ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 347

Baardwipstert

Die baardwipstert is n standvoel wat voorkom in die Laeveld, suid en sentraal Mosambiek en wes, oos en noord Zimbabwe. In Engels staan die voel bekend as die Bearded scrub robin.

Baarsagtige

Die Baarsagtiges of Perciformes is die grootste orde van gewerweldes en sluit 40% van alle visspesies in. Die orde hoort tot die klas Actinopterygii. Die Baarsagtiges maak met hul 7 000 verskillende spesies die grootste orde van die visryk uit. U ...

Bababoudjie

Bababoudjies is vetplante wat op die kwartsvlakte van die Knersvlakte endemies is. Dit behoort tot die familie Aizoaceae en word op de SANBI-rooilys as veilig beskou. Dit is n dwergplantjie wat nie groter as 3 cm word nie een paar vlesige blare p ...

Babako

Dit het sy oorsprong in die hoe Andes van Ecuador in Suid-Amerika. Waarskynlik is dit n kruising tussen n manlike plant van die Vasconcellea stipulata Carica stipulata, Toronche en n vroulike plant van die bergpapaja Vasconcellea cundinamarcensis ...

Charles Babbage

Charles Babbage, FRS was ’n Engelse wiskundige, filosoof, uitvinder en meganiese ingenieur wat die konsep van ’n programmeerbare rekenaar uitgedink het. Hy word beskou as die" vader van die rekenaar” en die uitvinding van die eerste meganiese rek ...

Babilon

Babilon was n belangrike antieke Midde-Oosterse stad in Mesopotamie. Dit was die hoofstad van Babilonie en was beroemd vanwee die groot rykdom van sy mense. Soms word die woord Babilon gebruik om na n plek van plesier en immorele gedrag te verwys ...

Babilonië

Babilonie was n antieke kultuurstreek in suid-sentrale Mesopotamie, met Babilon as hoofstad. Babilonie het opgebloei toe Hammoerabi n ryk gevestig het uit die landstreke van die voormalige Akkadiese Ryk. Babilonie het die geskrewe Semitiese taal ...

Babilonstoring

Babilonstoring is n alleenstaande keelvormige koppie in die Drakensteinvallei. Aan die voet van die heuwel lê Babylonstoren, een van die oudste plase in die Boland. Teenswoordig huisves die plaas n vakansieoord bestaande uit n hotel, verskeie res ...

BAC TSR-2

Die British Aircraft Corporation TSR-2 was n bomwerper wat ontwerp is vir taktiese bombardering; aanvanklik ontwerp om die Canberra te vervang. Die projek is egter in 1965 gekanselleer, n kontroversiele besluit. Vir sommige was dit die doodsteek ...

Bacchus

In die Romeinse mitologie is Bacchus die god van wyn en vrugbaarheid. Hy word gewoonlik met uitspattige feeste verbind waarby te veel drank, partytjies en seks betrokke is. In die Griekse mitologie heet hy Dionusos. Bacchus was die seun van Jupit ...

Johann Sebastian Bach

Johann Sebastian Bach was n Duitse komponis van die Barokera. Vele lede van die Bach-nasate was ook komponiste, maar Johann Sebastian word as die beroemdste gereken. Hy is veral bekend vir sy gewyde musiek, orrelmusiek en kamerorkesmusiek. Hy het ...

Gaston Bachelard

Gaston Bachelard was n Franse filosoof en skrywer. Hy was hoofsaaklik besig met wetenskapsfilosofie en poesie. Bachelard het eers later in die lewe intensief gefokus op die filosofie. Sy eerste werke fokus hoofsaaklik op wetenskaplike-filosofiese ...

Baddens in Klassieke Tyd

Die ou Romeine het talryke en uiteenlopende voorbeelde van hul argitektuur nagelaat as getuienis van hul mag en grootheid: mure van reusagtige klipblokke, kilometer lange akwadukte, manjifieke tempels en grafmonumente, baddens, arenas, reuse-teat ...

Robert Baden-Powell

Lord Robert Stephenson Smyth Baden-Powell was n Britse luitenant-generaal en stigter van die jeugbeweging die Boy Scouts. Hy is gebore in Oxford en word in 1876 n soldaat, waarna hy militêre diens doen in Indie, Afganistan en Suid-Afrika. In 1896 ...

Bafta

Hierdie artikel handel oor die rolprent- en televisieprys. Vir ’n artikel oor die akademie, sien Britse Akademie vir Rolprent- en Televisiekuns. n Bafta of BAFTA is ’n prys van die Britse Akademie vir Rolprent- en Televisiekuns. Hierdie pryse wor ...

Baggerwerk

Baggerwerk is die uitgrawe van grond onder water en die vervoer van die grond na die stortingsterrein. Die hoofdoel van baggerwerk is die versamel van grond vir bouwerk, die uitvoer en onderhoud van waterboukundeprojekte in hawens en riviere, en ...

Bagrationi-dinastie

Die Bagrationi-dinastie het van die Middeleeue tot die vroee 19de eeu oor Georgie regeer. Dit is een van die oudste Christelike voormalige koningshuise in die wêreld. Die oorsprong van die Bagrationi-dinastie word betwis, asook die tyd waarin hul ...

Baha’i

Bahaïsme is n godsdiens wat in die 19de eeu in die destydse Persie ontstaan het. Gelowiges glo in die eenheid van God, godsdiens en die mensdom. Dit is n relatief nuwe godsdiens wat wêreldwyd tussen twee en vyf miljoen volgelinge het. Hoewel van ...

Bahamas

Die Bahamas, amptelik die Gemenebes die Bahamas, is n eilandnasie in die Noord-Atlantiese Oseaan. Die land sluit bykans 3 000 eilandjies in en bestaan uit lang, lae koraalformasies en lae heuwels. Die Bahamas-eilande is oos van Florida, noordoos ...

Bahrein

Bahrein, amptelik die Koninkryk Bahrein, is n eilandstaat in die Midde-Ooste en Wes-Asie. Die land bestaan uit 33 eilandjies in die Persiese Golf, hier "Arabiese Golf" genoem. Dit lê noordoos van Saoedi-Arabie, wes van Katar en suidwes van Iran. ...

Baikalmeer

Hierdie artikel handel oor die meer in Rusland. Moenie verwar word met die Balchasj-meer in Kasakstan nie. Die Baikalmeer is n meer in die suide van Siberie in die Asiatiese deel van die Russiese Federasie, naby die grens met Mongolie. Dit is die ...

Baileybrug

n Baileybrug is n militêre hulpbrug waarby die monteerbeginsel van die meccanostel gebruik word. Dit bestaan uit eenvoudige reeds klaar gekonstrueerde standaardonderdele van staal, waarvan die grootste deur ses mans gedra kan word. Die brug, wat ...

Thomas Bain

Thomas Charles John Bain was n Suid-Afrikaanse ingenieur en geoloog wat n aansienlike bydrae gelewer het tot die padvervoer in Suid-Afrika deur die verbindingswee in die Kaapland oop te stel. Hy is bekend vir die bou van altesaam 24 belangrike be ...

Bajosium

Die Bajosium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 170.3 tot ...

Bakoorjakkals

Die bakoorjakkals, bekend vanwee sy groot ore, is n klein, skadelose dier wat in Oos- en Suid-Afrika voorkom. Dit is die enigste spesie in die genus Otocyon. As gevolg van die bakoorjakkels se gebit, word dit soms ook as n selfstandige subfamilie ...

George Balanchine

George Balanchine was een van die 20ste eeu se mees befaamde choreograwe. Balanchine, na wie dikwels as die "vader van Amerikaanse ballet" verwys word, word by die neoklassieke skool van balletkuns gereken. Hy het die tradisies van klassieke Russ ...

Baldwin Locomotive Works

Die Baldwin Locomotive Works was n Amerikaanse vervaardiger van spoorweglokomotiewe. Dit was oorspronklik gelee in Philadelphia, en later verskuif na die nabygelee Eddystone, Pennsilvanie. Hoewel die maatskappy baie suksesvol was as die grootste ...

Baleariese Eilande

Die Baleariese Eilande is n eilandgroep van die Koninkryk van Spanje in die Middellandse See. Dit is gelee naby die ooskus van Spanje. Dit vorm n outonome gewes van Spanje. Die vernaamste eilande is Maroka, Ibiza, Minorka, Formentera en Barera. S ...

Balein

n Balein is n dun, plat en soepel strook van n buigsame materiaal wat veral in die modebedryf gebruik word om dele van n kledingstuk mooi regop, netjies en styf te hou.

Balfour, Mpumalanga

Balfour is n klein landbou- en steenkoolmynboudorp in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die eerste erwe is op 16 Februarie 1898 verkoop en die dorp is eers genoem na Frederick McHattie. In 1905 het die Britse Eerste Minister Arthur Balfour die dorp besoek ...

Balinese kat

Die Balinese kat is ’n langharige katras met kleurpunte soos ’n Siamese kat. Dit is hoofsaaklik ’n Siamees, maar met mediumlang hare en ’n pluimstert.

Balistidae

Die Snellervisse is n vis-familie van die visorde Tetraodontiformes. Daar is twaalf genera met sewe en dertig spesies in die familie. Twintig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Balk-dikbek

Die balk-dikbek is n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese gebied, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Barred thicklip wrasse.

Balk-juweelvis

Die Balk-juweelvis is n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier. Die vis kom ook voor in die Kongorivier-stelsel en in Wes-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Banded jewelfish. In die Cap ...

Balk-lipvis

Die balk-lipvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Ring wrasse.

Balk-rubberlip

Die Balk-rubberlip is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; aan die ooskus van Afrika vanaf Somalie suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal asook Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Barred rubberlip.

Balkan

Die Balkan is n groot gebied in die suidooste van Europa. Dit is n skiereiland wat n geopolitiese en kulturele streek in Suidoos-Europa vorm. Die Balkan het n oppervlakte van 550 000 km² en n bevolking van meer as 50 miljoen. Dit is een van drie ...

Balkstertplatkop

Die Balkstertplatkop is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai voorkom. Die vis het ook deur die Suezkanaal gemigreer na die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend ...

Albert Ball

Albert Ball was die eerste Britse bobaasvlieenier uit die Eerste Wêreldoorlog. Hy was besig met ingenieurswese studies toe die oorlog begin het en was verplaas van die Britse Leer na die Royal Flying Corps in 1915. Van sy aankoms in Frankryk in F ...

Ballas

Ballas is die fondament waarop die dwarslêers van ’n spoorlyn gelê word. Dit word onder, tussen en om die dwarslêers gepak. Dit help die vrag op die spoor dra, met die dreinering van water en om te keer dat plante deur die spoor groei. Dit word g ...

Ballet

Ballet is n geformaliseerde vorm van dans wat sy oorsprong in die howe van die Italiaanse Renaissance het, waarvandaan dit in Frankryk en Rusland verder as n dansvorm ontwikkel het. Ballet is n hoogs tegniese en invloedryke vorm van dans en word ...

Balletterme

Ballet maak meer as die meeste ander beroepe van sy eie "taal" gebruik. Daar is byvoorbeeld n groot aantal Franse terme vir passies, posisies en houdings, wat ook n bewys is van die belangrikheid van Frankryk en die Franse in die ontwikkeling van ...

Ballistiek

Die ballistiek is die "leer van liggame in vlug" en deel van die fisika. Dit beskryf die afloop van prosesse wat n liggaam deurloop n terwyl dit binne n gravitasieveld deur n medium soos lug beweeg. Die ballistiek beskryf spesifiek die prosesse w ...

Ballito

Ballito is n kusdorp in die ooste van Suid-Afrika, langs die Dolfynkus in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp lê 40 km noord van Durban. Ballito beteken "klein bal" in Italiaans.

Ballon-penvis

Die Ballon-penvis is n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van al die oseane in die wêreld. In Suider-Afrika kom dit voor van Namibie tot by Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as balloon porcupinefish

Ballyhoo

Ballyhoo is n Suid-Afrikaanse musiekgroep. Die groep is veral bekend vir hulle treffer, Man on the moon, wat 19 weke lank op die treffersparade was en die nommer een posisie bereik het. Die groep is in 1974 in Johannesburg gestig. Die oorspronkli ...

Balmoral-kasteel

Balmoral-kasteel is ’n groot landgoedwoning in Aberdeenshire, Skotland. Die landgoed is in 1852 teen £30 000 deur koningin Victoria se man, prins Albert, gekoop en is steeds ’n gewilde koninklike somerwoning. Die Balmoral-landgoed het deur die ja ...

Baltimore

Baltimore is die grootste stad in die ooste van die Verenigde State van Amerika in die deelstaat van Maryland en is ongeveer 56 km noordoos van Washington D.C. Die stad is gelee by die monding van die Patapscorivier in Chesapeakebaai. Die stad he ...

Bambi

Bambi is n animasiefliek deur Walt Disney wat in 1942 vervaardig is. Die hoofkarakter is n fraai, saggeaarde witsterthertjie met dieselfde naam. Die fliek word veral onthou omdat dit so hartseer is. Dit was Disney se vyfde tekenprent. Die film is ...

Bamboes

Bamboes is die naam van die grootste lid van die grasfamilie. Daar is ongeveer 60 verskillende genera en meer as 200 spesies wat in alle tropiese en subtropiese gebiede van die wêreld groei. Afgesien daarvan dat bamboes vir n hele aantal verskill ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →