ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 299

Lys van publikasies van Pous Leo XIII

Pous Leo XIII die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1878 tot 1903 het 85 ensiklieke en verskeie ander publikasies soos bulle, dekrete, briewe en konstitusies geskrywe. 22 Desember 1885 - Quod Auctoritate – Proklamasie van n buitengewon ...

Lys van publikasies van Pous Pius IX

Pous Pius IX die 255ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1846 tot 1878 het 38 ensiklieke en verskeie ander publikasies soos bulle, dekrete, briewe en konstitusies geskrywe. Pastor aeternus – Onfeilbaarheid van die pous – 18 Julie 1870 Exulta ...

Lys van saligverklarings deur Pous Pius XI

Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 94 persone salig verklaar waaronder 40 Engelse en Walliese martelare. 15 Desember 1929 John Lockwood 15 Desember 1929 John Bodey 15 Desember 1929 Henry Abbot 15 Desem ...

Otorinolaringologie

Otorinolaringologie of oor-neus-en-keelheelkunde is n gebied van die geneeskunde wat oor siektes en toestande van die oor, neus, en keel en verwante strukture in die kop en nek handel. Dokters wat in hierdie gebied spesialiseer, word otorinolarin ...

Mejuffrou Groot Internasionaal

Mejuffrou Groot Internasionaal, gewoonlik as MGI geskryf, is die titel van die wenner van n internasionale skoonheidskompetisie vir ongetroude dames, Dit is die eerste keer in 2013 in Thailand gehou. Die funksie van die Mej. Groot Internasionaal- ...

Chinese kuns

Die Chinese kultuur is een van die oudste kulture van die wêreld. Van omstreeks 2000 v. C. het die Chinese kuns n hoe peil gehandhaaf. Die oudste kunsvoorwerpe wat bewaar gebly het, dateer uit die Shang-dinastie. Met die koms van die Boeddhisme i ...

Indiese kuns

Indie se kunstige erfenis is baie ryk en tel onder die oudste ter wêreld. Beeldhoukuns, wat as n hoogs gerespekteerde medium vir kunstenaars beskou word, word gereeld binne die land se kunstige tradisies gebruik. Historiese geboue is gereeld oorv ...

Animasie

Animasie is die vinnige vertoning van n reeks beelde van tweedimensionele kunswerke of modeleposisies in n poging om die illusie van beweging te skep. Dit is dus n optiese illusie wat waargeneem word as gevolg van die volharding van visie en kan ...

Barbapapa

Barbapapa is die titelkarakter en naam van die "spesie" van die genoemde karakter, van n reeks kinderboeke wat in die 1970s geskryf is deur die Franse argitektuurstudent Anette Tison en die Amerikaanse biologieleraar Talus Taylor, woonagtig in Pa ...

Futurama

Futurama is n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening en David X. Cohen geskep is en sedert 1998 saam met Ken Keeler in Suid-Korea en die VSA geproduseer word. Futurama het 7 seisoene met 121+ episodes sedert die eerste uitsend ...

Jungle Book Shōnen Mowgli

Jungle Book Shōnen Mowgli is ’n anime-reeks wat gebaseer is op Rudyard Kipling se oorspronklike versameling kortverhale, The Jungle Book. Dit is in 1989 vir die eerste keer uitgesaai en strek oor 52 episodes.

The Simpsons

The Simpsons is ’n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening geskep is en sedert 1989 in Suid-Korea en die VSA vervaardig word. Die reeks is ’n satiriese uitbeelding van ’n werkersklasgesin, die Simpsons, wat bestaan uit Homer, M ...

Beeldhoukuns

Die beeldhoukuns is een van die oudste uitdrukkingsvorme van die beeldende kunste en kom voor in feitlik alle kulture in die verlede en in die hede. Waar n skilder en n grafiese kunstenaar met n gelyk oppervlak te make het, skep die beeldhouer sy ...

Boesmanrotskuns

Boesmanrotskuns is n tipe rotskuns. Dit is tekeninge wat die Boesmans op rotse in Suid-Afrika, Namibie en Botswana aangebring het. Die kunswerke is gewoonlik uitbeeldings van diere of jagtonele. Die tekeninge is vol beweging en word op plekke waa ...

Fabergé-eier

’n Fabergé-eier is een van ’n beperkte getal juweliersware in die vorm van ’n eier wat tussen 1885 en 1917 deur Peter Carl Fabergé en sy maatskappy vervaardig is. Die beroemdstes is dié wat vir die Russiese tsaars Aleksander III en Nikolaas II ge ...

Grön eld

Grön eld is n beeldhouwerk van glas wat deur Vicke Lindstrand gemaak is. Hierdie kunswerk is op Järnvägstorget, aan die voorkant van die sentrale stasie van Umeå, in die provinsie Västerbottens län, Swede gelee. Die nege meter hoe beeldhouwerk wa ...

Huis van Fabergé

Die Huis van Fabergé is ’n juweliersmaatskappy wat in 1842 in Sint Petersburg in die Russiese Ryk gestig is deur Gustav Faberge; hy het sy van "Fabergé", met ’n akuut op, gespel. Gustav is opgevolg deur sy seun, Peter Carl Fabergé, totdat die maa ...

Idool van Sjigir

Die Idool van Sjigir, of Sjigirbeeld, is sover bekend die oudste houtbeeld in die wêreld en is in die Mesolitikum gemaak, kort ná die einde van die laaste glasiale tyd. Die hout waaruit dit gekerf is, is sowat 11 500 jaar oud. Die beeld word ten ...

Ikonografie

Ikonografie, n afdeling van kunsgeskiedenis, bestudeer die identifisering, beskrywing en die interpretasie van die inhoud van kunswerke: die onderwerp wat uitgebeeld word, die spesifieke samestelling en details wat daarvoor gebruik is, en ander e ...

Landkuns

Landkuns, aardwerke of aardkuns is n kunsbeweging waarin landskappe en kunswerke onlosmaaklik verbind is. Hierdie kunswerke word in die natuur geskep en bestaan uit n kombinasie van natuurlike materiale soos grond, rotse, organiese mediums en wat ...

Mosaïek

Mosaïek is n kunsvorm waar n groot beeld of patrone gevorm word deur gebruik te maak van n groot aantal klein gekleurde klippies, teeltjies, gekleurde glas of ander materiale. Mosaïek word hoofsaaklik vir binnenshuise versiering en dekor gebruik. ...

Norra skenet

Norra skenet is n beeldhouwerk in Umeå van die Sweedse kunstenaar Ernst Nordin. Die beeld het n diagonale komposisie met vier pote en bestaan uit gelaste vierkantige pype van gepoleerde vlekvrye staal en is van n koplamp voorsien. Die beeld is n ...

Rotskuns

Rotskuns is n argeologiese term wat verwys na mensgemaakte tekeninge op rotse in die natuur. Dit verwys in besonder na afbeeldings wat in die oertyd gemaak is. Hierdie kunswerke kom tipies in grotte en onder oorhange in bergagtige gebiede voor. D ...

Styl (beeldende kunste)

In die beeldende kunste is styl n ". bepaalde manier wat die groepering van werke in verwante kategoriee moontlik maak" of ".enige bepaalde en dus herkenbare manier waarop n stuk uitgevoer of n artefak gemaak word, of uitgevoer en gemaak behoort ...

Totempaal

’n Totempaal is ’n monumentale beeld met simbole of figure wat uit hout gekerf is deur inheemse volke van die Pasifiese Noordweste van Noord-Amerika en Kanada. Die woord "totem" is afgelei van die woord dodaem in die inheemse Noord-Amerikaanse ta ...

Warren-beker

Die Warren-beker is ’n antieke Romeinse drinkbeker met twee relieftonele van seks tussen mans. Die beker is genoem na sy eerste moderne eienaar, die versamelaar en skrywer Edward Perry Warren. Die Britse Museum het dit in 1999 gekoop. Dit dateer ...

Fotografie

Fotografie is die tegniek om permanente beelde te skep deur lig op fotosensitiewe materiaal vas te vang. Die ligpatrone word vasgevang deur die fotosensitiewe materiaal vir n kort oomblik aan die lig bloot te stel. Die proses word uitgevoer deur ...

Astrofotografie

Astrofotografie is die afneem van hemelliggame, ruimteverskynsels en dele van die naghemel. Die eerste foto van ’n hemelliggaam is in 1840 geneem, maar dit was eers teen die laat 19de eeu dat vooruitgang in tegnologie gedetailleerde stellêre foto ...

Digitale fotografie

Digitale fotografie is n moderne vorm van fotografie. Dit maak gebruik van digitale kameras met rye vol paneeltjies elektroniese fotosensors, wat beelde wat deur n lens gefokus word vaslê, in teenstelling met ligblootstelling aan fotografiese fil ...

Foto

n Foto is n beeld wat geskep word deur lig wat op n fotosensitiewe oppervlak val, dit is gewoonlik op fotografiese film of opn elektroniese beeld sensor. Die meeste fotos is geskep met behulp van n kamera, wat gebruik maak van n lens om te fokus ...

Natuurfotografie

Natuurfotografie is dié tak van fotografie wat spesialiseer in die fotografeer van die natuur. Die fotograwe is gespesialiseer in die maak van fotos van landskappe, diere, plante en nabyskote van natuurlike tonele en teksture.

PBT-portretprojek

Die PBT-portretprojek is tydens die 2014/2015 ebola-uitbraak in Liberie deur kunstenaar Mary Beth Heffernan begin as n manier om mediese personeel wat volledige persoonlike beskermende toerusting dra, te humaniseer. Pasiente wat een van die vrees ...

Pictorialisme

Pictorialisme was n stylrigting in die laat 19de eeuse en vroee 20ste eeuse kunsfotografie. Die doelwit van pictorialistiese fotograwe was nie om n foto van n onderwerp te neem soos dit vir n klein oomblik in die realiteit gelyk het nie, maar eer ...

Polisiefoto

n Polisiefoto is n fotografiese portret van n persoon van die middellyf boontoe wat na arrestasie geneem word. Die oorspronklike doel van die polisiefoto was om wetstoepassing in staat te stel om n fotografiese rekord van gearresteerde individue ...

Satellietfoto

Satellietfoto’s bestaan uit foto’s van die Aarde en ander planete wat deur satelliete versamel is. Fotosatelliete word deur regerings en maatskappye oor die wêreld heen bedryf. Satellietfotomaatskappye verkoop die foto’s in lisensie. Foto’s word ...

Stereoskoop

’n Stereoskoop is ’n toestel vir die kyk van twee aparte beelde, een vir die linker- een vir die regteroog, wat die beelde omskep in ’n enkele 3D-beeld. ’n Tipiese stereoskoop het ’n lens vir elke oog wat die beeld groter en verder laat lyk en ge ...

Stereoskopie

Stereoskopie of stereoafbeelding is ’n tegniek vir die skepping of verbetering van die illusie van diepte in ’n beeld vir binokulêre visie sodat dit driedimensioneel gesien kan word. Die woord stereoskopie kom van die Griekse στερεός stereos, "fe ...

Video

Video is ’n elektroniese medium vir die opneem, kopieer, terugspeel, uitsaai en vertoon van bewegende visuele media. In 1951 het die eerste video-opnemer beelde van televisiekameras opgeneem deur die kamera se elektroniese impulse om te skakel en ...

Wildfotografie

Wildfotografie is die afneem van wilde dierespesies in n bepaalde gebied met behulp van n kamera. Die opnames word gemaak tydens natuurlike handelings, soos vlug, jag, paargedrag of weiding. Wildfotografie is n onderdeel van natuurfotografie.

Bauhaus

Bauhaus is n moderne styl van argitektuur en ontwerp wat oorspronklik in die 1920’s en 1930’s aan die Bauhaus-skool in Duitsland onderrig is. Bauhaus-geboue is bekend daarvoor dat hulle eenvoudig en funksioneel is en van staal en beton gebou word ...

Skematiese voorstelling

n Skematiese voorstelling, of skematiese diagram, is n voorstelling van die elemente van n stelsel waarin abstrakte, grafiese simbole eerder as realistiese prente aangewend word. Dit ontbreek gewoonlik aan enige detail wat nie relevant is in die ...

Kleur

Kleur is n ervaring wat afkomstig is van die vermoe van die delikate struktuur van die oog om drie verskillend-gefilterde analises van n beeld te kan onderskei. Die ervaring van kleur word beïnvloed deur die langtermyngeskiedenis van die kyker, a ...

Beige

Beige is n baie ligte bruin kleur, onder andere beskryf as n vaal sand ligbruin kleur, n grys-bruin, n ligte grys-geelbruin, of n ligte tot grys geel. Dit word deesdae gebruik vir n verskeidenheid van ligte skakerings wat gekies word vir hul neut ...

Bister

Bister of roetbruin is n baie donker bruin kleur. Bister is n geelbruin kleurpigment vervaardig uit die roet en teer van verbrande hout, sjelak of die gemaalde bas van okkerneute en arabiese gom. Die woord bister kom uit die Frans bistre wat brui ...

Blou

Blou is een van die drie primêre toevoegende kleure; blou lig het die kortste golflengte van die drie primêre kleure: nagenoeg 470 nanometer. Die skoon lug op n sonnige dag is blou as gevolg van Rayleigh-verstrooiing van die lig vanaf die Son. Gr ...

Bondi-blou

Bondi-blou is n liggroen-blou kleur en n variant van die kleur siaan. Bondi Blue as n kleur is geskep deur Apple vir sy oorspronklike iMac rekenaar. Dit is so genoem weens die waterkleur langs die strand by Bondi Beach in Sydney, Australie. Komme ...

Chartreuse (kleur)

Chartreuse-geel is n geel-groen kleur wat verwys na die Franse likeur met dieselfde naam. Die kleurnaam chartreuse-geel is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur geel 87.5% en groen 12.5% te meng.

Eierdopwit

Eierdopwit is n kleur, n geelgrystintsel van wit, wat sy naam kry van die ooreenkoms met die kleur van wit hoendereiers. Die naam "eierdopwit" word gewoonlik slegs gebruik wanneer daar verwys word na muurverf. Dit is saam met af-wit een van die s ...

Eigengrau

Eigengrau, ook Eigenlicht oftewel Eigenrauschen, is die kleur wat n mens in volkome donkerte sien. Die woord is in 1860 deur Gustav Theodor Fechner geskep. Hy het opgemerk dat die sensitiwiteit van die oog in baie sterk of in baie swak lig afwyk ...

Geel

Geel is die kleur wat opgewek word deur lig wat beide die L en M keelselle van die retina omtrent ewe veel stimuleer, maar die S keelselle nie beduidend stimuleer nie. Dit wil sê, lig wat baie rooi en groen bevat, maar nie veel blou nie. Lig met ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →