ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 251

Doc Shaw

Doc Shaw is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dawn of the Planet of the Apes en in die televisiereekse House of Payne, The Suite Life on Deck, en Pair of Kings.

Lindsey Shaw

Lindsey Shaw is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 16-Love, No One Lives, en Love Me, en in die televisiereeks Eleventh Hour.

Martin Shaw

Martin Shaw is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ladder of Swords en in die televisiereekse Helen: A Woman of Today, The Chief, en Inspector George Gently.

Vinessa Shaw

Vinessa Shaw is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hocus Pocus, Eyes Wide Shut, 3:10 to Yuma, en Two Lovers.

Alia Shawkat

Alia Shawkat is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Whip It, The To Do List, en The Final Girls, en in die televisiereeks Arrested Development.

Wallace Shawn

Wallace Shawn is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Dinner with Andre, The Princess Bride, The Incredibles, en Southland Tales.

Lin Shaye

Lin Shaye is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Theres Something About Mary, Dead End, Insidious, en Insidious: Chapter 3.

Skyler Shaye

Skyler Shaye is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superbabies: Baby Geniuses 2, Berkeley, en Bratz, en in die televisiereeks Greys Anatomy.

Boris Shcherbakov

Boris Shcherbakov is n Sowjetse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To the Stars by Hard Ways, Lilac Ball, Moy luchshiy drug, general Vasiliy, syn Iosifa, en Legend No. 17.

Eric Shea

Eric Shea is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Yours, Mine and Ours en The Poseidon Adventure, en in die televisiereekse Walt Disneys Wonderful World of Color en Anna and the King.

John Shea

John Shea is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Honey I Blew Up the Kid, Southie, en Grey Lady, en in die televisiereeks Mutant X.

Harry Shearer

Harry Shearer is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is Spinal Tap, The Truman Show, en A Mighty Wind, en in die televisiereeks The Simpsons.

Dinah Shearing

Dinah Shearing is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Buddies en in die televisiereekse Police Rescue, Farscape, en The Lost World.

Reece Shearsmith

Reece Shearsmith is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shaun of the Dead en High-Rise, en in die televisiereekse The League of Gentlemen en Psychoville.

Ally Sheedy

Ally Sheedy is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente WarGames, The Breakfast Club, Short Circuit, en High Art.

Doug Sheehan

Doug Sheehan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse General Hospital, Knots Landing, Day by Day, en Clueless.

Charlie Sheen

Charlie Sheen is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wall Street, The Three Musketeers, en Hot Shots! Part Deux, en in die televisiereeks Two and a Half Men.

Martin Sheen

Martin Sheen is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Badlands, Apocalypse Now, en The Departed, en in die televisiereeks The West Wing.

Ruth Sheen

Ruth Sheen is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High Hopes, Vera Drake, Run, Fatboy, Run, en Another Year.

Denise Sheer

Denise Sheer is in November 2006 aangestel as Professor in Menslikegenetika aan die Instituut vir Sel- en Molekulêre Wetenskap van Queen Mary, Universiteit van Londen. Haar kundigheid sluit in sel- en molekulêre biologie; kankergenetika en epigen ...

Stephanie Sheh

Stephanie Sheh is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Your Name en in die televisiereekse Naruto, Bleach: Burîchu, en Erased.

Sammy Sheik

Sammy Sheik is n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers: Dark of the Moon, American Sniper, en Cold Hell, en in die televisiereeks Scandal.

Kate Sheil

Kate Sheil is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Blackrock en in die televisiereekse Ryan, Prisoner, en Water Rats.

Kate Lyn Sheil

Kate Lyn Sheil is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Youre Next, V/H/S, en The Sacrament.

David Sheiner

David Sheiner is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Odd Couple, The Stone Killer, en Blue Thunder, en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man.

Judi Shekoni

Judi Shekoni is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Garfield: A Tail of Two Kitties en The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2.

Rupert Sheldrake

Rupert Sheldrake is n Engelse skrywer wat na sy opleiding in selbiologie veral fokus op pseudo-sielkunde. Sheldrake het die begrip morfiese veld ontwikkel, gebaseer op die ouer begrip morfogenetiese velde. Laasgeneomde begrip was veral gebruik de ...

Stephen Shellen

Stephen Shellen is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A River Runs Through It, The Bodyguard, en Gone in Sixty Seconds.

Angela V. Shelton

Angela V. Shelton is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The House Bunny, Strange Wilderness, Hes Just Not That Into You, en Cloudy with a Chance of Meatballs.

Lynn Shelton

Lynn Shelton was n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Effortless Brilliance, Humpday, Your Sisters Sister, en Laggies. Lynn Shelton is op 16 Mei 2020 op die ouderdom van 54 in Los Angele ...

Marley Shelton

Marley Shelton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Never Been Kissed, Bubble Boy, Uptown Girls, en Planet Terror.

Parry Shen

Parry Shen is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Better Luck Tomorrow, The New Guy, en Hatchet, en in die televisiereeks General Hospital.

Ariadna Shengelaya

Ariadna Shengelaya is n Sowjetse en Russiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Yevgeni Onegin, Evgeniya Grande, Ajooba, en Volshebnyy portret.

Justin Shenkarow

Justin Shenkarow is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Aliens in America, He Dont Got Game, Z Nation, en The Clean.

Ben Shenkman

Ben Shenkman is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pi, Must Love Dogs, en Blue Valentine.

Dax Shepard

Dax Shepard is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Idiocracy, Employee of the Month, Hit and Run, en CHIPS.

Jan Shepard

Jan Shepard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Paradise, Hawaiian Style en in die televisiereekse Waterfront, Captain Midnight, en Then Came Bronson.

Quinn Shephard

Quinn Shephard is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Unaccompanied Minors en Blame, en in die televisiereeks Hostages.

Anne Cunningham

Anne Cunningham is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coronation Street, The Avengers, Theatre 625, en World of His Own.

Catherine Shepherd

Catherine Shepherd is n Engelse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paddington en Paddington 2, en in die televisiereekse Peep Show en Hyperdrive.

Cybill Shepherd

Cybill Shepherd is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Picture Show en Taxi Driver, en in die televisiereekse Moonlighting en Cybill.

Jack P. Shepherd

Jack P. Shepherd is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Broken Hearts en in die televisiereekse Coronation Street en The Jeremy Kyle Show.

Scott Shepherd (akteur)

Scott Shepherd is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Side Effects, Bridge of Spies, Jason Bourne, en Hostiles.

Sherri Shepherd

Sherri Shepherd is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Precious en One for the Money, en in die televisiereekse Less Than Perfect en 30 Rock.

Tiffany Shepis

Tiffany Shepis is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tales of Halloween, The Night Watchmen, en Victor Crowley, en in die televisiereeks 12 Monkeys.

Antony Sher

Antony Sher is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Erik the Viking, Mrs Brown, Shakespeare in Love, en The Wolfman. Sher is van Joods-Suid-Afrikaanse afkoms.

Eden Sher

Eden Sher is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Veronica Mars en in die televisiereekse Weeds, The Middle, en Star vs. the Forces of Evil.

Dave Sheridan (akteur)

Dave Sheridan is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scary Movie, Ghost World, Bubble Boy, en The Devils Rejects.

Jamey Sheridan

Jamey Sheridan is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ice Storm, Handsome Harry, Spotlight, en Sully.

Kelly Sheridan

Kelly Sheridan is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Escaflowne, Inuyasha, X-Men: Evolution, en My Little Pony: Friendship Is Magic.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →