ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 245

Paul Sand

Paul Sand is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cant Stop the Music, Teen Wolf Too, en Chuck & Buck, en in die televisiereeks Eerie, Indiana.

Helena af Sandeberg

Helena af Sandeberg is n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent In Bed with Santa en in die televisiereeks Sjätte dagen.

Ashton Sanders

Ashton Sanders is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Retrieval, Straight Outta Compton, Moonlight, en The Equalizer 2.

Bernie Sanders

Bernard "Bernie" Sanders is tans die junior-senator van die Amerikaanse deelstaat Vermont en voormalige presidentskapskandidaat vir die Demokratiese Party in die 2016 en 2020 presidensiele verkiesings. Sanders is in November 2006 verkies tot n on ...

Erin Sanders

Erin Sanders is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Zoey 101, Big Time Rush, en Melissa & Joey.

Jay O. Sanders

Jay O. Sanders is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kiss the Girls, The Day After Tomorrow, Revolutionary Road, en Edge of Darkness.

Kelsey Sanders

Kelsey Sanders is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Blind Side, The Genesis Code, en Rumors of Wars, en in die televisiereeks Mad Men.

Richard Sanders (akteur)

Richard Sanders is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Men of Honor en in die televisiereekse WKRP in Cincinnati en Berrengers.

William Sanderson

William Sanderson is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade Runner en Last Man Standing, en in die televisiereekse Deadwood en True Blood.

Neil Sandilands

Neil Joseph William Sandilands is n Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Bart Kruger in die SABC2 se sepie 7de Laan en vir sy rol in kykNET se dramareeks Orion. Sy eerste internasionale blootstelling was met die rolprent Proteus waarin h ...

Adam Sandler

Adam Sandler is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Waterboy, The Wedding Singer, Big Daddy, en Little Nicky.

Ethan Sandler

Ethan Sandler is n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Princess Diaries, The Bourne Supremacy, en Meet the Robinsons, en in die televisiereeks My Boys.

Stark Sands

Stark Sands is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 11:14, Flags of our Fathers, en Inside Llewyn Davis.

Tara Sands

Tara Sands is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Pokémon, Cartoon Fridays, Yu-Gi-Oh! Duel Monsters, en Barbie: Life in the Dreamhouse.

Jake Sandvig

Jake Sandvig is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High, Fired Up!, Easy A, en A Bag of Hammers.

Gary Sandy

Gary Sandy is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Insider en in die televisiereekse The Young and the Restless, Starsky and Hutch, en WKRP in Cincinnati.

Ivete Sangalo

2008: Veveta e Saulinho: A Casa Amarela 2012: Ivete, Gil e Caetano

Saharat Sangkapreecha

Saharat Sangkapreecha is n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Legend of Suriyothai, Laddaland, Together, Wan Di Rak, en Suddenly Twenty.

David Sant

David Sant is n Engelse regisseur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Jonathan Creek, Benidorm, Bluestone 42, en Yonderland.

Tobias Santelmann

Tobias Santelmann is n Noorse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kon-Tiki en in die televisiereekse The Last Kingdom, Borderliner, en Exit.

Fabrizio Santino

Fabrizio Santino is n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger, Fragments, en Pleasureland, en in die televisiereeks Hollyoaks.

Davi Santos

Davi Santos is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Power Rangers Dino Charge en Tell Me a Story.

Lateef Crowder dos Santos

Lateef Crowder dos Santos is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Protector, Furious 7, Captain America: Civil War, en Wonder Woman.

Jolande Sap

Johanna Catharina Maria Sap is n Nederlandse ekonoom en politikus. Sap het aan die Universiteit van Tilburg ekonomie gestudeer. Daarna het sy by die universiteit en later ook by die Universiteit van Amsterdam gewerk. Vervolgens het sy by die eman ...

Al Sapienza

Al Sapienza is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Godzilla, Lethal Weapon 4, en Godzilla, en in die televisiereeks The Sopranos.

Mia Sara

Mia Sara is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legend, Ferris Buellers Day Off, Timecop, en Black Day Blue Night.

Sarah, Hertogin van York

Sarah, Hertogin van York is ’n voormalige lid van die Britse koninklike familie en ’n liefdadigheidswerker, skrywer en rolprentvervaardiger. Sy is die dogter van wyle majoor Ronald Ferguson en Susan Barrantes, en is die voormalige vrou van prins ...

Chris Sarandon

Chris Sarandon is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dog Day Afternoon, Fright Night, The Princess Bride, en Childs Play.

Susan Sarandon

Susan Abigail Sarandon is ’n Amerikaanse aktrise. Sy het ’n Oscar en Bafta gewen en is ook bekend vir haar sosiale en politieke aktivisme. Sy is in 1999 aangestel as ’n Unicef-welwillendheidsambassadeur en het in 2006 die Action Against Hunger Hu ...

Leilani Sarelle

Leilani Sarelle is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Neon Maniacs, Days of Thunder, Basic Instinct, en For the Love of Money.

Lia Sargent

Lia Sargent is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost in the Shell en Perfect Blue, en in die televisiereeks The Big O.

Serzj Sarkisian

Serzj Sarkisian het sy akademiese opleiding tussen 1970 en 1979 in die Fakulteit Filosofie van die Staatsuniversiteit van Jerewan ontvang, met n onderbreking tussen 1972 en 1974 waartydens hy sy diensplig voltooi het. Hy was daarna as funksionari ...

Peter Sarsgaard

Peter Sarsgaard is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shattered Glass, Garden State, Kinsey, en An Education.

Gailard Sartain

Gailard Sartain is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders, Mississippi Burning, Fried Green Tomatoes, en The Replacements.

Katrin Sass

Katrin Sass is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bürgschaft für ein Jahr, Heidi M., en Good Bye Lenin!, en in die televisiereeks Weissensee.

Will Sasso

Will Sasso is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Gilmore, Drop Dead Gorgeous, Southland Tales, en The Three Stooges.

Brooke Satchwell

Brooke Satchwell is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Subdivision en in die televisiereekse Neighbours, Water Rats, en Packed to the Rafters.

Peter Sauber

Peter Sauber is n afgetrede Switserse motorsportbaas. Hy was die spanhoof en die eienaar van verskeie motorsportspanne, die mees sigbare die gelyknamige Sauber Formule Een-span.

Danny Saucedo

Danny Saucedo is n Sweedse sanger wat algemeen na verwys word as bloot Danny en wat as een van die finaliste aan Idol 2006, die Sweedse weergawe van Pop Idol, deelgeneem het. Sy moeder kom uit Bolivie en sy vader uit Pole. Hy het sy debuutenkelsn ...

Zamani Saul

Zamani Saul is n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is tans die premier van die Noord-Kaap en die provinsiale voorsitter van die African National Congress, asook lid van die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer. Saul was voorheen die provinsiale sekretar ...

Rodney Saulsberry

Rodney Saulsberry is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Deadpool 2 en in die televisiereekse Capitol, The Bold and the Beautiful, en Spider-Man.

Sherri Saum

Sherri Saum is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse In Treatment, The Fosters, How to Get Away with Murder, en Code Black.

Jennifer Saunders

Jennifer Saunders is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shrek 2, Minions, en Absolutely Fabulous: The Movie, en in die televisiereeks Absolutely Fabulous.

Nancy Saunders

Nancy Saunders is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Law of the Canyon, The Millerson Case, Prairie Raiders, en Whirlwind Raiders.

Richard Saunders

Richard Saunders is n Australiese skeptikus, skrywer, podsender en professionele Origami-praktisyn. Hy het in 2001 erkenning ontvang van die Australian Skeptics met n lewenslidmaatskap vir sy bydraes tot die organisasie, en het al twee keer as pr ...

Andrea Savage

Andrea Savage is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Step Brothers en in die televisiereekse Episodes, Veep, en Im Sorry.

Carrie Savage

Carrie Savage is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Reservoir Chronicle: Tsubasa.

Fred Savage

Fred Savage is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Wonder Years, Party Down, The Grinder, en Friends from College.

John Savage (akteur)

John Savage is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deer Hunter, Hair, Salvador, en The Thin Red Line. Hy was tussen 1993 en 2003 met die Suid-Afrikaanse aktrise Sandi Schultz getroud.

Stelio Savante

Stelio Savante is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood in the Water, No Postage Necessary, en Running for Grace, en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →