ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 38

Lewensfunksies

Bioloe het sewe funksies geïdentifiseer wat alle lewende organismes moet doen om aan die lewe te bly. Die sewe basiese lewensfunksies word as kriteria gebruik wanneer besluit moet word of iets lewendig is of nie.

Tolien

Toliene is die naam wat die sterrekundige Carl Sagan ingevoer het vir ’n groot verskeidenheid organiese verbindings wat gevorm word deur ultravioletsonstraling van eenvoudige verbindings wat koolstof bevat, soos koolstofdioksied, metaan of etaan, ...

Datagebrekkig

’n Datagebrekkige spesie is een waaroor te min inligting volgens die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur bestaan vir ’n behoorlike waardering van sy bewaringstatus. Dit beteken nie noodwendig dat die spesie nie baie goed bestudeer ...

Leadership in Energy and Environmental Design

LEED is n puntestelsel wat in 1998 deur die VSA se Green Building Council opgestel is om geboue mee te beoordeel. Dit maak n stel standaarde vir die omgewingsvriendelike en onderhoubare konstruksie van geboue beskikbaar.

Marlothpark

Marlothpark is n vakansiedorp en bewaringsgebied in Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is gelee op die suidelike oewer van die Krokodilrivier. Die Nasionale Krugerwildtuin lê noord van die rivier. Privaateienaars besit alle eiendom in Marlo ...

NatureServe-bewaringstatus

Die NatureServe-bewaringstatus -stelsel, wat deur NatureServe onderhou word in samewerking met die Amerikaanse Natural Heritage Network, is in die 1980s ontwikkel deur The Nature Conservancy om die bewaringstatus van spesies plante, diere en ande ...

Ongeëvalueer

’n Ongeevalueer spesie is een waarvan die bewaringstatus nog nie deur die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur bepaal is nie. Dié kategorie is een van nege van die IUCN oor die gevaar van die globale uitsterwing van spesies. Die ka ...

Uitsterwing

Uitsterwing in biologie en ekologie is die einde van ’n organisme of groep organismes, gewoonlik ’n spesie. Die oomblik van uitsterwing word gewoonlik beskou as die dood van die laaste lid van die spesie, hoewel die vermoe om aan te teel waarskyn ...

Waterbesparing in Suid-Afrika

Water is n skaars hulpbron en moet te alle tye bespaar word, veral in Suid-Afrika, wat as n waterarm land beskou word. Die verstedeliking en die gevolglike bevolkingsaanwas in stedelike en veral metropolitaanse gebiede plaas druk op die beperkte ...

Meervoudige hulpbronbenutting

Meervoudige hulpbronbenutting is die ontwikkeling en bestuur van n verskeidenheid aktiwiteite wat dieselfde hulpbron benut. Omdat hulpbronne beperk is, maak dit sin om dit deur n verskeidenheid aktiwiteite te laat benut eerder as deur n enkele ee ...

Natuurlike hulpbron

Natuurlike hulpbronne is hulpbronne wat bestaan sonder optrede van mense. Dit sluit in alle gewaardeerde kenmerke soos magnetiese krag, aantrekkingskrag en elektriese eienskappe en kragte. Op die aarde sluit dit in: sonlig, atmosfeer, water, gron ...

Sand

Sand is n korrelagtige materiaal wat natuurlik op aarde voorkom. Dit bestaan uit fyn korrels kwarts, rots of klip waarvan die grootte kan varieer. Tegnies gesproke is die term "sand" net n groottekategorie en verwys na materiaal wat groter as sil ...

Water

Die klem van hierdie artikel lê op water in die algemeen. Sien water molekule en Water data vir inligting oor die chemiese en fisiese eienskappe van suiwer water H 2 O, waterstofoksied. Water is n smaaklose, kleurlose stof in sy suiwer vorm wat n ...

Wêreldomgewingsdag

Wêreldomgewingsdag is n jaarlikse herdenking wat op 5 Junie gehou word. Die doel van hierdie dag is om mense bewus te maak van die noodsaaklikheid daarvan dat die omgewing en die natuurlike hulpbronne met sorg gehanteer en bewaar word. Die aandag ...

Bobbejaan-se-dood

Bobbejaan-se-dood of gemsbokhoring is n spesie in die genus Sansevieria in die divisie van bedeksadiges in die koninkryk van plante en is inheems aan Suid-Afrika. Dit kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys word dit ...

Grasdak

n Grasdak is n dak wat van strooi, waterriete, biesies of Skotse heide gebou is, met die plantmateriaal wat so gelê word dat water nie deur die dak kan dring nie. Dit is n baie ou manier van dakke bou wat in sowel tropiese as gematigde klimate ge ...

Grond

Grond word verskillend gedefinieer deur verskillende dissiplines, maar bestaan gewoonlik uit min of meer verweerde deeltjies van gesteentes, organiese stowwe, water en lug. ʼn Loodregte deursnee in die grond toon dikwels horisontale lae wat hulle ...

Hars

Hars is n taai, klewerig, plantaardig produk wat hoofsaaklik van naaldbome geoes word. Daar bestaan ook kunsmatige stowwe wat hars genoem word. Voorbeelde van sulke kunshars is: polyurethaan-hars en epoxy-hars. Hars word soms met gom verwar. Die ...

Katoen

Katoen is n sagte stapelvesel wat in n bol, of beskermende kapsule, rondom die saad van katoenplante van die genus Gossypium groei. Voorbeelde van die genus kom in Suid-Afrika as die wildekatoen voor. Die vesel is amper suiwer sellulose. Onder na ...

Linne

Linne is n weefsel van vlas of hennep wat naas wol, sy en katoen een van die oudste tekstielvesels is - met n tradisie wat duisende jare terug strek. So is vlasvesels in Egipte, Mesopotamie en Fenisie reeds vanaf tussen 5000 en 4000 v.C. stelselm ...

Rubber

Rubber is n elastiese, waterdigte materiaal wat kan rek en krimp. Talle voorwerpe word van rubber gemaak, soos balle, uitveers, handskoene, bande en proppe. Dit is n polimeer wat van natuurlike bronne bekom, of op industriele skaal gesintetiseer ...

Saamgepersde grondblok

n Saamgeperste grondblok is n soort voorafvervaardigde boumateriaal. Dit word in n meganiese pers gemaak wat die saamgeperste blok vorm uit n geskikte mengsel van redelik-droe anorganiese grond, nie-uitsetbare klei, vulmateriaal en soms n klein h ...

Sy

Sy is ’n proteïendraad, waarvan sommige soorte geweef kan word om materiaal te maak. Die sydraad bestaan hoofsaaklik uit fibroïen en word deur sekere insekte se larwes vervaardig om kokonne te maak. Die beste bekende sy word verkry van die kokonn ...

Sywurm

Die sywurm is die larwe van n mot. Die insekte word só genoem omdat hulle met hul speekselkliere n kokon van sy spin. Die spesie is van groot globale ekonomiese belang, siende dat die syproduksie geheel en al hiervan afhanklik is. Sywurms eet net ...

Vlas

Vlas is n veselgewas wat sedert die vroegste eeue verbou word. Die vesel word verwerk tot linne wat in tekstiel gebruik word. Die saadbolletjies word vir die vervaardiging van lynolie gebruik. Vlas is n slanke, regop kruidplant wat glansend grysg ...

Wol

Wol is die produk wat verkry word wanneer gewoonlik skape, of Angorabokke se huidbedekking afgeskeer is. Dit word skoongemaak en verder verwerk tot n materiaal wat vir klere, komberse en ander uitrusting vir die mens se gemak gebruik word. Dit is ...

Plant

Plante is hoofsaaklik eensellige, fotosintetiese eukariote van die koninkryk Plantae. Dit bestaan uit meer as 300 000 spesies, wat organismes insluit soos bome, blomme, kruie en varings. Aristoteles het alle lewende dinge in twee groepe ingedeel: ...

Bedeksadiges

Die bedeksadiges verwys na die takson van blomdraende plante. Hulle sluit die mees diverse groep plante op aarde in. Saam met die naaksadiges, maak hulle die groep plante uit wat sade voortbring. Bedeksadiges verskil egter van naaksadiges deurdat ...

Brakmisbredie

Die brakmisbredie is n plantjie wat uit Eurasie stam, maar in groot dele van die res van die wêreld, waaronder Suid-Afrika, ingeburger geraak het. Die SANBI-rooilys noem die spesie, maar evalueer geen ingeburgerde spesies nie. Dit is n kruipende, ...

Caryophyllales

Die Caryophyllales is n orde van blomplante. Die orde bevat talle vetplante een van die onderskeidende kenmerke is dat hulle betalaïene besit. Dit is pigmente wat na die genus Beta genoem is en die wortel van die beet sy kenmerkende kleur verleen ...

Chimanimanibroodboom

Die Chimanimanibroodboom is n broodboomspesie wat in die ooste van Zimbabwe voorkom. Dit is n bedreigde spesie wat plaaslik deur versamelaars uitgeroei is.

Daglelie

n Daglelie is n meerjarige plant met trompetvormige blomme. Die plant se botaniese naam, Hemerocallis, is uit Grieks afgelei: ἡμέρα beteken "een dag" en καλός beteken "mooi". Die blomme open as die son opkom en hou tipies net een dag lank. Omdat ...

Disa

Disa is n genus blomplante in die familie Orchidaceae. Dit bestaan ​​uit ongeveer 182 spesies. Die genus Disa is in 1767 deur P.J Bergius benoem.

Duiwelsklou

Duiwelsklou is n genus van plante in die sesamfamilie. Die plant is inheems aan Suider-Afrika en het sy naam aan die haakvormige voorkoms van sy vrugte te danke. Dit is n meerjarige plant met kruipende stingels wat uit n taai wortelstok groei. Di ...

Eenjarige plant

n Eenjarige plant is n plant wat sy lewensiklus vanaf ontkieming tot die produksie van saad binne een groeiseisoen voltooi en dan sterf. Die lengte van groeiseisoene en die periode waarin dit plaasvind, verskil volgens geografiese ligging en stem ...

Ehrharta

Ehrharta is n genus van plante in die grasfamilie. Die meeste spesies is inheems aan Afrika, met n paar uit Suidoos-Asie en van verskeie eilande in die Atlantiese Oseaan, Stille Oseaan en Indiese Oseaan. Die genus word ook aangetref in Australie, ...

Erfsade

Erfsade verwys na bestuifde plantsade wat van geslag tot geslag oorgedra is, gewoonlik n taksonomiese klassifikasie wat onder die subspesie voorkom, wat minstens 40 tot 50 jaar oud is, en gewoonlik nie meer beskikbaar is in die kommersiele saadha ...

Gousblom

Gousblomme in die Suid-Afrikaanse opsig, is blomplante uit die familie Asteraceae, en veral die Calenduleae- en Arctotideae-tribusse daarvan, wat groot, geel blomhofies voortbring en in die suidweste van Suid-Afrika aangetref word. As Suid-Afrika ...

Hiasint

Die eerste hiasint wat beroemdheid verwerf het as tuin- en potplant, was die Hyacinthus orientalis, n blou blomplant wat gedurende die Renaissance vanuit die Nabye Ooste na Wes-Europa ingevoer is. Sedertdien is dit veral in Nederland in talle var ...

Hoya

Hoya is n plantgenus in die oleander-familie wat bestaan uit 200 tot 230 spesies tropiese plante. Dit is voorheen beskou as n lid van die aasblomfamilie, voordat die hele Asclepiadaceae ingelyf is by die oleander-familie. Hoyas kom oorspronklik v ...

Inheemse plant

Inheemse plante is plante wat eie is aan ’n land of gebied en van nature daar voorkom, in teenstelling met uitheemse plante, wat ’n ander oorsprong het.

Kapper

Die Kapper of kapperboom, -kruid, -struik, kappertjieboom, -bos, ook kappertjie), vergelykbaar met die Franse capucine en Duitse Kapuzinerkresse, wat almal verwys na die kappie, soos gedra deur n spesifieke monnikorde) is n meerjarige plant met a ...

Kruidjie-roer-my-nie

n Kruidjie-roer-my-nie is n plant wat by aanraking sy blare vinnig kan vou. Gewoonlik is die blare snags opgevou en oordag uitgesprei, maar by aanraking, trillings of hitte kan die plante skielik sy blare vou. Daar is verskeie plante wat hierdie ...

Lewermos

Die Marchantiophyta is n divisie van briofiete plante wat algemeen bekend staan as Hepaticae of lewermosse. Soos ander briofiete het hulle n gametofiet-dominante lewensiklus waarin selle van die plant n enkele stel genetiese inligting oordra. Na ...

Ondergrondse boom

n Ondergrondse boom of ploegbreker is n plantspesie wat eintlik n boom is, maar waarvan net die kroon bogronds sigbaar is. Hulle kom in grasveld-biome voor, veral in die Afrikasavanne. In die wetenskap word hulle pyrogenic geoxylic suffrutices of ...

Ontkieming

Ontkieming is die proses waardeur n organisme uit n saad of soortgelyke struktuur groei. Die proses vind begin met die uitloop van n saailing van n saad van n angiosperm of naaksadige, die groei van n sporeling van n spoor, soos die spore van Fun ...

Pachypodium lamerei

Pachypodium lamerei is n plant uit die oleander familie. Hierdie spesie is endemies aan Madagaskar. Dit is in Appendix II van CITES opgeskryf as n beskermde plant.

Planthormoon

Plant- of fitohormone staan bekend as hormone omdat hulle in een deel van n plant afgeskei word, maar ander dele van die plant beïnvloed. Die meeste van hulle het ʼn uitwerking op die groei van die plant. Nadat die struktuur van hierdie chemiese s ...

Plantsiektes

Plantsiektes is een van die grootste probleme in veral die landbou en kan deur n groot verskeidenheid lewende organismes of fisiese of chemiese faktore veroorsaak word. Die meeste ernstige plantsiektes word egter deur fungi veroorsaak, terwyl vir ...

Plantverdeling

Plantveredeling is die teel van nuwe plantkultivars met sekere gewenste eienskappe. Dit word meestal bereik deur sekere plante te selekteer en onderling te kruis. Die belangrikste verbeterings war nagestreef word, is verhoging in produksie, kwali ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →