ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 292

Thomas Zehetmair

Thomas Zehetmair is n Oostenrykse violis en dirigent. Hy het by die Mozarteum-universiteit van Salzburg gestudeer waar beide sy ouers dosente was. Hy het op die jeugdige ouderdom van sestien jaar sy buiging by n musiekfees gemaak. Hy het aan die ...

Nora Zehetner

Nora Zehetner is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brick en Creative Control, en in die televisiereeks Maron.

Ella Zeller

Ella Zeller is n afgetrede Roemeense tafeltennisspeler, afrigter en administrateur. Van 1952 tot 1964 het sy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Europese Tafeltenniskampioenskap en in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap ...

Renée Zellweger

Renée Kathleen Zellweger is ’n Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger. Sy het al groot lof en verskeie pryse vir haar spel gekry, onder meer ’n Oscar, ’n Bafta drie Golden Globes en drie Screen Actors Guild Awards. Sy is sedert 2007 een van ...

Zendaya

Zendaya is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Greatest Showman en Spider-Man: Homecoming, en in die televisiereekse Shake It Up en K.C. Undercover.

Colleen Zenk

Colleen Zenk is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Annie en The Comedian, en in die televisiereekse As the World Turns en Thurston.

Anthony Zerbe

Anthony Zerbe is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Omega Man, Papillon, Licence to Kill, en The Matrix Reloaded.

Matt Zeremes

Matt Zeremes is n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All My Friends Are Leaving Brisbane, Strangers Lovers Killers, en Super Awesome!.

Catherine Zeta-Jones

Catherine Zeta-Jones, CBE is ’n Walliese aktrise. Sy het deur haar loopbaan baie lof gekry en verskeie pryse gewen, onder meer ’n Oscar, ’n Bafta en drie Screen Actor Guild Awards. Sy is in 2005 as Hasty Pudding Theatricals se vrou van die jaar a ...

Zhang Xielin

Hierdie is n Chinese naam, die van is Zhang. Zhang Xielin gebore 1940 is n Chinese tafeltennisspeler wat die Olimpiese vlag die openingseremonie van die Olimpiese Somerspele in 2008 gedra het. Hy was in die 1960s aktief en gebruik n seldsame peng ...

Zheng Jie

Zheng Jie is n voormalige tennisspeler vanaf die Volksrepubliek China wat in 2003 professioneel tennis begin speel het. Sy verteenwoordig China tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, waar sy n bronsmedalje in die damesdubbelspel saam me ...

Mikhail Zhigalov

Mikhail Zhigalov is n Sowjetse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente V chetverg i bolshe nikogda, Verbovshchik, Dolphin Jump, en Red Dog.

Mather Zickel

Mather Zickel is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten, Balls of Fury, Rachel Getting Married, en I Love You, Man.

Jiri Zidek (paleontoloog)

Jiri Zidek is n Tsjeggies-gebore Amerikaanse paleontoloog en entomoloog. Hy was die stigter van die "Journal of Vertebrate Paleontology" aan die Universiteit van Oklahoma in 1980.

Rick Zieff

Rick Zieff is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mississippi Burning, Nick of Time, Breakdown, en Terminator 3: Rise of the Machines.

Mackenzie Ziegler

Mackenzie Ziegler is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Day & Night en in die televisiereekse Nicky, Ricky, Dicky & Dawn en Total Eclipse.

Maddie Ziegler

Maddie Ziegler is n Amerikaanse aktrise en danseres. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leap! en The Book of Henry, en in die televisiereekse Drop Dead Diva en Nicky, Ricky, Dicky & Dawn.

Matilda Ziegler

Matilda Ziegler is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse EastEnders, Mr. Bean, In Suspicious Circumstances, en Lark Rise to Candleford.

Marie Zielcke

Marie Zielcke is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Silvester Countdown, Agnes and His Brothers, en Alibi.

Sonja Ziemann

Sonja Ziemann is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Geliebter Schatz, The Merry Wives of Windsor, Schwarzwaldmädel, en Johannes und die 13 Schönheitsköniginnen.

Karen Ziemba

Karen Ziemba is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shortcut to Happiness, The Producers, en The History of Future Folk, en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit.

Ian Ziering

Ian Ziering is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Domino en in die televisiereeks Beverly Hills, 90210.

Christopher Zikode

Christopher Mhlengwa Zikode, ook bekend as die Donnybrook-reeksmoordenaar, is ’n Suid-Afrikaanse reeksmoordenaar en verkragter wat in 1995 skuldig bevind is aan agt moorde, vyf verkragtings, vyf pogings tot moord en twee onsedelike aanrandings. H ...

Helen Zille

Otta Helene "Helen" Zille is die Voorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie sedert 20 Oktober 2019. Sy was voorheen premier van die Wes-Kaap, burgemeester van Kaapstad en is die voormalige leier van die Demokratiese Alliansie ...

Madeline Zima

Madeline Zima is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hand That Rocks the Cradle en My Own Love Song, en in die televisiereekse Californication en Twin Peaks.

Yvonne Zima

Yvonne Zima is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Long Kiss Goodnight, Executive Decision, Iron Man 3, en The Nice Guys.

Stephanie Zimbalist

Stephanie Zimbalist is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Awakening en A Timeless Love, en in die televisiereeks Remington Steele.

Krystian Zimerman

Krystian Zimerman is n Poolse pianis en dirigent wat al beskryf is as een van die beste lewende pianiste. Hy het in 1975 die 9de Internasionale Chopin Klavierkompetisie gewen.

Constance Zimmer

Constance Zimmer is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Entourage en in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D., BoJack Horseman, en UnREAL.

Kim Zimmer

Kim Zimmer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Body Heat en in die televisiereekse Guiding Light, One Life to Live, en MacGyver.

Ivan Zimmermann

Platteland, 2011 as Pieter Naude 7de Laan TV-reeks, 2000 as Steyn Egoli: Plek van Goud TV-reeks, 2005 as Koert Weideman Verraaiers, as Pearson nog nie vrygestel nie Villa Rosa TV-reeks, 2014 as Nico Egoli: Afrikaners is plesierig, 2009 as Koert

Matt Zimmerman (akteur)

Matt Zimmerman is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thunderbirds Are GO en A Man for All Seasons, en in die televisiereekse Thunderbirds en The Hitchhikers Guide to the Galaxy.

David Zinman

Na aanvanklike vroee vioolstudies aan die Oberlin-konservatoria het Zinman teorie en komposisie aan die Universiteit van Minnesota studeer en sy M.A. in 1963 verdien, waarna hy by Tanglewood begin dirigeer het. Daarna het hy van 1958 tot 1962 in ...

Preity Zinta

Preity Zinta is n Indiese model en aktrise. Sy is beroemd vir die rolle wat sy in Bollywood se Hindi-rolprente speel. Sy het ook in n paar Engelse, Pandjabi- en Telugu-rolprente gewerk. Nadat sy n graad in kriminele sielkunde verwerf het, het sy ...

Gennadi Zioeganof

Gennadi Andrejewitsj Zioeganof is ’n Russiese politikus. Hy is sedert 1993 die sekretaris-generaal van die Kommunistiese Party van die Russiese Federasie, sedert 1993 ’n afgevaardigde in die Doema en sedert 1996 lid van die Parlementêre Vergaderi ...

Steve Zissis

Steve Zissis is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cyrus, Jeff, Who Lives at Home, en Her, en in die televisiereeks Togetherness.

Wladimir Zjirinofski

Wladimir Wolfowitsj Zjirinofski is ’n Russiese politikus, kolonel van die Russiese weermag en die stigter en leier van die verregse LDPR. Dié party was slegs die tweede geregistreerde politieke party in Rusland en dus die eerste amptelike opposis ...

Wjatsjeslaf Zoedof

Wjatsjeslaf Dmitrijewitsj Zoedof, gebore op 8 Januarie 1942 in Bor, Gorki-oblast, Rusland, was n ruimtevaarder van die Sowjetunie. Hy is op 23 Oktober 1965 gekies om n ruimtevaarder te word. Op 14 Oktober 1976 was hy die bevelvoerder van n sendin ...

Karen Zoid

Karen Zoid is n Suid-Afrikaanse musikant. Karen het groot geword in Belgie as die dogter van n Suid-Afrikaanse diplomaat en het later saam met haar familie na Suid-Afrika verhuis. Sy het daar as straatmusikant in die strate van Melville opgetree. ...

Rob Zombie

Rob Zombie is n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of 1000 Corpses, The Devils Rejects, Halloween, en The Lords of Salem.

Sheri Moon Zombie

Sheri Moon Zombie is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of 1000 Corpses, The Devils Rejects, Halloween, en Halloween II.

Shoshana Zuboff

Shoshana Zuboff is die Charles Edward Wilson professor in Bedryfsadministrasie aan die Harvard Business School. Een van die eerste gevestigde vroue aan die Harvard Business School het haar Ph.D. in die sosiale sielkunde aan die Harvard Universite ...

Thaila Zucchi

Thaila Zucchi is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse StarStreet, Strutter, Star Stories, en Hotel Babylon.

Arianne Zucker

Arianne Zucker is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Killer Assistant en We Still Say Grace, en in die televisiereeks Days of Our Lives.

Josh Zuckerman

Josh Zuckerman is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Austin Powers in Goldmember, Surviving Christmas, Feast, en Sex Drive.

Marina Zudina

Marina Zudina is n Sowjetse en Russiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Valentin i Valentina, Po glavnoy ulitse s orkestrom, en Mute Witness.

Cozi Zuehlsdorff

Cozi Zuehlsdorff is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolphin Tale, Dolphin Tale 2, en Pure Country Pure Heart.

Pinchas Zukerman

Pinchas Zukerman is n Israeliese vioolspeler, altvioolspeler, en dirigent wat in April 1998 in die pos as Direkteur van Ottawa se Nasionale Kunstesentrum-orkes aangestel is. Zukerman is in Tel Aviv tot Yehuda en Miriam Lieberman Zukerman gebore. ...

Jacob Zuma

Jacob Gedleyihlekisa Zuma) was die vierde President van Suid-Afrika, voormalige president van die regerende politieke party, die African National Congress sowel as n voormalige Adjunkpresident van Suid-Afrika. Hy is n gewilde figuur, selfs oor po ...

Lucas Jade Zumann

Lucas Jade Zumann is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sinister 2, 20th Century Women, en Every Day, en in die televisiereeks Anne with an E.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →