ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 65

Michael Blaiklock

Michael Blaiklock is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Fired Up! en in die televisiereekse Downers Grove, Minor Stars, en Roommate Meeting.

SerDarius Blain

SerDarius Blain is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek: Into Darkness, Jumanji: Welcome to the Jungle, en The Last Full Measure, en in die televisiereeks Charmed.

Jayson Blair (akteur)

Jayson Blair is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Game, Detention of the Dead, en Whiplash, en in die televisiereeks Heroes.

Linda Blair

Linda Blair is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Exorcist, Exorcist II: The Heretic, Hell Night, en Savage Streets.

Selma Blair

Selma Blair is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cruel Intentions, The Sweetest Thing, Hellboy, en Hellboy II: The Golden Army.

Tony Blair

Tony Blair is n voormalige Britse politikus van die Arbeidersparty wat vanaf 2 Mei 1997 tot 27 Junie 2007 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk gedien het. Hy was die parlementslid vir Sedgefield vanaf 1983 tot 2007 en leier van die Arbe ...

Wayne Blair

Wayne Blair is n Australiese regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sapphires en Septembers of Shiraz.

Blaise Compaoré

Blaise Compaoré is n Burkinabé-politikus wat van 1987 tot 2014 president van Burkina Faso was. Hy was n topgenoot van president Thomas Sankara gedurende die tagtigerjare, en in Oktober 1987 lei hy n staatsgreep waartydens Sankara vermoor is. Daar ...

Luna Blaise

Luna Blaise is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vicious Circle en Memoria, en in die televisiereeks Fresh Off the Boat.

Albert Blake

Albert Blake is ’n Suid-Afrikaanse skrywer, geskiedkundige en prokureur van Roodepoort. Hy is ook n navorsingsgenoot verbonde aan die Department Geskiedenis van die Universiteit van die Vrystaat.

Josh Blake

Josh Blake is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse ALF, Full House, en Once a Hero.

Julia Blake

Julia Blake is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Innocence, Aquamarine, en X-Men Origins: Wolverine, en in die televisiereeks Bed of Roses.

Michael Blake

Michael Blake ’n Suid-Afrikaanse pianis en komponis wat homself ná ’n internasionale loopbaan vir die bevordering van eietydse musiek beywer. Hy begin die New Music -konsertreeks, die New Music Indaba -musiekfees, asook die Growing Composers Proj ...

Nzinga Blake

Nzinga Blake is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Battle Los Angeles en in die televisiereekse Cartoon Fridays en GodComplx.

Rachael Blake

Rachael Blake is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lantana, Sleeping Beauty, en Gods of Egypt, en in die televisiereeks Wildside.

Robert Blake (akteur)

Robert Blake is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Electra Glide in Blue, Money Train, en Lost Highway, en in die televisiereeks Baretta.

Susie Blake

Susie Blake is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coronation Street, Born and Bred, Singles, en One Foot in the Grave.

Yohan Blake

Yohan Blake, is n Jamaikaanse naelloper in die 100- en 200-meter naellope. Hy het tydens die Wêreldkampioenskap in 2011 goud in die 100 m verower as die jongste 100 m-wêreldkampioen ooit, en n silwermedalje by die 2012 Olimpiese Spele in Londen i ...

Isabella Blake-Thomas

Isabella Blake-Thomas is n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Maybe Im Fine en in die televisiereekse Once Upon a Time, Shameless, en Game Shakers.

Susan Blakely

Susan Blakely is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Towering Inferno, The Concorde. Airport 79, en Over the Top.

Caroline Blakiston

Caroline Blakiston is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi en Scoop.

Jolene Blalock

Jolene Blalock is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sex Tape en in die televisiereekse Stargate SG-1 en Star Trek: Enterprise.

Dominique Blanc

Dominique Blanc is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente May Fools, Indochine, Queen Margot, en Stand-by.

Jac Blanc

Jac Blanc is n Suid-Afrikaanse sanger, liedskrywer, en kitaarspeler vanuit George, Wes-Kaap. Sy musiek word beskryf as hoofstroom poprock met aansteeklike melodiee. Sy lirieke handel oor die lewe, verlies, en liefde.

Jennifer Blanc

Jennifer Blanc is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Divide, The Night Visitor, en The Farm, en in die televisiereeks Dark Angel.

Lola Blanc

Lola Blanc is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Smurfs 2 en Under the Silver Lake, en in die televisiereeks American Horror Story.

Noel Blanc

Noel Blanc is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse General Electric Carousel of Progress, Tiny Toon Adventures, en Family Guy.

Sibylle Blanc

Sibylle Blanc is n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Merci pour le Chocolat, The Adversary, Love Express, en The Bears Skin.

Rachel Blanchard

Rachel Blanchard is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Peep Show, Flight of the Conchords, Fargo, en You Me Her.

Rowan Blanchard

Rowan Blanchard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Wrinkle in Time en A World Away, en in die televisiereekse The Goldbergs en Girl Meets World.

Tammy Blanchard

Tammy Blanchard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Good Shepherd, Into the Woods, en The Invitation.

Cate Blanchett

Catherine Elise Blanchett is n Australiese rolprent- en teateraktrise. Sy in flieks soos Elizabeth en die Lord of the Rings -trilogie te sien. In 1998 het sy n Academy Award-nominasie as Beste Aktrise vir haar rol as Elizabeth I in Elizabeth gekr ...

Blanca Blanco

Blanca Blanco is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Torch, Fake News, Betrayed, en Mission Possible.

Michael Blanding

Michael Blanding is n bekroonde Amerikaanse ondersoekende joernalis en skrywer van die topverkoper boek The Map Thief. Die boek handel oor die lewe en bedrieglike optrede van E. Forbes Smiley III, n handelaar in antieke kaarte, en sy uiteindelike ...

Nicholas Blane

Nicholas Blane is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Illusionist en Harry Potter and the Order of the Phoenix, en in die televisiereeks Game of Thrones.

Kirby Bliss Blanton

Kirby Bliss Blanton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Project X, The Green Inferno, en Death Wish.

Maria Blasucci

Maria Blasucci is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Mascots en in die televisiereekse Family Tree, Drunk History, en Ghost Ghirls.

Sepp Blatter

Joseph "Sepp" Blatter is n Switserse sportbestuurder. Hy het vanaf 8 Junie 1998 tot 26 Februarie 2016 as agste president van die FIFA-wêreldsokkerbond gedien. Blatter is in Visp in Switserland gebore en het aan die Universiteit van Lausanne stude ...

Kelly Blatz

Kelly Blatz is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Prom Night, From Within, en Three.

Julian Bleach

Julian Bleach is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Brothers Grimm, The Fall, Les Misérables, en Avengers: Age of Ultron.

Alexis Bledel

Alexis Bledel is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tuck Everlasting, The Sisterhood of the Traveling Pants, en Sin City, en in die televisiereeks Gilmore Girls.

Ben Bledsoe

Ben Bledsoe is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Rise and Rise of Bitcoin en in die televisiereeks Jessie.

Neal Bledsoe

Neal Bledsoe is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ugly Betty, Smash, The Mysteries of Laura, en The Man in the High Castle.

Tempestt Bledsoe

Tempestt Bledsoe is n Afro-Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente N-Secure en ParaNorman, en in die televisiereekse The Cosby Show en A Different World.

Moritz Bleibtreu

Moritz Bleibtreu is n Duitse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lola rennt, In July, The Experiment, en The Elementary Particles.

Stefan Johannes Bleicher

Stefan Johannes Bleicher is n Duitse orrelis. Hy het orrel studeer onder onderskeidelik Lionel Rogg in Genève en Ewald Kooiman in Amsterdam, asook historiese uitvoeringspraktyk onder Nikolaus Harnoncourt aan die Mozarteum. Hy is n dosent aan die ...

James Blendick

James Blendick is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tommy Boy en The Tempest, en in die televisiereekse Remington Steele en Silver Surfer.

Brian Blessed

Brian Blessed is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flash Gordon, Henry V, Star Wars: Episode I - The Phantom Menace, en Alexander.

Brenda Blethyn

Brenda Blethyn is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets & Lies, Little Voice, Saving Grace, en Pride & Prejudice.

Corbin Bleu

Corbin Bleu Reivers, beter bekend as Corbin Bleu, is n Amerikaanse akteur, model, danser en sanger. Hy is veral bekend vir sy rolle in die High School Musical- filmreeks, die Discovery Kids televisiereeks Flight 29 Down en die Disney Channel Orig ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →