe, buurte, stede en metropole in, ongeag van grootte of belangrikheid daarvan. n Nedersetting sluit ook die opgeboude infrastru ...

Abchasië

Abchasie, amptelik die Republiek Abchasie, is volgens internasionale reg n deel van Georgie, maar vorm de facto n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning. Alhoewel Georgie nie beheer oor Abchasie uitoefen nie, beskou die ...

Antártica Chilena

Antártica Chilena is n provinsie van Chili in die mees suidelike streek van Magallanes – een van vier provinsies in die gebied. Die hoofstad is Puerto Williams. Die provinsie is omtrent 1 250 000 km² groot, wat dit byna twee keer so groot soos al ...

Arabiese Demokratiese Republiek Sahara

Die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara is n land wat voorheen as Spaanse kolonie Spaans-Sahara bekend gestaan en op 14 November 1975 van Spanje onafhanklik geword het. Dit is gelee in Noord-Afrika, suidwes van Marokko en Algerie asook noordwe ...

Argentyns-Antarktika

Argentyns-Antarktika is n sektor van Antarktika wat deur Argentinie as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die Argentyns-Antarktiese gebied, wat bestaan uit die Antarktiese skiereiland en n driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool ...

Brits-Antarktiese Gebied

Die Brits-Antarktiese Gebied is n sektor van Antarktika wat deur die Verenigde Koninkryk as deel van sy oorsese gebied beskou word. Die gebied is omtrent 1 709 400 km² groot en word ook deur Argentinie en Chili geeis. Die gebied word slegs deur d ...

Britse Indiese Oseaangebied

Die Britse Indiese Oseaangebied is n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk gelee in die Indiese Oseaan, halfpad tussen Afrika en Indonesie, suid van die Maledive. Die gebied bestaan uit die 7 atolle van die Chagos-argipel met meer as 1000 in ...

Cabinda (provinsie)

Cabinda is n eksklawe en provinsie van Angola en grens in die noorde aan die Republiek van die Kongo en in die suide aan die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die hoofstad en grootste stad is Cabinda. Die provinsie het in 2007 300 000 inwoner ...

China-Indië skermutselings van 2020

Die skermutselings tussen China en Indie in 2020 vorm deel van n voortdurende militêre dooiepunt tussen ˞Chinese en Indiese magte op die betwiste grens tussen die twee lande. Sedert 5 Mei 2020 is Chinese en Indiese soldate betrokke by aggressiewe ...

Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede

Die Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede is antarktiese, vulkaniese eilande in die suidelike Indiese Oseaan, suid van Afrika en omtrent ewe ver van Afrika, Antarktika, en Australie. Die Franse suidelike lande en see is in 2019 deur Unesco as n ...

Galmudug

Galmudug is n onafhanklike gebied in die suidelike deel van Somalie en is in 1998 outonoom en op 14 Augustus 2006 onafhanklik verklaar. Daar is n konflik tussen Galmudug en Puntland oor gebiede in Somalie. Ondanks Galmudug se relatiewe sukses, wo ...

Golanhoogland

Die Golanhoogland is ’n streek van sowat 1 800 km 2 in die Levant. Die definisie van die streek verskil tussen twee dissiplines: As ’n geologiese en biogeografiese streek is die Golanhoogland ’n basaltagtige plato wat in die suide deur die Jarmoe ...

Guantanamobaai-vlootbasis

Guantanamobaai-vlootbasis is gelee op n 120 km 2 stuk grond en water by Guantanamobaai, Kuba, wat deur die Verenigde State van Amerika gehuur word vir gebruik as n steenkoolproduksie- en seestasie volgens die Kubaans-Amerikaanse Verdrag van 1903. ...

Islamitiese Staat

Die Islamitiese Staat in Irak en die Levant, ook soms die Islamitiese Staat in Irak en Sirie of slegs die Islamitiese Staat genoem, is n djihadiese militêre groep en n selfbenoemde staat oor dele van Sirie en Irak. Die gebied waar ISIS aktief is, ...

Kasjmir

Kasjmir is n geografiese streek in die noordwestlike gedeelte van die Indiese subkontinent wat tussen Indie, Pakistan en die Volksrepubliek China betwis word. Die streek grens in die noordweste aan Afghanistan, in die suidweste aan Pakistan, in d ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →