ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 334

Skulpspruit

Skulpspruit kan verwys na een van die volgende riviere: Skulpspruit rivier, Oos-Kaap, 31.12461°S 26.97301°O  / -31.12461; 26.97301  Skulpspruit suba sa Habagatang Aprika, Eastern Cape) Skulpspruit, 27.21077°S 29.02145°O  / -27.21077; 29.02145 ...

Springbok (dubbelsinnig)

Springbok kan na een van die volgende verwys: Suid-Afrika nasionale rugbyspan, algemeen bekend as die Springbokke. Springbokkleure, voorheen toegeken aan alle Suid-Afrikaanse sportlui wat die land in enige internasionale kompetisie verteenwoordig ...

Sterilisasie (dubbelsinnig)

Sterilisasie kan verwys na: n Chemosterilant is n chemiese verbinding wat steriliteit veroorsaak. Veeartsenykundige kastrasie is die chirurgiese sterilisasie van diere. Sterilisasie ekonomie, sentrale bankbedrywighede wat daarop gemik is om die i ...

Stompneus

Stompneusdolfyn Tursiops truncatus, n dolfyn wat feitlik aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Natalse stompneus Rhabdosargus sarba, n vis wat aan die Suid-Afrikaanse noord- en ooskus voorkom. Witstompneus Rhabdosargus globiceps, n endemiese ...

Straling (dubbelsinnig)

Straling of radiasie is n proses waardeur n liggaam energie uitstraal, wat deur n medium of lee ruimte voortbeweeg, en dan deur ander liggame geabsorbeer word. Staling kan ook verwys na: In fisika: Termiese straling, elektromagnetiese straling wa ...

Strandlopers

Stranslopers kan na een van die volgende verwys: Strandlopers, voels uit die familie Charadriidae en orde van steltloperagtiges. Strandlopers, mense wat deur jag en kosversamel op die strande leef.

Sun City

Sun City is die naam van verskeie plekke, waarvan die meeste deur die Amerikaanse eiendomsontwikkelaar Del Webb ontwikkel is, nou deel van Pulte Homes.

Taaibosspruit

Taaibosspruit is die naam van verskeie riviere en spruite in Suid-Afrika: Taaibosspruit Skoonspruit, 26.5687°S 26.60968°O  / -26.5687; 26.60968 ) Taaibosspruit Karoo, 31.9°S 23.3°O  / -31.9; 23.3  Taaibosspruit suba nga anhianhi sa Western Ca ...

The Independent

The Independent is n Britse koerant wat sedert 1986 daagliks in die Verenigde Koninkryk verskyn. Hulle susterkoerant, Independent on Sunday verskyn op Sondae. Daar is egter ook koerante in ander lande wat dieselfde naam dra, soos: The Independent ...

Verdrag van Parys

Verdrag van Parys of Vrede van Parys kan na een van die volgende verdrae of vrede wat in Parys, Frankryk, onderteken is verwys: Verdrag van Parys 1815, tussen Frankryk en die Koalisiemagte Groot-Brittanje, Oostenryk, Pruise en Rusland as gevolg v ...

Verenigde Koninkryk (dubbelsinnig)

Die term Verenigde Koninkryk kan verwys na die volgende: Britse Eilande: Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland sedert 1927 Die Koninkryk van Groot-Brittanje 1707–1801, alternatief Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje Die ...

Verenigde State (dubbelsinnig)

Die term Verenigde State kan verwys ná: Huidige lande: Die Verenigde Meksikaanse State Estados Unidos Mexicanos, sien Meksiko. Die Verenigde State van Amerika United States of America, sien Verenigde State van Amerika. Voormalige lande: Die Veren ...

Victoria

Die term Victoria of Viktoria kan verwys ná: Astronomie: Victoria-krater, n impakkrater op die planeet Mars. Geografie: Victoria & Alfred Waterfront, n toeristebestemming in Kaapstad, Suid-Afrika. Victoria, die hoofstad van Brits-Columbie, Kanada ...

Vlieg

Vlieg kan na een van die volgende verwys: Vlieg sterrebeeld, ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Vlieg werkwoord, om deur die lug te beweeg, van punt na punt B. Vlieg dier, n tweevlerkige insek.

Voorwerp

Entiteit, iets wat tasbaar en binne die greep van die sintuie is Voorwerp filosofie, n ding, gedaante, of konsep 3D-model, n voorstelling van n fisiese voorwerp Voorwerp abstrakte, n voorwerp wat nie bestaan nie op enige spesifieke tyd of plek So ...

Waarde

Waarde is n aanduiding vir die belang van n bepaalde objek. Objekte kan hier onder andere wees goedere, inligting, n diens of n reg. Waarde is in beginsel subjektief, iedereen kan die belangrikheid van n bepaalde objek anders skat en daardeur sy ...

Warrenton

Warrenton, Indiana. 38.17306°N 87.5328°W  / 38.17306; -87.5328  Warrenton Indiana) Warrenton, Oregon, Clatsop County, 46.1651°N 123.92376°W  / 46.1651; -123.92376  Warrenton Oregon) Warrenton, Virginie, Fauquier County, 38.71345°N 77.79527°W ...

Warskou-opstand (dubbelsinnig)

Alhoewel die mees bekende weerstandsbeweging in Warskou, Pole, die gewapende stryd van 1944 was, was daar ook n aantal ander opstandings wat daar plaasgevind het. Warskou-opstand 1794, gedurende die Kościuszko Opstand. Warskou-opstand 1830, op No ...

Waterkloof (veelsinnig)

Die titel Waterkloof in Suid-Afrika is uiters dubbelsinnig, volgens die riviere en klowe hieronder gelys. Die bekendste "Waterkloof" is sekerlik die suidoostelike spogwoonbuurt in Pretoria sien nommer 42 op die landkaart.

Watervalrivier

Watervalrivier kan na een van die volgende verwys: Watervalrivier, 33.3871°S 22.05806°O  / -33.3871; 22.05806 Watervalrivier, 32.36646°S 18.9557°O  / -32.36646; 18.9557 Watervalrivier, 24.95089°S 30.30328°O  / -24.95089; 30.30328 Watervalrivie ...

Weerstand

In elektrisiteit en elektronika: Elektriese weerstand is n maatstaf van die teenstand of verset teen die deurlating van n elektriese stroom wat in ohm of siemens maateenheid gemeet word. n Weerstand is n elektroniese komponent wat die vloei van e ...

Wolwespruit (dubbelsinnig)

Die Wolwespruit is: Wolwespruit, 28.85256°S 25.5317°O  / -28.85256; 25.5317 ) Wolwespruit, 26.69785°S 30.08557°O  / -26.69785; 30.08557 ) Wolwespruit, 26.70814°S 29.01305°O  / -26.70814; 29.01305 ) Wolwespruit, 26.87968°S 29.38081°O  / -26 ...

Worcester (veelsinnig)

Worcester, Massachusetts, die grootste stad met dié naam Worcester, Wisconsin, n dorp Worcester, New York Marquette, Michigan, voorheen bekend as New Worcester Worcester, Missouri Worcester County, Maryland Barry, Illinois, voorheen bekend as Wor ...

Ásgeir (dubbelsinnig)

Ásgeir is n eerstenaam in Nordiese lande. In Noors word dit geskryf Asgeir, terwyl dit in Yslands met n geakkuteerde A geskryf word, d.w.s. Ásgeir. Die Deense ekwivalent is Asger. Ander Deense weergawes van die naam sluit in Eske, Esge, Asgar, en ...

Boris Balinsky

Boris Ivan Balinsky was n Oekraïense en Suid-Afrikaanse bioloog, embrioloog, entomoloog, professor aan die Universiteit van Kief en die Universiteit van die Witwatersrand. Hy was n Pionier-navorser op die gebied van eksperimentele embriologie, el ...

Frederick Russell Burnham

Maj Frederick Russel Burnham, DSO, was een van die Amerikaners wat, tydens die laaste kwart van die vorige eeu, n rol van betekenis in die toenmalige Suidelike Afrika gespeel het. Hy is gebore in Minnesota. Hy het sy jong jare in die nog ongetemd ...

Celaya

Celaya is n Meksikaanse stad, die hoofstad van die homoniem munisipaliteit in die staat Guanajuato. Celaya is gelee suidoos van die toestand van Guanajuato, 50 km wes van die stad Santiago de Querétaro, en 260 km van Meksikostad.

Anton Corvinus

Antonius Corvinus was n Lutherse teoloog, hervormer in Laer-Sakse, die hervormer en land-superintendent in die Hertogdom van Calenberg-Göttingen.

Darkthrone

Darkthrone is n black metal band van Kolbotn, Noorwee. Dit is in 1986 gestig as n death metal band onder die naam Black Death. In 1991 het die groep n swart metaalstyl omring deur Bathory en Celtic Frost een van die toonaangewende bands in die No ...

Amina Desai

Amina Desai was Suid-Afrika se langsdienende vroulike Indiese politieke gevangene. In 1996, op die ouderdom van 76, was sy n getuie vir die Waarheid-en-versoeningskommissie WVK. In 2013 is sy postuum met die Orde van Luthuli bekroon.

Deventer

Deventer is n munisipaliteit in Salland, in die provinsie Overijssel in Nederland. Deventer grens aan die munisipaliteite Olst-Wijhe, Raalte, Rijssen-Holten, Lochem en Voorst. Daar woon 98 000 mense in Deventer. Die stad vorm ook saam met die ste ...

Diario Frontera

Die Diario Frontera is n Venezolaanse streekskoerant wat se hoofkwartier in Ejido, in die staat van Merida gelee is. Die koerant is in 1978 gestig, en hulle slagspreuk is "El diario del Occidente del País".

Dinamika (musiek)

In musiek is die dinamika van n stuk die variasie in die hardheid tussen note of frases. Dinamika word aangedui deur spesifieke musikale notasie, dikwels in sommige detail. Dinamika merke vereis nog steeds interpretasie deur die kunstenaar, afhan ...

E-handel

E-handel is n aktiwiteit wat die elektroniese koop of verkoop van produkte deur n aanlyndiens of oor die Wêreldwye Web behels. Elektroniese handel sluit mobiele handel, elektroniese fondsverplasings, Wêreldwye Web bemarking, aanlyn transaksieverw ...

Eerste klasse (sokker België)

Die Eerste klasse is die hoogste sokkerafdeling in Belgie en word georganiseer deur die KBVB. Die kompetisie heet amptelik die Jupiler Pro League, vernoem na die hoofborg Jupiler. Die Eerste klasse bestaan uit 16 klubs. Elke klub speel twee keer ...

Eni

Eni S.p.A. is n Italiaanse multinasionale petroleum en gas maatskappy, teenwoordig in 79 lande, en is tans Italie se grootste industriele maatskappy met n markkapitalisasie van 87.7 miljard euro. Die Italiaanse regering besit n 30.3% goue aandeel ...

Erfgooier

Erfgooier is n benaming vir n boer in die Gooi, wat gebruiksregte van Floris V verkry het en hul afstammelinge wat tot in die vorige eeu geboer het. Die gebruikersregte is deur Floris V van Holland in die dertiende eeu aan hulle toegeken. Een van ...

Eurovision-sangfees 2012

Die Eurovision-sangfees 2012 was dit 57 uitgawe van die internasionale liedjeswedstryd. Danksy die oorwinning van Eldar & Nicki met "Running scares" is wat georganiseer in Azerbeidjan. Daar het 42 lande mee dat daar is 1 minder as die jaar seker, ...

Eurovision-sangfees 2013

Die Eurovision-sangfees 2013 was dit 58 uitgawe van die internasionale liedjeswedstrijd.Dankzij die oorwinning van Loreen met Euphoria is die georganiseer in Swede. Daar het 39 lande mee dat daar is 3 minder as die jaar seker, dat kom omdat Bosni ...

Falling in Reverse

Falling in Reverse is n Amerikaanse musiekgroep vanuit Las Vegas, Nevada. Sedert hulle n internasionale platekontrak met Epitaph Records in 2011 onderteken het, het hulle reeds hul eerste debuutalbum, "The Drug in Me Is You", het op 26 Julie 2011 ...

Folk rock

Folk rock is n musikale genre wat elemente van folk-musiek en rock en roll kombineer. Die term het ontstaan in n beweging wat gegroei het in die Verenigde State en Kanada in die middel van die 1960s. Die klank was van verfynde samensang en n skoo ...

Robert Forster

Robert Forster was n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jackie Brown, Mulholland Dr., The Descendants, en Olympus Has Fallen.

Adolf Galland

Adolf Josef Ferdinand Galland was n Duitse Luftwaffe-generaal en vlieenier wat regdeur die Tweede Wêreldoorlog in Europa gedien het. Hy het 705 sendings gevlieg en op die Westelike Front en in die Verdediging van die Ryk geveg. By vier geleenthed ...

Generasie X

Generasie X is die demografiese groep na aanleiding van die baby boomers. Daar is geen presiese datums vir wanneer hierdie groep begin of eindig nie; demograwe en navorsers gebruik tipies die aanvang van die geboortejaar wat wissel van die vroee ...

Handel in die Indiese Oseaan

Handel in die Indiese Oseaan het n belangrike rol in die geskiedenis gespeel, en was n belangrike skakel in die Oos–Wesruilhandel. Langafstandhandel in dhows en seilbote maak dit n dinamiese sone van interaksie tussen volke, kulture en beskawings ...

Paul Hausser

Paul Hausser was n Duitse generaal en toe n hooggeplaaste bevelvoerder in die Waffen-SS wat n sleutelrol gespeel het in die na-oorlogse pogings van voormalige lede van die Waffen-SS om historiese en wettige rehabilitasie te bewerkstellig. Hausser ...

Hekel

Deur te Hekel word daar n stuk materiaal gevorm wat met lusse aanmekaar gehaak word. Dit word met wol, gare of ander materiaal gemaak. Hierdie lusse word met n hekelnaald gevorm. Hekelnaalde kom in verskeie groottes voor. Die naam hekel, is afgel ...

Heracles Almelo

Heracles Almelo is n sokkerspan in die stad Almelo wat in die Nederlandse Eredivisie speel. Heracles speel in die Polman Stadion. Vroeer het die klub SC Heracles geheet. Heracles het in die amateurtyd twee keer die nasionale titel gewen. In 2012 ...

Hildegard

Hildegard is n ou Duitse vrouenaam, wie se eerste deel van die ou-Hoogduitse hiltja = "Kampf"/ ’n stryd afgelei is. Die tweede deel word afgelei van die Germaanse woord vir beskerming.

Jean de Lattre de Tassigny

Jean Joseph Marie Gabriel de Lattre de Tassigny, was n Franse leergeneraal tydens die Tweede Wêreldoorlog en die Eerste Indogina-oorlog. Hy is postuum verhef tot die waardigheid van Marshal van Frankryk. As offisier tydens die Eerste Wêreldoorlog ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →