ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 313

Kruisteken

Die kruisteken is ’n ritueel wat in baie Christelike kerke gebruik word. Dit word uitgevoer deur die vorm van die kruis met die regterhand oor die liggaam te trek. Daar is twee hoofmaniere om dit te doen: die een is van regs na links met drie vin ...

Omfalos

’n Omfalos is ’n godsdienstige steen of artefak. In Antieke Griekeland het die woord ὀμφαλός "middelpunt" beteken. In die Griekse mitologie het Zeus twee arende in teenoorgestelde rigtings oor die wêreld heen gestuur om mekaar by die middelpunt t ...

Christelike teosofie

Teosofie, ook bekend as Christelike teosofie of die teosofie van Böhme, verwys na ’n reeks standpunte in die Christendom wat fokus op die verkryging van regstreekse, onbemiddelde kennis van die aard van goddelikheid, asook van die oorsprong en do ...

Jesiede

Die Jesiede is n Irannese etnies-godsdienstige groep inheems aan Koerdistan van Noord-Irak, Noord-Sirie en Suidoos-Turkye. Hulle praat die Noord-Koerdiese dialek van Koerdies, ook Koermandsji genoem. Sommige Jesiede beskou hulself as Koerde, terw ...

Samaritane

Die Samaritane, "Bewakers/bewaarders/beleeraars ") is n etnies-godsdienstige groep inheems aan die Levant en nes die Jode afkomstig van die Israeliete van die antieke Midde-Ooste. Vandag is daar sowat 800 Samaritane. Hulle bly in die dorp Kirjat ...

Spiritisme

Spiritisme is ’n spiritualistiese filosofie en godsdiens wat die Franse opvoeder Hippolyte Léon Denizard Rivail in die 19de eeu onder die skuilnaam Allan Kardec begin het. Dit is ten gunste van die studie van die "aard, oorsprong en bestemming va ...

Enkidu

Enkidu word deur Aruru uit klei en spoeg geskep om Gilgamesj, die koning van Uruk, se onderdrukking van sy volk stop te sit. In die verhaal is hy ’n wilde man wat deur diere grootgemaak is en nie die beskawing ken nie, totdat hy met die tempelpro ...

Nefilim

Die Reuse was in die Hebreeuse Bybel / Ou Testament groot hibriede wesens, die kinders van bonatuurlike wesens en menslike vrouens. Die reuse was groter en sterker as mense en volgens die Apokriewe was hulle vol van boosheid.

Kosmologiese argument

Die kosmologiese argument is n teorie dat alle dinge in die wêreld deur iets anders geskep of ontstaan het. Synde daar ʼn heelal is eerder as niks nie, impliseer dit dat die kosmos sy oorsprong buite homself moes vind. Die beredenering is gebaseer ...

Morele argument vir die bestaan van God

Die morele argument vir die bestaan van God is n familie van argumente oor die geskiedenis van die Westerse filosofiese teologie wat die bestaan van God probeer verduidelik. Hierdie argumente is hoofsaaklik gebaseer op die morele orde.

Oop teïsme

Oop teïsme, ook bekend as oop teologie en die oopheid van God, is n poging om die voorkennis van God in verhouding met die mens se vrye wil te verklaar. Die argument vir oop teïsme is hoofsaaklik dit: mense is waarlik vry; as God die toekoms volk ...

Monisme

Monisme is ’n filosofiese denkrigting wat een beginsel, soos bestaan, aanvaar as die oorsprong van alle dinge en daaraan ’n "alleenheid" of uniekheid toeken. Verskeie soorte monisme kan onderskei word: Bestaansmonisme leer daar bestaan streng ges ...

Panpsigisme

Die panpsigisme is die filosofiese leer wat stel dat die gees, die siel, die bewustheid van die psige n universele of primordiale eienskap is, van alles wat bestaan. Panpsigisme gaan van die standpunt uit dat alle materie besiel is, n soort van b ...

Panteïsme

Panteïsme is n geloofsiening dat God en die natuur een en dieselfde entiteit is, dit wil sê God is alles en alles is God. God is nie n persoon nie. Panteïsme as woord word afgelei uit die Griekse woord "pan" wat "alles" beteken en "theos" wat "Go ...

Abseil

Abseil is die beheerde afdaal vanaf ’n vertikale struktuur soos ’n krans met behulp van ’n klimtou. Dié tegniek word deur bergklimmers, grotsoekers en reddingsdienste gebruik om van steil kranse af te gly wanneer dit te steil en/of gevaarlik is o ...

Atletiek

Atletiek is die kollektiewe begrip vir verskeie sportaktiwiteite waarin deelnemers hardloop, spring of voorwerpe gooi. Die naam is afgelei van die Griekse woord, "athlon", wat "kompetisie" beteken. Sommige tale, soos Duits en Russies, verwys na h ...

Droommyl

n Droommyl is die term wat gebruik word wanneer n atleet daarin slaag om n myl onder 4 minute te hardloop. Roger Bannister is die eerste persoon wat daarin geslaag het om n droommyl af te lê; sy tyd was 3:59.4. Hy het dit vermag op 6 Mei 1954. Di ...

Hoogspring

Hoogspring is n velditem in atletiek waar deelnemers oor n horisontale lat moet spring wat op vooropgestelde hoogtes geplaas word sonder om van enige hulpmiddele gebruik te maak. Die lat word al hoer geplaas en die wenner word bepaal deur die per ...

Padwedloop

Padwedloop is n hardloopsport vir beide kompeterende atlete, sowel as net-vir-die-pret hardlopers. Wedlope vind gewoonlik plaas op die paaie van stede en dorpe, maar kan eintlik op enige pad plaasvind. Die afstande van padwedlope begin normaalweg ...

Spiesgooi

Spiesgooi is n sportitem, deel van atletiek waar n spies van omtrent 2.5 m in lengte, so ver moontlik oor n gelyk veld gegooi word. Die spies word in die een hand gedra. Die spiesgooier bou momentum op in n aanloop in n voorafbepaalde area met di ...

Wêreldatletiek

Wêreldatletiek, tot in Oktober 2019 die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, is die wêreldatletiekbond. Wêreldatletiek is oorspronklik op 17 Julie 1912 in Stockholm onder die naam International Amateur Athletics Federation gestig. Se ...

Dülfersitz

Die Dülfersitz is n klassieke, nie-meganiese abseiltegniek, wat gebruik word in rotsklim en bergklim. Sedert belay-toerusting in algemene gebruik gekom het, het dit egter in onbruik verval. In die Dülfersitz, word die tou rondom die liggaam gevoe ...

Sjerpa

Die woord Sjerpa het aanvanklik na n etniese groep uit die mees bergagtige dele van Nepal, hoog in die Himalajas, verwys. In die Volksrepubliek China staan hulle bekend as Xiaerba. Die Chinese regering klassifiseer hulle egter as Tibettane. In di ...

Boks

Boks is n taktiese vegsport. Twee teenstanders probeer punte aanteken deur met vuiste na mekaar te slaan. Dié gebeur met enkelhoue, of n kombinasie van verskillende houe; die direkte hou, die opstopper en die haakhou. Krag is nie so belangrik as ...

Skopboks

Skopboks is n vegkuns, soortgelyk aan boks, waar beide die vuiste en bene gebruik word. Die opponent word dus met beide slaanhoue sowel as skoppe aangeval. Die sport het sy oorsprong in Japan en die Verenigde State, waar dit in die sewentigerjare ...

Swaargewig

Boksers wat 200 pond 14 st 3 lb, 90 kg en meer weeg word beskou as swaargewigte deur die groot professionele boksorganisasies: die Internasionale Boksfederasie, die World Boxing Association, die Wêreldboksraad, en die Wêreldboksorganisasie WBO. V ...

Commissaire

n Commissaire in kompeterende fietsry, is n beampte wat diens doen as n skeidsregter. Die commissaire is in beheer van die fietswedren en het die mag om onder andere wedrenne te kanselleer, afstande te verkort en roetes te verander indien dit nie ...

Crater Cruise Bergfietswedren

Die Crater Cruise is n bergfietswedren wat jaarliks plaasvind en gewoonlik gedurende die eerste naweek in Oktober. Dit begin en eindig in Parys in die Vrystaat, Suid-Afrika. Dit is by verre een van die gewildste wedrenne in die land. Die Crater C ...

Fietsrybroek

Fietsrybroek is n kort, velknus sintetiese broek ontwerp om gemak en doeltreffendheid te verbeter, terwyl die draer fietsry. Dit: verminder windweerstand, deur die verhoging van aerodinamiese doeltreffendheid; bied ondersteuning aan die geslagsde ...

Fietsvakansie

n Fietsvakansie is n vorm van vakansiehou waarby mens per fiets reis. Fietsry is hierby nie slegs n tydsbesteding tydens die vakansie nie, maar het opsigself n doel. Dit kan gesien word as n kombinasie van n kampeervakansie en n sportvakansie. n ...

Karoo-tot-Kus bergfietswedren

Die Karoo-tot-Kus bergfietswedren vind jaarliks tydens Septembermaand plaas. Die wedren begin in Uniondale en eindig in Knysna. Die wedrenafstand is ongeveer 104 km.

Fietsry Suid-Afrika

Fietsry Suid-Afrika is die Nasionale Federasie wat alle dissiplines van fietsry in Suid-Afrika beheer en reguleer. FSA is geaffilieer by die UCI en ook by die Afrikafietsrykonfederasie: Confederation Africaine de Cyclisme. FSA bedryf die volgende ...

Tour de France

Die Tour de France of kort Le Tour, ook Grande Boucle genoem, is die bekendste en belangrikste fietswedren ter wêreld. Die wedren strek oor drie weke – dus eintlik n toer – en vind altyd gedurende Julie plaas. Die eerste wedren het in 1903 plaasg ...

UCI

Die Internasionale Fietsryfederasie is op 14 April 1900 gestig om fietsry te organiseer en te bevorder. Die UCI se hoofkantoor is in Aigle, Switserland gelee. Die stigterslande was: Switserland Italie Frankryk Belgie Verenigde State van Amerika

Veldwedren (bergfiets)

n Veldwedren is n sport waar bergfietse ingespan word om oor ruwe terrein bv. veld, grondpaaie, voetpaadjies ens. te jaag. Veldwedrenne is die algemeenste dissipline van bergfietswedrenne, maar kry minder dekking as bergaf-fietsrenne downhill cyc ...

Gimnastiek

Die naam gimnastiek, net soos die sport self, is van die ou Grieke afkomstig, maar dit is die Duitsers wat vir die moderne omvang verantwoordelik is. By die Grieke het die belangrikheid van liggaamlike oefeninge n hoogtepunt bereik, en in die vyf ...

Olimpiese Spele

Die Olimpiese Spele bestaan uit twee internasionale sportkompetisies wat elk elke vier jaar gehou word, naamlik: die Somerspele en die Winterspele. Tot en met 1992 was beide die spele in dieselfde jaar gehou, maar sedertdien word hulle met twee j ...

Dooflimpiese Spele

Die Dooflimpiese Spele is n spesiale Olimpiese Spele wat vir dowe persone georganiseer word. Hierdie Spele bestaan uit n aparte Somer- en Winterspele, en word elke vierde jaar in die onewe jare gehou. Dowe mense het hulle eie Spele omdat hulle in ...

Nasionale Olimpiese Komitee

n Nasionale Olimpiese Komitee is n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Olimpiese Komitee behartig. Die "Olimpiese Beweging" in die betrokke land verteenwoordig, en stel die span wat aan die Olimpiese Spele gaan ...

Olimpia

Olimpia was n heiligdom in die antieke Griekeland wat in die vrugbare Alpheosriviervallei, sowat twintig kilometer van die weskus van die skiereiland Peloponnes in die Olimpiese vlakte van die klein antieke stadstaat Elis, gelee is. Hier het die ...

Olimpiese dorp

n Olimpiese dorp is n fiktiewe dorp, waar die atlete wat aan die Olimpiese Spele deelneem gehuisves word. Die dorp word swaar beveilig en slegs die deelnemende atlete, amptenare en afrigters word in die dorp toegelaat. Die atlete word van alle ge ...

Olimpiese eed

Die Olimpiese eed is die teks wat tydens die openingseremonie van elke Olimpiese Spele uitgespreek word deur n atleet en n amptenaar. Deur die uitspreek van die eed belowe die atlete en amptenare dat hulle tydens die spele by die reel en regulasi ...

Olimpiese vlam

Die Olimpiese vlam is n vuur wat aangesteek word tydens die openingseremonie van die Olimpiese Spele en bly brand tydens die duur van die Spele tot dit tydens die sluitingseremonie uitgedoof word. Die vlam het sy oorsprong in Olimpia, die plek va ...

Spesiale Olimpiade

Die Spesiale Olimpiade is n internasionale organisasie wat persone met verstandelike beperkinge help om hulle selfvertroue, sosiale vaardighede en fisiese kondisie te verbeter. Hulle organiseer ook die Spesiale Olimpiese Wêreldspele elke vier jaa ...

Ysdans

Ysdans is n dissipline van figuurskaats wat afkomstig is van baldanse. Dit is by die Wêreld Figuurskaatskampioenskappe ingesluit in 1952, en het in 1976 n medaljesport by die Winter Olimpiese Spele geword. Soos in paarskaats, kompeteer dansers as ...

Skaak

Skaak is n strategiese bordspel vir twee spelers. Die huidige vorm van die spel het in suidelike Europa ontstaan tydens die tweede helfte van die 15de eeu nadat dit ontwikkel het uit soortgelyke en baie ouer spelle met Indiese en Persiese oorspro ...

Sjatrandja

Sjatrandja شَطْرَنْج is n ou vorm van skaak wat uit Indie na Persie gekom het en vir byna 1000 jaar gewild was in Persie. Die vroegste Persiese verwysing word aangetref in die Middelpersiese boek Karnamak-i Artaxshir-i Papakan wat tussen die 3de ...

Tsjatoeranga

Tsjatoeranga is n antieke Indiese bordspel wat gesien word as die gemene voorganger van skaak, shogi, en makruk, en wat verwant is aan chiangtsi en janggi. Tsjatoeranga het in Gupta-Indie in ongeveer die 6de eeu ontwikkel. In die 7de eeu is dit a ...

Gary Player Buiteklub

Die Gary Player Buiteklub is n gholfklub in Sun City, Suid-Afrika, wat vernoem is na Gary Player, die gholfikoon en Grand Slam-wenner. Dit is die tuiste van een van die wêreld se langste gholfbane, byna 8 000 meter. Die Gary Player-ontwerpte kamp ...

Royal Cape Yacht Club

Royal Cape Yacht Club is n seiljagklub in die hawe van Kaapstad, Suid-Afrika. Dit is gestig in 1905 met die naam van die Table Bay Yacht Club, wat in 1914 verander is na Cape Yacht Club, ná die samesmelting met die Alfred Rowing Club. Ná die besk ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →