ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 341

Akropolis van Athene

Die Akropolis van Athene is die mees bekende akropolis in die wêreld. Alhoewel daar etlike ander akropoleis in Griekeland aangetref word, is die belang van die Akropolis van Athene sodanig dat dit algemeen bekend staan as Die Akropolis sonder kwa ...

Aksiefilm

n Aksiefilm is n genre waarin die protagonis of protagoniste in n reeks gebeure is wat tipies geweld, gevegte, fisieke optredes en jaagtogte insluit. Aksie films is geneig om n held te hê wat deur n paar struikelblokke moet veg, wat lewensgevaarl ...

Akwarium

n Akwarium is n bak met water waarin onderwater plante en diere deur mense aangehou word. Die akwarium kan n klein watertenk wees, of n groot gebou met een of meer tenks. Akwariums word gebruik om dier- en plantspesies te kweek, te versorg of ten ...

Al Capone

Alphonse Gabriel Capone was n berugte Amerikaanse bendeleier in die 1920s en 1930s, alhoewel daar klaarblyklik "tweedehandse meubelhandelaar" op sy besigheidskaartjie gestaan het. Vanwee ’n litteken op sy wang was hy ook as Scarface bekend. Alpho ...

Alhazen

Abū ʿAlī al-Hasan ibn al-Hasan ibn al-Haytham, dikwels genoem Ibn al-Haytham was ’n vooraanstaande Arabiese wetenskaplike, wiskundige, sterrekundige, filosoof en fisikus wat bydraes gelewer het op die terreine van optika, sterrekunde, wiskunde, m ...

Al-Kaïda

al-Kaïda, is n Moslem fundamentalistiese paramilitêre beweging wat deur baie as n terroriste-organisasie gesien word. Al-Kaïda is merendeels as n netwerk, of n staatlose weermag, eerder as n organisasie bedrywig. Hoewel hulle self ook terreuraanv ...

Alaholfinger

Die Alaholfinger was n familie uit die Swabiese adel in die tyd van die Karolingers met besittings veral in die bolope van die Neckar en die Donau. Buite hierdie magsfeer verskyn lede van die Alaholfinger-familie as amptsdraers in Beiere, Franke ...

Alamein

Alamein of El Alamein is n dorp in die noorde van Egipte aan die Middellandse See. Dit lê 106 kilometer wes van Alexandrie en 240 kilometer noordwes van Kaïro. El Alamein het 7 397 inwoners. Die dorp is bekend as die plek waar die Geallieerde mag ...

Alane

Die Alane of Alani was in die oudheid ’n Iranse nomadiese volk. Die naam is ’n Iranse dialekvorm van "Ariers", ’n algemene naam onder Indo-Irannese vir hulself. Hulle is moontlik verwant aan die Massagete en word ook deur moderne historici verbin ...

Alba Bouwer

Alberta Magdalena Bouwer was ’n Afrikaanse kinderboekskryfster, joernalis en maatskaplike werkster in die tweede helfte van die 20ste eeu. Verskeie van haar boeke het die plaaslewe as agtergrond. Sy was veral bekend vir haar stories van Rivierpla ...

Albakoor

Die albakoor is n roofvis wat deel van die Tunafamilie is en kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor en wêreldwyd in koeler, dieper water. In Engels staan die vis bekend as die Longfinfin Tuna of Albacore. Die vis is n gewilde sportvis.

Albanië

Albanie, amptelik die Republiek Albanie, is n klein, bergagtige republiek in Suidoos-Europa aan die weste van die Balkanskiereiland. Dit grens aan die Adriatiese en die Ioniese See, asook aan Griekeland, Noord-Masedonie, Montenegro en Serwie/Koso ...

Albany-ruigte

Die Albany-ruigte is ’n ekostreek in die suide van Suid-Afrika. Dit is gekonsentreer om die Albanie-streek van die Oos-Kaap. Die plante van die streek groei in goed gedreineerde, sanderige grond in die bree valleie van die Groot-Vis-, Sondags- en ...

Albatros

Die albatros is n familie voels wat aan die orde Procellariiformes behoort. Die voels is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan sweef. Hulle spandeer meeste van die tyd oor die see en kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan ...

Albatros D.I

Die Albatros D.I is die eerste van n reeks Duitse vegvliegtuie wat ontwerp was om heerskappy oor die lugruim terug te wen. Die Geallieerdes het danksy die Nieuport 11 en Airco DH.2 die Fokkerplaag oorwin en Duitsland het die Albatros vliegtuie in ...

Albatros D.III

Die Albatros D.III is n Duitse dubbeldekker vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was die eerste Albatros wat die V -stutte tussen die vlerke gehad het en was by verre die beste en mees effektiefste van die Albatro ...

Albatros W.4

Die Albatros W.4 was n Duitse enkelsitplek, dubbeldekker vlottervliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Die Duitse Vloot was bekommerd oor die aanvalle op hulle vliegboot basisse langs die kus van Vlaandere en het in die so ...

Albedo

Albedo of refleksiekoeffisient is die verhouding van die weerkaatste straling van die oppervlak van ’n voorwerp af tot die hoeveelheid straling wat daarop val. Dit is afgelei van die Latynse woord albedo, wat op sy beurt afgelei is van albus. Dit ...

Albert

Die landdrosdistrik, afdelingsraadgebied en kiesafdeling rondom Burgersdorp in die Oos-Kaap het aanvanklik as Albert bekendgestaan. Die distriksgrense is in 1848 vasgestel as die Oranjerivier in die noorde, die distriksgrense van Aliwal-Noord in ...

Albert Camus

Albert Camus was n Franse skrywer en filosoof een van die primêre verteenwoordigers van die eksistensialisme. As filosoof het hy geglo dat die lewe geen betekenis het nie, maar dat mense steeds gelukkig kan wees. Hy is veral bekend vir sy romans ...

Albert Coates

Albert Coates was ’n Russiesgebore Britse en later Suid-Afrikaanse dirigent en komponis. Tussen 1910 en 1917 was hy dirigent van die Mariinskiteater in Sint Petersburg. In 1919 sluit hy hom by die Londense Simfonieorkes aan, waar hy onder meer di ...

Albert DeSalvo

Albert Henry DeSalvo was ’n misdadiger in Boston, Massachusetts, wat beken het hy is die Boston Strangler, die moordenaar van 13 vroue in die Boston-gebied. DeSalvo is egter nie tronkstraf vir die moorde opgelê nie, maar vir ’n reeks verkragtings ...

Albert Speer

Berthold Konrad Hermann Albert Speer was Hitler se argitek en minister van bewapening. Hy was n goeie organiseerder en het gedurende die Tweede Wêreldoorlog veel bygedra tot die hoe produktiwiteit wat die Nazi-Duitse oorlogsekonomie bereik het, o ...

Albertinia

Albertinia is n dorp in die oostelike Wes-Kaap, Suid-Afrika. In 2011 het dit n bevolking van 6 372 gehad, waarvan 4 366 bruin, 1 280 wit en 677 swart was. Destyds het 5 882 oftewel 94% van die inwoners hul moedertaal as Afrikaans aangedui.

Albina Bini

Albina Bini was ’n Italiaansgebore pianis en sopraan. Sy het haar as n konsertpianis in Suid-Afrika gevestig en gereeld as solis saam met Suid-Afrikaanse simfonie-orkeste opgetree. Sy het ook die Florence Kameropera Groep in Kaapstad gestig en wa ...

Albium

Die Albium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 113 tot 100. ...

Albizia

Albizia is n plant genus wat hoort tot die sub-familie Mimosoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus is doringloos, vandaar die groepnaam valsdoring, en kenmerkend is die plat, reguit peule, poeierkwasagtige blomm ...

Albulidae

Die Beenvisse is n vis-familie wat tot die orde Albuliformes behoort. Twee genera met verskeie spesies behoort tot dié familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Alcock en Brown

Alcock en Brown was twee vlieeniers wat die eerste ononderbroke vlug oor die Atlantiese Oseaan voltooi het. Hierdie twee Britte, sir John William Alcock en sir Arthur Whitten Brown, het dié geskiedkundige vlug in 1919 onderneem. Die Atlantiese Os ...

Alderney

Alderney is een van die kleine Kanaaleilande digby die kus van Noord-Frankryk en net soos die eiland Man n besitting van die Britse Kroon, wat nie deel uitmaak van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie. Die eiland met n oppervlak van 1 ...

Groothertog Aleksei Michailowitsj van Rusland

Groothertog Aleksei Michailowitsj was die sesde seun en jongste kind van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland, en ’n neef van keiser Aleksander III.

Aleksei Petrowitsj, tsarewitsj van Rusland

Aleksei Petrowitsj Romanof was ’n Russiese tsarewitsj. Hy is in Moskou gebore as die seun van tsaar Pieter die Grote en sy eerste vrou, Ewdokia Lopoechina. Aleksei en sy pa het nie langs dieselfde vuur gesit nie en nadat Pieter druk op hom geplaa ...

Alemanne

Die Alemanne was n groep Germaanse volke, wat tot die groep van die Sueve behoort het, met die Semnone as die sterkste stam. Die naam verwys na n groepering van stamme "alle mense". In 360 het hulle nog 14 verskillende hertoe gehad. Hulle het oor ...

Alex Boraine

Alex Boraine was n Suid-Afrikaanse politikus, skrywer en voormalige kerkleier. Hy was ’n sleutelfiguur in die Waarheid-en-versoeningskommissie. Boraine word in 1959 as n Metodiste-predikant georden. Daarna studeer hy aan die Rhodes-universiteit i ...

Alexander Brailowski

Alexander Brailowski was n Russies-gebore Franse pianis gewees wat gespesialiseer het in die werke van Frédéric Chopin. Hy was een van die voorste konsertpianiste in die jare tussen die twee Wêreldoorloe gewees.

Alexander die Grote

Alexander die Grote was die koning van Masedonie. Hy het op n jong ouderdom beheer van Griekeland, Egipte en die meeste lande oos van die Middellandse See tot so ver as Indie oorgeneem. Hy het die Griekse kultuur na bykans die hele bekende wêreld ...

Alexander Graham Bell

Alexander Graham Bell was ’n Skotse wetenskaplike en uitvinder wat in Amerika gewoon het. Hy het die telefoon in 1876 uitgevind en die telefoonmaatskappy Bell die jaar daarna begin.

Alexander van Griekeland

Sien Alexander die Grote vir ’n artikel oor die antieke koning met dieselfde naam. Alexander was van 1917 tot 1920 koning van die Hellene.

Alexander von Bunge

Alexander von Bunge was n Duits-Balties-Russiese botanikus, ontdekkingsreisiger en geneeskundige van Sweedse afkoms.

Alexander von Zemlinski

Zemlinski se mees bekende werk is die Liriese Simfonie 1923, n stuk van sewe bewegings vir sopraan, bariton en orkes. Dis stuk is n toonsetting van gedigte deur die Bengaalse digter Rabindranath Tagore in Duitse vertaling. Zemlinski het die werk ...

Neville Alexander

Neville Alexander was n Suid-Afrikaanse taalkundige, akademikus en oudstryder teen apartheid. Hy het veeltaligheid bepleit en die ontwikkeling van Suid-Afrika se inheemse tale voorgestaan. In 2008 is hy met die internasionale Linguapax-prys vir s ...

Alexandria, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in die Oos-Kaap. Vir die stad in Egipte, sien Alexandrie Alexandria is n klein dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is tussen Port Elizabeth en Port Alfred op die R72 hoofweg gelee.

Alexis Weissenberg

Weissenberg was gebore in n Joodse gesin in Sofia, Bulgarye. Weissenberg het op die ouderdom van drie jaar begin klavierlesse neem van Pancho Vladigerov, n Bulgaarse komponis. Hy het sy eerste openbare uitvoering op die leeftyd van agt jaar gegee ...

Alfonso II van Asturië

Alfonso II was 791–801 en 802–842 koning van Asturie. Hy was die seun van koning Fruela van Asturie, maar toe sy pa in 768 vermoor word, was hy nog n klein seuntjie en ander lede van die familie kom op die troon: Mauregatus 783–788 n onwettige se ...

Alfred Cortot

Alfred Cortot word beskou as een van die mees insigvolle pianiste vir sy eksplorasie van die spirituele dieptes van die musiek wat hy geïnterpreteer het. Alfred Corot was n musikus met vele fasette en n wye repertoire. Hy was in Nyon, Switserland ...

Alfred die Grote

Alfred die Grote was van 871 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die vyfde en jongste seun van koning Ethelwulf en sy eerste vrou, Osburga. Hy het sy broer Ethelred opgevolg as monarg van Wessex, nadat dié dood is in die stryd teen die De ...

Alfred Hitchcock

Sir Alfred Joseph Hitchcock KBE was ’n Britse rolprentregisseur en -vervaardiger. Hy is dikwels "die Meester van Spanning" genoem en het baie tegnieke ontwikkel in die spanning- en rillergenres. Ná ’n suksesvolle loopbaan in Brittanje in stil- en ...

Alfred manta

Die Alfred manta is n tipe manta wat voorkom in al die oseane van die wêreld in tropiese en gematigde waters. In Suider-Afrika kom dit voor aan die ooskus van KwaZulu-Natal en Mosambiek noordwaarts tot by die Rooisee. Hierdie manta en Manta biros ...

Alfred, Hertog van Sakse-Koburg en Gotha

Alfred, die Hertog van Sakse-Koburg en Gotha was die tweede seun en vierde kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Hy het op 24 Mei 1866 die titels Hertog van Edinburg, Graaf van Kent en Graaf v ...

Alg

Alge is n groep eenvoudige, tipies outotrowe organismes, met n groot verskeidenheid wat wissel van eensellige tot meersellige vorme. Die grootste en mees komplekse vorme is die seewiere. Hulle fotosinteer net soos plante en is eenvoudig omdat hul ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →