ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 23

Kosovo

Kosovo, amptelik die Republiek Kosovo, is ’n politieke omstrede entiteit op die Balkanskiereiland wat homself op 17 Februarie 2008 eensydig onafhanklik verklaar het van Serwie. Dit is voorheen bestuur deur die VN-missie Unmik. De jure is Kosovo ’ ...

Melilla

Melilla is n vrye hawe en moderne handelstad aan die kus van Noord-Afrika en word geheel en al deur Marokko omring, hoewel dit deur Spanje saam met Ceuta as deel van die provinsie Cádiz geadministreer word. Die bevolking is 73 460. Die stad is as ...

Puntland

Puntland, amptelik die Puntland Staat van Somalie, is n selfregerende gebied in die noordooste van Somalie en is gelee aan die Horing van Afrika. Anders as die suidelike dele van Somalie, het Puntland n werkende regering, en n groot mate van wet ...

Republiek Artsach

Die Republiek Artsach, tussen 1991 en 2017 Republiek Nagorno-Karabach, is n de facto -onafhanklike republiek in die suidelike Kaukasus-streek van Eurasie, wat internasionaal as deel van Azerbeidjan beskou word. Artsach beheer die meeste van die v ...

Republiek China

Hierdie artikel handel oor die land wat algemeen as Taiwan bekend staan. Vir die eiland wat die grootste deel van hierdie land uitmaak, sien Taiwan eiland. Die Republiek China is een van twee Chinese state wat daarop aanspraak maak dat hulle die ...

Ross-Afhanklikheid

Die Ross-Afhanklikheid is n sektor van Antarktika wat deur Nieu-Seeland as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die provinsie, n driehoekige gebied wat tot by die Suidpool strek, is omtrent 450 000 km² groot, wat dit byna twee keer so g ...

Sewastopol

Sewastopol is ’n hawestad wat aan die Swartsee gelee is. Dit het ’n bevolking van ongeveer 393 304, waarvan omtrent 71.6% van Russiese afkoms is. Dit is die grootste stad op die Krimskiereiland. Sy status word tans deur Rusland en Oekraïne betwis ...

Somaliland

Somaliland, amptelik die Republiek van Somaliland, is n selfregerende gebied in die noordweste van Somalie wat poog om as onafhanklike staat erken te word. Anders as die suidelike dele van Somalie, beskik Somaliland oor n werkende regering, en n ...

Staat Palestina

Palestina, amptelik die Staat Palestina, is n land met omstrede status, gelee in Wes-Asie, en word deur Israel beset en geeis. Die Staat Palestina is deur die Palestynse Bevrydingsorganisasie verklaar op 15 November 1988 en word deur meer as 134 ...

Suid-Ossetië

Suid-Ossetie, amptelik die Republiek Suid-Ossetie – die Staat Alanie, is volgens internasionale reg n deel van Georgie, maar vorm de facto n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning. Alhoewel Georgie nie beheer oor Suid-Os ...

Transnistrië

Transnistrie, amptelik die Pridnestrowiese Moldawiese Republiek: Република Молдовеняскэ Нистрянэ / Republica Moldovenească Nistreană, Russies: Приднестровская Молдавская Республика / Pridnestrofskaja Moldafskaja Respoeblika, Oekraïens: Придністро ...

Turkse Republiek van Noord-Siprus

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus of kort Noord-Siprus is volgens internasionale reg n deel van Siprus. Die de facto onafhanklike republiek word slegs deur Turkye as n onafhanklike land erken. Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sed ...

Wes-Sahara

Wes-Sahara is n gebied wat voorheen as Spaans-Sahara, n kolonie van Spanje bekend gestaan het. Dit is gelee in Noord-Afrika, suid van Marokko, suidwes van Algerie en noordwes van Mauritanie. Die Kanariese Eilande lê noordwes van Wes-Sahara in die ...

Provinsie

n Provinsie is n voorafbepaalde gebied, byna altyd n administratiewe eenheid, binne in n land of n soewereine staat. Die term "provinsie" word nie oral gebruik nie. Ander benamings sluit in: départements in Frankryk, Woiwodskappe in Pole en Oblas ...

Galilea

Galilea is n uitgestrekte landstreek in die noorde van Israel. Dit is onder meer bekend as die gebied waar Jesus opgegroei en gepreek het, en word op n paar plekke in die Nuwe Testament vermeld. Die streek word algemeen in twee opgedeel: Hoog-Gal ...

Hiawatha-gletser

In November 2018 het ’n studie die bestaan van ’n groot impakkrater onder Groenland se yslaag in die Hiawatha-gletserstreek onthul – ’n ronde rotsbodemdepressie van 31 km breed en tot ’n kilometer diep. Volgens bewyse is die krater geskep nadat y ...

Topografie

Topografie is die studie van die vorm en kenmerke van landoppervlaktes. Die topografie van n gebied kan verwys na die oppervlakvorms en kenmerke self, of n beskrywing. Topografie is n veld van aardwetenskap en planetologie en gaan oor plaaslike b ...

Nuwe Wêreld

Die begrip Nuwe Wêreld verwys na die kontinente wat deur die Europeers vanaf 1492 ontdek is. Die woorde Nuovo Mundo is deur die ontdekkingsreisiger Amerigo Vespucci vir die eerste keer gebruik om aan te dui dat sy voorganger, Christophorus Columb ...

Angkor

Angkor was die hoofstad van die Khmer-ryk en het van omstreeks die 9de tot die 15de eeu floreer. Dit was ook bekend as Yasodharapura. Angkor was ’n megastad, waar minstens 0.1% van die wêreldbevolking van 1010 tot 1220 gewoon het. Die stad is die ...

Arpad

Arpad was ’n antieke Aramese Siries-Hetitiese stad in Noordwes-Sirie, noord van Aleppo. Dit het die hoofstad geword van die Aramese staat Bit Agusi, wat in die 9de eeu v.C. deur Gusi van Yakhan gestig is. Arpad het later ’n groot vasalstad van di ...

Assur

Assur is die ruïnes van ’n stad uit die Nieu-Assiriese Ryk. Dit is op die westeroewer van die Tigrisrivier in die hedendaagse Irak gelee. Die stad was bewoon van die middel 3de millennium v.C. tot die 14de eeu n.C., toe Tamerlane die inwoners laa ...

Blaauboschkraal-klipruïnes

Die Blaauboschkraal klipruïnes ook bekend as Adam se Kalender is n provinsiale erfenisterrein in Waterval Boven naby Kaapsehoop, in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Die terrein is oorspronklik as n nasionale monument verklaar op 18 April ...

Cahokia

Cahokia is die plek van n antieke Indiaanse stad wat van omtrent 650 tot 1400 bestaan het. Die stad was aan die Mississippirivier, naby die hedendaagse Collinsville gelee en was in sy bestaanstydperk die grootste stad noord van Meksiko. Cahokia h ...

Caral

Caral of Caral-Chupacigarro was n groot nedersetting in die Supevallei naby Supe in die Barrancaprovinsie van Peru. Dit is sowat 200 km noord van Lima en 25 km oos van die Stille Oseaan se kus gelee. Caral is die oudste bekende Indiaanse nederset ...

Haithabu

Haithabu was as die eerste werklike Middeleeuse stad in Noord-Europa n belangrike sentrum vir die handel tussen Skandinawie, die Noordseegebied, die Baltiese lande en die Frankies-Duitse gebiede in die suide. Haithabu was op die Kimbriese skierei ...

Harran

Harran was n antieke stad wat ontstaan het in die derde millennium v.C. en is vandag n klein Arabiese dorpie. Dit is gelee aan die bolope van die Eufraat- en Tigrisriviere. Die naam beteken karavaanstad en dit wys daarop dat dit n kruispad was va ...

Hatra

Hatra was ’n antieke stad in Mesopotamie, in die hedendaagse Irak. Die ruïnes lê 290 km noordwes van Bagdad en 110 km suidwes van Mosul. Op 7 Maart 2015 het verskeie bronne, insluitende Irakse amptenare, berig die militante groep ISIL het begin o ...

Hiërapolis

Hierapolis was die antieke Griekse stad bo die Pamukkale-warmwaterbronne in die huidige Suidwes-Turkye. Saam met Pamukkale is die Hierapolis sedert 1988 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied. Die warmwaterbronne daar is sedert die 2de eeu v.C. as ’n spa ...

Jarmo

Jarmo is ’n prehistoriese argeologiese terrein in die hedendaagse Irak, aan die voorheuwels van die Zagrosberge. Dit lê op ’n hoogte van 800 m bo die seevlak in ’n gordel woudland van eike- en pistachiobome. Uitgrawings het onthul Jarmo was ’n la ...

Karakoroem

Hierdie artikel handel oor die ou hoofstad van die Mongoolse Ryk. Vir die bergreeks in Sentraal-Asie, sien Karakoram. Karakoroem was die hoofstad van die Mongoolse Ryk in die 13de eeu en van die noordelike Yuan-dinastie in die 14de tot 15de eeu. ...

Kartago

Kartago was in die eerste millennium v.C. n belangrike stad aan die kus van die huidige Tunisie. Die stad was die grootste opponent van die Romeinse Republiek en is ná die Derde Puniese Oorlog in 146 v.C. volledig vernietig.

Mari, Sirië

Mari was ’n antieke Semitiese stadstaat in die hedendaagse Sirie. Die oorblyfsels is ’n tell 11 km noordwes van Abu Kamal aan die westeroewer van die Eufraatrivier.

Meroë

Meroe is ’n antieke stad aan die oosoewer van die Nyl in Soedan, sowat 200 km noordoos van Khartoem. Die terrein is ’n Unesco-wêrelderfenisgebied. Daarnaby is ’n groep dorpe bekend as Bagrawiyah. Die stad was verskeie eeue lank die hoofstad van d ...

Napata

Napata is in die 15de eeu v.C. deur die Egiptiese farao Toetmoses III gestig nadat hy Nubie verower het. Die nabygelee berg Djebel Barkal is beskou as die grens van die Nuwe Ryk. In 1075 v.C. het die hoepriester van die tempel van Amoen in Thebe, ...

Nineve

Nineve is ’n antieke Mesopotamiese stad aan die oosteroewer van die Tigrisrivier; dit was die hoofstad van die Nieu-Assiriese Ryk en ’n belangrike kruispunt van handelsroetes op die Tigris. Dit het veral tydens die bewind van koning Ashurnasirpal ...

Oegarit

Oegarit was ’n antieke hawestad in Noord-Sirie, aan die buitewyke van die hedendaagse Latakia, wat in 1928 per ongeluk ontdek is saam met die Oegaritiese tekse. Die ruïnes word dikwels Ras Sjamra genoem, na die landpunt waar dit gelee is. Oegarit ...

Panjikent

Panjikent is n belangrike argeologiese vondsplek aan die syroete in Tadjikistan. Dit is omtrent 60 km ten ooste van Samarkand gelee. Opgrawings het daar in 1947 onder leiding van argeoloe van die Hermitage-museum van Sint Petersburg toe Leningrad ...

Persepolis

Persepolis was een van die Achaemenidiese Ryk se hoofstede en is in 520 v.C. deur Dareios I van Persie in die suide van Iran in die streek Persis gestig. Die naam "Persepolis" is Grieks en beteken "stad van die Perse"; die Persiese naam verwys na ...

Petra

Petra, onder die Nabateers bekend as Raqmu, is n ruïnestad in suidwestelike Jordanie en was in antieke tye die hoofstad van die Nabatese ryk asook n belangrike kruispunt in die Midde-Ooste. Die stad is bekend vir sy graftempels wat uit die rotse ...

Samaria

Samaria was in die 9de en 8ste eeu v.C. ’n antieke hoofstad van die noordelike Koninkryk Israel. Die stad se ruïnes is gelee in die Samariaberge, amper 10 km noordwes van Nablus.

Schoemansdal

Vir die voormalige Schoemansdal in Mpumalanga, sien Kamatsamo Schoemansdal was n nedersetting 16 km wes van Louis Trichardt. Die nedersetting het ontstaan in die tyd van die Groot Trek, maar was ná slegs dertig jaar verlate as gevolg van aanvalle ...

Susa

Susa was n antieke stad. Die oorblyfsels is in die suidweste van die hedendaagse Iran naby die Irakse grens in die Chuzestan-provinsie naby die moderne stad Sjoesj gelee. Susa is een van die oudste deurlopend bewoonde stede wêreldwyd. Die etimolo ...

Xochicalco

Hierdie artikel handel oor die argeologiese terrein. Moenie verwar word met Xochimilco nie. Xochicalco is n voor-Colombiaanse argeologiese terrein in die deelstaat Morelos sowat 122 km suidwes van die hoofstad Meksikostad in die suide van Meksiko ...

Ingenieur

Die ingenieurswese is die kreatiewe toepassing van natuurwetenskappe, wiskundige metodes en empiriese bevindinge vir die ontwerp, vervaardiging en bou, bedryf, onderhoud en vernuwing van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, proses ...

Argeologie

Argeologie of oudheidkunde is die studie van menslike kulture deur die herwinning, dokumentering en analise van materiele oorblyfsels, insluitende argitektuur, kunsprodukte, oorblyfsels van lewende organismes insluitend menslike oorblyfsels en di ...

Argeoseismologie

Argeoseismologie is n interdissiplinêre wetenskap wat die aardbewings van die verlede bestudeer deur vergelyking met argeologiese gegewes. Dit word as onderverdeling van die geologiese dissipline paleoseismologie beskou, maar dit kan ook as dié o ...

Bucchero

Bucchero is n soort swart of donkergrys keramiek met n kenmerkende glinsterende oppervlak wat vanaf die middel van die 7de eeu v.C. tot die begin van die 5de eeu v.C. deur Etruskiese pottebakkers vervaardig is - hoofsaaklik as breekware vir die E ...

Holm

n Holm verwys in die algemeen na n kunsmatige, meestal geronde opgehoopte grondheuwel. Holms is in die verlede om verskeie redes opgerig, insluitend vir seremoniele redes, as grafte, of denkmale. Die woordstam kan teruggevoer word na die Proto-Ge ...

Katakombe

Katakombes is mensgemaakte ondergrondse grotte, gewelwe of tonnels wat in antieke tye vir begrafnisdoeleindes gebruik is. In sekere gevalle is katakombes in later periodes ook aangelê om die beendere van mense te herbegrawe nadat ouer massagrafte ...

Machu Picchu

Machu Picchu, en ook soms na verwys as die "Verlore Stad van die Inkas", is n goed bewaarde Inka bouval wat 2 430 m bo seevlak op n bergrif gelee is. Machu Picchu is bo die Urubamba Vallei in Peru gelee sowat 70 km noordwes van Cusco. Die bouvall ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →