ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 351

Bethelsdorp

Bethelsdorp is in 1803 gestig as n sendingstasie van die Londense Sendinggenootskap, ná n besoek van goewerneur Jan Willem Janssens deur eerwaardes dr. J.T. van der Kemp en James Read op die plaas Roodepas van Theuns Botha. Die naam is afgelei va ...

Betsy de la Porte

Die Suid-Afrikaanse mezzosopraan Betsy de la Porte is op 16 Junie 1901 in Wolmaransstad gebore en het onder madame Hodgson Palmer gestudeer. Met n beurstoekenning van Unisa het sy in 1925 na Londen vertrek, waar sy drie jaar lank aan die Royal Ac ...

Bettie Cilliers-Barnard

Bettie Cilliers-Barnard was n gevierde Suid-Afrikaanse skilder en grafiese kunstenaar. Sy is tot haar dood as die doyenne van plaaslike kunstenaars beskou. Buiten in haar geboorteland het sy ook in Parys, Switserland, die VSA en die Verenigde Kon ...

Beverly Hills, Kalifornië

Beverly Hills is ’n onafhanklike welvarende voorstad van Los Angeles, Kalifornie, waar baie beroemde rolprentsterre woon. Volgens algemene reg is dit n stad en munisipaliteit in die distrik Los Angeles County van die Amerikaanse deelstaat Kalifor ...

Beweegbare brug

n Beweegbare brug is n brug wat teenoorstaande gewig kan balanseer om gelyk te span sodat verkeer daaroor kan ry. By brûe oor riviere en kanale waarop skepe vaar, moet die vry hoogte so groot wees dat skepe ongehinderd daaronder kan deurvaar. Waa ...

Beweging (plante)

Die meeste plantbewegings is reaksies op prikkels van buite, maar inwendige faktore kan ook ʼn rol in die beweging van plante speel. Laer plante, soos bakteriee en wiere, kan net soos diere selfstandig voortbeweeg. Hoewel hoer plante nie van een p ...

Bewegingsvergelykings

In klassieke meganika, is bewegingsvergelykings vergelykings wat die gedrag van n fisiese sisteem beskryf in terme van sy beweging as n funksie van tyd. Meer spesifiek, die bewegingsvergelykings beskryf die gedrag van n fisiese sisteem as n stel ...

Bewer

Bewers is groot knaagdiere wat baie goed aangepas is om n groot deel van hul leeftyd in die water deur te bring. Die dik, langharige pels is met olie bedek om dit waterdig te maak. Die plat, bree stert dien as stuur wanneer die bewer swem en as a ...

Bewick-swaan

Die Bewick-swaan is n kleiner swaan wat in die Noordelike halfrond voorkom. Sommige wetenskaplikes beskou hierdie swaan dieselfde as die fluitswaan, maar ander hou vol dat die twee tog verskillende spesies is. Bewick-swane verkies kouer temperatu ...

Bewussyn

Bewussyn is die vermoe om te ervaar of waar te neem, of om n ervaring of bewustheid van jouself en die omgewing te hê. Bewussyn is n refleksie van indrukke van die buitewêreld, byvoorbeeld van mense, van voorwerpe en van die innerlike wêreld, byv ...

BFC Dynamo

In 1953 is die klub SpVgg Dynamo Berlyn gestig as opvolger van SG Volkspolizei Berlyn, wat in 1949 gestig is. Die klub se naam is later verander na SV Dynamo Berlyn. In 1954 is die klub herstig as SC Dynamo Berlyn en later dieselfde jaar is die s ...

Bhagavad Gita

Die Bhagavad Gita is een van die belangrikste heilige boeke van die Hindoegeloof. Dit is duisende jare gelede geskryf en bevat leerstellings wat blykbaar van die god Krishna afkomstig is. Baie Hindoes glo dat Krishna n inkarnasie van die opperwes ...

Bhairavi

Bhairavī is n godin uit die Hindoemitologie. In n himne uit die 9de eeu, die Śāradā-tilaka word sy as volg geprys: Haar naam Bhairavī is die vroulike vorm van Bhairava -die kwaai een- en sy word as die eggenote van hierdie kwaai vorm van Śiva bes ...

Bhisho

Bhisho is n dorp in Suid-Afrika en die hoofstad van die Oos-Kaap. Bhisho lê aangrensend aan die dorp King William’s Town, naby die groot hawestad Oos-Londen, en val in die Buffalo City Metro. Die provinsiale wetgewer en byna alle staatsdepartemen ...

Bhoetan

Bhoetan, amptelik die Koninkryk Bhoetan, is n landingeslote land in Suid-Asie. Dit is landgebonde tussen die Volksrepubliek China in die noorde en Indie in die suide, met die Himalaja in die weste en word deur die Indiese deelstaat Sikkim van Nep ...

Bhopal

Bhopal is n stad in die noorde van Indie. Dit is die hoofstad van die Indiese deelstaat Madja Pradesj met n bevolking van 1 818 872 in 2011. Die stad is n belangrike industriestad, vervoer- en kultuursentrum.

Bhumibol Adulyadej

Bhumibol Adulyadej, bekend as koning Bhumibol die Grote, was die negende koning van Thailand. Hy was ook bekend as Rama IX, want hy was die negende monarg van die Chakri-dinastie. Hy het sedert 9 Junie 1946 geheers en was die wêreld se langsdiene ...

Biblioteekkatalogus

n Biblioteekkatalogus is n register van alle bibliografiese items wat in n biblioteek of groep biblioteke voorkom, soos bv in takke van biblioteke op verskeie plekke. n Bibliografiese item kan enige inligtingsbron wees, bv. boeke, rekenaarlêers, ...

Bibron se erdslang

Bibron se erdslang is n onskadelike, primitiewe erdslang wat in Suider-Afrika voorkom. Bibron se erdslang het n donker, geskubde vel wat van nut is by die slang se ondergrondse habitat. Die oorvleulende skubbe is fyn, glad en glansend en dek die ...

Bien Donné

Bien Donné is n navorsingsplaas vir sagtevrugte by Simondium, Groot-Drakenstein by die Paarl. Die herehuis op die plaas is n uitstekende voorbeeld van die Kaaps-Hollandse boustyl.

Bietou

Die bietou – ook bekend as die boetabessie – is n meerjarige struik wat blom in die lente. Dit is n groot, geharde struik met n grysgroen loof en geel madeliefieblomme en kan ook as n klein boompie voorkom. Die struik kan gebruik as n heining of ...

Big Ben

Big Ben is die bynaam vir die grootste van die vyf klokke in die toring van die parlementsgebou in Londen. Dié bynaam word ook soms gebruik om na die hele horlosie of klokwerk en die kloktoring te verwys. Dit lui uurliks om die tyd aan te dui en ...

Bignoniaceae

Bignoniaceae is die jakaranda -familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die familie kom veral voor in tropiese Amerika. Daar behoort meer as 700 spesies tot die familie waarvan 11 plaaslik voorkom en 8 bome is. Die familie dra gewoonlik besonder ...

Bikini-ringeiland

Die Bikini-ringeiland is n onbewoonde atol of ringeiland in die Stille Oseaan, waar die VSA vroeerjare kernwapens getoets het. Die atol van 2.32 vierkante kilometer is deel van die Marshalleilande in Mikronesie. Dit bestaan uit 36 eilandjies rond ...

Willem Bilderdijk

Bilderdijk is in 1756 gebore as die seun van die arts dr. Izaäk Bilderdijk en sy vrou Sibilla Duyzenddaalders. Die dag na sy geboorte is die ruite van sy vader se huis aan die Westermarkt met klippe begooi. Bilderdijk sou dit beskou as die eerste ...

Biljart

Biljart is n binnenshuise spel wat twee spelers om n biljarttafel met drie balle en met n biljartstok elk speel. Dit is reeds teen die middel van die 16e eeu in Brittanje en Frankryk gespeel, en hoewel die Franse tans nie onder die groot meesters ...

Bill Curry

Bill Curry is ’n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur, en hy was waarskynlik die land se eerste bruin teater-ster in die middel van die apartheidsjare. Hy het in talle teaterproduksies en flieks soos Sing vir die harlekyn en Diamant en die dief ge ...

Bindweefsel

Bindweefsel maak onderdeel uit van alle organe van die liggaam van mens en dier. Bindweefsel het n steunende, dan wel versorgende funksie. Bindweefsel beskerm die organe en bepaal hul vorm. Die onderlinge beweeglikheid van die organe word deur bi ...

Bing Crosby

Bing Crosby was n Amerikaanse sanger en rolprentakteur, bekend as neuriesanger en vir die talle komiese flieks waarin hy saam met Bob Hope verskyn het. Hy word beskou as een van die gewildste en invloedrykste figure in die 20ste eeu regoor die wê ...

Binne-Hebride

Die Binne-Hebride is n argipel of groep eilande langs die weskus van Skotland, suidoos van die Buite-Hebride. Dit vorm deel van die Hebride, en soos deur die naam aangedui is die Binne-Hebride nader aan die Skotse kus gelee as die Buite-Hebride. ...

Binne-Mongolië

Binne-Mongolie is ’n streek van Noord-China, bekend vir sy grasvlaktes en woestyn. Dit n outonome gewes van die Volksrepubliek China met n bevolking van 24 706 321. Die administratiewe gebied van Binne-Mongolie strek oor n oppervlakte van 1 183 0 ...

Biologie

Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing.

Biologiese aanpassing

Onder biologiese aanpassing verstaan ons die veranderings in eienskappe van organismes waardeur hulIe in staat gestel word om beter in hul omgewing te funk­sioneer. Die funksie van biologiese aanpassing is om die oor­lewingskanse van die plant, d ...

Biologiese verspreiding

Biologiese verspreiding is die studie van die verspreiding van organismes oor die aarde. By plante vind hierdie verspreiding hoofsaaklik plaas deur middel van sade of spore en by diere meestal deur jong diere of deur spesiale fases. Die verspreid ...

Birmingham

Hierdie artikel handel oor die stad in Engeland. Sien gerus Birmingham dubbelsinnig vir ander gebruike van die term. Birmingham is n stad en n metropolitaanse gebied in die westelike Middelland van Engeland. Birmingham is die naasgrootste stad in ...

Bismarck (skip)

Die artikel handel oor die skip, vir inligting oor die gelyknamige stad, sien Bismarck, vir die Duitse politikus, sien Otto von Bismarck. Die Bismarck was n slagskip van die Duitse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip het beroemd geraak ...

Bismut

Bismut is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Bi en atoomgetal van 83. Bismut word as element in die natuur aangetref, asook in lood- of koperertse. Dit is n taamlik seldsame element wat as ongeveer 1–2 mg per ton aangetref ...

Bissau

Bissau is die hoofstad van Guinee-Bissau. Die stad is gelee langs die Gebarivermonding, langs die Atlantiese Oseaan. Die stad het n geskatte bevolking van 407 424 en is die land se grootste stad, belangrikste hawe, en administratiewe en militêre ...

Bitteraalwyn

Die Bitteraalwyn is n struik wat deel is van die aalwynfamilie en word aangetref in Lesotho, die Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap. Die plant blom vanaf Mei tot September. Die struik is n stadige groeier met n enkelstam en dik, doringrige, vlesi ...

Bitterbos

Die bitterbos is n struik wat slegs 60 cm hoog word. Die plant kom in die hele Suid-Afrika met die uitsondering van Limpopo en ook in Lesotho voor. In die Wes-Kaap en die Oos-Kaap kom dit saam met die fynbos voor en wel op rotsagtige hange en kli ...

Blaar

n Blaar is n plantorgaan wat aangepas is om sekere belangrike hooffunksies te verrig, soos fotosintese, transpirasie en respirasie. Blare neem sonlig en koolstofdioksied op en die groen blaarselle gebruik dit saam met water om energieryke koolhid ...

Blaasinstrument

Blaasinstrumente behoort saam met slaginstrumente tot die oudste middele waarmee die mens musiek maak. Hulle is gewoonlik van hout of van metaal gemaak en die speler blaas in die buis deur middel van n mondstuk, wat vas is of afgehaal kan word. n ...

Blaaspootjie

Blaaspootjies is baie klein insekte wat hoofsaaklik van plantsappe lewe. As gevolg van die lang rye fraiings aan weerskante van die diertjies se twee pare vlerke word hulle ook fraiingvlerkiges genoem. Nie alle spesies van die blaaspootjies het e ...

Black Beauty

Black Beauty is die naam van n kinderboek deur Anna Sewell wat in 1877 gepubliseer is. Die hoofkarakter van die boek is n perd met dieselfde naam. Dit is al tot talle rolprente en TV-programme verwerk. In die boek vertel die perd die storie van s ...

Black Sash

Die Black Sash is n organisasie van Suid-Afrikaanse vroue wat in 1955 gestig is om teen apartheid te betoog. Dit is deur blanke vroue begin wat swart bande gedra het. Tans tree die organisasie op as n waghond oor menseregte en is lidmaatskap natu ...

Matthew Blackman

Matthew Blackman is n Suid-Afrikaanse skrywer wat die skrywersnaam M. Blackman gebruik. Hy was die redakteur van ArtThrob en het twee romans geskryf, waaronder In the Same Space.

Bladwisselend

In plantkunde beteken bladwisselend ’n plant wat sy blare in die winter of droe seisoen verloor, in teenstelling met immergroen plante, wat hul blare dwarsdeur die jaar behou. Daar is talle soorte bladwisselende plante – bome, struike en ander. D ...

William Blake

William Blake, was n Engelse digter, skilder en drukkunstenaar. Blake was hoofsaaklik onbekend gedurende sy leeftyd, maar word tans as n seminale figuur in die geskiedenis van die digkuns en visuele kunste van die Romantiese era beskou. Hy het n ...

Blarney Stone

Die Blarney Stone is ’n klip in die muur van die Blarney-kasteel in Blarney, ongeveer 8 kilometer van Cork in Ierland. Mense glo as jy dié klip soen, dit jou geluk sal bring en die vermoe gee om mense na jou pype te laat dans. Die klip van bloust ...

Bleek soldaat

Die bleek soldaat is n vis wat in die westelike Stille Oseaan en wydverspreid in die Indiese Oseaan voorkom, ook aan die ooskus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Pale soldier.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →