ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 386

Hawenavigasie

Hawenavigasie word deur die plaaslike owerheid beheer en behels onder meer die loods van groot skepe in hawens in en daaruit, op groot riviere of deur moeilike kanale. Die hawenavigasiediens se pligte sluit ook in die afbakening van vaarwaters. K ...

Hawker Fury

Die Hawker Fury was n Britse dubbeldekker vegvliegtuig wat in die 1930s tot aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit was die eerste Britse vliegtuig wat vinniger as 200 mpu kon vlieg. Die vliegtuig se ligte, sensitiewe behe ...

Hawker Hunter

Die Hawker Hunter is n Britse vegvliegtuig wat ontwerp is om die Gloster Meteor te vervang. Dit is ook tot op hede die vliegtuig wat die langste diens in die Britse Lugmag gedoen het. Daar meer as 1000 van die vliegtuie in modelle gebou van die v ...

Hawker Hurricane

Die Hawker Hurricane was n eenmotorige, enkelsitplek vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Britse Lugmag gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 6 November 1935 voltooi. Die Hurricane se raam lyk baie soos die Hawker Fu ...

Hawker Siddeley Nimrod

Die Hawker Siddeley Nimrod was n Britse mariene verkennings vliegtuig. Ontwerp aan die vliegtuig het in 1964 begin met die doel om die verouderde Avro Shackletons te vervang. Die ontwerp van die romp se raamwerk was gebaseer op die De Havilland C ...

Hawker Tempest

Die Hawker Tempest was n vegter-bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig is ontwikkel uit die Hawker Typhoon. Die grootse verskille was dat die Tempest n langer romp gehad het en dat n verb ...

Hawker Typhoon

Die Hawker Typhoon was n vegter-bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het ontwikkel uit n spesifikasie wat deur die Britse Lugvaartministerie daargestel is om n vliegtuig te ontwikkel wa ...

Hawthornden

Hawthornden is n besonder groot dubbelverdiepinghuis waarvan die geskiedenis terug dateer tot sover as 1683. Dit is gelee in Herschel Walk in Wynberg en grens aan die terrein van die Hoer Seunskool Wynberg. Die huis is gebou in die Victoriaanse s ...

Rita Hayworth

Rita Hayworth was n Amerikaanse rolprentaktrise en danseres. Rita Hayworth is gebore op 17 Oktober 1918 in New York in die Verenigde State van Amerika as Margarita Carmen Cansino. Haar pa Eduardo Cansino was n Spaanse danser van Sevilla en haar m ...

Hazel Acosta

Hazel Acosta n Suid-Afrikaanse flamenco-danseres, -choreograaf en -onderwyseres. Acosta het internasionale erkenning as een van die voorste solodansers in dié genre ontvang. Sy is in Spanje opgelei en het saam met verskeie Spaanse geselskappe get ...

Healdtown

Die dorpie het ontstaan toe eerwaarde John Ayliff n Metodiste-sendingstasie vir die Fingostamlede in 1853 gestig het. Gedurende 1855 is n tegniese instituut deur sir George Grey bygevoeg. In 1867 is n teologiese kweekskool en opleidingskool vir o ...

Barry Heatlie

Barry" Fairy” Heatlie was ’n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein. Hy het ook vir Argentinie se nasionale rugbyspan uitgedraf. In 2009 is hy in die Wêreldrugby Heldesaal vereer vir sy bydrae tot die vroee ontwikkeling van ...

Hector Berlioz

Hector Berlioz was n Franse komponis van die Romantiese tydperk. Sy bekendste werke is Symphonie Fantastique en Grande messe des morts.

Hedera

Hedera, beter bekend as klimop, is ’n genus van 12 tot 15 spesies immergroen rankplante in die familie Araliaceae, wat inheems is aan Wes-, Sentraal- en Suid-Europa, Makaronesie, Noordwes-Afrika en oor Sentraalsuid-Asie oos tot Japan en Taiwan.

Heideagtiges

Heideagtiges is n orde wat hoort tot die klade Asterids. Ericales is houtagtige plante met enkelvoudige blare en reelmatige, vier- of vyftallige blomme. Suid-Afrika het die grootste konsentrasie van die genus Erica. Die heideagtiges orde Ericales ...

Heider SV

Heider SV is n sokkerklub uit Heide in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Die klub is op 14 Oktober 1925 gestig deur ontevrede spelers van die reserwespan van VfL 05 Heide vandag Heider FC. Die reserwes het geglo dat hulle die beter sp ...

Heilbron

In 1872 is die plaas Rietfontein aangekoop waarop n nuwe dorp uitgelê is. Erwe is in dieselfde jaar verkoop. Die dorp het sy naam van die sterk warmwaterbron daar naby verkry. Munisipale status is in 1890 toegeken. Tydens die Tweede Vryheidsoorlo ...

Heilige Saterdag

Heilige Saterdag is die laaste dag van Lydensweek, waarin Christene hulself vir Paasfees voorberei. In die Kopties-Ortodokse Kerk word dié dag ook Vreugdevolle Saterdag of Saterdag van Lig genoem. Liturgies gesien duur Heilige Saterdag slegs tot ...

Heilige Stoel

Die Heilige Stoel is die formele benaming vir die staatsregtelike posisie van die Vatikaan, en dui die pous aan tesame met die Staatsekretaris van die Heilige Stoel en die verskillende kongregasies en pouslike rade. Die Heilige Stoel word beskou ...

Heimwee

Heimwee is n Duitse leenwoord, waarmee n verlange of weemoed uitgedruk word na die geborgenheid en sekerheid van die bekende. Heimwee word veral ervaar wanneer mens op n onbekende plek is, byvoorbeeld met vakansie is na n aanvanklik ongewone best ...

Heinrich Heine

Die Duitse skrywer Heinrich Heine het met poesie, prosa en essays naam gemaak. Weens sy romanties-ironiese gedigte word hy as een van die laaste van die Romantici beskou, terwyl sy essays hom verbind het met die beweging van Junges Deutschland. H ...

Heinkel He 162

Die Heinkel He 162 was n enkelsitplek, straalmotorige, vegvliegtuig van die Luftwaffe wat tydens die laaste jaar van die Tweede Wêreldoorlog ontwikkel is en amptelik nie enige vyandige vliegtuie afgeskiet het nie. Hierdie vliegtuig is n bewys van ...

Heinkel He 219

Die Heinkel He 219 was n tweemotorige, Duitse nagvegvliegtuig wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het begin as Projek P.1060 in 1940 as n hoespoed, multidoelige vliegtuig. Daar was weinige belangste ...

Heinrich Vogelsang

Heinrich Vogelsang was n Duitse handelaar en leier van die eerste Lüderitz-ekspedisie na Angra Pequena.

Heitsi-eibib

Hy is beskou as n half-menslike wese en n teruggekeerde held uit die voorgeslagte. Die rol van hierdie kulturele held het van plek tot plek en van tyd tot tyd verskil. Hy was n vrugbaarheidsgod, n meesterlike towernaar, die god van die diere en d ...

Heliograaf

n Heliograaf is n toestel waarmee die weerkaatse lig van die son gebruik word om boodskappe in morsekode te sein. Die persoon wat met n heliograaf werk word n heliografis genoem. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het die Boeremagte gebruik gemaak ...

Heliopolis (antiek)

Heliopolis was een van die oudste stede van Antieke Egipte; dit was die hoofstad van die 13de nomos van Benede-Egipte. Dit is tans op die noordoostelike grens van Kaïro gelee. Die Antieke Egiptiese kultussentrum Joenoe is deur die Grieke Heliopol ...

Helium-3

Helium-3 is n seldsame isotoop van die element helium. Dit word deur die verval van tritium gevorm. Die isotoop is in 1939 deur Alvarez en Corneg ontdek. In teenstelling met helium-4 bevat die kern van hierdie isotoop nie n ewe aantal deeltjies e ...

Helmknorhaan

Die Helmknorhaan is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Oriental helmet gurnard.

Helmknorhane

Die Helmknorhane is n familie visse wat tot die orde Scorpaeniformes hoort. Daar is drie genera met minstens sewe spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Helsinki

Helsinki is die hoofstad van Finland en die Finse gewes Uusimaa met n bevolking van 622 240. Helsinki is die grootste stad van Finland en sy politieke, ekonomiese, kulturele, opvoedkundige en geestelike sentrum. Meer as n kwart van die Finse bevo ...

Hematiet

Hematiet is n mineraal met formule Fe 2 O 3, Dit is die allotroop α- Fe 2 O 3 van ysteroksied. Dit is een van die belangrikste minerale vir die paleomagnetisme-navorsing. Dit het die romboedriese korund-struktuur. Hematiet is die stabiele ysterok ...

Hemelbol

Onder hemelbol word verstaan die denkbeeldige bol waarop die hemelverskynsels en hemelliggame gesien kan word. Die straal van die bol is van willekeurige grootte, met die oog van die waarnemers gewoonlik as die middelpunt. Aardse verskynsels is o ...

Hemelmeganika

Hemelmeganika is die studieveld waarin kennis van die sterrekunde in terme van die wette van die meganika verklaar word. Hierdie kennis stel die mens in staat om die bewegings van hemelliggame en mensgemaakte ruimtetuie akkuraat te voorspel en is ...

Hemigrammopetersius

Hemigrammopetersius is n genus wat hoort tot die familie Characidae. Hierdie spesie is baie soortgelyk aan die genus Rhabdalestes maar die sylyn is nie volledig nie. Daar is ongeveer vier spesies wat in Afrika voorkom; waarvan een in Suider-Afrik ...

Hemiool

n Hemiool is n metriese variasie in die musiek. In die barokstyl tree n hemiool gewoonlik op in n drietallige maat, soos in 3 4 {\displaystyle {\begin{matrix}3\\4\end{matrix}}} en omvat twee mate. In plek van te tel 1 -2-3 - 1 -2-3 tel mens 1 - e ...

Hemiramphidae

Die Halfbekke is n vis-familie wat tot die orde Beloniformes behoort. Daar is twaalf genera met minstens een en tagtig spesies in hierdie familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Carl Hempel

Carl Gustav Hempel, 9 November 1997) was n wetenskaplike filosoof en aanvanklik n verteenwoordiger van die logiese positivisme.

Hendrik Susan

Hendrik Susan was n orkesleier en violis wat in vyf Afrikaanse rolprente opgetree het. Hy was onder andere Mimi Coertse se begeleier in haar beginjare. Hy het vroeg in die dertigerjare sy eerste plate gemaak. Die trekklavierspeler Nico Carstens h ...

Hendrik Verwoerd

Dr. Hendrik Frensch Verwoerd was die eerste minister van Suid-Afrika wat weens ’n sluipmoord in die parlement in Kaapstad gesterf het. Verwoerd word algemeen as die argitek van die apartheidstelsel beskou. Sy premierskap word gekenmerk aan die dr ...

Hendrik VII van Engeland

Hendrik VII was van 22 Augustus 1485 tot met sy dood koning van Engeland en lord van Ierland. Hy was die eerste koning van die Huis van Tudor. Hendrik was die seun van Edmund Tudor, 1ste Graaf van Richmond, die halfbroer van koning Hendrik VI van ...

Hendrik VIII van Engeland

Hendrik VIII was van 21 April 1509 tot met sy dood koning van Engeland en lord van Ierland. Hy was die tweede koning van die Huis van Tudor en die opvolger van sy pa, Hendrik VII. Hendrik VIII was ’n belangrike figuur in die geskiedenis van die E ...

Henley on Klip

Henley on Klip is n nedersetting in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie is net noordoos van Meyerton langs die Kliprivier gelee. Die "Bass Lake" in Henley-on-Klip is n gewilde bestemming vir skubaduikers.

Hennie Aucamp

Hennie Aucamp was n bekroonde Afrikaanse skrywer en digter en skrywer van hoofsaaklik kortverhale. Daar is ook al na hom verwys as "die vader van die Suid-Afrikaanse letterkundige kabaret" en hy het n belangrike plek onder die beoefenaars van die ...

Henning

Die naam Henning is inheems tot die Noord-Duitse gebiede Mecklenburg, Hannover, Hamburg, Holstein en Pommere. Veral die stede Stralsund en Greifswald, in Mecklenburg, naby die Baltiese See staan bekend as plekke waar die naam ontstaan het. Albei ...

Henning Klopper

Henning Johannes Klopper, was voorsitter van die ATKV van die SAS&H, LV vir Vredefort en later ook speaker van die Unie-Volksraad.

Henri Comrie

Henri Comrie is n Suid-Afrikaanse argitek. Saam met sy vennoot Chris Wilkinson het hy die Gordonsinstituut, ’n universiteitskapel in Vereeniging en die stedelike konteks van die Kaapse Millennium-stadion ontwerp. Hulle is ook vir die hernuwing va ...

Henri de Toulouse-Lautrec

Henri Marie Raymond de Toulouse-Lautrec-Monfa, ook bekend as Henri de Toulouse-Lautrec, was ’n Franse skilder, kunsdrukker en illustreerder wie se uitbeelding van die kleurryke en teatrale lewe in die Parys van die laat 19de eeu ’n versameling op ...

Henry Cavendish

Henry Cavendish was ’n Britse wetenskaplike wat waterstof en die chemiese samestelling van water ontdek het. Cavendish het die Aarde se massa en digtheid met die Cavendish-eksperiment gemeet. Hy studeer aan Peterhouse, wat deel is van die Univers ...

Henry L. Stimson

Stimson was minister van oorlog in die William Howard Taft-regering van 1911 tot 1913 en goewerneur-generaal van die Filippyne 1927 tot 1929. Hy word minister van buitelandse sake in die regering van Herbert Hoover van 1929 tot 1933 en n tweede k ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →