ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 368

Donatello

Donatello was n beroemde Italiaanse, vroee-Renaissance kunstenaar en beeldhouer uit Florence. In sy eie tyd het veral sy reliefwerk aandag getrek en hy word vandag beskou as een van die belangrikste Italiaanse beeldhouers van die 15de eeu. Sy wer ...

Donderstorm

n Donderstorm of donderweer, is n vorm van onweer of swaarweer, wat met weerlig en donderweer gepaard gaan. Donderstorms vind plaas in die nabyheid van cumulonimbus wolke, wat dan ook donderwolke genoem word. Daar is gewoonlik sterk wind en swaar ...

Donga (Tydskrif)

Donga was n Suid-Afrikaanse veeltalige literêre tydskrif wat in breebladkoerantformaat uitgegee is tussen 1976 en 1978. Die tydskrif is deur n groep jonger Afrikaanse skrywers gestig wat nou geassosieer was met die Taurus uitgewer. Donga is deur ...

Donker nooientjie

Die Donker nooientjie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Dusky damsel.

Donker-engeltjie

Die Donker engeltjie is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Dusky cherub.

Donkerbalk-chromis

Die Donkerbalk-chromis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Protea-bank in die suide van KwaZulu-Natal.

Donkerhaai

Die donkerhaai is n haai wat in al die oseane van die wêreld voorkom. In Suider-Afrika kom dit voor van die Wes-Kaap tot by Mosambiek en ook Madagaskar. In Engels is die haai bekend as die dusky shark. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as n k ...

Donkerkonynvis

Die donkerkonynvis is n vis wat wydverspreid in die westelike Indiese Oseaan voorkom: die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die dusky rabbitfish.

Donkerslaper

Die Donkerslaper is n vis wat aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei voorkom. Die vis kom ook voor in die Indiese-Pasifiese area. In Engels staan die vis bekend as die Dusky sleeper.

Donkerspikkelrug

Die Donkerspikkelrug is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Dark dottyback.

Doodsmars van Brünn

Die doodsmars van Brünn was deel van die kollektiewe uitsetting van die Duitstalige bevolking van Morawie ná die Tweede Wêreldoorlog. Dit het in Brünn/Brno begin op 31 Mei 1945, die corpus Christi-dag, en het oor die munisipaliteit van Pohrlitz/P ...

Dorade

Die dorade of dolfynvis is n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis staan ook bekend as die dolfynvis en is n gewilde eetvis. In Engels staan die vis bekend as die dorado of mahi-mahi. Die vis kom voor in di ...

Dorie-snapper

Die Dorie-snapper is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Dory snapper.

Doringkanniedood

Die Doringkanniedood, ook bekend as die Groot gewone kanniedood, is n doringagtige struik of klein boom. Dit verkies sanderige grond en mopaniebosveld en kom noord van Gauteng voor; ook in die Lebomboberge, en noord van KwaZulu-Natal. Dit is volo ...

Doringkapok

Die doringkapok is n houtagtige plantspesie wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Vrystaat, Noord-Kaap en Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is n dwergstruikie wat in die droe Karoo saam met Pentzia spinesce ...

Doringolm

Die Doringolm is n boom wat vanaf Port Elizabeth tot in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom, asook by strome en in klowe in Gauteng, Mpumalanga en Limpopo. Die boom kan tot 13 m hoog word en kry n digte blaardak veral laag af. Die blare is donke ...

Doringrivierdam

Die Doringrivierdam verskaf water vir huishoudelike gebruik, sowel as vir die nywerhede en spoorwee, by Indwe. Die rivier ontspring in die Drakensberge en die dam lê aan die suidwestekant van die dorp by die koördinate 31° 30 47" suid en 27° 20 3 ...

Doringvis

Die doringvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap. Die onvolwasse vissies is al by Knysna opgemerk. In Engels staan die vis as die Thornfish bekend.

Doris Brasch

Doris Brasch was n Suid-Afrikaanse sangeres. Sy maak haar operadebuut in Die Fledermaus teenoor ’n toe nog onbekende Gé Korsten. Sy was egter beter bekend vir haar kindermusiek. Die lappop was een van haar groot treffers.

Douglas A-1 Skyraider

Die Douglas A-1 Skyraider was n skroefaangedrewe aanvalsvliegtuig wat laat tydens die Tweede Wêreldoorlog in diens gestel is deur die Amerikaanse Vloot. Dit het die Douglas SBD Dauntless vervang en was ook gebruik in die Korea en Vietnam-oorloe. ...

Douglas A-3 Skywarrior

Die Douglas A-3 Skywarrior was n strategiese bomwerper wat die Amerikaanse Vloot gebruik het op hul vliegdekskepe. In die laat 1940s was die Amerikaanse Vloot besig met die ontwikkeling van n nuwe klas vliegdekskip, die Forrestalklas. Dit was op ...

Douglas B-18 Bolo

Die Douglas B-18 Bolo is n Amerikaans vervaardigde mediumbomwerper wat deur die United States Army Air Corps en die Koninklike Kanadese Lugmag gebruik is gedurende die laat 1930s en vroee 1940s. Die Kanadese het daarna verwys as die Digby. Die Bo ...

Douglas DB-7

Die Douglas DB-7 is n tweemotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse, Britse en Franse Lugmagte gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 23 Januarie 1939 onderneem.

Douglas F4D Skyray

Die Douglas F4D Skyray is n Amerikaanse straalaangedrewe vegvliegtuig wat verskeie spoed en klim rekords opgestel het. Aerodinamiese toetse deur Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog het die na-oorlogse Amerikaanse Vloot oortuig om die gebruik ...

Draadvin-goudvissie

Die Draadvin-goudvissie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, Madagaskar, Comore-eilande, Seychelle, Maldives en aan die ooskus van Afrika vanaf die Golf van Aden tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Threadf ...

Draadvinvlindervis

Die Draadvinvlindervis is n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Aliwal-bank tot by die Oman en ook die Rooisee. Die kleintjies is al by Mosselbaai gevind. In Engels staan die vis bekend as die Threadfin butterflyfish.

Draaihalse

Draaihalse is n klein maar wydverspreide genus van voels in die familie van spegte. Hulle is die enigste spegte wat die ou nesholtes van ander spesies gebruik, eerder as om self gate in hout uit te beitel. Die genusnaam Jynx is afgelei van iunx, ...

Draak (sterrebeeld)

Die Draak is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit verdwyn vir sekere waarnemers in die Noordelike Halfrond nooit uit die naghemel nie. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is ...

Draakasemgat

Onder in die grot bekend as die Draakasemgat in Namibie is die grootste bekende onderaardse meer in die wêreld. Die grot lê op die plaas Hariseb in die Otaviberge, wes van die pad tussen Grootfontein en Tsumeb, 46 km noordwes van Grootfontein en ...

Francis Drake

Sir Francis Drake was n Engelse Admiraal en ontdekkingsreisiger wat grootliks verantwoordelik is vir die tradisies van die Britse Vloot. Hy het veral bekend geword vir sy vaart om die wêreld. Hy is gebore naby Tavistock, Devon as die seun van lan ...

Drakensberge

Die Drakensberge, wat oor n afstand van byna 1 000 kilometer van die Kaapse Stormberge deur die Vrystaat en KwaZulu-Natal tot by die Wolkberg in Limpopo strek, is die grootste bergreeks in Suider-Afrika. Die Drakensberge skei die hoogplato van di ...

Drakensbergkransakkedis

Die Drakensbergkransakkedis is n akkedis wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit word aangetref in die Drakensberg, die Golden Gate, Naudésnek en Wakkerstroom. Dit is voorheen beskou as n subspesie van die Hoeveldkransakkedis wat in die oos-Vrystaat ...

Drekawats

Drekawats of Drekavac, soms ook drek of drekalo genoem, is ’n figuur in die Suid-Slawiese mitologie. ’n Drekawats ontstaan uit die siel van ’n kind wat sterf sonder dat hy gedoop is. Die figuur word nie altyd dieselfde beskryf nie. Een beskrywing ...

Drepaneidae

Die Konsertinavis en Sekelvisse is n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is slegs een genus met drie spesies in hierdie familie. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Dricky Beukes

Dricky Beukes was n Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale en radiovervolgverhale. Sy het meer as honderd Afrikaanse romans geskryf en hope kortverhale en talle Afrikaanse radiovervolgverhale gelewer, waarvan talle maande lank voortgegaan het ...

Drie Susters

Drie Susters is n landformasie en bekende landmerk in die Noord-Kaap, Suid-Afrika op die N1 nasionale pad tussen Beaufort Wes en Richmond. Drie Susters se naam is ontleen van drie byna identiese koppies heuwels net oos van die N1 nasionale pad. D ...

Drieband-kardinaal

Die Drieband-kardinaal is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Threeband cardinal.

Driehoek (sterrebeeld)

Die Driehoek is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim en moenie verwar word met die Suidelike Driehoek nie. Die naam kom van die drie helderste sterre, met ’n helderheid van 3 of 4 mag, wat ’n nou driehoek vorm. Dit is een van die 48 konstel ...

Driekleur-papegaaivis

Die Driekleur-papegaaivis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tricolour parrotfish.

Driekloofdam

Moet nie verwar word met Drieklowedam in China nie. Die Driekloofdam is gelee in n tak van die Sterkfonteindam. Dus vorm dit ook deel van die Drakensberg-pompopgaarskema van die Tugela-Vaal-waterprojek. Die dam lê in die Nuwejaarspruit suid van H ...

Driekol-engelvis

Die Driekol-engelvis is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Threespot angelfish.

Driekol-ghieliemientjie

Die Driekol-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika vanaf die Ruvumarivier in Tanzanie tot by die Umvotirivier in KwaZulu-Natal. Hulle kom ook voor in die Oranje- en Kuneneriviere en die Zambiese gedeel ...

Driekolkurper

Die Driekolkurper is n varswatervis wat in die boonste gedeelte van die Zambezirivier, die Kunenerivier, die Okavangorivier en Kafuerivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Threespot tilapia.

Driekolswemkrap

Die Driekolswemkrap is n seedier wat voorkom aan die kus van Suid-Afrika en dit word 4 cm breed. Die krap het n sandkleur en is gevlek met bruin spikkels. Dit het die kenmerkende treurige gesig -patroon op die rug. Die punt van elke poot is afgep ...

Drielint-lipvis

Die Drielint-lipvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Three-ribbon wrasse.

Driemanskap-monument

Die Driemanskap-monument roep in herinnering die Britse anneksasie van die Zuid-Afrikaansche Republiek en sy stryd om die onafhanklikheid terug te wen.

Driestert

Die Driestert is n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Plettenbergbaai, noordwaarts tot by Mosambiek. Die vis word so genoem omrede die dorsale en anale vinne se punte verby die basis van die stert gaan en dus lyk dit asof die vi ...

Driestert-lipvis

Die Driestert-lipvis is n vis wat in die Indiese en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal-KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Tripletail wrasse.

Drinkwatervoorsiening

n Mens vergeet soms al te maklik dat n groot aantal prosesse en handelings nodig is om drink- en huishoudelike water op so n wyse te voorsien dat die verbruiker uiteindelik net n kraan in die huis kan oopdraai en dadelik water tot sy beskikking h ...

Droomstele

Die Droomstele van Toetmoses IV, ook genoem die Sfinksstele, is in die eerste jaar van sy bewind, 1401 v.C., opgerig. Soos met ander faraos van die Nuwe Ryk, was dit ’n soort goddelike wettiging van sy bewind.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →