ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 342

Algol

Algol is ’n helder ster in die sterrebeeld Perseus. Dit is een van die bekendste verduisterende dubbelsterre en die eerste een wat ontdek is. Dit is ook een van die eerste veranderlike sterre wat nie ’n nova is nie wat ontdek is. Algol is eintlik ...

Alhambra

Alhambra is n middeleeuse paleis en fort in Spanje. Die paleis is tussen 1238 en 1358 vir Moorse konings van die Granada-koninkryk in Andalusie gebou. Dit is op n heuwelagtige plato aan die suidoostelike grens van die stad Grenada gelee. Die pale ...

Alice Bailey

Alice Ann Bailey, bekend as die Alice A. Bailey of AAB, is as Alice Latrobe Bateman gebore is, in Manchester, Engeland- 7:32 GMT, volgens Dane Rudhyar. Hulle het verhuis na die Verenigde State in 1907, waar sy die meeste van haar lewe as n skrywe ...

Alice se avonture in Wonderland

Alice se avonture in Wonderland is n kinderboek oor n meisie met die naam Alice en die vreemde avonture wat sy beleef. Die boek is deur die Oxford wiskundige Charles Lutwidge Dodgson geskryf en deur John Tenniel geïllustreer. Die titel word gewoo ...

Alicedale

Alicedale is n spoorwegaansluiting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Van hier swaai n takspoorlyn na Grahamstad vanaf die hoofspoorlyn tussen Johannesburg en Port Elizabeth. Die dorp was n spoorweg-opleidingskool gedurende die 19de en 20ste eeue, van ...

Alicia de Larrocha

Alicia de Larrocha y de la Calle was n Spaanse pianis en komponis. Sy word gereken as een van die voorste legendes van die klavier van die 20ste eeu. Sy het veelvuldige Grammy toekennings verower asook n Prins van Asturias Toekenning vir die Kuns ...

Aliwal-bank

Die Aliwal-bank is n rotsagtige rif in die Indiese Oseaan, baie naby die oppervlakte, sowat 4 km vanaf Umkomaas langs die KwaZulu-Natalse kus. Die rif is sowat 1.5 km by 1 km groot. Die bank is 2.7 m diep op sy vlakste plek. Verskeie skepe het re ...

Aliwal-Noord-warmbron

Die warmwaterbron by Aliwal-Noord in die Oos-Kaap is een van die bekendste gesondheidsoorde in die land. Die bron lê 3 km buite die dorp, 1341 m bo seespieёl, ontspring op n diepte van 1280 m en lewer jaarliks 3 800 000 liter water teen n tempera ...

Alkibiades

Gedurende die 5de eeu v.C. het Athene n ongekende bloeitydperk beleef. Dit kan veral toegeskryf word aan die wyse regering van Perikles, wat langer as dertig jaar die leisels in die hande gehou en die Atheense Ryk en kultuur op elke gebied uitgeb ...

Alkyn

n Alkyn is n organiese verbinding wat n funksionele groep bevat met n drievoudige binding tussen twee koolstofatome. Die teenwoordigheid van hierdie groep word in die naamgewing deur die uitgang -yn weergegee. n Algemene formule vir alkyne is C n ...

Allegorie van die grot

Die allegorie van die grot is een van die bekendste uittreksels uit die Griekse filosoof Plato se werke. Dit maak deel uit van sy dialoog Staat, wat fokus op die wese van die regverdigheid en poog selfs om n bloudruk te probeer stel vir die ideal ...

Aloe bowiea

Die Aloe bowiea is n aalwyn, ook een van die bolaalwyne, wat voorkom in die Oos-Kaap naby Port Elizabeth en Kariega. Die plant is klein en word slegs 14 cm groot. Die plant is weinig alleenstaande, maar vorm eerder matte tot 5 m in deursnee. Die ...

Aloe ecklonis

Die Aloe ecklonis is n aalwyn wat voorkom is aan die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap, Lesotho, Vrystaat en Eswatini. Die plant word tot 50 cm groot en blom van November tot Januarie. Die blomme is oor die algemeen salmkleurig en onge ...

Aloe myriacantha

Die Aloe myriacantha is n aalwyn wat voorkom in Burundi, Eswatini, Kenia, KwaZulu-Natal, Limpopo, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanie, Uganda en Zimbabwe. Die plant blom van Maart tot April in Suider-Afrika en later in Sentraal-Afrika. Die blomme ...

Aloiampelos

Aloiampelos is n nuwe genus wat geskep is vir rankaalwyne wat altyd deel was van die genus Aloe waar hulle saam groepeer was as Macrofolia. Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort. Die rankaalwyne is almal redelik dun, slank amper draadagtig ...

Alopiidae

Die Sambokhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is slegs een genus met drie spesies wat hoort tot dié familie en al drie die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as ...

Antony Altbeker

Antony Altbeker is n Suid-Afrikaanse misdaadskrywer en -navorser. Sy boeke sluit in: The Dirty Work of Democracy, A Country at War with Itself en Fruit of a Poisoned Tree. Sy skryfwerk word as "fliekmatig" beskryf en hy begelei die leser soos geb ...

Aluminium-26

Aluminium-26 is n radioaktiewe isotoop van aluminium. Die isotoop is n uitgestorwe oerisotoop en word vandag net as spore aangetref deurdat dit kosmogeen vervaardig word. Sy vervalproduk is magnesium-26. Die verhoudings 26 Mg/ 24 Mg en 26 Mg/ 27 ...

Aluminiumchloried

Aluminiumchloried kan uit suiwer alumina Al 2 O 3 vervaardig word soos in die eerste stap van die Toth-proses vir aluminiumvervaardiging A l 2 O 3 + 3 C + 3 C l 2 → 2 A l C l 3 + 3 C O {\displaystyle Al_{2}O_{3}+3C+3Cl_{2}\to 2AlCl_{3}+3CO}

Alvarezsauroidea

Alvarezsauroidea was ’n groep klein Maniraptora-dinosourusse. Die eerste fossiel is in die 1990s erken. Sedertdien het die getal vondste drasties toegeneem – die meeste is in China ontdek, maar ook in Noord- en Suid-Amerika en Europa. Hulle het v ...

Amalgaam

n Amalgaam is n allooi van kwik, dit wil sê n oplossing van of n verbinding met n ander metaal. Amalgame is reeds lank bekend. In 659 word dit beskryf in n Sjinese boek van Su Kung die Materia Medica. Soms word die term amalgaam ook gebruik vir l ...

Amaliënstein

Amalienstein in die Klein Karoo lê aan die R62, 21 km oos van Ladismith in die rigting van Calitzdorp. Die dorpie lê by die suidelike ingang van die Seweweekspoort en direk oos van Zoar. Amalienstein is in 1853 op die plaas Elandsfontein gestig a ...

Amaryllidaceae

Die Amaryllidaceae of narsingleliefamilie is ’n familie kruidagtige, hoofsaaklik meerjarige blombolplante, wat deel is van die eensaadlobbige orde Asparagales. Die familie se naam kom van die genus Amaryllis, vandaar die sinoniem amarillisfamilie ...

Amasia

Amasia was die negende koning van die koninkryk van Juda en het 29 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Joas. Volgens die Bybel was hy aanvanklik ’n goeie koning, maar het dwaas teenoor die profete opgetree, ...

Amasonerivier

Die Amasonerivier is n groot oos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 6 437 km, word algemeen beskou as die tweede langste rivier in die wêreld ná die Nylrivier. Die Amasonerivier het tydens sy loop verskeie benamings, a ...

Ambassis

Ambassis is n genus van visse wat aan die familie Ambassidae behoort. Die genus is klein en kom hoofsaaklik voor in tropiese strandmere en dring soms die mondings van riviere binne. Hulle staan bekend as glasvisse omrede hulle deurskynend lyk. Di ...

Ambergrys

Vir lank was die oorsprong van ambergrys n raaisel. Dit is bekend dat seekatte die belangrikste voedselbron van die potvis physeter macrocephalus is. Omdat daar soms harde dele van inkvisse in klompe ambergrys aangetref word, word vermoed dat amb ...

Amblypygi

Die orde Amblypygi bestaan uit ongeveer 60 spesies wat voorheen as lede van die orde Uropygi beskou is. Lede van die Amblypygi is naglewend en hulle hou onder rotse, stompe, blare, ensovoorts. Hulle is tussen 4 en 45 mm groot en hul afgeplatte li ...

Amedeo Avogadro

Amedeo Avogadro of Graaf Lorenzo Romano Amedeo Carlo Avogadro di Quaregna e Cerreto was n Italiaanse juris, fisikus en chemikus. Avogadro is in Piemont gebore tydens de bewind van Viktor Amadeus III van die koninkryk Sardinie. Sy pa het in die re ...

Amenhotep II

Amenhotep II was die sewende farao van Antieke Egipte se 5de Dinastie. Hy het ’n groot koninkryk van sy pa, Toetmoses III, geerf en het dit behou deur middel van ’n paar militêre veldtogte in Sirie. Hy het egter minder as sy pa oorlog gemaak en g ...

Ameniras

Ameniras was n Meroïtiese koningin van die koninkryk Koesj. Sy is waarskynlik die eggenote van koning Teriteqas, wat ná sy dood saam met – of as regent vir – haar seun prins Akindad oor die ryk geheers het. Sy is bekend van die Hamadab-stele wat ...

Americas Cup

Die Americas Cup is n seiljagwedvaart wat elke drie of vier jaar gehou word. Dit is die eerste keer in 1851 aangebied en word as die belangrikste seiljagvaart ter wêreld beskou. Sommige mense beskou dit as die oudste internasionale sportbyeenkoms ...

Amerikaanse elk

Die Amerikaanse elk of wapiti is een van die grootste spesies ter wêreld in die familie Cervidae of Hertagtiges, een van die grootste landsoogdiere in Noord-Amerika en Oos-Asie. Die diere kom in en aan die rand van woude voor en eet gras, plante, ...

Amerikaanse houtkappers

Amerikaanse houtkappers is klein, lawaaierige voels wat nou verwant is aan spegte, saam met wie hulle in die voelorde Piciformes geklassifiseer word. Amerikaanse houtkappers word ook baardvoels genoem, terwyl spegte soms Amerikaanse houtkappers g ...

Amerikaanse koningriethaan

Die Amerikaanse koningriethaan is n voel en swerwer uit die Amerikas en leef in plat riete. Die voel is 27 – 35 cm groot en weeg 120 - 300 gram. In Engels staan die voel bekend as American Gallinule.

Amerikaanse Rewolusie

Hierdie artikel behandel die politieke en maatskaplike ontwikkeling. Vir militêre gebeure, sien Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog Die Amerikaanse Rewolusie was n tydperk tussen 1765 en 1783 toe die Dertien Kolonies – Britse besittings in Noord-Ame ...

Amerikaanse swartbeer

Die Amerikaanse swartbeer is ’n beer van gemiddelde grootte wat in Noord-Amerika voorkom. Dit is die kleinste en algemeenste van die drie Noord-Amerikaanse beerspesies. Swartbere is omnivore wat beide vleis en plante vreet. Hulle leef hoofsaaklik ...

Amerikium

Amerikium of Amerisium, is n sintetiese element in die periodieke tabel met die simbool Am en atoomgetal 95. n Radioaktiewe metaal element, americium is n aktinied wat verkry word deur plutonium met neutrone te bombardeer en is die vierde transur ...

Amersfoort, Mpumalanga

Amersfoort is n klein plattelandse dorp in Mpumalanga, Suid-Afrika wat vernoem is na die stad Amersfoort in Nederland. Die N11 nasionale pad gaan deur Amersfoort en is 42 km noord van Volksrust.

Amienwas

Amienwas, wat ook na verwys kan word as suurgasverwydering en suurgasversoeting, verwys na n groep prosesse wat waterige oplossings van verskeie amiene gebruik om waterstofsulfied en koolstofdioksied vanuit gasse te verwyder. Dit is n algemene ee ...

Amiese Doopsgesindes

Die Amiese Doopsgesindes is n Christelike protestantse geloofsgemeenskap in Noord-Amerika. Die groep het in 2018 sowat 330 000 lede gehad en woon in Pennsilvanie, Ohio, Indiana en sowat 30 ander deelstate in die VSA asook 4 provinsies in Kanada. ...

Amoen

Amoen was in die Egiptiese mitologie die plaaslike god van Thebe. Daar is sedert die tyd van die Ou Ryk oor hom en sy vrou, Amaoenet, geskryf. Tydens die 11de Dinastie het hy die beskermgod van Thebe geword deur Monthoe te vervang. Ná die rebelli ...

Amphiliidae

Amphiliidae is n visfamilie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit nege genera met sestig spesies wat in Afrika voorkom waarvan twee genera met vyf spesies in Suider-Afrika voorkom.

Amphilius

Amphilius is n genus van visse wat aan die familie Amphiliidae behoort. Die visse is klein met sagte lywe wat leef in helder vloeiende strome; meestal tussen die rotse. Die dosale vin is kort en die pektorale en anale vinne lyk soos vlerke. Die k ...

Amritsar

Amritsar is n stad in die noordweste van Indie. Die stad is in die gelyknamige distrik Amritsar in die deelstaat Panjab gelee. Dit is in die 16de eeu deur Goeroe Ram Das gestig. Volgens die volkstelling van 2001 het die stad 975 695 inwoners. Amr ...

Amsterdam-battery

Die Amsterdam-battery was die belangrikste van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie se militêre installasies om Tafelbaai as hawe te beskerm. Dit het die begin van kusverdediging in Suid-Afrika ingelui.

Roald Amundsen

Roald Engelbregt Gravning Amundsen was n Noorse ontdekkingsreisiger van die poolgebiede. Hy was die leier van die eerste Antarktiese ekspedisie tussen 1910 en 1912 wat die Suidpool bereik het en was die eerste persoon wat sy voete op die Noord- e ...

Anabantidae

Anabantidae is n visfamilie van die orde Perciformes. Die familie staan ook as die labirinte bekend omrede hulle ekstra asemhalingsorgane het, wat die visse in staat stel om in moerasse en strome te leef wat lae suurstofvlakke het. Die sylyn best ...

Anaboom

Die Anaboom - voorheen Acacia albida - is n boom wat aangetref word in die alluviale vloedvlaktes of langs die riviere en panne in Limpopo en Mpumalanga, asook Eswatini en KwaZulu-Natal. Alhoewel Akasias met aarvormige blomme ook byna altyd haakd ...

Ananke-groep

Die Ananke-groep is ’n groep onreelmatige mane van Jupiter waarvan die wentelbane ooreenstem met dié van die grootste maan in die groep, Ananke, en wat waarskynlik dieselfde oorsprong het. Die mane se afstand van Jupiter is in die omgewing van 19 ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →