ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 303

Vollyftatoe

’n Vollyftatoe is ’n omvattende reeks tatoeeermerke, gewoonlik met ’n sentrale tema of styl, wat ’n persoon se hele liggaam bedek. In sommige kulture het dit ’n belangrike betekenis en verteenwoordig dit ’n deurgangsrite of sosiale status. ’n Vol ...

A Midsummer Nights Dream

A Midsummer Nights Dream is n romantiese komedie deur William Shakespeare wat tydens die laat-1500s geskryf is. Die verhaal handel oor die avonture van vier Atheense minnaars en n groep amateur-akteurs in n maanverligte woud en hulle interaksies ...

Antonius en Cleopatra

Antonius en Cleopatra is n historiese drama deur William Shakespeare oor die verhouding tussen Cleopatra, koningin van Egipte, en die Romeinse veldheer Markus Antonius. Die tragedie het in die Eerste Folio-uitgawe van 1623 verskyn. Daar word gegl ...

As You Like It

As You Like It is n komedie deur William Shakespeare wat in n woud afspeel en oor die huwelike en avonture van twee paartjies, Rosalind en Orlando, en Celia en Oliver, handel. Dit is in 1599 of vroeg 1600 geskryf. Die toneelstuk is in die Station ...

Cats

Cats is ’n musiekblyspel wat in 1981 deur Andrew Lloyd Webber gekomponeer is. Dit is gegrond op T.S. Eliot se bundel" Old Possums Book of Practical Cats ”. Cats is een van die gewildste musiekteaterstukke nóg. Miljoene mense het dit al gesien. Di ...

The Comedy of Errors

The Comedy of Errors is n komiese toneelstuk deur William Shakespeare wat handel oor twee pare identiese tweelinge. Talle verwarrende en amusante situasies ontstaan omdat die karakters dink een van die tweeling is die ander. Dit is een van Shakes ...

Die Perse

Die Perse is n Atheense tragedie deur die antieke Griekse dramaturg Aischulos. As n werk wat oorspronklik in 472 v.C. saamgestel is, bly dit die oudste behoue toneelstuk in die geskiedenis van teater. Dit dramatiseer die Persiese reaksie op nuus ...

Groet die Grotman

Groet die Grotman is n Afrikaanse vertaling van Defending the Caveman, n toneelstuk deur Rob Becker. Koos Kombuis het die vertaalwerk en verwerking gedoen. Sandra Prinsloo het die regie behartig en Hannes Muller speel die hoofrol. Die toneelstuk ...

Hamlet

Hamlet is n treurspel deur William Shakespeare wat waarskynlik tussen 1599 en 1601 geskryf is. Die toneelstuk speel in Denemarke af en vertel hoe prins Hamlet wraak neem op sy oom, Claudius, wat Hamlet se vader vermoor, met sy moeder getrou en di ...

Henry IV, Part 1

The History of Henrie the Fourth, Part 1 is n historiese toneelstuk deur William Shakespeare. Dit is die tweede van Shakespeare se vierdelige reeks wat die opvolgende koningskap van Richard II, Hendrik IV, en Hendrik V behandel. Henry IV, Part 1 ...

Henry V (toneelstuk)

Henry V, ook bekend as The Cronicle History of Henry the fifth, is n toneelstuk deur William Shakespeare en is gebaseer op die lewe van Koning Henry V van Engeland. Dit behels die onmiddellike gebeure voor en ná die Slag van Agincourt tydens die ...

King Lear

King Lear word oor die algemeen beskou as een van William Shakespeare se beste tragedies. Die toneelstuk is gebaseer op Koning Leir, n eertydse koning van die destydse Romeinse Brittanje. Na die Engelse Restaurasie die tydperk van herstelling na ...

Macbeth

Macbeth is een van William Shakespeare se bekendste dramas en ook sy kortste tragedie. Dit word gereeld in beroeps- en amateurteaters reg oor die wêreld opgevoer. Die toneelstuk is losweg gegrond op die geskiedkundige relaas van Koning Macbeth va ...

Romeo en Juliet

Romeo en Juliet is ’n tragedie wat vroeg in sy loopbaan deur William Shakespeare geskryf is oor twee jong gedoemde minnaars wie se dood uiteindelik ’n versoening tussen hulle strydende families bewerkstellig. Dit was een van Shakespeare se gewild ...

Rosencrantz and Guildenstern Are Dead

Rosencrantz and Guildenstern Are Dead, dikwels slegs na verwys as Rosencrantz and Guildenstern, is n absurdiste en eksistensialistiese tragikomedie geskryf deur Tom Stoppard. Dit is vir die eerste keer op die planke gebring by die Edinburgh Festi ...

Sex (toneelstuk)

Sex is een van ses toneelstukke wat die aktrise Mae West tussen 1926 en 1931 vir Broadway geskryf het en waarin sy self ook gespeel het. Die toneelstuk handel oor n ambisieuse werkersklas prostituut genaamd Margy Lamont wat haar omstandighede pro ...

The Spanish Tragedy

The Spanish Tragedy, or Hieronimo is Mad Again is n Elisabethaanse treurspel wat tussen 1582 en 1892 geskryf is deur Thomas Kyd. Hierdie toneelstuk was baie invloedryk, omdat dit die genre van wraaktreurspel populêr gemaak het. Dié treurspel se d ...

The Tempest

The Tempest is n toneelstuk deur William Shakespeare. Die presiese oorspronklike datum van die toneelstuk word nog betwis, maar bewyse plaas dit tussen 1603 en 1611. Alhoewel dit as n komedie beskryf word in die Eerste folio, het moderne redakteu ...

The Winters Tale

The Winters Tale is n toneelstuk deur William Shakespeare. Die oorspronklike datum van die toneelstuk was vir meer as n halwe eeu betwis. Volgens Charles Barrel is die laatste moontlike datum 1594, maar vele ander kritici glo dat die toneelstuk e ...

Titus Andronicus

Titus Andronicus, of The Most Lamentable Romaine Tragedie of Titus Andronicus is n vroee tragedie in vyf bedrywe van William Shakespeare. Die toneelstuk is in die periode tussen 1589 en 1594 geskrywe, en die eerste gedrukte uitgawe het in 1594 ve ...

Troilus and Cressida

Troilus and Cressida, of The Famous Historie of Troylus and Cresseid is n toneelstuk deur William Shakespeare wat uit ongeveer 1602 dateer. Dit is in twee verksillende weergawes in kwarto formaat uitgegee, beide in 1609. Dit is nie bekend of die ...

Wa was djy!

Wa was djy! is n musikale verhoogstuk wat aangebied is deur Natalia da Rocha se APPLAUZ!-teatergroep. Die eerste opvoering was in Kaapstad se KunsteKaap Arena-teater in laat Desember 2004. In die semi-outobiografiese stuk vertolk Natalia die heri ...

Waiting for Godot

Waiting for Godot is n toneelstuk deur Samuel Beckett, waarin twee karakters, Vladimir en Estragon, wag vir die aankoms van iemand met die naam Godot wat nooit kom nie, en terwyl hulle wag, hou hulle n verskeidenheid gesprekke en ontmoet drie and ...

Drama

Drama is die besondere modus van fiksie verteenwoordig in toneelspel. Die term is afkomstig van die Griekse woord δρᾶμα, drama wat "aktiwiteit" beteken, en weer afgelei is van die werkwoord vir "om te doen" of "om op te tree". Die opvoer van dram ...

Kulkuns

Kulkuns of goelery is n uitvoerende kuns wat gehore vermaak met truuks en illusies wat skynbaar onmoontlik of bonatuurlik is. Kulkuns skep die indruk van bonatuurlike mag, maar die illusie van kulkuns word uitsluitlik deur natuurlike metodes gesk ...

Openbare redevoering

Openbare redevoering is die lewering of aanbieding van ’n toespraak waar ’n individu ’n lewende gehoor direk aanspreek ten einde hulle op ’n gestruktureerde, voorbedagte manier in te lig, te beïnvloed of te vermaak. Openbare redevoering word alge ...

Poppekas

Poppekas is n vorm van teater of opvoering wat die manipulasie van poppe – lewelose voorwerpe, wat dikwels lyk soos n mens of dier insluit en wat geanimeer of gemanipuleer word deur n mens, staan bekend as n poppespeler. Die opvoering word ook n ...

Ur-Hamlet

Die Ur-Hamlet is die naam gegee aan n toneelstuk wat nou verlore is, maar wat blyk te bestaan het voor 1589, n dekade voor William Shakespeare sy eie Hamlet in ongeveer 1599 geskryf het. In 1589 het Thomas Nashe die bestaan van so n toneelstuk ge ...

Efebofilie

Efebofilie is die seksuele voorkeur vir middel- tot laattieners. Die term word sedert die laat 19de of vroeg 20ste eeu gebruik. Dit is een van die seksuele voorkeure vir ’n sekere ouderdomsgroep wat onder die term "chronofilie" saamgevat word. Ef ...

Hebefilie

Hebefilie is ’n sterk seksuele voorkeur by volwassenes vir kinders in hul vroee puberteitsjare, gewoonlik van 11 tot 14 jaar oud en met ’n Tannerontwikkelingsfase van 2 tot 3. Dit verskil van pedofilie en van efebofilie.

Identiteitskrisis

’n Identiteitskrisis is in sielkunde die versuim om ’n eie identiteit tydens adolessensie te ontwikkel. Die term is deur die Duitse sielkundige Erik Erikson uitgedink. Adolessente gaan deur ’n stadium waartydens hulle fisieke groei en seksuele ry ...

Puberteit

Puberteit is die proses van fisieke veranderings waardeur ’n kind se liggaam gaan om ’n volwassene te word wat in staat is tot voortplanting. Dit word aan die gang gesit deur hormonale seine van die brein na die geslagskliere: die eierstokke in ’ ...

Tannerskaal

Die Tannerskaal is ’n skaal van die fisieke ontwikkeling in kinders, adolessente en volwassenes. Die skaal definieer die fisieke mates van ontwikkeling geskoei op uitwendige primêre en sekondêre geslagseienskappe, soos die grootte van die borste ...

Argitektuur

Argitektuur is die ambag, kuns en wetenskap om geboue en strukture te ontwerp. Die presiese definisie van boukuns en argitektuur bly sedert die vroee 20ste eeu omstrede - dit is afhanklik van die betrokke konteks. Die ontwerp en verwesenliking va ...

Afrikaanse kerkbou in die Karoo

Afrikaanse kerkbou in die Karoo is die argitektuur van die kerkgeboue van veral die drie gereformeerde Afrikaanse kerkgenootskappe, naamlik die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en die Nederduitsch Hervormde K ...

Akwaduk

’n Akwaduk is ’n kanaal waarmee water vervoer word. In die moderne ingenieurswese word die term vir enige stelsel pype, slote, kanale of tonnels vir dié doel gebruik. In ’n nouer sin word die woord "akwaduk" gebruik vir brûe vir waterleiding – in ...

Art Deco

Art Deco, soms ook Style moderne genoem, is n eklektiese dekoratiewe styl in die kuns, ontwerp en argitektuur van die middel-1920s tot die middel 1940s in Europa, die Verenigde State en ander lande waarmee kunstenaars, ontwerpers en argitekte hul ...

Auditorio de Tenerife

Die Auditorio de Tenerife "Adán Martín", beter bekend as die Auditorio de Tenerife, is n sentrum vir die uitvoerende kunste in Santa Cruz de Tenerife, Kanariese Eilande, Spanje. Die gebou is ontwerp deur die Spaanse argitek Santiago Calatrava. Di ...

Blinde arkade

n Blinde arkade of blinde venster is n arkade wat saamgestel is uit n reeks boe wat geen werklike openinge het nie en op die oppervlaktes van mure aangebring word as dekoratiewe element: d.w.s. die boe is nie vensters of openinge nie, maar is dee ...

Botha Huis

Botha Huis lê in die Umdoni Park net suid van die dorpie Pennington aan die Natalse suidkus. Die huis word omring deur gholfbane, parke met wandelpaaie en die see.

Boukuns

Die term boukuns, wat dikwels as n sinoniem van argitektuur gebruik word, omvat in sy nouer betekenis veral die visuele - in die praktyk dikwels die estetiese - element in bouwerk, in teenstelling met die begrip boukunde, wat meer op die tegniek ...

Brutalisme

Die argitektoniese vakterm brutalisme verwys na n stroming en boustyl in die modernistiese argitektuur wat tussen 1945 en 1975 hoofsaaklik in Europa en Noord-Amerika gewild geraak en hier in die 1950s en 1960s - as mededinger van die sogenaamde I ...

Carpenter Gothic

Carpenter Gothic, soms ook Carpenters Gothic of Rural Gothic genoem, is n 19de eeuse stroming binne die Noord-Amerikaanse Neogotiese argitektuurstyl waarin gesofistikeerde houtgeboue met kunsvolle versierings, wat deur timmermans ontwerp en opger ...

Catedral Metropolitana de la Ciudad de México

Die Metropolitaanse Katedraal van die Hemelvaart van die Mees Geseende Maagd Maria is die setel van die Rooms-Katolieke Aartsbisdom van Meksiko. Dit is gelee op grond wat voorheen aan die Azteke behoort het naby Templo Mayor aan die noordelike ka ...

Château Frontenac

Die Château Frontenac, n luukse hotel wat in n kasteelagtige styl ontwerp is en tans deur die Kanadese hotelketting Fairmont Hotels and Resorts bedryf word, is een van die bekendste besienswaardighede in Quebecstad, die hoofstad van Kanada se Fra ...

Chroesjtsjofka

Chroesjtsjofka is n term uit die Russiese omgangstaal wat in Rusland en ander opvolgerlande van die Sowjetunie gebruik word om na n tipiese woonstelblok met vyf verdiepings te verwys wat hoofsaaklik in die 1960s en 1970s van voorafvervaardigde se ...

Dekonstruktivisme

Dekonstruktivisme is n stroming binne die postmoderne argitektuur wat sy verskyning in die 1980s gemaak het. Sy naam is ontleen aan "dekonstruksie", die Franse filosoof Jacques Derrida se semiotiese ontleedmetode en kritiese benadering van die ve ...

Dwerggalery

n Dwerggalery is n argitektoniese dekorasie in die Romaanse argitektuur. Dit is n natuurlike ontwikkeling en -voortsetting van die blinde arkade, en bestaan uit n galery met arkades, gewoonlik net onder die dak, wat ingelê is in die mure. Gewoonl ...

Ekistika

Ekistika het betrekking op die wetenskap van menslike nedersettings, insluitend streeks-, stads- en gemeenskapsbeplanning en woningontwerp. Die groot dryfveer van ekistika was die opkoms van groterwordende en ingewikkelde stedegroepe wat selfs na ...

Ekodorp

n Ekodorp is ’n nedersetting waar ’n gemeenskap daarna streef om maatskaplik, ekonomies en ekologies volhoubaar te leef. Party gemeenskappe poog om die bevolking tussen 50 en 150 inwoners te hou, omrede sosiologiese en antropologiese bevindinge h ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →