ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 29

The Black Book of Communism

The Black Book of Communism: Crimes, Terror, Repression is n boek deur Stéphane Courtois, Nicolas Werth, Andrzej Paczkowski en verskeie ander Europese akademici wat in 1997 gepubliseer is. Die boek sit die geskiedenis van politieke onderdrukking ...

Boekbindery

Boekbindery is die samevoeging van gedrukte velle om ’n boek te vorm. Boeke is vroeer met die hand gebind, maar deesdae geskied dit meestal met behulp van ten volle outomatiese masjiene. Die proses begin met die vou van die velle in katems, wat g ...

Boekedorp

n Boekedorp is n plek met n aansienlike groot aantal tweedehandse boekwinkels waarvoor dit die meeste bekend is. Daar is dikwels dorpe met beperkte ekonomiese vooruitsigte, waar die boek n besondere inisiatief aan die dag kan lê vir ekonomiese on ...

Dagboek

n Dagboek is n opname van inskrywings wat volgens datum ingedeel word wat terugvoering gee oor gebeurtenisse binne n dag of ander tydperk. n Persoonlike dagboek kan die weergee van iemand se ervaringe, denke, idees en gevoelens insluit en is daar ...

El Negro en ek

El Negro en ek is n Nederlandse boek deur Frank Westerman. Dit is in Afrikaans vertaal deur dr. Daniel Hugo. Dit volg die wedervaringe van Westerman as negentienjarige ryloper in Spanje waartydens hy in die Katalaanse dorpie Banyolez beland en n ...

Glos (teks)

n Glos of glosse, van die Griekse γλώσσα, is n aantekening wat by n ander teks geskryf word. Glosse verskaf dikwels kommentaar op die teks, waardeur dit beter te begryp is. In die antieke geskiedenis, toe mense boekrolle gebruik het, is dit gedoe ...

The History of the Decline and Fall of the Roman Empire

The History of the Decline and Fall of the Roman Empire is n sesvolume werk van die Engelse historikus Edward Gibbon. Dit spoor die Westerse beskawing vanaf die hoogtepunt van die Romeinse Ryk tot die val van Bisantium na. Volume I is in 1776 gep ...

ISBN

Die Internasionale Standaard Boeknommer is n unieke, numeriese, kommersiele identifiseerder vir boeke wat gebaseer is op die 9-syfer Standaard Boeknommer kode wat in die Verenigde Koninkryk deur die boekverkopers en skryfbehoefte handelaar W.H. S ...

Jip en Janneke

Jip en Janneke is n Nederlandse kinderboekreeks wat geskryf is deur Annie M.G. Schmidt en geïllustreer is deur Fiep Westendorp. Die reeks is bekend vir sy eenvoud, skerpsinnigheid en spitsvondigheid. Die reeks is oorspronklik geskryf vir Het Paro ...

Kommunistiese Manifes

Die Kommunistiese Manifes, wat oorspronklik met die titel Manifes van die Kommunistiese Party uitgegee is, is n kort 1848 publikasie geskryf deur die politieke teoretici Karl Marx en Friedrich Engels. Dit word sedertdien erken as een van die wêre ...

Le Monde se 100 boeke van die eeu

Die 100 boeke van die eeu is n lys met die beste boeke van die twintigste eeu, soos deur die Franse publiek gekies. Die lys is in die lente van 1999 saamgestel deur n openbare peiling wat deur die Franse handelaar Fnac en die Parys-koerant, Le Mo ...

Maos Last Dancer (boek)

Maos Last Dancer is memoires wat geskryf is deur die Chinees-Australiese skrywer Li Cunxin en die eerste keer in 2003 gepubliseer is. Dit vertel die reis van Cunxin vanaf sy hoedanigheid as jong, verarmde seun – wat bestem was om vir die res van ...

Nooit Meer Slaap Nie

Nooit Meer Slaap Nie is n roman deur Willem Frederik Hermans, wie al by geleentheid aangeprys is as Nederland se grootste skrywer van die 20ste eeu. Die boek is in Afrikaans vertaal deur Wium van Zyl. Die roman neem die leser op n spanningsvolle ...

Oorlog en terpentyn

Oorlog en terpentyn is n roman wat vertaal is in Afrikaans uit die Nederlands deur Dr. Daniel Hugo. Dit is n meesleurende roman wat geskryf is deur die Vlaamse skrywer Stefan Hertmans, en het in 2014 die AKO Literatuur-prys verower sowel as die V ...

Robinson Crusoe

Robinson Crusoe is ’n roman deur Daniel Defoe wat die eerste keer op 25 April 1719 gepubliseer is. Volgens die eerste uitgawe was die hoofkarakter, Robinson Crusoe, die skrywer en dit het baie mense laat dink hy was ’n regte persoon en dat die bo ...

Cornelius Rost

Cornelius Rost was ’n Duitse soldaat in die Tweede Wêreldoorlog wat in Siberie uit ’n Gulagkamp ontsnap het. Sy wedervarings is vasgevang in ’n boek, televisiereeks en rolprent.

Sagteband

n Sagteband is n tipe boek wat deur n sagte omslag gekenmerk word en meestal aan die buiteblad met warm gom gebind word sodat dit n hoekige rugkant vorm. Gewoonlik word dik karton vir die buiteblad gebruik. Hierdie boekbindmetode is goedkoper as ...

Schwarzbuch WWF

In Schwarzbuch WWF beskou Wilfried Huismann die Wêreldnatuurlewefonds WWF as n gebruiksmiddel van die transnasionale firmas, wat heel toevallig lede van die WWF is, om hul handelsbedrywighede wêreldwyd uit te brei. Deur n soort aflaathandel waari ...

Smith se Bybelwoordeboek

Smith se Bybelwoordeboek, wat oorspronklik n Woordeboek van die Bybel genoem is, is n 19de eeuse Bybelwoordeboek met meer as vierduisend inskrywings, wat vernoem is na sy redakteur, William Smith. Sy gewildheid was sodanig dat verkorte woordeboek ...

Soul Mountain

Soul Mountain is n roman deur Gao Xingjian. Die roman is losweg gebaseer op die outeur se reis in landelike China, wat geïnspireer is deur n valse diagnose van longkanker. Die roman is ten dele outobiografies ten dele fiksie en kan beskryf word a ...

The Emperor Of Lies

The Emperor of Lies is n roman deur Steve Sem-Sandberg wat afspeel in die 1940s. Die verhaal sentreer rondom die karakter Mordechai Chaim Rumkowski, n 63-jarige Joodse sakeman in n konsentrasiekamp in die stad Łódź in Pole. "Koning Chaim"; wat be ...

The Guns of August

The Guns of August, ook gepubliseer as August 1914, is geskryf deur Barbara Tuchman. Dit sentreer rondom die eerste maand van die Eerste Wêreldoorlog. Ná die inleidende hoofstukke, beskryf Tuchman die eerste gebeure van die konflik in groot detai ...

Het verboden rijk

Het verboden rijk is n roman deur die Nederlandse skrywer J. Slauerhoff. Dit is die eerste keer in 1931 gepubliseer. Die roman volg twee gelyklopende storielyne - die van die Portugese digter Luís de Camões, en die van n 20ste eeuse Ier, radio op ...

Wolf Totem

Wolf Totem is n Chinese semi-outobiografiese roman uit 2004. Dit handel oor die ondervindinge van n jong Beijingse student wat homself in 1967 ten tyde van die hoogtepunt van China se Kulturele Rewolusie in landelike Binne-Mongolie bevind. Die sk ...

Addendum

n Addendum in die algemeen, is n latere toevoeging wat nodig is om deur die outeur aangebring te word ná die druk of publikasie van die dokument. Dit kom van die Latynse verbale uitdrukking addendum est, synde die gerundiv vorm van die werkwoord ...

Bylaag

n Bylaag of n bylae is aanvullende materiaal aan die einde van n boek, artikel, dokument of ander teks, gewoonlik van n verklarende, statistiese, of bibliografiese natuur.

Kode van Hammurabi

Die Kode van Hammurabi is ’n goedbewaarde Babiloniese regskode van Antieke Mesopotamie wat van omstreeks 1754 v.C. dateer. Dit is een van die oudste redelik lang ontsyferde geskrifte in die wêreld. Die sesde Babiloniese koning, Hammurabi, het die ...

Kode van Ur-Nammu

Die Kode van Ur-Nammu is die oudste regskode wat sover bekend bewaar gebly het. Dit is uit Mesopotamie en is omstreeks 2100-2050 v.C. in Sumeries op tablette geskryf.

Bladmusiek

Bladmusiek is n handgeskrewe of gedrukte vorm van musikale notasie wat musikale simbole gebruik om die toonhoogtes, ritmes of akkoorde van n liedjie of instrumentale musiekstuk aan te dui. Soos die analogiee daarvan – gedrukte boeke of pamflette ...

Drukpers

n Drukpers is n toestel waarmee ink op n eweredige manier op n oppervlak, soos papier of lap, aangebring kan word. Die uitvinding van verspreiding van die drukpers was een van die invloedrykste gebeure in die tweede millennium en het die manier w ...

Letterkas

’n Letterkas is ’n laai met vakkies waarin letters tradisioneel in die drukkuns gestoor is. Dit is in die volksmond ook bekend as ’n printers tray in Engels. Ná die uitvinding van die boekdrukkuns was daar twee verskillende letterkaste: die bokas ...

E-pos

E-pos, soms ook vonkpos genoem, is kort vir "elektroniese pos". In teenstelling met konvensionele pos, verwys e-pos na die skryf, stuur en ontvang van boodskappe via elektroniese kommunikasiestelsels. Die meeste huidige e-posstelsels maak gebruik ...

Apache SpamAssassin

Apache SpamAssassin is n rekenaarprogram wat gemorspos uit e-pos filtreer. Dit gebruik n verskeidenheid van gemorspos-opsporingstegnieke, waaronder DNS-gebaseerde en vae-kontrolesom -gebaseerde gemorsposopsporing, Bayesiaanse filtrasie, uitwendig ...

Dovecot

Dovecot is n oopbron IMAP- en POP3-bediener vir bedryfstelsels wat op Unix gebaseer is, en is geskryf hoofsaaklik met sekuriteit in gedagte. Timo Sirainen is die skepper van Dovecot en het dit vir die eerste keer in Julie 2002 gepubliseer. Die ho ...

Postfix

Postfix is n vrye en oopbron posoordragagent wat elektroniese pos herlei en aflewer. Dit word onder die vryesagtewarelisensie IBM Public License 1.0 vrygestel. Dit is sedert weergawe 3.2.5 ook onder die Eclipse Public License 2.0 beskikbaar. Post ...

Diep web

Die diep web, onsigbare web, of verborge web is dele van die Wêreldwye Web waarvan die inhoud nie deur gewone websoekenjins geïndekseer word nie. Die teenoorgestelde term van die diep web is die oppervlakweb, wat toeganklik is vir enigiemand wat ...

Donker web

Die donker web is die inhoud van die wêreldwye web wat op donkernette bestaan, oorlegnetwerke wat die Internet gebruik, maar wat spesifieke sagteware, konfigurasies of toegangsreg vereis. Die donker web vorm n klein deel van die diep web, die dee ...

Internet

Die Internet is ’n wêreldwye stelsel van rekenaarnetwerke wat met mekaar verbind is en data uitruil met behulp van die gestandaardiseerde TCP/IP-protokolsuite. Dis ’n netwerk van miljoene privaat en openbare rekenaars van akademiese, regerings- e ...

Silk Road

Die Silk Road was n aanlyn swart mark, bekend as n platform vir die verkoop van onwettige dwelms. As deel van die donker web, het dit bedryf as n "verborge diens" wat gebruikers anoniem kon blaai. Die webwerf het in Februarie 2011 aanlyn gegaan e ...

ADSL

ADSL is n standaard vir n digitale tegnologie vir snelle datakommunikasie oor n telefoonlyn van koperdraad. Asimmetries Digitale Intekenaar Lyn ADSL is n vorm van DSL, n datakommunikasietegnologie wat vinniger ontsperring van data oorsein oor kop ...

AJAX

AJAX is n tegnologie wat gebruik word vir die ontwerp van interaktiewe webbladsye waarin gegewens asinchroon van n webbediener afgelaai kan word sonder dat die bladsy in sy geheel herlaai hoef te word. So n AJAX-bladsy kan vergelyk word met n app ...

Tim Berners-Lee

Tim Berners-Lee is n Britse uitvinder wat die wêreldwye web in 1991 begin het. Hy word daarom as die vader van die Web beskou. Hy het sy idee gratis tot almal se beskikking gestel en geen patentreg daarop uitgeneem nie.

BitTorrent

BitTorrent is a kommunikasie protokol vir eweknienetwerk lêerdeling wat gebruik word om data en elektroniese lêers oor die internet te versprei. BitTorrent is een van die mees algemene protokolle vir die oordrag van groot lêers, soos digitale vid ...

Roelof Botha

Roelof F. Botha is n Suid-Afrikaanse aktuaris, waagkapitalis en direkteur van maatskappye. Botha is n vennoot by Sequoia Capital en dien tans in die direksies van MongoDB, Jawbone, Eventbrite, Evernote, Bird, Ethos, Mahalo, Natera, Nimbula, Squar ...

Bronadres

’n Bronadres Uniform Resource Locator) is ’n etiket wat na ’n inligtingsbron, soos byvoorbeeld ’n webbladsy of ’n ander lêer, verwys.

Domeinnaamstelsel

Op die internet stoor die Domeinnaamstelsel baie soorte inligting wat verband hou met n domeinnaam. Die belangrikste hiervan is dat dit die domein-naam na IP-adresse omskakel. Dit lys ook epos-uitruilbedieners wat epos vir elke domein aanvaar. Aa ...

Gebruikergeskepte inhoud

Gebruikergeskepte inhoud is enige vorm van inhoud wat geskep is deur gebruikers van n stelsel of diens en openbaar beskikbaar gestel word op daardie stelsel. Gebruikergeskepte inhoud kom meestal voor as bydraes op aanlynplatforms, soos op sosiale ...

HTTP

HTTP is ’n protokol wat gebruik word tydens die kommunikasie tussen ’n webklient en ’n webbediener. Die protokol word nie net op die Internet gebruik nie, maar ook op lokale netwerke. Die HTTP-protokol spesifiseer die versoeke Engels: requests wa ...

HTTPS

Hypertext Transfer Protocol over Secure Socket Layer oftewel HTTPS is n URI-skema wat gebruik word om aan te dui dat n veilige HTTP-verbinding gemaak is. Dit is sintakties identies aan die http:// skema wat gewoonlik gebruik word om toegang tot h ...

Internet van Dinge

Die sambreelterm Internet van Dinge verwys na bepaalde soorte tegnologiee wat interaksie tussen mens en elektroniese of huishoudelike toestelle, of outomatiese kommunikasie tussen hierdie toestelle. Hiervoor word gegewens deur sensors versamel. D ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →