ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 305

Jeugdag

In Suid-Afrika word Jeugdag op 16 Junie gedenk ter nagedagtenis aan die 1976 Skoliereopstand in Soweto. Swart skoliere het in opstand gekom teen n regeringsbesluit dat beide Afrikaans en Engels op n 50-50 basis as voertale in die Bantoe-onderwys ...

Joelfees

Die Joelfees is n Noord-Europese sonnewendingsfees wat oorspronklik tussen 23 Desember en 6 Januarie gevier is. Die dae voor en na 21 Desember is die wintersonstilstand in die Noordelike Halfrond waartydens die dag- en naglengte nouliks verskil. ...

Kanadadag

Kanadadag is die Nasionale Dag van Kanada ter herdenking van die stigting van die Dominium van Kanada op 1 Julie 1867. Dit is n openbare vakansiedag wat jaarliks op 1 Julie deur alle provinsiale regerings en die oorgrote meerderheid van die sakew ...

Koningsdag

Koningsdag, vroeer Prinsessedag en Koninginnedag, is n nasionale feesdag in Nederland, Curaçao, Sint Maarten en Aruba. Op hierdie dag word die verjaardag van die koning of koningin gevier. Koninginnedag is destyds ingestel om die verjaardag van k ...

Kopieregvervaldag

Kopieregvervaldag is n dag wanneer kopiereg verval en werke betree in die publieke domein. Hierdie wettige oorgang van kopiereg werk in die openbare domein gebeur gewoonlik elke jaar op 1 Januarie, gebaseer op die individuele kopieregwette van el ...

Luciafees

Die Luciafees, wat volgens ou tradisies veral in Swede en op die Italiaanse eiland Sisilie op 13 Desember gevier word, lui saam met Advent die Kersfeestyd in. Luciadag is nogtans geen openbare vakansiedag in Swede nie. Die Sweedse Luciafees-tradi ...

Lupercalia

Lupercalia was ’n baie antieke, moontlik pre-Romeinse herdersfees wat elke jaar op 15 Februarie in antieke Rome gehou is om bose geeste af te weer en die stad te reinig, om so gesondheid en vrugbaarheid los te laat. Lupercalia het die plek van Fe ...

Menseregtedag

Menseregtedag is n dag wat die regte van mense gedenk. In sommige lande, soos Suid-Afrika, word dit as n openbare vakansiedag gevier. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis aan die Sharpeville-slagting. Die ...

Midsomerfees

Die term Midsomerfees verwys na die feestelikhede wat orals in Europa, veral in die Nordiese lande, maar daarnaas ook in Estland, Letland en Litaue, Ierland, Cornwall, Frankryk, Italie, Malta, Portugal, Spanje, Kanada, die Verenigde State, Puerto ...

Nasionale Dag van België

Die Nasionale Dag van Belgie word jaarliks op 21 Julie in Belgie gevier. Die dag gedenk die inhuldiging van die eerste Belgiese koning, Leopold van Saksen-Coburg-Gotha. Die dag is as n nasionale vakansiedag geproklameer. Winkels, banke en poskant ...

Nasionale Dag van Noorweë

Die Grondwetdag op 17 Mei is die Nasionale Dag van Noorwee. In die Noorse omgangstaal word na die Nasionale Dag dikwels net as Syttende Mai, Nasjonaldagen of soms Grunnlovsdagen verwys. Hierdie openbare vakansie- en vlagdag word jaarliks ter heri ...

Nasionale Dag van Rusland

Die eerste Kongres van Volksafgevaardigdes van die RSFSR het op 12 Junie 1990 die Deklarasie van Onafhanklikheid aanvaar waardeur Rusland as n soewereine staat gevestig is. Alhoewel Rusland sedert die middeleeue as n onafhanklike land bestaan het ...

Nasionale Dag van Swede

Volgens n verordening uit die jaar 1983 is die datum van 6 Junie as Swede se Nasionale Dag en Dag van die Sweedse Vlag vasgestel. Die vlagdag is reeds vanaf die jaar 1916 gevier, terwyl die Nasionale Dag in 2005 tot openbare vakansiedag verklaar ...

Nasionale Dag van Switserland

Die Nasionale Dag van Switserland word op 1 Augustus ter herdenking van die Bundesbrief, die stigtingsdokument van die Switserse Konfederasie wat aan die begin van Augustus 1291 as n gemeenskaplike verdedigingsooreenkoms tussen drie sogenaamde oe ...

Nasionale Vrouedag

Nasionale Vrouedag is n openbare vakansiedag wat jaarliks op 9 Augustus in Suid-Afrika gevier word. Die eerste Nasionale Vrouedag het op 9 Augustus 1994 plaasgevind. Die dag gedenk die nasionale optog van vroue op hierdie dag in 1956 om beswaar t ...

Noc Kupały

Die Noc Kupały of "Nag van Kupala" word tradisioneel in die nag van 21 en 22 Junie as Slawiese fees van die somerstilstand of Midsomerfees gevier. Die fees het heidense tradisies en word met vrugbaarheid, water en selfreiniging verbind. Die naam ...

Nouruz

Nouruz is die inheemse naam vir die Persiese Nuwejaarfees, n openbare vakansiedag in Iran en n tiental ander lande. Die fees word jaarliks deur meer as 300 miljoen mense in Europese en Asiatiese lande vanaf Albanie tot Afghanistan en vanaf Indie ...

Nuwejaarsdag

Nuwejaarsdag val op 1 Januarie en is die eerste dag van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender. Die dag word as n vakansiedag in Suid-Afrika en ander lande wat die Gregoriaanse kalender gebruik waargeneem, met die uitsondering van Israel. 1 J ...

Ólavsoka

Ólavsoka is n jaarlikse Nasionale Dag op die Faroereilande, wat op die 29 Julie gevier word. Dit is die eerste dag van die jaar, wanneer die Logting, die Faroese Parlement, in sitting is. Die letterlike betekenis van Ólavsoka is Sint Olav se Vigi ...

Onafhanklikheidsdag (Finland)

In Finland is die Onafhanklikheidsdag n nasionale openbare vakansiedag ter herdenking van die Finse onafhanklikheid van Rusland op 6 Desember 1917. Die dag is n amptelike vlagdag in Finland en word ook as die land se nasionale dag beskou. Die vie ...

Onafhanklikheidsdag (Verenigde State)

In die Verenigde State is die Onafhanklikheidsdag n federale openbare vakansiedag ter herdenking van die aanvaarding van die Onafhanklikheidsverklaring van die Verenigde State op 4 Julie 1776, waarmee die land die koloniale bewind van Groot-Britt ...

Ostara (fees)

Ostara is n moderne Nieu-Heidense fees wat tussen 20 en 23 Maart gevier word. Dit baseer min of meer op tradisionele feeste wat in verband met die dag-en-nag-nagewening in die Noordelike Halfrond gevier is, maar is nogtans nie van enige bekende h ...

Oujaarsaand

Oujaarsaand word jaarliks op die laaste dag van die jaar op 31 Desember gevier. Die opeenvolgende dag, 1 Januarie is die eerste dag van n nuwe jaar en n publieke vakansiedag in meeste westerse lande. Oujaarsdag is n publieke vakansiedag in sommig ...

Proklamasiedag

Proklamasiedag is die naam van n amptelike of nie-amptelike vakansiedag of ander herdenking wat n belangrike proklamasie herdenk. In sommige gevalle kan dit die dag van, of die herdenking van n monarg se troonbestyging wees. Dit kan ook die onafh ...

Thanksgiving

Thanksgiving of Danksegging, is n tradisionele Noord-Amerikaanse vakansiedag wat as n soort oesdankfees gevier word. Die datum en oorsprong van die eerste Dankseggingfeesviering bly omstrede, maar die eerste gedokumenteerde Dankseggingfees is op ...

Verjaarsdag

n Verjaarsdag of Verjaardag is die dag waarop n mens sy of haar geboorte vier. Dit het betrekking op mense, maar die viering van n verjaarsdag kan ook betrekking hê op byvoorbeeld troeteldiere, of die stig van n besigheid of vereniging. In baie l ...

Victoriadag

Victoriadag is n Kanadese openbare vakansiedag wat op die Maandag op of voor 24 Mei gevier word, ter ere van beide die verjaarsdag van koningin Victoria en dié van die huidige heersende Kanadese monarg. Dié dag word ook gevier in dele van Skotlan ...

Werkersdag

Werkersdag is n nasionale vakansiedag wat die werkers van n land huldig. Dit word in verskeie lande, insluitende Suid-Afrika gevier. Dit hou histories met die arbeidersbewegings en die Meidag-feesvieringe in ander dele van die wêreld verband.

Ramparty

’n Ramparty of bokkefuif is ’n informele partytjie wat gehou word vir ’n aanstaande bruidegom om sy "laaste aand van vryheid" saam met sy mansvriende te vier, waar laasgenoemde dikwels ook na sy bruilofsfees genooi is. Die ramparty word gewoonlik ...

Amerikaanse dollar

Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberie, die Marshalleilande, die Gefedereerde State va ...

Bhoetanese ngultrum

Die ngultrum is die geldeenheid van Bhoetan. Dit word verdeel in 100 chhertum. Die ngultrum is tans teen pariteit aan die Indiese roepee vasgepen. Die term "ngultrum" kom van die Dzongkha woord ngul, "silwer", en die Hindi-leenwoord trum, "geld".

Bitcoin

Bitcoin verwys na n elektroniese geldeenheid, asook na die oopbronsagteware wat ontwerp en geskryf is om dit te kan munt en gebruik. Dit is van die eerste implementerings van kriptogeld, wat in 1998 beskryf is deur Wei Dai op die cypherpunks elek ...

Chileense peso

Die peso is die geldeenheid van Chili. Dit is oorspronklik amptelik verdeel in 100 centavos, maar reeds in 1976 is dié deeleenheid weer afgeskaf. Die pesoteken is n S met een of twee vertikale strepe, $, die ISO-geldeenheidkode is CLP. Tans is mu ...

Deense kroon

Die Deense kroon is die geldeenheid van die Koninkryk van Denemarke. Die kroon is aan die Europese Unie se wisselkoersmeganisme gekoppel. In die Deense taal is die meervoud van krone, kroner. ’n Kroon bestaan uit 100 ore. Die ISO 4217-kode is DKK ...

Euro

Die euro is die geldeenheid van die Europese Ekonomiese en Monetêre Unie – die sogenaamde Eurosone – en ná die Amerikaanse dollar die tweede belangrikste geldeenheid wêreldwyd. Die euro word deur die Europese Sentrale Bank in Frankfurt am Main be ...

Geldeenheid

n Geldeenheid is geld in enige vorm as dit gebruik word as n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke. n Meer algemene definisie is dat n geldeenheid n stelsel van geld is wat algemeen gebruik word, veral vir mense in n nasie. Onder ...

Geldsoorte van die Kaapkolonie

Die muntgeskiedenis van die Kaapkolonie bevat drie periodes. Die eerste, die Nederlandse koloniale periode loop vanaf 1652 tot die begin van die tweede Britse besetting. Gedurende hierdie periode gebruik die Kaap dieselfde geldsisteem as Nederlan ...

Hondurese lempira

Die lempira is sedert 1931 die geldeenheid van Honduras, n land in Sentraal-Amerika. Die lempira is na die Lenca-Indianeleier en -vryheidstryder Lempira vernoem. Sy afbeelding kan op die 1 lempira noot, asook die 50 centavos muntstuk gesien word. ...

Indiese roepee

Die roepee, of meer spesifiek die Indiese roepee is die amptelike geldeenheid van die Republiek van Indie. Die uitreiking van die geldeenheid word deur die Reserwebank van Indie beheer. Dit is genoem na die silwer muntstuk, rupiya, die eerste kee ...

ISO 4217

ISO 4217 is die internasionale standaard wat deur die Internasionale Standaarde Organisasie opgestel is om die drieletterkodes te definieer om die name van geldeenhede te beskryf. Die ISO 4217 kodelys is wêreldwyd die gevestigde norm in die bankw ...

Jen

Die jen is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. D ...

Kanadese dollar

Die Kanadese Dollar is die amptelike geldeenheid van Kanada. Gewoonlik word afkortings soos die dollar-teken $ of C$ of CAD$ gebruik om na die Kanadese Dollar te verwys en dit van ander lande se dollar-geldeenhede te onderskei. Terwyl die Interna ...

Libra (kriptogeldeenheid)

Libra is n toestemming blokketting digitale geldeenheid wat voorgestel word deur die Amerikaanse sosialemediakonglomeraat Facebook. Die projek, geldeenheid en transaksies sal bestuur word en oorgelaat word aan die Libra Association, n lidmaatskap ...

Litas

Die litas was tot 31 Desember 2014 die geldeenheid van Litaue. Dit was opgedeel in 100 centų. Die litas is vir die eerste keer in 1922, ná die Eerste Wêreldoorlog, ingevoer toe Litaue sy onafhanklikheid van die Sowjetunie verklaar het, en is op 2 ...

Mark van die DDR

Die Mark van die DDR was die geldeenheid van die Duitse Demokratiese Republiek. In die algemene taalgebruik van die DDR is dit gewoonlik net "Mark" genoem, terwyl mense in die Wes-Duitse Bondsrepubliek Duitsland meesal van "Ostmark" gepraat het w ...

Nederlandse gulden

Die Nederlandse gulden was vanaf 1816 tot 2002 die Nederlandse geldeenheid en wettige betaalmiddel. In die 14de en 15de eeue is na goue munte algemeen as gulden verwys. Vanaf die einde van die 17de eeu was die gulden n silwermuntstuk wat in versk ...

Nieu-Seelandse dollar

Die Nieu-Seelandse dollar is sedert 1967 die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Cookeilande en die Pitcairneilande. Tussen 1840 en 1967 was die Nieu-Seelandse pond die geldeenheid van Nieu-Seeland, asook Tokelau, Niue, die Coo ...

Noorse kroon

Die Noorse kroon is die geldeenheid van Noorwee. Dit word opgedeel in 100 ore. Die ISO 4217-kode vir die Noorse geldeenheid is NOK, alhoewel in Noorwee meestal die afkorting kr gebruik word.

Pond sterling

Pond kan ook na n eenheid van massa verwys; sien pond eenheid. Die pond sterling is die geldeenheid van die Verenigde Koninkryk en die afhanklike gebiede Falkland-eilande, Gibraltar, Guernsey, die Eiland Man, Jersey, Sint Helena, Ascension en Tri ...

Pond Sterling van Jersey

Die Pond Sterling van Jersey is die amptelike geldeenheid van die Bailiwick of Jersey, die grootste van die Kanaaleilande. Die Pond van Jersey is saam met die Pond Sterling van Guernsey en banknote van die Bank van Engeland, asook van Skotland, w ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →