ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 319

Lugband

Sedert die uitvinding van die lugband in 1845 het dit heelwat ontwikkeling ondergaan, nie alleen wat betref die lugbandmateriale nie, maar ook die konstruksie. Tans is daar hoofsaaklik twee groepe bande in gebruik, naamlik kruislaag- en straallaa ...

Luikrug

n Luikrug is n motorbakontwerp met n agterdeur wat opswaai om toegang te verleen tot n vragruim. Luikrugmotors mag n tweede ry sitplekke hê wat platvou, waar die binneruim buigsaam aangepas kan word om passasiers of vragvolume te prioritiseer. Lu ...

Motor

n Motor is n stuk gereedskap wat een of ander vorm energie omskep in meganiese energie. Die meeste motors werk in n draaibeweging, alhoewel lineêre motors ook algemeen is. Tipies word die woord enjin gebruik vir n motor wat n voertuig aandrywe. D ...

Motordryfuitleg

In motorontwerp, beskryf die term motordryfuitleg die posisie waar n sekere voertuig se enjin, ratkas en dryfwiele hul bevind. Baie verskillende kombinasies van die enjinplek en aangedrewe wiele kom in die praktyk voor, en die plek van elk is afh ...

Motorvoertuig

n Motorvoertuig is n voertuig wat deur sy eie enjin aangedryf word en gebruik word om mense, diere en goedere te vervoer. Soms word die woorde motor, motorkar en kar gebruik as kort vir motorvoertuig. Verskillende tipes motorvoertuie sluit in mot ...

Nokas

Die nokas is n toestel wat in suierenjins gebruik word om die kleppe te maak werk. Dit bestaan uit n silindriese stang wat teen die lengte van die silinderbank afloop met n aantal lobbe of nokke wat daarop gemonteer is, een vir elke klep. Die nok ...

Ontstekingstelsel

n Ontstekingstelsel is n stelsel vir die ontsteking van n lug-brandstofmengsel. Dit is meestal bekend in binnebrandenjins, maar vind ook ander toepassings soos in olie- en gasgedrewe ketels plaas. Die vroegste interne binnebrandenjin het n vlam e ...

Otto-siklus

Die vierslagsiklus van n binnebrandenjin is die enjinsiklus wat mees algemeen vir voertuig en ander nywerheidsdoeleindes aangewend word. Dit is deur die Franse ingenieur, Alphonse Beau de Rochas in 1862 voorgestel en onafhanklik deur die Duitse i ...

Outomatiese ratkas

n Outomatiese ratkas is n soort transmissie vir n motorvoertuig wat ratverhoudings outomaties kan verander terwyl die voertuig beweeg, en bevry die bestuurder daarvan om die ratte met die hand te wissel. Soos ander transmissiestelsels op voertuie ...

Palwisselratstelsel

n Palwisselratstelsel is n ratstelsel waar die ratverhoudings reelmatig tussen die laagste en hoogste verhouding verwissel kan word in teenstelling met tradisionele ratstelsels waar dié verandering stapsgewyse vermag word. Die buigsaamheid van n ...

Polsende straalmotor

n Polsende straalmotor is n eenvoudige soort binnebrandmotor waar die verbranding in polsende slae gebeur. Die gevolglike straal gas wat aan die agterkant van die motor uitgewerp word veroorsaak n voorwaartse stuwing in ooreenstemming met Newton ...

Rathefboom

n Rathefboom is die meganisme in n voertuig met n handratkas wat gebruik word om die ratverwisseling te doen. Die rathefboom bepaal hoeveel krag van die enjin na die aandryfwiele oorgedra word. Die voertuig sal tipies in eerste rat geplaas word v ...

Rem

n Rem word gebruik om die snelheid van n bewegende voorwerp te verminder, of om te voorkom dat die voorwerp in beweging kom. Remme word ook gebruik om die snelheid van byvoorbeeld elektromotore te reguleer en dit binne sekere perke te hou. Die we ...

Ritopnemer

n Ritopnemer is n toestel wat in sommige motors geïnstalleer is om ongevalverwante inligting vas te lê. By moderne dieselvragmotors word ritopnemers deur elektroniesbespeurde enjinmoeilikheid of n skielike snelheidsverandering geaktiveer. Tydens ...

Sedan

n Sedan is n passasiersmotor in n driekasuitleg met A, B & C-pilare en die hoofvolumes verpak in aparte kompartemente vir die enjin, passasiers en vrag. Die woord sedan is afgelei van n Italiaanse woord sedia. Dit beteken dikwels stoel en kom oor ...

Skulpromp

Die skulpromp is n vervaardigingstegniek waar die romp van die vaartuig die strukturele lading van die vaartuig dra. Dit staan in teenstelling met die interne raamwerk wat dan met n nie-lasdraende romp bedek word. Die skulpromp is in die 1930s vi ...

Skyfremme

n Skyfrem is n rem waarby n skyf wat vasgemonteer is aan die bewegende deel meedraai, en deur remskoene teegehou kan word. Die bekendste voorbeeld is die skyfremme van n motorvoertuig wat aan elke wiel gekoppel is, en waarmee die voertuig se spoe ...

Sluitweer-remstelsel

n Sluitweer-remstelsel is n stelsel op motorvoertuie wat voorkom dat die wiel sluit wanneer daar gerem word. n Sluitweer-remstelsel stel die bestuurder daartoe in staat om beheer te hou oor die voertuig wanneer daar hard gerem word deur te verhoe ...

Spesifieke brandstofverbruik

Spesifieke brandstofverbruik, is n ingenieursterm wat gebruik word om die branstofdoeltreffendheid van n enjinontwerp aan te dui. Dit is n mate van die hoeveelheid brandstof wat benodig word om n gegewe hoeveelheid krag oor n gegewe tydperk te le ...

Stasiewa

n Stasiewa, in Engels station wagon, estate wagon, of net wagon genoem, is n motorbakstyl wat verskil van n sedan deur sy dak wat agtertoe verleng is. Die agterkant is verleng oor n gedeelde volume passasier/vragdeel met toegang tot die agterkant ...

Stoomenjin

Die idee om kokende water te gebruik met die doel om meganiese beweging te produseer het n lang geskiedenis, wat omtrent 2 000 jaar terug dateer. Die vroee toestelle was nie praktiese kragprodusente nie, maar in die laaste 300 jaar het meer gevor ...

Stoomwa

n Stoomwa is n motor wat deur n stoomenjin aangedryf word. Stoomwaens was die eerste egte motorvoertuie wat ooit gebou is - so het Nicholas Cugnot sy artillerie-trekmasjien reeds in 1769 in Parys aan die publiek bekend gestel. Amédée Bollée se st ...

Stop-aansittegnologie

In motorvoertuie is n stop-aansitstelsel n stelsel wat die voertuig se binnebrandenjin afskakel en outomaties weer aansit, om die tydsduur wat die enjin luier te verminder, en sodoende brandstofverbruik en uitlaatgasse te verminder. Dit is die vo ...

Treeplank

n Treeplank is n smal trap onder die deure aan die sykante van n voertuig. Treeplanke help mense om in en uit groter voertuie te klim. Dit is tipies van ouer karre, wat n groter grondvryhoogte as moderne karre het. Dit word ook algemeen met hoer ...

Trolliebus

n Trolliebus is n elektriese openbare vervoermiddel wat soos n gewone bus lyk, maar in teenstelling met sy dieselaangedrewe eweknie geen verbrandingsenjin gebruik nie en in plaas daarvan deur een of meer elektriese motors aangedryf word. Net soos ...

Turbo-aanjaer

n Turbo-aanjaer is n meganiese induksietoestel aangedryf deur uitlaatgas wat gebruik word in binnebrandenjins om die werkverrigting te verbeter deur saamgeperste lug in die verbrandingskamers in te dwing. Dit maak dit moontlik om meer brandstof p ...

Uitlaatgas

Die uitlaatgas van n motor is die resultaat van die verbrandingsreaksie in n enjin se verbrandingskamer. Die uitlaatgasse bestaan gewoonlik uit die volgende: Stikstofoksiede wat ontstaan wanneer die stikstof in die lug met suurstof reageer by bai ...

Veranderbare kleptydreëling

Veranderbare kleptydreeling is n algemene term vir n suiermotortegnologie. Veranderbare tydreeling maak dit moontlik om die styglengte of tydsduur van die in- of uitlaatkleppe te verander terwyl die enjin nog in werking is. Tweeslagenjins gebruik ...

Vergasser

Die vergasser is n toestel wat lug en brandstof meng vir n binnebrandenjin. Vergassers kan nog steeds aangetref word in klein enjins en in ouer of gespesialiseerde voertuie. Die meeste voertuie word egter deesdae toegerus met brandstofinspuitings ...

Veringstelsel

n Veringstelsel is die naam van die stelsel in n motorvoertuig wat bestaan uit die skokbrekers en koppelstange wat die voertuig se onderstel met die wiele verbind. Veringstelsels dien n tweeledige doel: Hulle verseker dat die motor se wiele tyden ...

Vonkprop

n Vonkprop is n elektriese toestel wat in die silinderkop van binnebrandenjins inskroef en is verantwoordelik vir die ontsteking van die saamgeperste brandstof-lugmengsel deur middel van n elektriese vonk. Vonkproppe het n geïsoleerde middelste e ...

VTEC

VTEC is n stelsel wat deur Honda ontwikkel is om die doeltreffendheid van verbranding in die binnebrandmotor te verhoog deur die volle bestek van omwentelinge. Dit was die eerste stelsel van sy soort en het gelei tot die ontwikkeling van soortgel ...

Wankelenjin

Die Wankelenjin is n tipe binnebrandenjin wat deur Duitse ingenieur Felix Wankel uitgevind is, en gebruik n roterende suier in plaas van resiprokerende suiers. Die ontwerp beloof gladde hoe-omwenteling-per-minuut krag van n kompakte, liggewig enj ...

Weber vergassers

Weber is n Italiaanse maatskappy wat enjinvergassers vervaardig; dit word besit deur Magneti Marelli Powertrain S.p.A., wat op sy beurt deel is van die Fiat-Groep. Vergasserproduksie in Italie is beeindig in 1992, hoewel Weber se vergasserproduks ...

Wieltolbeheer

Wieltolbeheer en Elektroniese Stabiliteitsbeheerstelsels op produksievoertuie met ingang 2005 is hoofsaaklik elektro-hidroliese stelsels wat ontwerp is om die verlies aan beheer te voorkom wanneer die versneller of stuurwiel oormatig gebruik word ...

Brandstof

n Brandstof is enige materiaal wat verbrand of verander kan word om energie, hitte of lig vry te stel of om n voorwerp te beweeg. n Brandstof stel sy energie vry deur of n chemiese reaksie te ondergaan, soos tydens verbranding of n kernreaksie so ...

Bio-etanol

Bio-etanol is n tipe alkohol wat uitsluitlik uit biomassa soos suiker, koring of mielies, of uit die biologies komposteerbare bestanddele van afval vervaardig word en as alternatief vir petrol in binnebrandenjins gebruik kan word. Die term bio-et ...

Biogas

Biogas verwys na n gas wat ontstaan tydens die biologiese ontbinding van organiese materiaal. Biogas ontstaan uit die afbreek van biogeniese materiaal en word daarom as n biobrandstof beskou. Een soort biogas ontstaan uit die gisting of anaerobie ...

Biomassa

Biomassa is n algemene term vir materiaal afkomstig van plante, diere, swamme en bakteriee. Biomassa verteenwoordig n groot hoeveelheid energie, en in gevalle waar dit verbruik word teen n tempo wat kleiner is as wat dit geproduseer word, word di ...

Bruinkool

Aanvanklik bestaan die diagenese veral uit verlies van water wat uit humus sagte bruinkool Weichbraunkohle vervaardig. Dit lyk nog baie soos veen. Die omsetting na harde glans-ligniet Glanzbraunkohle behels nogtans n chemiese verandering wat dikw ...

Diesel

Diesel in n soort brandstof wat gebruik word in dieselenjins. Die algemeenste soort diesel is n distillaatfraksie van ru-olie, maar daar bestaan ook alternatiewe wat nie van ru-olie vervaardig word nie, soos byvoorbeeld biodiesel, diesel uit biom ...

Diëtieleter

Eter is taamlik lank bekend. Raymundus Lullus het dit glo omtrent 1275 reeds ontdek, maar ander navorsers word soms as ontdekkers genoem soos Paracelsus of die Duitse medikus en plantkundige Valerius Cordus 1515-1554. Hy het n vervaardiging van e ...

Fossielbrandstof

Fossielbrandstowwe is brandstowwe wat gevorm word vanuit natuurlike hulpbronne soos die anaerobiese ontbinding van dooie, bedolwe organismes. Die ouderdom van hierdie organismes en hul gevormde fossielbrandstof word tipies in die orde van miljoen ...

Houtskool

Hierdie artikel verwys na die moderne vuurmaakgoed. Vir die chemiese bestanddeel, sien koolstof. Houtskool is die ligte swart koolstof- en as-residu koolwaterstof wat geproduseer word deur die verwydering van water en ander vlugtige bestanddele u ...

Metiel-tersiêre-butieleter

MTBE, Metiel- tersiêre -butieleter, is n chemiese verbinding met die molekulêre formule 3 COCH 3. MTBE is n vlugtige, vlambare en kleurlose vloeistof wat effens oplosbaar in water is. MTBE het n ment-agtige reuk wat vaagweg herinner aan dietielet ...

Napalm

Napalm is n verdikkingsmiddel wat tipies met petrol of n soortgelyke brandstof vermeng word vir gebruik in militêre operasies - merendeels as n anti-personeel wapen. Dit word meestal gebruik in brandbomme en word gevrees weens die ernstige brandw ...

Nataliet

Vroeg in die 20ste eeu is vasgestel dat n geskikte motorbrandstof, waaraan die naam Nataliet gegee is, vervaardig kan word uit etielalkohol verkry uit melasse en eter. Melasse is n afvalproduk van die Natalse suikerraffinaderye. Nataliet het best ...

Oktaangetal

Die Oktaangetal of oktaangehalte is n mate van petrol en ander brandstowwe se klopweerstand in binnebrandenjins met vonkontsteking. Enjins met hoe werkverrigting het tipies n hoer kompressieverhouding en is daarom meer geneig tot vroee ontsteking ...

Petrol

Petrol is n vloeibare brandstof wat van ruolie, aardgas of steenkool gemaak word. Dit word veral as brandstof in binnebrandenjins gebruik. Dit bestaan hoofsaaklik uit koolwaterstowwe, het n lae viskositeit en n redelike lae kookpunt. Petrol en di ...

Saamgepersde aardgas

Saamgepersde aardgas is n fossielbrandstof wat as plaasvervanger vir petrol, diesel of propaan gebruik kan word. Alhoewel die verbranding daarvan kweekhuisgasse vrystel is dit meer omgewingsvriendelik as laasgenoemde brandstowwe en is baie veilig ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →