ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 304

Fluistergewelf

n Fluistergewelf is n ruimte wat die vorm van n sferoïed het, of dit benader deurdat sommige oppervlaktes soos die mure en gewelf ellipties gevorm is. As mens dan by een brandpunt staan kan mens n fluistergesprek voer met iemand wat by die ander ...

Fries (boukunde)

In argitektuur verwys n fries na n versierde horisontale strook of band wat soms boaan die muur van n gebou of vertrek, of aan die borand van n voorwerp, soos n vaas, aangebring is. n Fries bied n uitgebreide, verhalende voorstelling van mense, m ...

Habitat 67

Habitat 67 is n woonstelkompleks in Montreal wat in die stadsbuurt Cité du Havre, digby die Marc-Drouinkaai langs die Sint-Laurensrivier, opgerig is. Die Israelies-Kanadese argitek Moshe Safdie het met sy buitengewone ontwerp, wat elemente van dr ...

Igloe

n Igloe is die Eskimo- of Innuït-woord vir "huis" of "woning" en word in Afrikaans gebruik om na hierdie nasie se yshuise te verwys. n Tipiese ysigloe is n skuiling wat uit sneeublokke gebou word, hoofsaaklik in die vorm van n koepel. Alhoewel ig ...

Infrastruktuur

Infrastruktuur verwys na die fasiliteite wat moderne menslike lewe ondersteun. Dit sluit in: paaie, spoorlyne, brûe, behuising, skole, hospitale, fabrieke, winkelsentrums, elektrisiteit, water, ensovoorts. Meeste infrastruktuur word deur regering ...

Inspringing (argitektuur)

n Inspringing is n stapsgewyse terugwyking in n muur. Inspringings is oorspronklik om strukturele redes gebruik, maar word vandag dikwels deur grondgebruikswette voorgeskryf, of om estetiese redes aangebring. In dig beboude gebiede word inspringi ...

Internasionale Styl

Die Internasionale Styl, waarna aanvanklik as Rasionalisme verwys is, was n beduidende stroming in die internasionale moderne boukuns wat vanaf die 1920s en 1930s oor die hele wêreld versprei het. Die term is vir die eerste keer deur die argitekt ...

Jugendstil

Jugendstil, of Art Nouveau is n kunsstyl en beweging wat dateer uit die laat negentiende en vroee twintigste eeu. As n reaksie op akademiese kuns van die negentiende eeu, word dit gekenmerk deur die organiese, met veral blomme en ander plant-geïn ...

Kaaps-Hollandse Styl

Kaaps-Hollandse Styl is n styl van argitektuur wat deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie en sy goewerneurs aan die Kaap die Goeie Hoop gebruik is. Dit is beïnvloed deur die argitektuur van Nederland, Italie en Frankryk, en Portugal. Pas na die ...

Kirkness-stene

Kirknessstene is n tipe rooi baksteen wat in baie van die ouer geboue in Pretoria gebruik is. Die bakstene is deur JJ Kirkness teen die suidelike hang van Muckleneukheuwel in Pretoria vervaardig. Dit is onder andere gebruik in die bou van die Tre ...

Klassieke orde

Die Klassieke ordes is die klassieke argitektuurstyle wat elk onderskei word deur sy spesifieke voorkoms en verhoudings tussen elemente; hulle word veral uitgeken aan die soort pilare wat gebruik is. Die drie klassieke ordes – die Doriese, Ionies ...

London Festival of Architecture

Die London Festival of Architecture is Europa se grootste argitektuurfees wat jaarliks in die Britse hoofstad gehou word. Londen staan sentraal in die feesprogram as die wêreldspilpunt van eksperimentele argitektuur, die praktiese toepassing van ...

Mayan Revival

Mayan Revival is n moderne argitektoniese styl wat hoofsaaklik gedurende die 1920s en 1930s in die Amerikas gewild geraak het. Die styl is geïnspireer deur die boukuns en ikonografie van Voor-Kolumbiaanse Suid-Mexikaanse en Sentraal-Amerikaanse b ...

Metabolisme (argitektuur)

Metabolisme was n avantgardistiese stroming in die na-oorlogse Japannese argitektuur waarin sekere vorme van organiese biologiese prosesse op argitektoniese megastrukture toegepas is. Net soos die liggaam deur middel van sy metabolisme aan wissel ...

Minaret

’n Minaret is ’n argitektoniese struktuur soortgelyk aan ’n toring wat by moskees aangetref word. Dit is gewoonlik ’n hoe, dun struktuur met ’n keel- of uivormige kroon wat óf alleen staan óf bo die res van ’n steunstruktuur uittroon. Die basiese ...

Modernisme

Modernisme is n denkrigting wat die mens se vermoe om die geboude en ontwerpte omgewing met behulp van wetenskaplike kennis, tegnologie en praktiese eksperimentering te skep, verbeter, dekonstrueer en hervorm herbevestig – dus in wese beide progr ...

Neogotiese styl

Die Neogotiese styl, dikwels ook Victoriaanse Gotiek of Gotiese Herlewing genoem, was n stroming in die 18de en 19de eeuse boukuns wat sy oorspronge in die laat 1740s in Engeland gehad het. Dit het in die vroee 19de eeu baie gewild geraak toe ste ...

P2 (voorafvervaardigde woonstelgebou)

P2 is die afkorting vir n tipe woonstelgebou wat in die Duitse Demokratiese Republiek van voorafvervaardigde betonpanele gebou is. Die "P" verwys na die draende mure wat parallel met die buitefasades geplaas is, terwyl die syfer "2" beteken dat d ...

Parkade

n Parkade is n gebou of gedeelte van n gebou wat parkeerplek aan motors verskaf. Die eerste publieke parkeergarage in die VSA is op Mei 24, 1899 geopen in die stad Boston, Massachusetts.

Piramide

Hierdie artikel handel oor piramides in die algemeen. Vir die piramides in Egipte, sien Egiptiese piramide. ’n Piramide is ’n struktuur met die vorm van ’n piramide; dus met ’n paar plat vlakke wat met ’n punt na bo loop. Die basis kan drie-, vie ...

Popargitektuur

Popargitektuur, ook mimetiese of programmatiese argitektuur genoem en in die Engelssprekende wêreld bekend as novelty architecture, is n stroming binne die moderne boukuns wat veral in die eerste helfte van die 20ste eeu in die Verenigde State ge ...

Pritzker-prys

Die Pritzker-prys vir argitektuur is die mees prestigieuse toekenning op die gebied van argitektuur en word deur die Amerikaanse Hyatt-stigting jaarliks aan n lewende argitek toegeken wat met sy werk n beduidende bydrae tot die argitektoniese kun ...

Regency

Regency of Regentskapstyl is n argitektoniese styl wat baie ooreenkomste met neo-klassieke Georgiaanse boukuns tydens die regering van die vier konings George in die periode tussen 1720 en 1840 toon, maar aan geboue n gevoel van elegante ligtheid ...

Rococo

Rococo is n Europese stylperiode in die beeldende kunste, wat sy hoogtepunt tussen 1730 en 1760 beleef het. Die naam is afgelei van die Franse woord rocaille, n asimmetries skulpmotief wat dikwels in die 18de-eeuse barok in die toegepaste kunste ...

Roosvenster

Die term roosvenster word dikwels as n generiese term vir n ronde venster gebruik, maar verwys in sy spesifieke betekenis veral na die kringvormige vensters van Gotiese kerkgeboue en katedrale. Gotiese roosvensters word gewoonlik deur middelposte ...

Skanskorf

n Skanskorf of korfskans is n kubusvormige mandjie van metaal wat met klippe volgemaak en gebruik word om grond te verstewig. Dit word opgerig om gronderosie tee te sit. Hierdie kubusvormige draadwerk is sterk en buigsaam; as die grond, humus, ma ...

Team 10

Team 10 - dikwels ook Team X of Team ten genoem - was n klein internasionale groep argitekte en ander uitgenodigdes wat vir die eerste keer in Julie 1953 tydens die 9de Konges van Moderne Argitektuur in Aix-en-Provence, Frankryk vergader het. Die ...

Transvaal-groep

Transvaal-groep is die naam wat deur die Frans-Switserse argitek Le Corbusier aan n groep Suid-Afrikaanse argitekte gegee is wat hul opleiding aan die Skool van Argitektuur gevolg het. Studente van dié skool, wat in 1923 as een van die eerste dep ...

Vlakteburg

n Vlakteburg is n burg of kasteel wat volgens die topografiese burgtipologie in n vlakte of op n dalbodem opgerig is en veral in laaggelee gebiede soos Denemarke, Noord-Pole, die Baltiese lande, Nederland en die Noord-Duitse Laagvlakte aangetref ...

Walserhuis

’n Walserhuis is in Switserland, Liechtenstein en die Klein- en Grosswalsertal-vallei in Tirol ’n historiese soort huis wat sy naam van die etniese groep die Walsers gekry het. Daar is nie ’n tipiese soort Walserhuis wat in alle Alpestreke voorko ...

Grüß Gott

Grüß Gott is n kenmerkende begroeting, of totsiens sê, in die Opperduitse taalgebied, veral in Switserland, Beiere, Franke, Swabe en Oostenryk. Hierdie begroeting is in die 19de eeu deur die Katolieke geestelikes gebesig en met al sy wisselvorme ...

Jy en jou

Om iemand te jy en jou, wat as n jy-en-jouery bekend staan, is wanneer iemand as jy aangespreek word, of wanneer n eienskap, kenmerk of besitting van die aangesprokende met jou of joune gebesig word. Jy-en-jou word ook gekoppel wanneer n mens op ...

Oom en Tannie (aanspreekvorm)

Oom en Tannie is die aanspreekvorme in Afrikaans wat as plaasvervanging dien vir die formeler meneer en mevrou teenoor iemand wat ouer as die spreker is, waarvan die ouderdom, titel en rang onbekend is. In Afrikaans geld die 10-jaar+ ouderdomsver ...

Aardedag

Aardedag is n jaarlikse gebeurtenis wat gevier word op 22 April. Op hierdie dag word daar wêreldwyd geleenthede aangebied om ondersteuning vir die beskerming van die omgewing te werf. Dit was die eerste keer in 1970 gevier en word nou gekoördinee ...

April-gekkedag

April-gekkedag is n tradisie waar mense jaarliks op 1 April poetse bak en met mekaar die gek probeer skeer. Dit is nie n openbare vakansiedag nie. Die doel is om jou niksvermoedende vriende en familielede te probeer uitvang. Die grappe kan mense ...

Australiëdag

Australiedag is die amptelike nasionale dag van Australie. Dit word jaarliks op 26 Januarie gevier en herdenk die aankoms van die Eerste Vloot te Sydney Cove in 1788. Australiedag is n amptelike openbare vakansiedag in al die deelstate en gebiede ...

Boomplantdag

Boomplantdag is n nieamptelike gedenkdag waarop mense bome plant. Dit word in baie lande gevier en skoolkinders neem dikwels deel. Alhoewel dit gewoonlik in die lente plaasvind, hang die presiese datum van die klimaat en plantseisoen van die plek ...

Burnsnag

Die term Burnsnag verwys na die feesviering en tradisionele aandete wat ter ere van die Skotse digter Robert Burns op 25 Januarie, die digter se verjaardag, in Skotland, Noord-Ierland en Skotse kringe wêreldwyd plaasvind.

Dankseggingsete

Die Dankseggingsete Thanksgiving dinner), n groot feesmaaltyd waartydens veral geroosterde kalkoen bedien word, vorm saam met die familiebyeenkoms die middelpunt van huidige Danksegging-feesvierings in die Verenigde State en Kanada. Die oorgrote ...

Divali

Divali is n belangrike Hindoefees. Die woord divali beteken letterlik rye van brandende lampe ". Dit is as n fees van ligte bekend en die meeste Indiese mense en Hindoes vier dit met blydskap. Tydens die fees versier mense hul huise en winkels me ...

Ducasse de Mons

Die Ducasse de Mons is n fees wat op ou tradisies baseer en elke jaar in die Belgiese stad Mons plaasvind. Dikwels word na die fees ook as le Doudou verwys - hierdie naam is van n tradisionele wysie afgelei wat gedurende die fees gespeel word. Di ...

Feesdag van Vlaandere

Die Feesdag van Vlaandere word jaarliks op 11 Julie in Vlaandere gevier om die oorwinning van n Vlaamse leer op n Franse strydmag in die sogenaamde Gouesporeslag op 11 Julie 1302 te herdenk. Twee ander Vlaamse feeste, die "Feesdag van die Vlaamse ...

Fête nationale du Québec

Die Fête nationale du Québec is die amptelike Nasionale Dag van die Franstalige Kanadese provinsie Quebec, wat deur die Mouvement national des Québécois en die Société Saint-Jean-Baptiste georganiseer en op 24 Junie gevier word. Vir die Rooms-Kat ...

Franse Nasionale Dag

Die Franse Nasionale Dag of Bastilledag word sedert 1880 elke jaar op 14 Julie gevier. Die dag gedenk die Fête de la Fédération wat gehou is tydens die eerste viering van die bestorming van die Bastille wat op 14 Julie 1789 tydens die Franse Rewo ...

Groningse Ontset

Die Groningse Ontset is n feesdag wat steeds op 28 Augustus in Groningen, Nederland gevier word. Die dag word ook "Bommn Berend" genoem na Christoph Bernhard von Galen, die prins-biskop van Munster wat in 1672 die stad beleer en gebombardeer het. ...

Grootouerdag

Grootouerdag, of Oupa- en Oumadag, is n dag waarop kinders hulle grootouers eer. Jongmense word aangemoedig om hul grootouers te respekteer en as beskermers van ouer persone se regte en welstand op te tree. In Suid-Afrika word die dag jaarliks op ...

Halloween

Halloween is n fees wat sy oorsprong na bewering in die Keltiese Samhain het – tradisionele feesvieringe wat in Ierland se historiese ooste teen die einde van die somer gehou is. Die fees was gelyktyding n oesviering wat die einde van die kalende ...

Hogmanay

Hogmanay is die Skotse term vir die laaste dag van die jaar wat reeds sedert die 17de eeu algemeen as n sinoniem vir die Oujaarsaandfees in Skotland gebruik word. Feesvieringe daar duur soggens op Nuwejaarsdag voort, in sommige gevalle ook tot 2 ...

Imbolc

Imbolc, soms ook Oimelc, is een van die belangrikste feesdae van die tradisionele Keltiese kalender wat op 1 Februarie gevier word. Dit is die tradisionele Keltiese Lentefees wat in die middel van die tyd tussen die Noordelike Halfrond se Winters ...

Internasionale Mannedag

Internasionale Mannedag of Internasionale Mansdag word jaariks reg oor die wêreld op 19 November gevier. Die doel van die dag is om mans en seuns se gesondheid, geslagsverhoudings, geslagsgelykheid en positiewe manlike rolmodelle te bevorder. Tal ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →