ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 349

Bayreuth

Bayreuth is n stad in noordelike Beiere, Duitsland, aan die Rooi-Main-rivier in n vallei tussen die Frankiese Alb en die Fichtelgebergte. Dit is die hoofstad van Bo-Franken en het in 2008 n bevolking van 73 048 gehad. Die stad is bekend vir sy ge ...

Baäl

Baäl, Bēl ; Fenisies en Amorities: Balu, Bal ; van die 19de-dinastiese Egipties Br) was in antieke tye die naam van verskeie gode in Sirie en die Levant. Dit het beteken "heer", "meester", "eienaar", "man", "koning" of "god". Baäl was ’n titel wa ...

Prinses Beatrice van die Verenigde Koninkryk

Prinses Beatrice was die vyfde dogter en jongste kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Die huidige koning van Spanje, Juan Carlos, is haar agterkleinseun. Tydens Beatrice se kinderdae het koni ...

Denis Beckett

Denis Beckett is n Suid-Afrikaanse skrywer, joernalis en TV-persoonlikheid. Onder sy boeke tel Radical Middle: Confessions of an Accidental Revolutionary, Trekking, Still Trekking, Jetlag: SA Airways in the Andrews Era en The Road Stops at Nowher ...

Bedford, Oos-Kaap

Bedford is n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is tussen Cradock en Grahamstad gelee in die sogenaamde Smaldeel wat strek van Somerset-Oos tot by Fort Beaufort, en lê sowat 160 km van die Oos-Kaapse kus af.

Bedoeïene

Die Bedoeïene is ’n Arabiese halfnomadiese groep wat afstam van nomades wat histories die Arabiese en die Siriese Woestyn bewoon het. Hul naam beteken "woestynswerwers" in Arabies. Hul woongebied strek van die uitgestrekte woestyne van Noord-Afri ...

Bedryfsveiligheid

Bedryfsveiligheid is n multidissiplinêre studieveld wat handel oor die veiligheid, gesondheid en welsyn van mense by die werk. Dit omvat maatreels om die mens by die beoefening van sy beroep teen ongelukke en die benadeling van sy gesondheid te b ...

Bee Gees

Die Bee Gees is Australiese popgroep wat groot sukses in die 1960s en 1970’s behaal het. Die groep het bestaan uit die drie Gibbs-broers, Barry, Maurice en Robin Gibb. Die Bee Gees se totale verkope was meer as 200 miljoen albums wat hulle in uit ...

Beekforel

Die Beekforel is n varswater vis wat inheems is aan noord-oos Noord-Amerika. Die visse is ingevoer en vrygelaat in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga. In Engels staan die vis bekend as Brook charr.

Beeldhouer (sterrebeeld)

Die Beeldhouer is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas Louis de Lacaille geskep. Hy het dit aanvanklik die Beeldhouer se Ateljee genoem, maar dit is later verkort.

Beenbreuke en ontwrigtings

Die bene van die menslike skelet dien as ’n raamwerk, en op sommige plekke as ’n beskermende skild, vir die sagter en fyner weefsels van die liggaam. Om hierdie werk behoorlik te verrig, moet sommige van hulle natuurlik baie sterk wees. Hoe is di ...

Beenvis

Die Beenvis is n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom noordwaarts vanaf die Transkei. In Engels staan die vis bekend as die Bonefish.

Beenvisse

Die Beenvisse is n superklas van visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort. Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit been bestaan. Beenvisse beskik oor swemblase en operkulums met een kieu-opening aan el ...

Beer

Bere vorm n familie binne-in die orde van die roofdiere. Hulle behoort saam die hondagtiges, seeroofdiere, wasbeeragtiges en marteragtiges tot die onderorde, Caniformia. Die eerste bere was nie groot nie, maar het mettertyd ontwikkel tot groot ro ...

Beervleidam

Die Beervleidam is in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gelee waar die Kariega- en Soutriviere saamvloei, net langs die N9 tussen Willowmore en Aberdeen in die Oos-Kaap. Die rivier staan hiervandaan bekend as die Grootrivier. Konstruksie is in 19 ...

Bees

n Bees is n groot gedomestikeerde, gras-etende hoefdier. In algemene taalgebruik sluit beeste ook koeie, bulle, osse, verse en kalwers in. Beeste word gewoonlik as vee aangehou vir hulle vleis bees- en kalfsvleis, as suiweldiere vir melk en ander ...

Beesagtiges

Die beesagtiges of runderagtiges omvat n diverse groep van 10 genera van medium tot groot hoefdiere, insluitend beeste, bisons, die buffel, waterbuffels, jak en die vierhoring- en spiraalhoring-antilope. Die ewolusionêre verwantskappe van die led ...

Beeskrag

Die beeskrag is n struik wat tot die genus Euphorbia behoort. Die struik kom in die Noord-Kaap en Wes-Kaap voor. Dit kom ook in Namibie voor naby Rosh Pinah. Dit is n bosagtige struik wat tot 45 cm hoog word. Die takke is driehoekig en word 6 tot ...

Begonia

Begonia is ’n genus meerjarige blomplante in die familie Begoniaceae. Die genus bevat, volgens n onlangse telling, 1 795 verskillende spesies. Begonias is inheems aan klam tropiese en subtropiese klimate. Sommige spesies word in koeler klimate al ...

Behoudswet

Een van die mees fundamentele eienskappe van materie is die behoud van n sekere aantal eienskappe. Aan die einde van die 18e eeu het die skeikundige Antoine Lavoisier ontdek dat massa nie vernietig of geskep kan word nie. In die 19e eeu is die ee ...

Behouering

Behouering is die mees ekonomiese en doeltreffende manier om goedere te vervoer, en dit word vir in- en uitvoer sowel as vir binnelandse vervoer gebruik. Behouering beteken dat firmas nie meer talle klein pakkies per trein of skip hoef te vervoer ...

Beira-ghieliemientjie

Die Beira-ghieliemientjie is n varswater vis wat wydverspreid voorkom suidwaarts vanaf Uganda insluitende die Zambiese gedeelte van die Kongorivier, die Kunenerivier, die Okavangorivier, die Zambezirivier en die ooskus riviere suidwaarts tot by d ...

Beira-kuilvissie

Die Beira-kuilvissie is n varswatervis wat voorkom in vloedvlaktes in die Pungwerivier naby Beira in Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Beira killifish.

Beiteltand-lipvis

Die beiteltand-lipvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese gebied en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Chiseltooth wrasse.

Maurice Béjart

Maurice Béjart is die skuilnaam waaronder die Fransman Maurice Jean Berger as danser en choreograaf gewerk het. Sy styl bestaan uit n kombinasie van klassieke ballettegniek, moderne jazz, akrobatiek en Oosterse motiewe. Hy het n belangrike bydrae ...

Bek-en-klouseer

Bek-en-klouseer, is n hoogs aansteeklike- en soms noodlottige virussiekte wat beeste en varke opdoen. Dit kan ook wildsbokke, bokke, skape en ander gesplete hoefdiere besmet en ook olifante en rotte. Friedrich Loeffler het in 1897 vir die eerste ...

Beker (sterrebeeld)

Die Beker is ’n dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. In die Griekse mitologie word dit verbind met die beker van die god Apollo. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds e ...

Bekrapte leerbaadjie

Die Bekrapte leerbaadjie is n vis wat wêreldwyd in alle tropiese en subtropiese water voorkom. Plaaslik kom dit aan die ooskus van Afrika, suidwaarts tot in die suidelike Oos-Kaap voor. In Engels staan die vis bekend as die Scribbled filefish.

Bel en die draak

Bel en die draak is n Ou Testamentiese apokriewe boek. Dit is die derde en vorm saam met twee ander Apokriewe boeke Susanna en Asarja se gebed en Die Lied van die drie jong manne die drie toevoegings tot die boek van Daniel. Dit vertel die verhaa ...

Beleg van Kimberley

Die Transvalers het Kimberley as n ernstige bedreiging vir hul sekuriteit gesien op hul wesgrens. Hulle het onmiddellik begin om die stad te isoleer deur eerstens al die spoorverbindings noord en suid van die stad te beset en alle Britse voorpost ...

Beleëring

Meermale was die kasteelhere roofridderes wat kort-kort uitgetrek het om kloosters te oorval of kooplui aan te val en te besteel of selfs na die kasteel te ontvoer, waar hulle gehou is totdat ʼn losprys betaal is. Omdat daar soveel was, en hul kas ...

Belfast

Hierdie artikel handel oor Belfast in Noord-Ierland. Vir die dorp in Mpumalanga, sien Belfast, Mpumalanga. Belfast is die hoofstad en grootste stad van Noord-Ierland, een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk, met n oppervlak van 115 vie ...

Belfast, Mpumalanga

Belfast is n dorp in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is ook bekend as een van die koudste nedersettings in Suid-Afrika omrede dit op 2 025 m bo seevlak op die Drakensbergse platorand gelee is. Belfast dien sedert 2010 as administratiewe setel v ...

Beligting (fotografie)

Beligting of beligtingstyd in fotografie is die hoeveelheid lig per eenheidsoppervlakte wat die fotografiese film bereik. Dit word bepaal deur die sluiterspoed, lensopening en lighelderheid. In digitale fotografie word "film" met "sensor" vervang ...

Belize

Belize is n land in Noord-Amerika en is die enigste Sentraal-Amerikaanse land waar Engels in plaas van Spaans as amptelike taal gebruik word. Belize beslaan n oppervlakte van 22 966 km² en het n bevolking van 408 487 in 2019 gehad. Belize is in d ...

Bell P-39 Airacobra

Die Bell P-39 Airacobra was n vegvliegtuig wat deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was n eensitplek, monovlerk vliegtuig en die eerste vegvliegtuig wat met n driewiel raamwerk gebou is. Die motor was agter d ...

Bell se skarnierskilpad

Bell se skarnierskilpad is n spesie van Afrikaskilpad, uit die familie Testudinidae. Dit het n skarnier wat alle skilpaaie in die genus Kinixys kenmerk. Daar is verskeie subspesies en die Bell se skarnierskilpad is onderhewig aan variasie dwarsde ...

Belonidae

Die Naaldvisse en Langlanse is n vis-familie wat hoort tot die orde Beloniformes. Daar is tien genera met drie en dertig spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Beloogbosbontrokkie

Die Beloogbosbontrokkie is n sangvoel wat aan die familie Platysteiridae behoort. Die voel is n gelokaliseerde algemene standvoel wat leef in kus- laagland en rivierwoude met n voorkeur vir plekke met rankplante onder blaredak en digte ruigtes. I ...

Ben Nevis

Ben Nevis is n berg in Skotland wat 1 344 meter hoog is. Dit is ook die hoogste berg op die Britse Eilande. Die piek is aan die westelike kant van die Grampian Mountains-bergreeks in die Lochaber-streek van die Skotse Hoogland naby Fort William g ...

Ben-Hur

Ben-Hur is ’n historiese roman deur die Amerikaanse skrywer Lewis Wallace wat op 12 November 1880 deur Harper & Brothers gepubliseer is. Dit is die eerste werk van fiksie wat die seen van n pous ontvang het. Die roman speel in die tyd van Jesus i ...

Benazir Bhutto

Benazir Bhutto was die leier van die Volksparty in Pakistan, wat deur haar pa, Zulfikar Ali Bhutto, gestig is. Sy was twee keer die premier van Pakistan, asook die eerste vrou wat verkies is om n Moslem-staat te lei.

Bencomo

Bencomo was die koning guanche van die Menceyato de Taoro op die eiland Tenerife geregeer het tydens die verowering van die Kanariese Eilande in die 15de eeu. Dit was die mees kragtige mencey van die eiland, beskou as n "Primus inter pares". Hy w ...

Anna Bender

Anna Bender was n Suid-Afrikaanse pianis en outeur. Sy is op Piet Retief gebore. Haar moeder was haar eerste leermeester, maar later het sy oorsee in Londen onderrig ontvang van I.J. Haarhoff, Isador Epstein en Louis Kentner. In 1950 is sy as amp ...

Benede-Oranjeriviervallei

Die Benede-Oranjeriviervallei is in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die streek begin by Prieska en sluit die smal strook grond in weerskante van die Oranjerivier tot by Onseepkans. Die Boegoebergdam is ook in die streek naby Groblershoop. Die Oranje ...

Arturo Benedetti Michelangeli

Arturo Benedetti Michelangeli was n Italiaanse pianis van Klassieke musiek. Hy word beskou as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu en is vergelyk met pianiste soos Emil Gilels, Vladimir Horowitz, Sviatoslav Richter, Arthur Rubinstein e ...

Beneharo

Beneharo was die koning guanche van die Menceyato de Anaga op die eiland Tenerife geregeer het tydens die verowering van die Kanariese Eilande in die 15de eeu. Die mencey Beneharo het in 1492 met Lope de Salazar, wat deur die goewerneur van Gran ...

Bengale

Hierdie artikel handel oor die geografiese streek in Suid-Asie. Vir die etniese groep, sien Bengale volk. Bengale of Bongo is n gebied van Suid-Asie wat Bangladesj en die Indiese deelstaat Wes-Bengale insluit. Dit vorm n geografiese en etnolingui ...

Benguela-stroom

Die Benguela-stroom is n koue seestroom in die Atlantiese Oseaan aan die suidwestelike kus van Afrika. Die seestroom het sy oorsprong in die ysige waters rondom Antarktika wat in n noordwaartse rigting langs die Weskus van Suid-Afrika en Namibie ...

Benguelakabeljou

Die Benguelakabeljou is deel van die Sciaenidae -familie en is endemies aan die Weskus van Suider-Afrika vanaf die noorde van Namibie tot by Angola. In Engels staan die vis bekend as die West Coast Kob terwyl die Namibiers na die vis verwys as ka ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →