ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 344

Apiesdoring

Die apiesdoring is n boom in die peulplantfamilie. Apiesdorings kom van Zambie in die Noorde tot die Noordwesprovinsie in die Suide voor. Ander name vir die boom is monkey-thorn, mologa en tshikwalo. Die boom se nasionale nommer is 166.

Aplocheilichthys

Aplocheilichthys is n genus wat hoort tot die familie Poeciliidae. Daar kom 44 spesies voor in die genus en ses van die spesies leef in Suider-Afrika. Die visse se ogies is deurskynend blou of wit - van daar die naam lampogies.

Aplocheilidae

Aplocheilidae is n varswatervisfamilie van die orde Cyprinodontiformes. Die familie staan ook bekend as die kuilvisse. Die familie bevat ses genera; twee kom voor in Suider-Afrika en die ander in Madagaskar en Asie.

Apocynaceae

Apocynaceae is die oleander-familie wat hoort tot die orde Gentianales. Hierdie familie sluit mooi plante en struike in, byvoorbeeld die Frangipani, Oleander, Hoya en Impalalelie. Al die plante van die familie bevat n waterige of wit melksap wat ...

Apogonidae

Die Kardinaalvisse is n familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is 22 genera met minstens 250 spesies in hierdie familie. Drie-en-vyftig van die spesies kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor.

Apokriewe boeke

Die Apokriewe boeke is die Joodse geskrifte wat nie in die Hebreeuse Bybel of in die meeste moderne Bybels ingesluit is nie. Met die term "Apokriewe boeke" word dié geskrifte aangedui wat oenskynlik Bybels is omdat hulle aan die naam van n geïnsp ...

Apollo (distribusiestasie)

Apollo is n distribusie-substasie vir elektrisiteit in die suidooste van Pretoria. Dit was ontwerp en gebou om die meeste van die krag, opgewek by Eskom se Arnot- en Hendrina-steenkoolkragstasies, te ontvang teen 400 kV en te versprei na die muni ...

Apollo-program

Die Apollo-program was n reeks missies wat tussen 1961 en 1975 deur die Amerikaanse Ruimte-administrasie met die gebruik van die Apollo-ruimtetuig en die Saturn-V-vuurpyl onderneem is. Die bevelmodule en tweede fase van die Saturn-V is deur North ...

Apostel

n Apostel is as begrip in die Christelike tradisie die persoon wat n direkte opdrag het van Jesus Christus as "boodskapper". Die apostels word oor berig in die Bybel, veral in die Evangelies en Handelinge. Die apostels was die twaalf volgelinge w ...

Appalache

Die Appalache-bergreeks of Appalachiese Gebergte is n lang bergreeks in Noord-Amerika. Die bergreeks is deels in Kanada, maar grotendeels in die noordooste van die Verenigde State van Amerika gelee. Dit strek oor n lengte van 1 500 myl vanaf die ...

Appel

Hierdie artikel handel oor die vrug. Vir die Afrikaanse sanger, sien Appel sanger. n Appel is die eetbare, vlesige vrug van die appelboom, die spesies Malus domestica in die roosfamilie Rosaceae. Die oorsprong van appels is uit die wilde spesie M ...

Appelboerdery in Suid-Afrika

Die eerste appelbome is deur Jan van Riebeeck na Suid-Afrika gebring en in die Kompanjiestuin geplant. Sedert daardie dae het dit na alle dele van die land versprei, maar dit word vandag slegs kommersieel verbou in die dele waar die klimaat die g ...

Appiese Weg

Die Appiese Weg was die eerste belangrike Romeinse pad. Die pad is in 312 v.C. van suid van Rome af tot by Brindisi aan die Adriatiese kus gebou. Dit is na die Romeinse amptenaar Appius Claudius Caecus genoem, wat dit vir militêre doeleindes gedu ...

Apple Inc.

Apple Inc. is ’n Amerikaanse multinasionale korporasie wat rekenaars, verbruikerselektronika, bedryfsstelsels en programmatuur ontwerp, vervaardig en – naas tradisionele kleinhandelkanale – ook in sy eie aanlyn- en straatwinkels bemark. Apple se ...

Aptekarski-eiland

Aptekarski-eiland is ’n klein eiland van sowat 2 km 2 in Sint Petersburg, Rusland, wat in die noordelike deel van die Newarivierdelta lê. Dit word van Petrogradski-eiland geskei deur die Karpofka-rivier, van Kamenni- en Krestofski-eiland deur die ...

Aptium

Die Aptium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 125 tot 113 ...

Aquitanium

Die Aquitanium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat ...

Arabies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Arabiere. Arabies is die taal van die Arabiere, wat ook die hooftaal in Noord-Afrika, die Midde-Ooste en die Horing van Afrika is. Dit is n Semitiese taal wat deur 242 miljoen mense ...

Arabiese Afrikaans

Arabiese Afrikaans verwys na die genre van ou Kaaps-Maleisiese geskrifte in Afrikaans, maar geskryf in die Arabiese alfabet. Elders in die wêreld staan die genre bekend as "ajami", wat dui daarop dat die Arabiese skrif vir n Arabies-volksvreemde ...

Arabiese Lente

Die Arabiese Lente is n golf van proteste, opstande en revolusies wat die Arabiese wêreld van 18 Desember 2010 af geteister het. Dit bestaan uit revolusies in Tunisie, Egipte, Libie en Jemen, n burgeroorlog in Sirie, groot betogings en proteste i ...

Arabiese See

Die Arabiese See is die see tussen Indie en Arabie. Dit is deel van die Indiese Oseaan en word deur Somalie, Jemen, Oman, Iran, Pakistan, Indie en die Maledive omring. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 3 862 000 km² en die maksimum diepte is on ...

Arabiese Skiereiland

Die Arabiese Skiereiland of Arabie is n skiereiland in Suidwes-Asie, waar Afrika en Asie ontmoet. Dit lê oos van Ethiopie en noordelike Somalie; suid van Israel, die betwiste Palestynse gebiede en Jordanie; en suidwes van Iran. Die uiterste kusge ...

Arabiese syfers

Arabiese syfers, streng gesproke Indo-Arabiese of Hindo-Arabiese syfers, is die syfers wat deesdae in die meeste kulture gebruik word om getalle aan te dui. Dit bestaan uit tien tekens of simbole: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 en 0, of n kombinasie d ...

Araceae

Die aronskelkfamilie of Araceae, in Afrikaans bekend as varkore, is ’n familie eensaadlobbige plante. Hulle is vanwee hul bloeiwyse opvallend en daarom gewilde huisplante. Die blomme self is onopvallend en kom aan ’n vlesige aar voor, maar die sk ...

Arado Ar 234

Die Arado Ar 234 Blitz was die eerste operasionele turbostraal-bomwerper en verkenningsvliegtuig in die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is ontwikkel uit n spesifikasie wat die Duite Lugvaartministerie in 1940 beskikbaar gestel het vir n vi ...

Arak

Arak is in Jordanie, Sirie, Libanon, Irak, Israel en Turkye dus in die Midde-Ooste n anyslikeur vervaardig uit druiwe en gegeur met anys. Arak ook bekend as koumiss is vir die Mongole en Tartare van Mongolie n alkoholiese drank vervaardig uit geg ...

Araliaceae

Araliaceae is die klimop- en kiepersolfamilie wat hoort tot die orde Apiales. Die familie kom wêreldwyd voor in hoofsaaklik tropiese areas. Die bekendste lid is die Klimop. In Suid-Afrika neig die bome van die familie om n groot bos blare aan die ...

Aralmeer

Die Aralmeer was ’n meer tussen Kazachstan in die noorde en Oezbekistan in die suide. ’n Rowwe vertaling van die naam is "See van Eilande" – dit verwys na meer as 1 534 eilande wat vroeer daar voorgekom het; in Oud-Turks beteken aral "eiland" of ...

Aramees

Aramees is n Semitiese taalgroep in die Afro-Asiatiese taalfamilie. Saam met die Kanaänitiese tale maak Aramees deel uit van die Noordwes-Semitiese tale en is dit verwant aan Arabies, een van die Sentraal-Semitiese tale. Die Nabatees-Aramese skri ...

Aranees

Aranees is n Pirenese varieteit van die Gascons dialek van die Oksitaanse taal wat in die Aranvallei, Val dAran, in noordwes Katalonie in Spanje gepraat word waar dit een van die drie amptelike tale benewens Katalaans en Spaanse is. In Katalonie ...

Arbeid

In fisika is arbeid soos die naam aandui die kwantifisering van die werk wat gedoen word, of die inspanning wat deur n kragbron gelewer word om n voorwerp te verplaas. As die kragbron n konstante krag F lewer om n voorwerp oor n afstand s te verp ...

Arbeidsgenot

Arbeidsgenot was die huis van die Afrikaanse skrywer C.J. Langenhoven op Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hy en sy familie het van 1903 tot 1950 in die huis gewoon. Vandag is dit n huismuseum wat in Jan van Riebeeck-straat nommer 217 gele ...

Archelaos I van Masedonië

Archelaos I, uit die Argeïese Dinastie, was van 413 tot 399 v.C. koning van Masedonie. Hy was die seun van Perdikkas II by ’n slavin. Hy het ná sy pa se dood sy oom, neef en halfbroer, wat toe die regmatige opvolger was, vermoor om koning te word ...

Archimedes se wet

Die wet van Archimedes is n wetenskaplike beginsel wat verband hou met die dryfvermoe en verplasing van voorwerpe. Dit verduidelik die opwaartse krag wat n voorwerp ondervind as dit in n vloeistof of gas geplaas word. Hierdie krag is gelykstaande ...

Arctic Monkeys

Arctic Monkeys is n Engelse musiekgroep vanuit High Green, n voorstad van Sheffield. Die groep is in 2002 gevorm en bestaan teenwoordig uit Alex Turner, Jamie Cook, Nick OMalley, en Matt Helders. Arctic Monkeys het met hul eerste enkelsnit, "I Be ...

Ardenne

Die Ardenne ") is gebied in Suidoos-Belgie, Noord-Luxemburg en Noord-Frankryk. Dit is n landskap en bergreeks wat deel uitmaak van die Rynlandse Leisteenplato en hoofsaaklik in die suidooste van Belgie gelee is, alhoewel uitlopers van die gebergt ...

Arderne-tuin

Die Arderne-tuin is n stadspark in Claremont, Kaapstad. Dit bevat die uniekste arboretum in die suidelike halfrond en is in 1979 tot gedenkwaardigheid verklaar.

Arend

Arende of adelaars is groot roofvoels wat lede is van die voelfamilie Accipitridae en aan vele genera behoort wat nie noodwendig nabyverwant aan mekaar is nie. Meeste van die meer as 60 spesies kom in Europa en Afrika voor. Buite hierdie areas ko ...

Areopagosrede

Die Areopagosrede verwys na n preek wat deur die apostel Paulus in Athene gelewer is, by die Areopagos, en wat in Handelinge 17:16-34 beskrywe word. Die Areopagospreek is een van die mees dramatiese en mees volledige van die toesprake in die send ...

Argeïkum

Die Argeïkum of Argeïese Eon is die tweede geologiese eon in die Aarde se bestaan. Dit het sowat 4 miljard jaar gelede begin met die einde van die Hadeïkum en geduur tot die begin van die Proterosoïkum sowat 2.5 miljard jaar gelede. Die naam kom ...

Argonoute

Die Argonoute is n groep sterk, dapper mans in antieke Griekse stories wat saam met Jason in die skip Argo geseil het om na die Goue Vlies te gaan soek. In die Griekse mitologie was Jason die seun van Eson en die leier van die Argonoute. Jason he ...

Argus Panoptes

Argus Panoptes of Argus is n mensagtige monster in antieke Griekse stories met honderd oe. Hierdie oe is oor sy hele lyf versprei. As hy slaap sal slegs twee van hierdie oe op n slag rus. Die Griekse woord pan beteken alles en optes beteken sien. ...

Arhat

’n Arhat is in Theravada-Boeddhisme ’n "perfekte mens" wat nirwana bereik het. In ander Boeddhistiese tradisies word die term ook gebruik vir iemand wat op die pad van Verligting gevorder het, maar nog nie volle Boeddhaskap bereik het nie. Die be ...

Arichis II

Arichis II 736 - 26 Augustus 787, Salerno was 758 – 787 hertog van Benevento. Die laaste koning van die Langobarde wat in Pavia aan die mag kom 757 is Desiderius. Hy probeer om die hertogdomme in die suide, Spoleto en Benevento weer onder die Lom ...

Ariidae

Die Seebabers is n vis-familie van die orde Siluriformes. Dit bevat 14 genera met minstens 124 spesies. Vier van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref.

Aristarchos van Samos

Aristarchos was n Griekse sterrekundige en wiskundige, wat op die eiland Samos in Griekeland gebore is. Hy het die eerste bekende heliosentriese model van die sonnestelsel voorgestel, met die son instede van die aarde by die middelpunt van die be ...

Aristofanes

Aristofanes of Aristofanus was n Antieke Griekse dramaturg wat komiese toneelstukke geskryf het en as die voorste skrywer van Griekse komedies beskou word. Hy het 40 toneelstukke geskryf, waarvan slegs 11 in hul geheel oorleef het. Ten minste twe ...

Arkadië

Arkadie is n utopiese land vol blomme, vrugte en woude, helder water, voelsang en n ewigdurende somer. Dit is n plattelandse plek waar mense eenvoudig en ongestoord kan lewe. In die klassieke oudheid was hierdie elemente al deel van n ideale land ...

Arktiese Oseaan

Die Arktiese Oseaan, wat ook as die Noordelike Yssee of Noordpoolsee bekend staan, is hoofsaaklik in die Noordpoolstreek gelee. Dit is die kleinste en vlakste van die wêreld se vyf oseane. Groot dele van die oseaan word vir dele van die jaar of d ...

Arktiese sterretjie

Die Arktiese sterretjie - ook bekend as die Arktiese seeswael - is n algemene deurtogtrekvoel en somerbesoeker aan kus en oseaanwaters. Klein getalle oorwinter. Die voel is 33 – 35 cm lank, 80 - 110 g groot met n vlerkspan van 75 – 85 cm. In Enge ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →