ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 316

Glas

Die materiaalkundige definisie vir glas is n eenvormige amorfe vastestof materiaal. Die woord glas kom van die Latynse woord glacies wat ys beteken. Die ou Germaanse stamme het die woord glaes gebruik om amber te beskryf.

Glasvesel

Glasvesel is n materiaal wat bestaan uit uiters fyn vesels van glas wat vir sy fisiese eienskappe gebruik word, en op ander maniere as optiese vesel vervaardig word, wat egter ook uit dun vesels van glas bestaan. Glasmakers het al eeue lank geeks ...

Hout

Hout is n harde veselagtige materiaal wat van bome afkomstig is. Hout word gebruik vir die konstruksie van geboue en meubels. Dit kan ook gebruik word vir die maak van vuur en verhitting. Papier word ook deur n chemiese reaksie van hout vervaardi ...

Ivoor

Ivoor is n harde, wit materiaal waaruit die tande van diere soos olifante, seekoeie, walrusse, en mammoete bestaan. In die oudste beskawings is ivoor gebruik vir die maak van beelde of om op te teken. In die 14de eeu het die beeldhoukuns in ivoor ...

Klip

Klip is ’n harde gesteente van wisselende samestelling, ouderdom en grootte. So verskil die klip in die Malutiberge by Lesotho, die Magaliesberge, die Alpe, die Andes, Mauna Kea in Hawaii en die Cordillera-bergreeks in die weste van Amerika in vo ...

Materiaal

Materiaal is n natuurlike of kunsmatig geproduseerde stof wat bestem is om verwerk te word tot bruikbare produkte. Materiale word gekies op grond van hulle eienskappe met die oog op n bepaalde toepassing. Die term materiaal word gewoonlik slegs g ...

Papirus

Papirus is die oudste bekende papier wat reeds gedurende die vroee geskiedenis van Egipte van die Siperse gras, n groot soort riet, gemaak is. Hierdie plant groei in die tropiese deel van Afrika, veral in die "Soed"-gebied van die Witte Nyl, die ...

Portlandsement

Portlandsement is die mees algemene soort sement in gebruik in die meeste wêrelddele en maak n basiese bestanddeel uit van beton, dagha, pleister en baie gewone bryvulsels. Dit bestaan uit n fyn poeier wat vervaardig word deur portlandsementklink ...

Ruolie

Petroleum, minerale olie of ruolie is n dik, donkerbruin of groenerige vlambare vloeistof wat in die boonste strata van die aarde se kors voorkom. Dit bestaan uit n komplekse mengsel van verskeie koolwaterstowwe, hoofsaaklik uit die metaanreeks, ...

Spin

Spin is n proses waardeur n veseldraad uit wol-, katoen- of sintetiese vesels gedraai word. Die moderne meganiese spinproses het uit die eenvoudige hand- en wielspinproses ontwikkel. Met gevorderde spinmasjiene is dit moontlik om veseldraad met n ...

Verf

Verf is enige vloeistof, vloeibare of mastieksamestelling wat, nadat dit in n dun laag aangewend is op n substraat, dit n soliede filmlaag vorm. Dit word algemeen gebruik om voorwerpe te beskerm, kleur, of tekstuur aan dit te gee. Verf word in ba ...

Vesel

n Vesel is n filament wat baie langer is as sy deursnee. Gewoonlik is dit chemies n polimeer wat in uitgestrekte toestand is. Vesels kan dikwels tot drade of tou saamgespin word en het baie toepassings. Plantaardige vesels word al vir duisende ja ...

Vliegas

Vliegas is n verbrandingsproduk van steenkool. In n moderne kragstasie bereik die verbrandingstemperatuur meer as 1500 °C. Die as wat gevorm word, bestaan uit die swaar bodemas wat op bodem van die verbrandingsoond versamel en die vliegas wat lig ...

Bladveer

n Bladveer is n eenvoudige tipe veer en word algemeen ingespan in die veringstelsel van motorvoertuie. Dit is ook een van die oudste vorms van vere en is reeds in die middeleeue ingespan. Daar word somtyds na die tipe veer as n semi-elliptiese ve ...

Dryfas

n Dryfas is n meganiese komponent wat vir die oordrag van wringkrag en rotasie gebruik word. Dit word geheg aan komponente van n dryfstelsel wat nie direk gekoppel kan word nie, beide omrede die afstand tussen hulle of die metode van koppeling, e ...

Homokinetiese koppeling

n Homokinetiese koppeling, konstantesnelheidslasas, Rzeppa-as of kortweg homokineet word veral gebruik as onderdeel van n knikbare aandryfas in onder andere motorvoertuie. Dit staan in Engels bekend as n Constant-velocity joint, kortweg CV joint. ...

Koppelaar

n Koppelaar is n onderdeel van n enjin se dryfstelsel wat ontwerp is om die koppeling of ontkoppeling van die enjin met n aangedrewe apparaat te bewerkstellig. In sy eenvoudigste toepassing, koppel en ontkoppel koppelaars twee roterende aste ry-a ...

Laer (toestel)

Vir ander gebruike van die woord, sien laer. n Laer is n toestel wat beperkte beweging tussen twee dele moontlik maak, tipies draai- en lineêre beweging. Laers kan breedweg geklassifiseer word volgens die bewegings wat hulle toelaat, volgens hul ...

Lewendige as

n Lewendige as, soms ook n soliede as of balkas genoem, is n tipe suspensiestelsel wat gebruik maak van die dryfaste as suspensie. Die lewendige as verbind die wiele sydelings sodat hulle saam beweeg as n eenheid. n Lewendige as bestaan uit n sen ...

Masjien

n Masjien is n meganiese struktuur wat krag gebruik om kragte uit te oefen en beweging te beheer om n beoogde aksie uit te voer. Masjiene kan deur diere en mense aangedryf word, deur natuurkragte soos wind en water, en deur chemiese, termiese of ...

Peristaltiese pomp

n Peristaltiese pomp is n soort positiewe verplasingspomp wat vir die pomp van n verskeidenheid vloeistowwe gebruik word. Die vloeistof word binne n buigbare buis binne in n normaalweg ronde pomphulsel gehou. n Rotor met n aantal nokke op die omt ...

Pomp

n Pomp is n toestel waarmee stukrag opgewek word om vloeistowwe of gasse te verplaas. Net soos binnebrandenjins en kompressors behoort pompe ook tot die groep stu- en stromingstoestelle. Die toepassingsmoontlikhede van n pomp is hoofsaaklik onder ...

Sentrifugale pomp

n Sentrifugale pomp is n pomp wat n roterende stuwer gebruik om die snelheid van n vloeistof te verhoog. Sentrifugale pompe word gewoonlik gebruik om vloeistowwe deur n pypstelsel te verplaas. Die vloeistof gaan die stuwer binne naby aan die rote ...

Tabelleermasjien

Die tabelleermasjien was n elektromeganiese masjien wat ontwerp is om inligting te sommeer en later ook om rekeningkunde te doen. Dit is deur Herman Hollerith uitgevind en hy ontvang in 1889 n patent vir sy ontwerp. Data is op ponskaarte aangebri ...

Turbine

n Turbine is n roterende enjin wat energie van bewegende vloeistof omskakel in nuttige werk. Die eenvoudigste turbines het net een bewegende deel, n rotor, wat n as is met lemme aangeheg. Bewegende vloeistof of gas werk op die lemme in, of die le ...

Veer (toestel)

Die mees algemene tipe vere is: die bladveer die plat spiraalveer soos gebruik in horlosies en galvanometers die spiraal- of krulveer wat gemaak word deur n draad rondom n silinder te draai – dit is n tipe wringveer, omdat die draad self vervorm ...

Bedryfstak

In die makro-ekonomie is n bedryf n tak van n ekonomie wat n nou verwante stel grondstowwe, goedere of dienste produseer. n Mens kan byvoorbeeld na die houtbedryf of die versekeringsbedryf verwys. Vir n enkele groep of maatskappy word die oorheer ...

Nywerheidstoerisme

Nywerheidstoerisme is toerisme waarin die gewenste bestemming industriele persele insluit wat eie is aan n spesifieke ligging. Die konsep is nie nuut nie, want dit sluit as voorbeeld wyntoere in Frankryk, besoeke aan kaasmakers in Nederland, Jack ...

Primêre sektor van die ekonomie

Die primêre sektor van die ekonomie is dié sektor van n ekonomie wat direk gebruik maak van natuurlike hulpbronne. Dit sluit landbou, bosbou, visvang en mynbou in. In teenstelling produseer die sekondêre sektor vervaardigde goedere en die tersiêr ...

Apteekoutomatisasie

Apteekoutomatisasie is die outomatisering van die take wat verrig word in n apteek of ander gesondheidsorginstelling. Enige apteektaak kan betrokke wees, insluitende om klein voorwerpe te tel; etiketering en verpakking; die afmeet en meng van poe ...

Lugversorging

Lugversorging is die proses om hitte en vog uit die binnekant van n bewoonde ruimte te verwyder om die gemak van die inwoners te verbeter. Lugversorging kan in beide plaaslike en kommersiele omgewings gebruik word. Hierdie proses word die meeste ...

Borrelpomp

n Borrelpomp is n tipe vloeistofpomp. n Borrelpomp bestaan eenvoudig net uit n vertikale pyp wat aan beide kante oop is met die onderkant van die pyp onder die vloeistof wat gepomp moet word se vlak gedompel. Saamgeperste gas word aan die onderka ...

Dompelpomp

n Dompelpomp is n pomp met n kort gekoppelde hermeties verseelde motor. Die hele montering word onder die vloeistof gedompel. Die voordeel van die tipe pomp is dat daar, vir n groot installasie, n betekenisvolle vermindering is in die hoeveelheid ...

Gaskompressor

n Gaskompressor is n toestel wat n gas se druk verhoog deur die volume daarvan te verklein. n Kompressor doen min of meer aan gas wat n pomp aan vloeistof doen.

Hewel

n Hewel of sifon is n sisteem waar vloeistof van n hoer na n laer vlak vloei deur n pyp wat n buig maak wat hoer is as die vlak van die hoogste vlak water. n Tipiese toepassing van n hewel is wanneer petrol uit n petroltenk gesuig word. Indien di ...

NPSH

Die Netto Positiewe Suighoogte van n pomp is die minimum inlaatdruk benodig om pompkavitasie te verhoed. Pompkavitasie gebeur wanneer die druk in die pompimpeller in so n mate val dat die vloeistof begin om te verdamp. Wanneer die druk weer toene ...

Skroef van Archimedes

Die skroef van Archimedes, ook bekend as die "waterskroef", "skroefpomp" of "Egiptiese skroef", was ’n masjien wat gebruik is om water van ’n laer vlak na besproeiingslote te vervoer. Water is gepomp deur ’n skroefmeganisme binne-in ’n pyp te dra ...

Windpomp

n Windpomp is n tipe windmeul waarmee water deur middel van windkrag gepomp word. Dit kan water uit boorgate, putte, fonteine, damme en riviere pomp en kan ook vir die dreinering van moerasse gebruik word. Dit word meestal vir die voorsiening van ...

AMD

Advanced Micro Devices, Inc. is n Amerikaanse vervaardiger van halfgeleiertoestelle gesetel in Sunnyvale, Kalifornie. Die besigheid is gestig deur n groep voormalige werkers van Fairchild Semiconductor, ingesluit in die groep is Jerry Sanders, Ed ...

AMD Fusion

AMD Fusion is die kode- en bemarkingsnaam vir n reeks sentrale verwerkingseenhede wat deur die Amerikaanse vervaardiger AMD ná die samesmelting met ATI, een van die twee beduidendste aanbieders van grafiese verwerkingseenhede ter wêreld, ontwikke ...

Apple I

Die Apple I was n vroee persoonlike rekenaar en die eerste om n sleutelbord met n mikroverwerker en n verbinding met n monitor te kombineer. Die Apple I is oorspronklik vir persoonlike gebruik deur Steve Wozniak ontwerp. n Vriend van Wozniak, Ste ...

Apple II-reeks

Die Apple II-reeks of die Apple II-familie was Apple Inc. se eerste reeks mikrorekenaars vanaf die laat 1970s tot die vroee / middel 1980s. Die rekenaars verskil heeltemal van Apple se latere Apple Macintosh-rekenaars en het hoofsaaklik n 8 bis-a ...

Apple Newton

Die Apple Newton was een van die eerste persoonlike digitale assistente. Die toestel is ontwikkel deur die Apple-onderneming en is vanaf 1993 verkoop. Die toestel het sy eie bedryfstelsel, genaamd Newton OS. In 1998 het Apple aangekondig dat die ...

ARPANET

Die Advanced Research Projects Agency Network, ontwikkel deur die Advanced Research Projects Agency van die VSA se Departement van Verdediging was die eerste werkende pakketskakel-netwerk, en voorganger van vandag se wêreldwye Internet. ARPANET i ...

ATX

Die ATX moederbord vormfaktor is deur Intel in 1995 geskep. Dit was die eerste groot verandering in rekenaarkas en moederbord ontwerp vir baie jare. ATX het die AT vormfaktor verbygesteek as die standaardstelsel in nuwe stelsels. ATX het baie van ...

Bevellyn

Sommige rekenaars en rekenaarprogramme bied aan gebruikers n opdrag- of bevellyn waarop bevele met behulp van n sleutelbord ingetik kan word vir uitvoering. Nadat die opdrag uitgevoer is, kry die gebruiker weer die kans om n volgende bevel op die ...

BIND

BIND is die mees algemeen gebruikte Domein-naam stelsel bediener op die internet, veral op Unix-tipe stelsels, waar dit n de facto standaard. Die programmatuur word ondersteun deur die Internet Systems Consortium. BIND is oorspronklik geskep deur ...

Binêre getallestelsel

n Binêre getallestelsel is enige getallestelsel wat geenkodeer word as n reeks binêre syfers. Dié syfers word gewoonlik voorgestel as 1 en 0, alhoewel dit suiwer uit konvensie is en daar ander konvensies is wat dié waardes omruil of heeltemal and ...

BIOS

BIOS, n akroniem vir Basic Input/Output System, is n biblioteek met n stel basisinstruksies vir die eerste kommunikasie tussen die hardeware en die bedryfstelsel. Tydens die opbring van n persoonlike rekenaar, wanneer die bedryfstelsel nog nie ge ...

Boolse algebra

Boolse Algebra, vernoem na George Boole, is n wiskundige model vir die bewerking van kombinasies van digitale eenhede. n Digitale eenheid het een van twee toestande: HOOG of LAAG. Dit word dikwels aangedui met n 1 of 0. Hierdie boolse algebra kom ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →