ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 348

Ban Chiang

Ban Chiang is n argeologiese terrein gelee in die Nong Han distrik, Udon Thani Provinsie, Thailand. Dit word sedert 1992 in die UNESCO lys van Wêrelderfenisgebiede gelys. Die terrein is in 1957 ontdek en het geweldige belangstelling uitgelok as g ...

Band Aid

Band Aid is n organisasie wat in 1984 deur Bob Geldof en Midge Ure gestig is om geld vir mense wat in Ethiopie van honger omkom in te samel. Hulle het talle bekende musikante byeengebring om die liedjie Do They Know It’s Christmas? op te neem. Hu ...

Band-kathaai

Die Band-kathaai is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Oos-Londen tot by Beira. Daar is donker kolle op die lyf. In Engels staan die haai bekend as die Banded catshark.

Bandiet-blennie

Die bandiet-blennie is n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom vanaf sentrale-Mosambiek tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bandit blenny.

Bandiet-dikkop

Die bandiet-dikkop is n dikkop wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as convict goby.

Bandietdoktervis

Die bandietdoktervis is n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Transkei. Die vis is dofgrys van kleur met ses vertikale swart strepe oor die lyf. Dit kan tot 25 cm lank word. Dit leef in vlak koraal- en rotsriwwe. In Engels st ...

Bandkol-bokvis

Die bandkol-bokvis is n vis wat voorkom Indo-Pasifiese area, die Rooisee, Oman en verder suidwaarts aan die kus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Long-barbel goatfish.

Bandkopgans

Die bandkopgans is n gans wat naby mere in die bergagtige streke van Sentraal-Asie voorkom. Hierdie ganse word noord van die Himalajas, Indie, Pakistan, Kasjmir, Pandjab en Assam aangetref. Mannetjies en vroutjies se veredosse is identies: wit ve ...

Bandvin-balkghieliemientjie

Die Bandvin-balkghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Shirerivier, n sytak van die Zambezirivier en ook in riviere wat in die Malawimeer invloei. In Engels staan die vis bekend as Dwarf sanjika.

Bangladesj

Bangladesj, amptelik die Volksrepubliek Bangladesj, is n digbevolkte land in Suid-Asie in die streek Bengale. Dit het n oppervlakte van 147 570 km² en n bevolking van sowat 163 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is Dhaka, ander groot stede sl ...

Bankeveld

Die Bankeveld is n streek tussen die Drakensberge en die Lebomboberge in die voormalige Transvaal van Suid-Afrika. Dit bestaan uit die Timeball-heuwels, die Daspoortreeks en die Magaliesberge. Laasgenoemde word verleng in die Enzelberg. Tussen di ...

Bannie Britz

Bannie Britz was ’n Suid-Afrikaanse argitek en professor in argitektuur aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy het saam met sy vennoot Michael Scholes in hulle ateljee, ’n omskepte kerk in Melville, Johannesburg, gewerk. Sy ontwerpe sluit in: ...

Barbados

Barbados is ’n eilandstaat ten ooste van die Karibiese See in die Atlantiese Oseaan en noordoos van Venezuela. Dit is die mees oostelike eiland van die Karibiese Bowindse Eilande. Hierdie eilandstaat in Noord-Amerika beslaan ’n oppervlakte van 43 ...

Barbara Cartland

Dame Barbara Cartland was ’n Britse skryfster van n magdom romantiese verhale in n taamlik oudmodiese styl. Sy was een van die mees produktiewe en kommersieel suksesvolle skrywers van die twintigste eeu. Cartland was bekend vir haar liefde vir pi ...

Barberton

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir ander gebruike, sien Barberton dubbelsinnig. Barberton is een van Suid-Afrika se oudste dorpe, gelee in die suidooste van die provinsie Mpumalanga.

Barbier van Sevilla

Die Barbier van Sevilla is ’n opera deur Gioachino Rossini, gegrond op ’n Franse toneelstuk deur Pierre de Beaumarchais. Die Barbier van Sevilla is n komiese opera of opera buffa met twee bedrywe. Dit is Rossini se bekendste opera, wat verskeie w ...

Barbus

Barbus is n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Daar is tans navorsing aan die gang omrede die genus se klassifikasie tekortkominge het.

Barcelona

Barcelona is die hoofstad van Katalonie en die tweede grootste stedelike nedersetting in Spanje na Madrid, gelee aan die Middellandse See. Barcelona is daarnaas die elfde grootste stad in die Europese Unie en die tweede grootste stedelike nederse ...

Barentssee

Die Barentssee is ’n see noord van Noorwee en Rusland, wat met die Arktiese Oseaan in die noorde, die Noorse See in die weste, die Karasee in die ooste en die Witsee in die suide verbind is. Dit is n redelike diep see met n gemiddelde diepte van ...

Barklybrug

Barklybrug is n spoorweghalte en spoorbrug oor die Sondagsrivier sowel as die omliggende boerderygebied in die Oos-Kaap. Spoorlangs is die brug 42 km van Port Elizabeth en by 33° 37′ suid en 25° 42′ oos. Die oorspronklike brug is in Skotland deur ...

Barnard se klipbaber

Barnard se klipbaber is n varswatervis wat voorkom in die sytakke van die Olifantsrivierstelsel by Clanwilliam in die Wes-Kaap. In Engels staan die vis bekend as Barnards rock catfish.

Barnard se rower

Die Barnard se rower is n varswater vis wat voorkom in die onderste gedeelte van die Zambezirivier en die Pungwe-, Buziriviere en boonste gedeelte van die Shirerivier. Dit kom ook in die Malawimeer voor. In Engels staan die vis bekend as Barnards ...

Anne Barnard

Lady Anne Barnard was n Skotse digteres en brieweskryfster. Lady Anne Barnard was een van die ou Kaap se mees omstrede vroue en het baie gedoen om die verskillende bevolkingsgroepe, ná die Britse besetting van die Kaap in 1795, nader aan mekaar t ...

Barney

Barney is n karakter in n Amerikaanse TV-reeks vir jong kinders. Die hoofkarakter, Barney, is ’n sagmoedige, dog ietwat swaksinnige pers dinosourus. In die storie gebruik Barney, wat n vriendelike aardsoptimis is, liedjies en danspassies om sy bo ...

Barotse-ghieliemientjie

Die Barotse-ghieliemientjie is n varswatervis wat in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Barotse barb.

Barrakuda

Die roofvis is groot met n lang silindriese lyf en verlengde kop met baie skerp tande. Die bokant van die lyf is staalgrys van kleur terwyl die kante en pens meer neig na silwer. Vertikale strepe kan gesien word op die lyf van pas gevangde visse ...

Barremium

Die Barremium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 129.4 tot ...

Barrie Biermann

Prof. Barrie Bierman was n Suid-Afrikaanse argitek en kampvegter vir die bewaring vir Suid-Afrika se argitektoniese erfenis. Biermann is in Tweespruit in die Vrystaat gebore en het ook daar skoolgegaan. Hy studeer argitektuur aan die Universiteit ...

Ken Barris

Ken Barris is n Suid-Afrikaanse skrywer van boeke soos Life Underwater, What Kind of Child en The Jailer’s Book, asook die digbundel An Advertisement for Air. Hy is al met die M-Net-boekprys, die Ingrid Jonker- en die Thomas Pringleprys, die Vita ...

Béla Bartók

Béla Bartók was n Hongaarse komponis en pianis. Bartók word algemeen as een van die belangrikste komponiste van die twintigste eeu beskou. Hy is veral bekend vir die volksmusiek wat hy in sy komposisies gebruik het. Twee van sy bekendste werke is ...

Bartonium

Die Bartonium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 41.3 to ...

Bas (klank)

Bas beskryf toon van laagte frekwensie, toonhoogte en omvang van 16 tot 256 Hz en bas instrumente wat toon in die lae-frekwensie - reeks C 2 -C 4 produseer. Hulle behoort aan verskillende families van instrumente en kan n wye verskeidenheid van m ...

Basboom

Die Basboom of Kannabas is n klein boompie wat voorkom van Limpopo, suidwaarts deur Mpumalanga en KwaZulu-Natal tot by Oos-Londen. Die boompie groei veral in woude en bosse. Die buisvormige blomme is pienk tot ligpers en word gedra in digte ronde ...

Basel

Basel is die derde grootse stad in Switserland naas Zürich en Genève, en het n bevolking van sowat 171 000. Die drielandestad lê in die noordweste van die land, aan die grens met Duitsland en Frankryk. Die Rynrivier vloei deur die stad. In die st ...

Bashkirium

Die Bashkirium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Bashkirium was van sowat 323 ...

Basil DOliveira

Basil DOliveira was ’n veelsydige bruin Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy het van 1966 tot 1972 in 44 toetse vir Engeland gespeel, maar weens die apartheidsbeleid nooit vir sy eie land nie. As regshandige kolwer het hy teen ’n gemiddeld van 40.06 ...

Basilikum

Basilicum is n genus van plante in die Lamiaceae, die eerste keer beskryf in 1802. Dit bevat slegs een bekende spesie, Basilicum polystachyon, inheems aan Afrika, Madagaskar, suidelike Asie, Nieu-Guinee, Australie en verskeie eilande van die Stil ...

Basilius die Salige

Basilius die Salige, is een van die heiliges van die Russies-Ortodokse Kerk bekend as dwase vir Christus. Hy was die seun van lyfeienes en is in Desember 1468 of 1469 in Jelochowo naby Moskou nou in Moskou gebore. Sy pa se naam was Jakob en sy ma ...

Basketbal

Basketbal is n sport wat in 1891 deur James Naismith in Springfield, Verenigde State uitgevind is. Oorspronklik was basketbal slegs n Amerikaanse manssport, maar tans word basketbal op alle kontinente deur beide mans en dames beoefen. Die sport w ...

Baskiese pelote

Pelote is die naam wat gebruik word vir n aantal sportsoorte wat met n bal gespeel word met n mens se hand, n raket, n hout spaan, of n mandjie, teen n muur of, meer tradisioneel, met twee spanne teenoor mekaar geskei deur n lyn op die grond of d ...

Basotho

Die Suid-Sotho-nasie of Basoetos is n etniese groep wat reeds sedert ongeveer die 15de eeu in Suider-Afrika leef. In die 19de eeu word die leefruimte van die Suid-Sotho deur die Zoeloes sowel as die Afrikanerboere bedreig. Koning Moshoeshoe probe ...

Basra

Basra is n stad in die suidooste van Irak naby die Persiese Golf. Die stad het n bevolking van 3 500 000 in 2009 gehad en is die tweede grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad. Basra is gelee net suidwes van die grens tot Iran en net no ...

Bastergemsbok

Die bastergemsbok is n groot wildsbok wat aangetref word in die grasvelde van Wes-, Sentraal-, Oos- en Suidelike Afrika. Bastergemsbokke is, ondanks hul naam, nie verbasterings van die gemsbok nie, maar n geheel en al ander spesie.

Basterhartbees

Die basterhartbees is n wildsbok wat in die savannes en vloedvlaktes van Suider-Afrika aangetref word. Hy staan ook bekend as die Tsessebe. Volwasse basterhartbeeste het n gemiddelde massa van 160 kg en hoogte van 120 cm. Die bulle het horings wa ...

Bastertambotie

Die Bastertambotie is n boom inheems aan Suid-Afrika. Dit kom in Suid-Afrika slegs voor in die Nwambiya-sandveld suid van Pafuri tot by die Mosambiekgrens van die Krugerwildtuin, maar word ook in Oos-Afrika tot in Kenia aangetref. Dit behoort tot ...

Bastille (kasteel)

Hierdie artikel handel oor die kasteel. Vir ander gebruike, sien Bastille dubbelsinnigheidsbladsy. Die Bastille is voormalige vesting en tronk in Parys, Frankryk. Tydens die heerskappy van koning Lodewyk XVI van Frankryk dien dit as staatsgevange ...

Baton Rouge

Baton Rouge is die hoofstad en tweede grootste nedersetting van die Amerikaanse deelstaat Louisiana. Die naam Baton Rouge kom van die Franse Bâton-Rouge, wat rooi stok beteken - n vertaling van die Indiaanse pleknaam Istrouma sowel as n verwysing ...

Batonium

Die Batonium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 168.3 tot ...

Bats

Die Bats is ’n Suid-Afrikaanse popgroep wat in 1964 deur Eddie Eckstein, Paul Ditchiield, Pete Clifford en wyle Barry Jarman begin is. In 1966 haal hulle Radio Londen se treffersparade met Listen to My Heart ". In die 1970’s ontvang hulle ’n Sari ...

Walter Battiss

Walter Battiss was n Suid-Afrikaanse kunstenaar en deskundige op die gebied van Boesmanskilderye. Hy word as een van Suid-Afrika se eerste en belangrikste abstrakte skilders beskou. Van sy werk kan in die Walter Battiss-kunsmuseum in Somerset-Oos ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →