ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 295

Raymond Williams

Raymond Henry Williams was n Walliese Marxistiese teoretikus, akademikus, romanskrywer en kritikus. Hy was n invloedryke figuur binne die Nuwe Linkses en in die wyer kultuur. Sy geskrifte oor politiek, kultuur, die massamedia en literatuur het n ...

Wojciech Jaruzelski

Wojciech Witold Jaruzelski ; 6 Julie 1923 - 25 Mei 2014) was n Poolse militêre offisier en politikus. Hy was die eerste sekretaris van die Poolse Verenigde Arbeidersparty vanaf 1981 tot 1989, en was as sodanig die laaste leier van die Volksrepubl ...

Misdadiger

n Misdadiger is n persoon wat veroordeel is vir n misdaad deur n beampte van die regbank, soos byvoorbeeld n regter. Dit moet egter nie verwar word met n veroordeling vir n strafbare feit nie. Daar word in die verband meestal onderskeid gemaak tu ...

Pablo Escobar

Pablo Emilio Escobar Gaviria was n Colombiaanse dwelmbaron. Sy kartel het n beraamde 80% van die kokaïen gesmokkel in die Verenigde State op die hoogtepunt van sy loopbaan, met oor U.9 miljard n jaar in persoonlike inkomste. Hy was dikwels genoem ...

Hosni Mubarak

Mohammed Hosni Said Mubarak, in Arabies: محمد حسني سيد مبارك het tussen 14 Oktober 1981 en 11 Februarie 2011 die amp van president van Egipte beklee. Mubarak is vlieenier in die Egiptiese lugmag gewees. In 1969 is hy stafhoof en later opperbevelh ...

Christer Pettersson

Carl Gustaf Christer Pettersson was n Sweedse misdadiger wat n verdagte was in die moord op Olof Palme in 1986, die premier van Swede. In 1988 is hy in die distrikshof skuldig bevind aan die moord, maar die volgende jaar op appèl vrygespreek. Swe ...

Ontwikkeling van die menslike liggaam

Die ontwikkeling van die menslike liggaam is die proses om van ’n eensellige sigoot tot ’n volwasse mens te groei. Dit begin met bevrugting, wanneer ’n eiersel wat deur die eierstok van ’n vrou vrygestel word, binnegedring word deur die spermsel ...

Adolessensie

Adolessensie is ’n oorgangstadium in die menslike fisieke en sielkundige ontwikkeling wat duur van puberteit tot meerderjarigheid. Vir ’n seun is dit gemiddeld van 14 tot 21 jaar en vir ’n meisie van 12 tot 21 jaar. Adolessensie word gewoonlik ve ...

Baba

’n Baba is die jong nakomeling van ’n mens. Die term word ook gebruik vir ’n kleinserige persoon of nielewende vertroeteling. ’n Pasgeborene is ’n baba wat net ure, dae of sowat ’n maand oud is. Voor geboorte word daarna as ’n fetus verwys. Die t ...

Embrio

’n Embrio is ’n vroee stadium in die ontwikkeling van ’n meersellige, diploïede, eukariotiese organisme. In organismes wat seksueel voortplant, ontwikkel ’n embrio gewoonlik uit ’n sigoot, die enkele sel wat die gevolg is van die bevrugting van d ...

Fetus

’n Fetus is die ongebore vrug van ’n dier wat uit ’n embrio ontwikkel. Ná die ontwikkeling van die embrio begin die stadium van fetusontwikkeling – by mense is dit die negende week ná bevrugting. Dit duur voort tot met die geboorte. Voorgeboortel ...

Geboorte

Die mens, alle soogdiere en n aantal ander lewendbarende diersoorte lê nie eiers nie, maar hul babas word lewend gebore. Die geboorteproses kan soms heelwat komplikasies hê, maar hou meestal nie gevaar in vir die moeder of die kind nie. Dit is we ...

Menopouse

Menopouse, ook bekend as die klimakterium, is die tyd in die meeste vroue se lewe wanneer hul maandstonde permanent ophou en hulle nie meer vrugbaar is nie. Dit kom gewoonlik op 49- tot 52-jarige ouderdom voor. Medici meen gewoonlik die menopouse ...

Middeljarekrisis

n Middeljare krisis is n emosionele toestand wat gekenmerk word deur twyfel en angs waar n mens ongemaklik voel oor die gewaarwording dat sy lewe al halfpad verby is. Dit word tipies gekenmerk deur n nabetragting deur die individu oor wat hy gedo ...

Sigoot

’n Sigoot is die aanvanklike sel wat gevorm word wanneer twee gamete versmelt deur middel van seksuele voortplanting. In veelsellige organismes is dit die vroegste ontwikkelingstadium van die embrio. In eensellige organismes verdeel die sigoot om ...

Stadiums van morele ontwikkeling van die mens

Die ontwikkeling van n mens se moraliteit deur sy lewe word deur Lawrence Kohlberg in ses stadiums, wat weer in drie vlakke gegroepeer word, ingedeel.

Swangerskap

Swangerskap vind plaas wanneer n vrou n bevrugte eier in haar baarmoeder dra. Na geslagsgemeenskap word n eiersel deur n spermsel bevrug en die eier ontwikkel tydens die swangerskap tot n embrio en dan n fetus, om as baba gebore te word. n Vrou s ...

Veroudering (mens)

Veroudering is die proses van ouer word. By die mens verteenwoordig dit die stelselmatige akkumulasie van veranderings in die mens en kan dit fisieke, sielkundige en sosiale veranderings insluit. Reaksietyd kan byvoorbeeld met veroudering stadige ...

Wolffbuis

Die Wolffbuis of mesonefriese buis is ’n orgaan wat in soogdiere, insluitende mense, voorkom tydens die ontwikkeling van die embrio. Die Wolffbuis verbind die primitiewe nier, die mesonefros, met die kloaak. Manlike urogenitale strukture wat daar ...

Florentine Rost van Tonningen

Florentine Sophie Rost van Tonningen-Heubel was n bekende voorstander van die Nasionaal Sosialistiese Beweging in Nederland, ook bekend as die "Swart Weduwee". Haar eggenoot was Meinoud Rost van Tonningen, die tweede leier van die NSB. Haar bynaa ...

Border Cave

Border Cave lê 90 km van Mkuze, noord van Ingwavuma en 400 m oos van die grens tussen eSwatini en Suid-Afrika. Dit is by 27° 1′ 19″ suid en 31° 59′ 24″ oos, aan die westelike rand van die Lebomboberge, net onder die platorand en net noord van die ...

Hofmeyr-skedel

Die Hofmeyr-skedel is die fossiel van ’n 37 000 jaar oue menslike skedel wat in 1952 ontdek is. Dit is een van die min skedels van moderne mense ouer as 20 000 jaar wat in Afrika suid van Ethiopie gevind is.

Homo ergaster

Homo ergaster of Homo erectus uit Afrika is ’n uitgestorwe spesie van Homo wat tydens die vroee Pleistoseen, tussen 1.8 miljoen en 1.3 miljoen jaar gelede, in Oos- en Suider-Afrika geleef het. Daar is nog onenigheid oor die klassifikasie H. ergas ...

Homo habilis

Homo habilis is ’n spesie van die tribus Hominini, wat sowat 2.33 tot 1.44 miljoen jaar gelede geleef het tydens die Pleistoseen-periode. Hoewel daar omstredenheid is omdat die spesie in die genus Homo geplaas is eerder as in Australopithecus, wo ...

Homo rudolfensis

Homo rudolfensis is ’n uitgestorwe spesie van die Hominini-tribus waarvan net ’n paar fossiele bestaan. Die eerste hiervan is in 1972 deur Bernard Ngeneo, ’n lid van die span onder die antropoloog Richard Leakey en die zoöloog Meave Leakey, ontde ...

Kenyanthropus

Kenyanthropus platyops is ’n 3.5 tot 3.2 miljoen jaar oue Hominini-fossiel uit die Plioseentydperk wat in 1999 by die Turkanameer in Kenia ontdek is deur Justus Erus, wat deel was van die paleontoloog Meave Leakey se span. Leakey 2001 het voorges ...

Klasiesriviergrotte

Die Klasiesriviergrotte is ’n paar grotte oos van die Klasiesriviermond in die distrik Humansdorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. In die drie hoofgrotte en twee beskutte areas aan die voet van ’n hoe krans is bewyse ontdek dat dit sowat 125 000 jaa ...

Kleinvoet

Kleinvoet is die bynaam van die fossiel van ’n buitengewone, volledige Hominini-skedel wat in 1994–98 in die Sterkfonteingrotte in Suid-Afrika ontdek is.

Lys fossiele in die menslike evolusie

Die volgende lys fossiele in die menslike evolusie bevat fossiele van die tribus Hominini, wat in die Laat Mioseen ontstaan het. Aangesien duisende fossiele reeds gevind is, dikwels net enkele bene of tande, is dit nie ’n volledige lys nie, maar ...

Man van Tollund

Die Man van Tollund is ’n veenlyk wat in 1950 naby Silkeborg in Denemarke gevind is. Die liggaam het so goed bewaar gebly dat dit aanvanklik aangesien is vir ’n vars lyk. Twaalf jaar voor dié vonds is nog ’n veenlyk, die Meisie van Elling, is die ...

Ötzi

Ötzi is die naam van die ysmummie uit die Kopertyd wat op 19 September 1991 in die Alpe op die grens tussen Oostenryk en Italie gevind is deur twee Duitse amateurbergklimmers. Hy is die oudste menslike mummie wat nog in Europa gevind is. Die best ...

Paar van Weerdinge

Die Paar van Weerdinge is twee naakte veenlyke wat op 29 Junie 1904 deur die veenarbeider Hilbrand Gringhuis by Weerdinge in Drenthe, Nederland ontdek is. Hulle is nou in die Drents-museum in Assen.

Siberiese Ysvrou

Die Siberiese Ysvrou is die naam wat plaaslike inwoners en Russiese joernaliste aan ’n mummie gegee het wat in 1993 in die Russiese outonome republiek Altai ontdek is. Sy is ook bekend as die Prinses van Oekok, die Altai-prinses en Otsji-bala.

Turkana-seun

Die Turkana-seun, ook soms die Nariokotome-seun genoem, is die algemene naam van die fossiel KNM-WT 15000, ’n byna volledige skelet van ’n hominied wat in die vroee Pleistoseen geleef het. Dit is die volledigste vroee menslike skelet wat nog ontd ...

John Cabot

John Cabot was ’n Italiaanse seevaarder en ontdekkingsreisiger wat vir koning Hendrik VII van Engeland gewerk en in 1497 die kus van Noord-Amerika bereik het. Hy het in 1497 vanaf Engeland weswaarts in sy skip, die Matthew, gevaar, en gedink hy h ...

Jean-Baptiste Dutrou-Bornier

Jean-Baptiste Onésime Dutrou-Bornier was ’n Franse seevaarder wat in 1868 op Paaseiland gaan woon en ’n groot deel van die grond opgekoop het. Hy het baie lede van die Rapa Nui-volk laat verwyder en die eiland in ’n skaapplaas omskep.

Edward Smith (seekaptein)

Edward John Smith was n reserwe-offisier in die Britse Koninklike Vloot wat as offisier in bevel op n verskeidenheid passasierskepe van die White Star Line -redery gedien het. Hy het veral bekendheid verwerf as die kaptein van die noodlottige RMS ...

Amerigo Vespucci

Amerigo Vespucci was n Florentynse ontdekkingsreisiger wat in Spaanse en Portugese diens dele van die Nuwe Wêreld verken het. Die Amerikas is vervolgens glo na hom vernoem, alhoewel dit egter nie algemeen aanvaar word nie. Amerigo lyk wat op Amer ...

Samuel Wallis

Samuel Wallis was ’n Engelse seevaarder wat om die wêreld geseil het. Wallis is naby Camelford, Cornwallis, gebore. In 1766 het hy met die HMS Dolphin vertrek om saam met die HMS Swallow om die wêreld te vaar. Die twee skepe het geskei geraak kor ...

Johanna Brandt

Johanna Brandt raak bekend vir die spioenasie wat sy tydens die Anglo-Boereoorlog vir die Boeremagte verrig en die boek wat sy ná die oorlog hieroor skryf. Sy was ook ’n profeet wat ’n visioen oor die toekoms van Suid-Afrika ontvang, waarna sy ve ...

Fritz Joubert Duquesne

Frederick" Fritz” Joubert Duquesne was ’n Suid-Afrikaanse Boeresoldaat, krygsgevangene, grootwildjagter, joernalis, oorlogskorrespondent, Anglofoob, makelaar, saboteur, spioen en avonturier wie se haat vir die Britte hom gedryf het om vrywillig i ...

Klaus Fuchs

Klaus Emil Julius Fuchs was n Duitse teoretiese fisikus en atoomspioen wat inligting van die Amerikaanse, Britse en Kanadese Manhattan-projek tydens en kort na die Tweede Wêreldoorlog aan die Sowjetunie verskaf het. Terwyl hy in die Los Alamos Na ...

Reinhard Gehlen

Reinhard Gehlen was n Duitse luitenant-generaal en intelligensie-offisier. Hy was hoof van die Wehrmacht-militêre intelligensiediens aan die oostelike front van die Wehrmacht-oorlog aan die oostekant tydens die Tweede Wêreldoorlog, die spioenmees ...

Jean-Louis Jeanmaire

Jean-Louis Jeanmaire was n brigadier in die Switserse weermag wat hoogs geklassifiseerde, maar nogtans nie baie sensitiewe, Switserse militêre geheime aan die Sowjetunie verklap het. Hierdie aktiwiteit het van 1962 tot en met sy aftrede op 65 in ...

Robey Leibbrandt

Sidney Robey Leibbrandt, was ’n Springbok-bokser en later Duitse valskermsoldaat, Abwehr-agent en "vryheidsvegter" teen die Britse invloed en politieke mag in Suid-Afrika.

Erich Mielke

Erich Fritz Emil Mielke was n Duitse kommunistiese amptenaar wat vanaf 1957 tot kort na die val van die Berlynse Muur in 1989 as hoof van die Oos-Duitse ministerie van Staatsveiligheid, beter bekend as die Stasi, gedien het. Mielke, n boorling va ...

Andreas (apostel)

Sint Andreas was n volgeling van Johannes die Doper en later, soos sy broer Simon Petrus, een van die twaalf apostels van Jesus van Nasaret. Hy word as die stigter en eerste biskop van die Kerk van Bisantium beskou en word daarom as beskermheilig ...

Giordano Bruno

Giordano Bruno was ’n Italiaanse Dominikaanse monnik, filosoof, wiskundige, digter en astroloog. Hy is bekend vir sy kosmologiese teoriee, wat selfs verder gegaan het as die destyds nuwe Koperniese model; hy het voorgestel die sterre is net veraf ...

Roger Casement

Sir Roger David Casement was n Ierse digter, rewolusionêr en nasionalis na ingesteldheid en n Britse diplomaat volgens professie. Hy is bekend vir sy aktiwiteite teen die misbruike van die koloniale sisteem in Afrika en Peru, maar ook bekend vir ...

Clara Petacci

Clara Petacci, bekend as Claretta Petacci, was n minnares van die Italiaanse diktator Benito Mussolini, en is saam met hom tereggestel deur partisane.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →