ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 48

Lee Arenberg

Lee Arenberg is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Waterworld, Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl, Pirates of the Caribbean: Dead Mans Chest, en Pirates of the Caribbean: At ...

Geoffrey Arend

Geoffrey Arend is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super Troopers, Garden State, The Ringer, en 500 Days of Summer.

André Arendse

André Arendse is n voormalige doelwagter van die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan. Sy eersterangse loopbaan strek oor 14 seisoene en hy verteenwoordig sy land in 67 internasionale wedstryde. Omdat al Bidvest Wits se doelwagters beseer was, sp ...

Errol Arendz

Errol Arendz is n internasionaal-bekende Suid-Afrikaanse modeontwerper van Kaapstad. Talle bekendes het al van sy uitrustings gedra. Hy het ook uniforms vir die kajuitbemanning en grondpersoneel van die Suid-Afrikaanse Lugdiens ontwerp. Arendz he ...

Jens Arentzen

Jens Arentzen is n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Celebration en in die televisiereeks Matador.

Martha Argerich

Martha Argerich is n Argentynse klassieke konsertpianis. Sy word wyd gereken as een van die grootste pianiste van alle tye.

Ashley Argota

Ashley Argota is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Jackson, VP, Bucket and Skinners Epic Adventures, Lab Rats, en The Fosters.

Nina Arianda

Nina Arianda is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight in Paris, Win Win, The Disappearance of Eleanor Rigby: Him, en Florence Foster Jenkins.

Moisés Arias

Moisés Arias is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nacho Libre, Despicable Me 2, Enders Game, en The Kings of Summer.

India Arie

India Arie is n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, aktrise, musikant asook n plaatvervaardiger. Sy het meer as 3.3 miljoen plate in Amerika verkoop en 10 miljoen wêreldwyd. Sy het vier Grammy-toekennings verwerf tydens haar 21 nominasies, insluit ...

Amir Arison

Amir Arison is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Visitor en in die televisiereekse Homeland en The Blacklist.

Yareli Arizmendi

Yareli Arizmendi is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Like Water for Chocolate, A Day Without a Mexican, Fast Food Nation, en Dont Let Me Drown.

Adria Arjona

Adria Arjona is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pacific Rim: Uprising en Life of the Party, en in die televisiereekse True Detective en Emerald City.

Adam Arkin

Adam Arkin is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween H20: 20 Years Later en Hitch, en in die televisiereekse Northern Exposure en Chicago Hope.

Alan Arkin

Alan Wolf Arkin is ’n Amerikaanse akteur, regisseur, komediant en musikant met ’n loopbaan wat oor byna ses dekades strek. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Edward Scissorhands, Glengarry Glen Ross, Little Miss Sunshine, en Argo. Hy is v ...

Allisyn Ashley Arm

Allisyn Ashley Arm is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent King of California en in die televisiereekse Sonny with a Chance, So Random!, en A.P. Bio.

Armand Aucamp

Armand Aucamp, gebore 11 Januarie 1987, Kaapstad, is ʼn Suid-Afrikaanse akteur. In 2009 het hy sy opleiding by die City Varsity School of Media and Arts voltooi as top-student van sy klas in Gevorderde Toneelspel vir Kamera. Sedertien het hy in fi ...

Giorgio Armani

Giorgio Armani is n Italiaanse ontwerper. Hy is veral bekend vir sy manspakke, wat baie gesog en peperduur is. Sy bekendste handelsmerke is "Giorgio Armani" en "Emporio Armani". Naas klere sluit sy sakeryk ook brille, horlosies, skoonheidsmiddels ...

Armelle

Armelle is n Franse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Amélie, Espace détente, en Le séminaire Caméra Café, en in die televisiereeks Caméra café.

Jillian Armenante

Jillian Armenante is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Teacher, The Dark Knight Rises, en Vice, en in die televisiereeks Kittens in a Cage.

Sebastian Armesto

Sebastian Armesto is n Engelse akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marie Antoinette, Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides, en Anonymous, en in die televisiereeks The Tudors.

Fred Armisen

Fred Armisen is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Anchorman: The Legend of Ron Burgundy en The Dictator, en in die televisiereekse Saturday Night Live en Portlandia.

Iain Armitage

Iain Armitage is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Our Souls at Night en The Glass Castle, en in die televisiereekse Young Sheldon en Big Little Lies.

Richard Armitage (akteur)

Richard Armitage is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hobbit: An Unexpected Journey, The Hobbit: The Desolation of Smaug, The Hobbit: The Battle of the Five Armies, en Into the Storm.

Alun Armstrong

Alun Armstrong is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Krull, The Mummy Returns, Van Helsing, en Eragon.

Bess Armstrong

Bess Armstrong is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente High Road to China, Jaws 3-D, en Nothing in Common, en in die televisiereeks My So-Called Life.

Billie Joe Armstrong

Billie Joe Armstrong is n Amerikaanse komponis en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shoot Em Up, The Simpsons Movie, Transformers: Revenge of the Fallen, en American Idiot.

Curtis Armstrong

Curtis Armstrong is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Risky Business, Revenge of the Nerds, Better Off Dead., en Southland Tales.

Kerry Armstrong

Kerry Armstrong is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana en Razzle Dazzle, en in die televisiereekse SeaChange en MDA.

Lance Armstrong

Lance Armstrong is n Amerikaanse professionele padwedrenfietsryer. Nadat hy kanker oorwin het, het hy die Tour de France van 1999 tot 2005 n rekordbrekende sewe keer in n ry gewen. Hy is die enigste deelnemer wat sewe keer gewen het, die vorige r ...

Matthew John Armstrong

Matthew John Armstrong is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse American Dreams, Bones, Heroes, en American Horror Story.

Samaire Armstrong

Samaire Armstrong is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Its a Boy Girl Thing, Just My Luck, en Stay Alive, en in die televisiereeks The O.C.

Sólveig Arnarsdóttir

Sólveig Arnarsdóttir is n Yslandse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ingaló, Regína, en Be.Angeled.

François Arnaud (akteur)

François Arnaud is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Killed My Mother en Jean of the Joneses, en in die televisiereekse The Borgias en Blindspot.

Desi Arnaz Jr.

Desi Arnaz Jr. is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Red Sky at Morning, A Wedding, en House of the Long Shadows, en in die televisiereeks Heres Lucy. Desi Arnaz is sy vader.

Lucie Arnaz

Lucie Arnaz is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Jazz Singer en Smoking/Non-Smoking, en in die televisiereeks Heres Lucy.

Denis Arndt

Denis Arndt is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Basic Instinct, S.W.A.T., Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid, en Bandidas.

Will Arnett

Will Arnett is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lego Movie, Teenage Mutant Ninja Turtles: Out of the Shadows, en The Lego Batman Movie, en in die televisiereeks Arrested Development.

Jeannetta Arnette

Jeannetta Arnette is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boys Dont Cry, Pay It Forward, Snow Angels, en Pineapple Express.

Tove Arni

Tove Arni is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flådens blå matroser, Der var engang en Vicevært, I dag begynder livet, en Frk. Vildkat.

Charlotte Arnold

Charlotte Arnold is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation, Degrassi: Minis, Patriot, en Degrassi: Next Class.

Luke Arnold

Luke Arnold is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Broken Hill en Half Magic, en in die televisiereeks Black Sails.

Mark Arnold (akteur)

Mark Arnold is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf, Mile End, Florence Foster Jenkins, en Blade Runner 2049.

Tichina Arnold

Tichina Arnold is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Martin, Everybody Hates Chris, en Survivors Remorse.

David Arquette

David Arquette is n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scream 2, Never Been Kissed, Scream 3, en Eight Legged Freaks.

Patricia Arquette

Patricia Arquette is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Romance, Stigmata, en Boyhood, en in die televisiereeks Medium.

Rosanna Arquette

Rosanna Arquette is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente After Hours, Desperately Seeking Susan, Pulp Fiction, en The Whole Nine Yards.

Arrie de Beer

Arnold S. de Beer is ’n baanbreker op die terrein van joernalistieke onderrig aan Afrikaanstalige universiteite, asook van nuusnavorsing in Suid-Afrika en is tans ’n buitengewone professor in die departement joernalistiek, Universiteit Stellenbos ...

Laetitia Arries

Laetitia Heloise Arries is n Suid-Afrikaanse politikus wat tans n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Ekonomiese Vryheidsvegters verteenwoordig. Arries was n raadslid van die George Plaaslike Munisipaliteit tussen 20 ...

Michel Arrignon

Michel Arrignon is n Franse klarinettis en professor van klarinet by die Conservatoire National Supérieur de Musique de Paris en Koningin Sofía Kollege van Musiek in Madrid. Arrignon het by die Conservatoire National Supérieur de Musique de Paris ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →