ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 310

Medalje

n Medalje is n klein metaalvoorwerp wat uitgereik word aan iemand wat n besondere prestasie gelewer het. Die medalje is n tasbare simbool van die onderskeiding gelewer wat aan die persoon uitgereik word. Die ontvanger kan sommige medaljes op sy o ...

Price-medalje

Die Price-medalje is n medalje van die Royal Astronomical Society, vir navorsing van uitstaande meriete in geofisika, oseanografie of planetêre wetenskappe. Die medalje is vernoem na Albert Thomas Price. Dit is die eerste keer in 1994 toegeken en ...

Prix Jules Janssen

Die Prix Jules Janssen is die hoogste toekenning van die Societe Astronomique de France, die Franse Sterrekundige Vereniging. Hierdie jaarlikse prys word aan n professionele Franse sterrekundige, of aan n sterrekundige van n ander nasionaliteit t ...

Quetelet-professor

Quetelet-professor is n aanwysing wat aan professors by Columbia-universiteit toegeken word. Dit is vernoem na Adolphe Quetelet, die Belgiese astronoom, wiskundige, statistikus, en sosioloog.

Tweede Weense Toekenning

Die Tweede Weense Toekenning, ook bekend as die Tweede Weense Diktat was die tweede van twee dispute betreffende grond en/of territoriale gebied en die grense en omvang daarvan, waarvan Nazi Duitsland en die Koninkryk van Italie) die arbiters van ...

Wollaston-medalje

Die Wollaston-medalje is n wetenskaplike toekenning vir geologie, die hoogste toekenning deur die Geologiese Vereniging van Londen. Die medalje is vernoem na William Hyde Wollaston, en is in 1831 vir die eerste keer toegeken. Dit was oorspronklik ...

Kgosi

Die woord "kgosi" is n Setswanaterm vir "koning" of "hoof". Verskeie affikse kan bygevoeg word om die woord se betekenis te verander: voeg die voorvoegsel di by, dit skep die meervoudsvorm dikgosi ; die vroulike agtervoegsel -gadi vorm die woord ...

Lobola

Lobola of Lobolo in Zoeloe, Xhosa en Ndebele is n Afrika-tradisie waar n man die familie van sy bruid vergoed om toestemming vir n troue te verkry. Die woord lobola word losweg na Afrikaans as bruidskat vertaal. Dieselfde konsep in Suid-Sotho sta ...

Nazi-saluut

Die Romeinse saluut, Bellamy-saluut, Nazi-saluut of Olimpiese saluut is n saluut met n uitgestrekte arm en die hand na onder. Die saluut is onder ander deur antieke Romeine, Hitler se Nazis, en vir die Amerikaanse Getrouheidseed gebruik. Dit is o ...

Swartmag-saluut

Die Swartmag-saluut is n saluut met n uitgestrekte arm, gebalde vuis en kop omlaag. Dit word hoofsaaklik deur swart persone as n teken van verset gebruik. Die saluut is die eerste keer deur swart Amerikaanse atlete tydens die Olimpiese Somerspele ...

Sweep

n Sweep is n instrument wat tradisioneel gebruik word deur mense om beheer oor diere of ander mense uit te oefen, deur pyn nakoming of vrees vir pyn. In sommige aktiwiteite kan swepe gebruik word sonder om pyn te veroorsaak, soos n bykomende druk ...

Tradisie

Die HAT omskryf tradisie as sekere gebruike, opvattings en gevoelens wat van geslag tot geslag oorgedra en in stand gehou word. Op sy beurt beskryf die Etimologiewoordeboek van Afrikaans tradisie as oorgelewerde geestelike besittings soos opvatti ...

Tyd

Tyd kan naas hoogte, breedte en lengte as die vierde dimensie gesien word. Van n gebeurtenis kan gesê word dat dit na n ander gebeurtenis plaasvind. n Gebeurtenis vind plek op een tydstip of moment en tyd word gesien as n opeenvolging van tydstip ...

Afrikatyd

Afrikatyd is die siening van n kulturele geneigdheid in Afrika vir n ontspanne houding jeens tyd. Dit word soms in n neerhalende konteks gebruik vir die ongeergdheid rakende afsprake, vergaderings en byeenkomste. Hierdie woord omskryf ook soms di ...

Atoomhorlosie

’n Atoomhorlosie is ’n horlosie wat as basis vir sy tydmeting gebruik maak van die trillings van atome. Die frekwensie van dié trillings is so konstant en onafhanklik van die omgewing dat die afwyking van ’n atoomhorlosie slegs sowat 1 sekonde in ...

Futuris

Futuriste of futuroloe is wetenskaplikes en sosiale wetenskaplikes wie se spesialiteit die toekomskunde, toekomsnavorsing of futurologie is. Dit verwys na die pogings om stelselmatig verkenning van toekoms vooruitsigte en toekoms moontlikhede te ...

Greenwich-tydsein

Die Greenwich-tydsein is n reeks van ses kort pieptone wat op die radio-senders van die BBC uitgesaai word om die begin van n nuwe uur aan te dui. Dit is vir die eerste keer op 5 Februarie 1924 gebruik. Hierdie piepgeluide word vanaf die 55ste to ...

Hede

Die hede is die tyd wat direk ondervind en ervaar word en nie n herinnering of n spekulasie is nie. Die hede word normaalweg as n punt in ruimtetyd beskou en daar word gereeld daarna as "nou" verwys, alhoewel dit ook as n tydsduur beskou kan word ...

Horlosie

n Horlosie is n instrument waarvan tyd afgelees kan word. Ander tydmeetkundige instrumente soos die waterhorlosie en die sonwyser word ook onder horlosies gereken. Horlosies is al in gebruik sedert lank voor die geboorte van Christus. Die belangr ...

ISO 8601

ISO 8601 is n internasionale standaard vir die uitruil van datum- en tydverwante data. Die standaard is getiteld "Data-elemente en uitruilformate - Inligtinguitruiling - Voorstelling van datums en tye" en is deur die Internasionale Standaardeorga ...

Klokhorlosie

n Klok is n instrument wat gebruik word om tyd te meet, die tyd korrek te hou en dan die tyd aan te dui. Die klok is een van die oudste menslike uitvindings, en voldoen aan die behoefte om die intervalle van korter tyd as die natuurlike eenhede t ...

Nag

Die term nag verwys in die meer algemene betekenis van die woord na die tyd tussen sononder en sonop, dit wil sê die tydstip wanneer die son vanuit die standpunt van n waarnemer benede die horison staan. In sy suiwer sterrekundige betekenis verwy ...

Netwerktyd-protokol

Netwerktyd-protokol is n protokol waarmee rekenaars onderling met mekaar in verbinding tree om hul interne horlosies te sinkroniseer. NTP is een van die oudste Internetprotokolle en luister op UDP-poort 123. NTP is gebaseer op die aanname dat die ...

Olimpiade

n Olimpiade is n periode in die Griekse geskiedenis van 4 jaar waartydens daar vir die Olimpiese Spele voorberei is. Die ou Olimpiese Spele begin in 776 voor Christus en word elke 4 jaar gehou, waar n olimpiade die periode tussen die spele aanged ...

Ou Styl- en Nuwe Styl-datums

Ou Styl en Nuwe Styl word soms by datums gevoeg om dit duidelik te maak watter kalenderstelsel gebruik is. O.S. dui byvoorbeeld aan n datum is bereken volgens die Juliaanse kalender, wat voorheen in baie lande gebruik is, eerder as die Gregoriaan ...

Sonwyser

n Sonwyser is n toestel wat die tyd met behulp van die son aanwys. Die sonwyser het n gnomon wat n skaduwee op n uitgemerkte oppervlak werp. Aangesien die son se pad deur die hemel deur die aarde se breedtegraad bepaal is, word sonwysers spesifie ...

Tydbestuur

Tydbestuur is die daad of proses van die beplanning en beheer uitoefen oor die hoeveelheid tyd wat op spesifieke aktiwiteite bestee word, veral om doeltreffendheid, bedrewenheid of produktiwiteit te verhoog. Dit is n meta-aktiwiteit met die doel ...

Eenwielfiets

n Eenwielfiets word dikwels beskryf as n fiets met slegs een wiel.n Eenwieler het geen versnellings of vrywiel nie, dus moet die ryer bly trap om te ry. Verder ontbreek n fietsketting en die trapas is direk op die wiel gemonteer. Eenwielerry is N ...

Nagklub

n Nagklub is n plek van vermaak wat gewoonlik tot baie laat in die nag bedryf word. n Nagklub word oor die algemeen onderskei van kroee, bars of pubs deur die insluiting van n dansvloer en n DJ-hokkie, waar n DJ elektroniese dansmusiek, disco, in ...

Ontvlugting

Ontvlugting of wêreldontvlugting is die vermyding van onaangename, vervelige, inspannende, vreesaanjaende of banale aspekte van die daaglikse lewe. Dit kan gebruik word as ’n term wat die stappe definieer wat mense neem om hardnekkige gevoelens v ...

Sirkus

n Sirkus is n reisende geselskap van narre, towenaars, akrobate, dieretemmers, opgeleide diere, ensovoorts. Tydens die vertoning word mense vermaak met toertjies wat deur musiek begelei word. Die vertoning word gewoonlik in n groot ovaal tent aan ...

Vermaak

Vermaak is n aktiwiteit wat die aandag en belangstelling van n gehoor behou of plesier verskaf. Dit kan n idee of n taak wees, maar dit is waarskynlik een van die aktiwiteite of gebeure wat oor duisende jare ontwikkel het, spesifiek met die doel ...

Voedsel

Voedsel, ook bekend as kos, is enigiets wat grotendeels uit organiese stowwe soos koolhidrate, vette, proteïene en ook water bestaan, en wat deur lewende wesens opgeneem kan word vir die voedingswaarde daarvan, sowel as vir die plesier daarvan. D ...

Couscous

Couscous of koeskoes is grof gemaalde durumkoring wat afkomstig is uit Noord-Afrika. Die griesmeel word via n draaitrommel omgevorm na klein bolletjies wat net soos pasta gedroog word. Dit is in verskillende mate verkrygbaar.

Eet

Eet is die proses waartydens voedsel ingeneem of genuttig word. Mense en diere moet gereeld voedsel inneem om die nodige energie en boustowwe wat lewe onderhou daaruit te kan tap. Daarteenoor hoef meeste plante nie te eet nie, omdat hulle energie ...

Ertjie

n Ertjie verwys gewoonlik na die klein sferiese saad of die saadpeul van die peulvrug Pisum sativum. Elke peul bevat verskeie ertjies, wat groen of geel kan wees. Botanies gesien, is ertjiepeule vrugte, aangesien dit sade bevat en ontwikkel uit d ...

Falafel

Falafel word gemaak van kekerertjies of droebone, of n mengsel van die twee. Dit word diepgebraai en gewoonlik voorgesit in n bal- of frikkadelvorm. Dit is n tradisionele Midde-Oosterse voedselsoort wat dikwels in n pita geeet word of toegevou wo ...

Geprosesseerde kos

Geriefskos, of tersiêr geprosesseerde voedsel, is voedsel wat kommersieel verwerk is vir die verbruiker se optimale gemak. Dié soort kos is gewoonlik gereed om te eet sonder verdere voorbereiding. Dit kan ook maklik vervoerbaar wees, ʼn lang rakle ...

Ham (voedsel)

Ham is vleissnitte verkry van n vark se boudvleis wat bewaar is deur nat of droe kuur, met of sonder rook. As n verwerkte vleis, sluit die term "ham" sowel heel vleissnitte, as dié wat meganies gevorm is, in. Ham word regoor die wêreld vervaardig ...

Hummus

Hummus word gebruik om kos in te doop, op brood, en as n soutgereg wat gemaak word van gekookte en fyngedrukte kekerertjies wat gemeng word met tahini, suurlemoensap en knoffel. Dit is gewild in die Midde-Ooste en in die Midde-Oosterse kookkuns.

Kekerertjie

Die kekerertjie is n eenjarige peulgewas van die familie Fabaceae, subfamilie Faboideae. Die verskillende tipes daarvan staan bekend as gram, Bengaalse gram, garbanzo of garbanzo boon en Egiptiese ertjie. Kekerertjiesade is hoog in proteïene. Dit ...

Padkos

Padkos verwys na peuselhappies wat mense saam met hul neem om te eet terwyl hulle reis, gewoonlik op n lang padreis. Tipiese voorbeelde van padkos sluit in: hardgekookte eiers, toebroodjies, frikkadelle, hoenderboudjies, Weense worsies, slaptjips ...

Platbrood

Platbrood is die benaming vir n wye verskeidenheid ongesuurde brode. Die basiese bestanddeel van die deeg is gemaalde graan en water. Indien nodig, kan sout of ander speserye bygevoeg word. Omdat geen suurdeeg en gis gebruik word nie het platbroo ...

Stapelvoedsel

n Stapelvoedsel is n soort kos wat daagliks in sulke hoeveelhede geeet word dat dit n oorheersende deel van n standaarddieet vir bepaalde mense uitmaak, n groot deel van hul energiebehoeftes verskaf en gewoonlik n beduidende deel van die inname v ...

Tahini

Tahini of techina) is n puree wat van sesamsaad gemaak word. Dit word gewoonlik geeet saam met sjoarma en falafel. Hoemoes en baba ghanoush word gewoonlik ook saam met tahini genuttig. Tahini word gebruik as n smeer op brood en is ook n belangrik ...

Voedselsekuriteit

Voedselsekuriteit is die mate waarin kos beskikbaar is en waarin ’n individu toegang daartoe het. Volgens die Verenigde Nasies se komitee oor wêreldvoedselsekuriteit word voedselsekuriteit gedefinieer as die mate waarin alle mense te alle tye fis ...

Silwervloot

Die Silwervloot was in die 16de en 17de eeu ’n jaarlikse konvooi van skepe waarin kosbaarhede van die Spaanse kolonies in die Amerikas na Spanje verskeep is. In Nederland is die Silwervloot veral bekend vir die verowering daarvan in 1628 deur Pie ...

Fabel

Fabel is n literêre genre: n kort fiktiewe verhaal, in prosa- of versvorm, waar diere, legendariese wesens, plante, nielewende voorwerpe of natuurkragte oor menslike eienskappe beskik en waarin n spesifieke sedeles geïllustreer word, wat soms aan ...

Faust (sage)

Faust is n legendariese figuur wat gebaseer is op die Duitse dokter Johann Faust. Daar het tegelykertyd met sy afsterwe, vermoedelik om en by 1540, gerugte begin ontstaan dat hy n pakt met die duiwel gesluit het.

Gedierte van Gévaudan

Die Gedierte van Gévaudan het tussen 30 Junie 1764 en 19 Junie 1767 n gebied in Frankryk met n reeks aanvalle op mense geteister. Tussen 88 tot 124 mense het in sy kloue beland en gesterf. Die toneel speel hom af in die noorde van die voormalige ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →