ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 358

Bruin huisslang

Die bruin huisslang is n onskadelike wurgslang wat in Suider-Afrika aangetref word. Soos sy naam aandui, het hierdie slank, gespierde slang n bruin kleur, wat kan wissel tussen roesrooi tot lig- en donkerbruin, afhangende van die gebied waarin di ...

Bruin waterslang

Die Bruin waterslang is n sku, onskadelike konstriktor wat in Suider-Afrika aangetref word. Die slang is n uitstekende swemmer en is gewoonlik snags aktief. n Bruin waterslang se totale lengte wissel van 50 tot 90 cm. Soos die naam aandui is die ...

Bruinarend

Die bruinarend is n arend en algemene somerstandvoel. In Engels staan die voel as die Wahlbergs Eagle. Dit was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.

Bruinburnie

Die Bruinburnie is n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf KwaZulu-Natal en kom ook in Mauritius voor. Die onvolwasse vissies is al in Algoabaai gevind. Die vis word tot 14 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor in wate ...

Bruinchromis

Die bruinchromis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Brown chromis.

Bruindoktervis

Die Bruindoktervis is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Koffiebaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Brown surgeon.

Bruineend

Die bruineend is redelike groot eend en algemene standvoel. In Engels staan die voel bekend as die Southern Pochard en in Duits as die Rotaugenente.

Bruinerige beeskloutjie

Die bruinerige beeskloutjie N.E.Br) is n dwergplantjie uit die vygiefamilie. Dit is een van die "lewende steentjies" van die geslag Lithops. Die SANBI-rooilys bevat twee ondersoorte: Lithops lesliei N.E.Br. N.E.Br. subsp. lesliei, wat voorkom in ...

Bruinforel

Die Bruinforel is n varswater vis wat inheems is aan Europa en noord-wes Afrika in die bergstrome van die Atlasgebergte in Morokko. In Suider-Afrika kom die vis in Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Lesotho en Zimbabwe voor. In Engels ...

Bruinhottentot

Die bruinhottentot is n endemiese vis wat van Valsbaai tot by die Transkei aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. In Engels staan dit bekend as die Bronze bream.

Bruinkol-kurper

Die Bruinkol-kurper is n varswatervis wat in die Okavango-, Kunene- en Kafueriviere en boonste gedeelte van die Zambezirivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Brownspot largemouth.

Bruinkopvisvanger

Die Bruinkopvisvanger is n algemene standvoel in boomvelde, kuswoude, parke en tuine. In Engels word dit die Brown-hooded kingfisher genoem.

Bruinmalgas

Die bruinmalgas is n voel en n seldsame swerwer aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voel is 64 – 74 cm groot en weeg 900 – 1 300 g met n vlerkspan van 1.3 – 1.5 m. In Engels staan die vo ...

Bruinskreeubaber

Die Bruinskreeubaber is n varswatervis wat in riviere aan die ooskus van Afrika voorkom, vanaf die middelste en onderste gedeeltes van die Zambezirivier, suidwaarts tot by die Pongolarivier. Hulle kom egter nie in die boonste gedeelte van die Sav ...

Bruinslangarend

Die bruinslangarend is n arend en roofvoel. Die voel kom in die noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en die ooste van Botswana voor. In Engels staan die bekend as die Brown Snake-eagle.

Bruinspikkel-klipkabeljou

Die Bruinspikkel-klipkabeljou is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, Indiese-Stille Oseaan area, die Rooisee en langs die ooskus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Brownspotted rockcod.

Bruintjieshoogte

Bruintjieshoogte is n bergreeks in die distrik van die Bloukraanroete Plaaslike Munisipaliteit tussen die dorpe Pearston en Somerset-Oos in die Oos-Kaap. Die R63-roete gaan via die Bruintjieshoogtepas oor dié berge. Die bergreeks lê tussen die So ...

Bruinwier

Bruinwiere is seegrasse en vorm die grootste proporse van seegrasse wat by die kus aangetref word. Hierdie wiere is veral volop aan die Kaapse kus. Bruinwiere is gewoonlik bruin, gelerig en bronsgroen van kleur. Met uitsondering van drie soorte, ...

Brukkaros

Brukkaros is n rustende vulkaan op n 100 km afstand noordnoordwes van Keetmanshoop in Namibie. Na die laaste fase van die opbreek van Gondwanaland in die Krytperiode was daar verskeie plekke in Suider-Afrika waar magma deur die aardkors gebars he ...

Brunelleschi

Filippo Brunelleschi was n Italiaanse ontwerper en n sleutelfiguur in argitektuur. Hy word as die eerste moderne ingenieur, beplanner en bouprojekbestuurder beskou. Hy was een van die vaders van die Renaissance. His oor die algemeen bekend vir di ...

Bryce Courtenay

Bryce Courtenay was n Suid-Afrikaansgebore skrywer. Hy is veral bekend vir sy wêreldwye topverkoper, The Power of One. Courtenay het die grootste deel van sy volwasse lewe in Australie deurgebring en word as een van dié land se topverkoper outeur ...

Brycinus

Brycinus is n genus wat hoort tot die familie Characidae. Die vissies in die genus is klein, amper soos miniatuur Tiervisse. Hulle is vinnig en n plaag vir die hengelaars; hulle steel die aas vanaf die hoeke. Dié genus se spesies word ook gebruik ...

Martin Buber

Martin Buber was n religieuse sionis, maar het hom tog ook verset teen die oprigting van die staat Israel en kritiseer die nasionalistiese politieke sioniste as "sendelinge van die Weste". Hy was, soos ander persone n sogenaamde Tuisland sionis, ...

Buckingham-paleis

Buckingham-paleis is die amptelike woning van die Britse monarg in Londen. Dit is in Westminster gelee en staatsgeleenthede en koninklike onthale word hier gehou. Dit het ook ’n groot toerisme-aantrekking en dele van die gebou is sedert 1995 vir ...

Buffalo Bill

Buffalo Bill was n kleurvolle figuur uit die Amerikaanse Wilde Weste. Hy was ’n verkenner vir die Amerikaanse Weermag en ’n bisonjagter. Nadat hy die weermag verlaat het, het hy die" Wild West Show ” begin waarin hy sy slag met skiet en perdry ge ...

Buffeljagsrivier

Buffeljagsrivier is n nedersetting aan die N2 nasionale pad 12 km ten ooste van Swellendam in die rigting van Heidelberg. Op die dorpie is n kerk, skool, spoorwegstasie, garage, winkel en restaurant, n vrugtepakstoor en n gevangenis. Die belangri ...

Buffelwewer

Die Buffelwewer is n algemene standvoel en plaaslike trekvoel in droe boomveld en savanne. In Engels staan die voel bekend as die Red-billed buffalo weaver.

Buick

Buick is n Amerikaanse motorvoertuig wat deur General Motors vervaardig word. Die naam word uitgespreek as "Bjoewik". Hierdie voertuie is van 1903 deur die Buick-motormaatskappy gebou, wat later tot die stigting van GM sou lei. Dit is n luukse mo ...

Buikvlies

Die buikvlies is die weivlies wat die buikholte in Amniota en sommige ongewerweldes, soos ringwurms, uitvoer. Dit bedek die meeste van die organe in die abdomen en bestaan uit ’n laag mesoteel en ’n dun laag bindweefsel. Dit ondersteun baie van d ...

Builepes in Suid-Afrika

Tot in 1901 was builepes in Suid-Afrika n onbekende siekte. Die Britse militêre owerhede het onbewustelik besmette rotte in voer vir hul perde uit Suid-Amerika en Indie ingevoer. Besmette linne op skepe uit Asie is boonop na Suid-Afrika gebring. ...

Buite-Hebride

Die Buite-Hebride is n eilandreeks langs die weskus van Skotland, noordwes van die Binne-Hebride. Die Buite-Hebride strek 208 km van die eiland Lewis in die noordooste tot by Barra Head in die suide. Dit vorm deel van die Hebrides en word van die ...

Buite-Mongolië

Buite-Mongolie was n politieke onderafdeling van die Qing-ryk. Dit het bestaan uit die volgende vier provinsies, van oos na wes: Chechen Khan Chechen Khan, Setsen Khan Jasaghtu Khan Jasaghtu Khan, Zasagt Khan Sayin Noyan Khan Sayin Noyan Khan, Sa ...

Buiteaardse lewe

Buiteaardse of buiteruimtelike lewe is lewe met ’n oorsprong elders as die Aarde. Daar word ook van buiteaardse wesens gepraat as verwys word na relatief komplekse individue. In ’n bree sin is buiteaardse lewe tot nog toe hipotetiese lewensvorme ...

Buitelandse beleid

n Land se buitelandse beleid, ook genoem buitelandse betrekkinge of buitelandse sake beleid, bestaan uit strategiee vir eie belang wat deur die staat gekies word om sy nasionale belange te beskerm en om doelwitte binne sy internasionale betrekkin ...

Bukkake

Bukkake of boekkake is ’n seksdaad wat dikwels in pornografie uitgebeeld word waar verskeie mans op ’n vrou of ander man ejakuleer. Bukkake-videos het ’n relatief algemene plek in hedendaagse pornografie ingeneem. Dit het in die 1980s in Japan on ...

Bulembu

Bulembu is n nedersetting en grenspos in Eswatini en het voorheen bekend gestaan as Havelock. Die dorpie is feitlik langs die grens met Suid-Afrika; aan die Suid-Afrikaanse kant staan die grenspos bekend as Josefsdal. Die R40-provinsiale roete wa ...

Bulgare

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Bulgaars. Die Bulgare is n Suid-Slawiese volk wat die meerderheidsbevolking van Bulgarye vorm. Tans is 84.8 persent van dié land se bevolking etniese Bulgare. Sowat n kwart tot n de ...

Bulgarye

Bulgarye, amptelik die Republiek Bulgarye, is n land in Suidoos-Europa. Dit word begrens deur die Swartsee in die ooste, Griekeland en Turkye in die suide, Serwie en Noord-Masedonie in die weste, en Roemenie in die noorde. Bulgarye is genoem na n ...

Bulhoek-opstand

Die lekeprediker en onafhanklike evangelis Enoch Mgijima 1868–1928 het met sy Israeliete-groep bestaande uit 1 000 siele hulle onwettig op staatsgrond by Bulhoek, wat hulle as heilige terrein beskou het, gaan gevestig. Mgijima se volgelinge het n ...

Redvers Henry Buller

In 1858 sluit hy by die leer aan en wel by die 60th Rifles regiment. Hy doen diens in die Red River Expedition in Kanada in 1870 en die Ashanti-oorlog van 1873-1874. In 1879 ontvang hy die Victoriakruis vir dapperheid tydens die Anglo-Zoeloe-oorl ...

Bulrog

Die Bulrog is n vis wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is sjokoladebruin met bleekgrys dwarsstrepe bo-op en wit onder. Dit word 1.8m breed en 85 kg swaar. Die vis is n bodembewoner in vlakwater maar spring ook uit die water. In ...

Burchell se rooivlerkie

Burchell se rooivlerkie is n varswatervis wat hoofsaaklik voorkom in die Breederivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit staan ook bekend as die Breederivier-rooivlerkie en in Engels as Burchells redfin.

Burdigalium

Die Burdigalium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 20.43 t ...

Burgerhuis

Die Burgerhuis aan die Braak op Stellenbosch is ’n uitstaande voorbeeld van die Kaaps-Hollandse boustyl. Pierneef het dié huis se gewel beskryf as een van die mooistes in die Kaap. Gevolglik is die huis in 1961 tot nasionale gedenkwaardigheid ver ...

Burseraceae

Burseraceae is die mirre-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Twee genera van die familie lewer produkte wat onder vroee handelaars om die Middellandse See gewild was. Die Boswellia genus lewer wierook en die Commiphora genus lewer die welr ...

Burundi

Burundi, amptelik die Republiek Burundi, is n landingeslote land in Sentraal- en Oos-Afrika net suid van die ewenaar. Dit is naas Rwanda die mees digbevolkte land in Afrika. Nes sy buurstaat is dit n voormalige deelgebied van Duits-Oos-Afrika, wa ...

Buskruit

Buskruit is n soort kruit wat in die 9de eeu uitgevind is en was bykans die enigste aandryfmiddel en plofstof tot en met die 19de eeu. Aangesien die verbrandingsprodukte uit ongeveer 60% soliede partikels bestaan wat geneig is om geweerlope te ve ...

Ferruccio Busoni

Ferruccio Busoni was n Italiaanse komponis, pianis, dirigent, skrywer en pedagoog. Hy staan veral bekend vir sy verwerkings van J.S. Bach se musiek. Sy internasionale loopbaan en reputasie het daartoe gelei dat hy nou saamgewerk het met baie van ...

Butch Cassidy and the Sundance Kid

Butch Cassidy and the Sundance Kid is ’n Amerikaanse rolprent wat in 1969 gemaak is met Robert Redford en Paul Newman in die hoofrolle. Dit handel oor twee struikrowers van Wyoming wat gejag word en na Boliwie vlug om van die gereg te ontsnap, ma ...

Butilin

Butilin was, volgens die aantekeninge van die Biskop Marius van Avenches van 536 tot 554 in die opdrag van die Merowingiese heerskappy Alamannieser dux in die bisdom van Avenches. Hy was die broer van Leuthari I. Sy opvolger as dux was Magnachar. ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →