ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 283

Annie Wersching

Annie Wersching is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24, The Vampire Diaries, Castle, en Bosch.

Paul Wesley

Paul Wesley is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Amira & Sam en Before I Disappear, en in die televisiereeks The Vampire Diaries.

Rutina Wesley

Rutina Wesley is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 13 Sins en in die televisiereekse True Blood, Arrow, en Queen Sugar.

Leon Wessels

Leon Wessels is n Suid-Afrikaanse prokureur, politikus, en aktivis wat in die blanke minderheidsregering van die Nasionale Party tydens apartheid gedien het. Hy was een van die min Afrikanerpolitici om openbare berou vir die dade van daardie rege ...

Robbie Wessels

Robert Albert Wessels is n bekende Afrikaanse sanger en akteur. Hy is in 2005 deur Huisgenoot aangewys as Beste Nuweling in die Afrikaanse Musiekbedryf, en in 2006 is sy liedjie Leeuloop deur Huisgenoot aangewys as die Liedjie van die Jaar.

Tammy Wessels

Tammy Wessels is n Suid-Afrikaanse politikus en n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus.

Wouter Wessels

Wouter Wynand Wessels is n Suid-Afrikaanse politikus wat die Vryheidsfront Plus in die Nasionale Vergadering verteenwoordig. Wessels het die voormalige leier van die Vryheidsfront Plus, dr. Pieter Mulder, se setel in die parlement oorgeneem na Mu ...

Andrew J. West

Andrew J. West is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bipolar en in die televisiereekse Rockville CA, The Walking Dead, en Under the Dome.

Billy West

Billy West is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Space Jam en Looney Tunes: Back in Action, en in die televisiereekse The Ren & Stimpy Show en Futurama.

Debi Mae West

Debi Mae West is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Naruto Shippuden the Movie: Blood Prison en in die televisiereeks Naruto: Shippûden.

Dominic West

Dominic West is n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chicago, Punisher: War Zone, en Tomb Raider, en in die televisiereeks The Wire.

Nathan West

Nathan West is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bring It On, Not Another Teen Movie, Miracle, en Forever Strong.

Samuel West

Samuel West is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Howards End, Notting Hill, Van Helsing, en Darkest Hour.

Shane West

Shane West is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Walk to Remember, The League of Extraordinary Gentlemen, What We Do Is Secret, en Echelon Conspiracy.

Timothy West

Timothy West is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day of the Jackal, Ever After: A Cinderella Story, The Messenger: The Story of Joan of Arc, en 102 Dalmatians.

Nic Westaway

Nic Westaway is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dance Academy: The Movie en Neurogenesis, en in die televisiereekse Home and Away en We Were Tomorrow.

Erinn Westbrook

Erinn Westbrook is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Glee, Awkward., Jane the Virgin, en Insatiable.

Travis Wester

Travis Wester is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente EuroTrip en God Bless America, en in die televisiereekse Ghostfacers en Justified.

Frank Westerman

Frank Westerman het in Assen grootgeword en Tropiese Kultuurtegnologie aan die Landbou-universiteit in Wageningen studeer. As voormalige korrespondent vir die Nederlandse De Volkskrant en NRC Handelsblad het hy onder meer in Belgrado en Moskou ge ...

Jennifer Westfeldt

Jennifer Westfeldt is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kissing Jessica Stein, Ira & Abby, en Friends with Kids, en in die televisiereeks 24.

David Westhead

David Westhead is n Engelse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mrs Brown, Wilde, en The Iron Lady.

Joy Westmore

Joy Westmore is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Odd Angry Shot en in die televisiereekse Prisoner, Cluedo, en Blue Heelers.

Celia Weston

Celia Weston is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Man Walking, In the Bedroom, The Box, en Knight and Day.

Jonny Weston

Jonny Weston is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John Dies at the End, Insurgent, Project Almanac, en Allegiant.

Michael Weston

Michael Weston is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State, The Dukes of Hazzard, Pathology, en State of Play.

Ed Westwick

Ed Westwick is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Children of Men, Son of Rambow, en Chalet Girl, en in die televisiereeks Gossip Girl.

Virginia Wetherell

Virginia Wetherell is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Crimson Cult, A Clockwork Orange, en Dr Jekyll & Sister Hyde, en in die televisiereeks Doctor Who.

Alice Wetterlund

Alice Wetterlund is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Close to You en Mike and Dave Need Wedding Dates, en in die televisiereekse Silicon Valley en People of Earth.

Patricia Wettig

Patricia Wettig is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent City Slickers en in die televisiereekse Thirtysomething en Alias.

Merritt Wever

Merritt Wever is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Signs, Into the Wild, Michael Clayton, en Birdman or.

Carl Weyant

Carl Weyant is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Karma: Crime. Passion. Reincarnation, Dedd Brothers, Ashes of Eden, en The Christ Slayer.

Marius Weyers

Marius Weyers is ’n Suid-Afrikaanse akteur. Hy woon saam met sy vrou Yvette, in Rooi-Els, Wes-Kaap. Hy het internasionaal bekend geraak as Andrew Steyn in die rolprent The Gods Must Be Crazy. Hy het n toekenning as beste akteur vir sy rol in Palj ...

Stephan Weyte

1997: Betrayal in Antara 1998: Blood II: The Chosen 1998: Police Quest: SWAT 2 2007: Mario Party 8 1997: Plasma Pak 1996: Pajama Sam: No Need to Hide When It’s Dark Outside 1995: Torins Passage 1999: Total Annihilation: Kingdoms 2010: Metroid: Ot ...

Frank Whaley

Frank Whaley is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors, Pulp Fiction, Broken Arrow, en Vacancy.

Justin Whalin

Justin Whalin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Childs Play 3, Serial Mom, en Dungeons & Dragons, en in die televisiereeks Lois & Clark: The New Adventures of Superman.

Joanne Whalley

Joanne Whalley is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Willow, The Man Who Knew Too Little, en 44 Inch Chest.

Suzanne Whang

Suzanne Whang is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Weekend with the Family en in die televisiereekse Fox After Breakfast, House Hunters, en Las Vegas.

Kevin Whately

Kevin Whately is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The English Patient en in die televisiereekse Auf Wiedersehen, Pet, Inspector Morse, en Inspector Lewis.

Wil Wheaton

Wil Wheaton is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret of NIMH, Stand by Me, en Toy Soldiers, en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation.

Brooks Wheelan

Brooks Wheelan is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Random Tropical Paradise en in die televisiereekse Saturday Night Live, Hawaii Five-0, en Big Hero 6 The Series.

Maggie Wheeler

Maggie Wheeler is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Parent Trap en in die televisiereekse Friends en CSI: Crime Scene Investigation.

Dana Wheeler-Nicholson

Dana Wheeler-Nicholson is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mrs. Soffel, Fletch, Tombstone, en The Night We Never Met.

Gemma Whelan

Gemma Whelan is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wolfman en Gullivers Travels, en in die televisiereeks Game of Thrones.

Nicky Whelan

Nicky Whelan is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween II, Hall Pass, The Wedding Ringer, en Knight of Cups.

Lisa Whelchel

Lisa Whelchel is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Double McGuffin en in die televisiereekse The Facts of Life en The Wonderful World of Disney.

Shea Whigham

Shea Whigham is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wristcutters: A Love Story, Take Shelter, American Hustle, en Death Note.

Shannon Whirry

Shannon Whirry is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ringer, Me, Myself & Irene, en Middle Men.

Ben Whishaw

Ben Whishaw is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Perfume: The Story of a Murderer, Im Not There., Cloud Atlas, en The Lobster.

Eric Whitacre

Eric Whitacre is n Amerikaanse komponis, dirigent en dosent. Hy is een van die mees gewilde en uitgevoerde komponiste van sy generasie. In 2008 het die CD wat slegs koorwerke van Whitacre bevat n internasionale topverkoper geword, eerste op die k ...

Denzel Whitaker

Denzel Whitaker is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Debaters, Abduction, en Black Panther.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →