ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 73

Thomas Brodie-Sangster

Thomas Brodie-Sangster is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Actually, The Last Legion, The Maze Runner, en Maze Runner: The Scorch Trials.

Adam Brody

Adam Brody is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. & Mrs. Smith, In the Land of Women, en Jennifers Body, en in die televisiereeks The O.C.

Adrien Brody

Adrien Brody is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pianist, Midnight in Paris, Detachment, en The Grand Budapest Hotel.

Charlotte van den Broeck

Charlotte Van den Broeck is n Vlaamse digteres. Nadat sy n diploma in taal- en letterkunde behaal aan die Universiteit van Gent studeer sy woordkuns aan die Koninklijk Conservatorium Antwerpen. Van den Broeck was in 2013 een van die top honderd i ...

Walter van den Broeck

Walter Stefaan Karel van den Broeck is n Vlaamse skrywer en dramaturg. Hy gradueer as opvoedkundige in Nederlands en Geskiedenis. In 1965 stig hy die tydskrif Heibel saam met Frans Depeuter en Robin Hannelore. In 1974 bedank hy as onderwyser en w ...

Jimmy Brogan

Jimmy Brogan is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Informant! en Bridesmaids, en in die televisiereekse Out of the Blue en Supreme Court of Comedy.

James Brolin

James Brolin is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Westworld, Capricorn One, The Amityville Horror, en Traffic.

Josh Brolin

Josh Brolin is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente No Country for Old Men, Milk, W., en Inherent Vice.

Jefim Bronfman

Bronfman was in Tasjkent, Uzbek Sowjet-Sosialistiese Republiek gebore. Hy het op die ouderdom van vyftien jaar na Israel geemigreer. Hy het in 1989 Amerikaanse burgerskap verkry.Hy het in 1975 sy internasionale buiging gemaak saam met Zubin Mehta ...

Liza Brönner

Liza Brönner is n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Haar debuutalbum, Onderstebo is op 21 September 2009 deur EMI vrygestel. Hierdie album is herverpak en op 29 Maart 2010 met vier nuwe snitte as Asemloos uitgereik. Haar derde album, Vir eers ...

Jayne Brook

Jayne Brook is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dont Tell Mom the Babysitters Dead en Gattaca, en in die televisiereekse Chicago Hope en Boston Legal.

Kelly Brook

Kelly Brook is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Absolon, The Italian Job, Deuce Bigalow: European Gigolo, en Piranha 3D.

Moira Brooker

Moira Brooker is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dummy en Frank, en in die televisiereekse As Time Goes By en Out of Sight.

Aimee Brooks

Aimee Brooks is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Open Season en Monster Man, en in die televisiereekse Days of Our Lives en Port Charles.

Albert Brooks

Albert Brooks is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lost in America, Broadcast News, Defending Your Life, en Drive.

Angelle Brooks

Angelle Brooks is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Brothers en in die televisiereekse Martin, V.I.P., en Spider-Man.

Danielle Brooks

Danielle Brooks is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Angry Birds Movie en Clemency, en in die televisiereeks Orange Is the New Black.

Darin Brooks

Darin Brooks is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Blue Mountain State: The Rise of Thadland en in die televisiereekse The Bold and the Beautiful, Blue Mountain State, en Super Fun Night.

Golden Brooks

Golden Brooks is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Impostor, Beauty Shop, en The Inheritance, en in die televisiereeks Girlfriends.

Jason Brooks (akteur)

Jason Brooks is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek en Super 8, en in die televisiereekse Days of Our Lives en NCIS.

Joel Brooks

Joel Brooks is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Indecent Proposal en in die televisiereekse Dudley, Star Trek: Deep Space Nine, en Phil of the Future.

Mehcad Brooks

Mehcad Brooks is n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Glory Road en in die televisiereekse Desperate Housewives, True Blood, en Supergirl.

Mel Brooks

Mel Brooks is ’n Amerikaanse akteur en rolprentregisseur. Hy is bekend vir sy komiese draaksteekflieks soos The Producers, Blazing Saddles en High Anxiety. Brooks is een van min kunstenaars wat n Oscar, Emmy, Tony en Grammy ontvang het.

Richard Brooks (akteur)

Richard Brooks is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hidden en The Crow: City of Angels, en in die televisiereekse Law & Order en Being Mary Jane.

Skylan Brooks

Skylan Brooks is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Our Family Wedding, The Inevitable Defeat of Mister & Pete, en Southpaw, en in die televisiereeks The Get Down.

Jed Brophy

Jed Brophy is n Nieu-Seelandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Two Towers, King Kong, en The Hobbit: An Unexpected Journey.

Kevin Brophy

Kevin Brophy is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Long Riders, Hell Night, en Code Name Vengeance, en in die televisiereeks Lucan.

Rachel Brosnahan

Rachel Brosnahan is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Finest Hours en Patriots Day, en in die televisiereekse House of Cards en The Marvelous Mrs. Maisel.

Pierce Brosnan

Pierce Brendan Brosnan is op 16 Mei 1953 in Drogheda, Ierland gebore, maar word in Navan groot. Sy pa was die meubelmaker, Thomas Brosnan, en sy ma May Smith. Ná sy ouers se egskeiding word Brosnan deur sy grootouers en ander familielede opgevoed ...

John Brotherton

John Brotherton is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Conjuring, Guardians of the Galaxy, en Furious 7, en in die televisiereeks Fuller House.

Israel Broussard

Israel Broussard is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bling Ring, Happy Death Day, en Extinction.

Tess Broussard

Tess Broussard is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse V.R. Troopers, Rude Awakening, en Kroll Show.

Jessica Brown Findlay

Jessica Brown Findlay is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Albatross, Winters Tale, en Victor Frankenstein, en in die televisiereeks Downton Abbey.

Adam Brown (akteur)

Adam Brown is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hobbit: An Unexpected Journey, The Hobbit: The Desolation of Smaug, The Hobbit: The Battle of the Five Armies, en Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales.

Amelda Brown

Amelda Brown is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Dorrit, V for Vendetta, en Harry Potter and the Half-Blood Prince, en in die televisiereeks Ashes to Ashes.

Andrew Brown

Andrew Brown is ’n Suid-Afrikaanse advokaat en skrywer. Sy romans sluit in Inyenzi, Coldsleep Lullaby, Refuge en Solace. In Street Blues skryf hy oor sy wedervaringe as ’n polisiereservis. As romanskrywer is Brown sterk deur William Boyd en Ian M ...

Billy Brown (akteur)

Billy Brown is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lost World: Jurassic Park, Cloverfield, Star Trek, en Race to Witch Mountain.

Billy Aaron Brown

Billy Aaron Brown is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jeepers Creepers II en in die televisiereekse Boston Public en 8 Simple Rules.

Blair Brown

Blair Brown is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Altered States, The Astronauts Wife, en Space Cowboys, en in die televisiereeks The Days and Nights of Molly Dodd.

Bobbie Brown

Bobbie Brown is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cool as Ice, Double Trouble, en Last Action Hero, en in die televisiereeks Baywatch Nights.

Brianna Brown

Brianna Brown is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse General Hospital, Homeland, en Devious Maids.

Bryan Brown

Bryan Brown is n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Breaker Morant, F/X, Cocktail, en Two Hands.

Chris Brown

Chris Brown is n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, danser, akteur, regisseur, en entrepreneur. Hy is in Tappahannock, Virginie gebore en is van kindsbeen af betrokke by sy kerkkoor en verskeie plaaslike talentskouspelle. In 2004 teken hy n plat ...

Clancy Brown

Clancy Brown is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shawshank Redemption, Starship Troopers, Warcraft, en Thor: Ragnarok.

Dan Brown

Dan Brown is n Amerikaanse skrywer van rillers en is veral bekend vir die skryf van die kontroversiele 2003-blitsverkoper, The Da Vinci Code.

Emilie Brown

Emilie Brown is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Akira en in die televisiereekse Robotech, Cowboy Bebop, en Signing Time!.

Erin Brown

Erin Brown is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, rolprentvervaardiger en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Rage en die televisiereeks Lingerie.

Jasmin Savoy Brown

Jasmin Savoy Brown is n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Greys Anatomy, The Leftovers, Stitchers, en Will.

Jim Brown

Jim Brown is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dirty Dozen, The Running Man, Mars Attacks!, en Any Given Sunday.

Julie Caitlin Brown

Julie Caitlin Brown is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek: The Next Generation, Star Trek: Deep Space Nine, en Babylon 5.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →