ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 74

Kimberlin Brown

Kimberlin Brown is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Back to School en in die televisiereekse General Hospital, The Young and the Restless, en The Bold and the Beautiful.

Kimberly J. Brown

Kimberly J. Brown is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tumbleweeds, Bringing Down the House, en Be Cool.

Louise Brown

Louise Joy Brown was die eerste proefbuisbaba in die geskiedenis. Louise Brown is die oudste kind van John en Lesley Brown. Na nege jaar se probeer ondergaan hulle die eerste IVF-behandeling vitro-bevrugting. Die behandeling is deur Patrick Stept ...

Lynne Brown

Lynne Brown is die voormalige Minister van Openbare Ondernemings en voormalige Premier van die Wes-Kaapprovinsie in Suid-Afrika. Sy is in Kaapstad gebore en in Mitchells Plein getoe. Na die bedanking van Ebrahim Rasool in Julie 2008 is sy as die ...

Max Brown (akteur)

Max Brown is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent That Good Night en in die televisiereekse MI-5, The Tudors, en The Royals.

Michael E. Brown

Michael E. Brown is ’n Amerikaanse sterrekundige wat sedert 2003 ’n professor in planetêre astronomie is by die Kaliforniese Instituut vir Tegnologie. Sy span het baie trans-Neptunus-voorwerpe ontdek, insluitende die dwergplaneet Eris. Aanvanklik ...

Miles Brown (akteur)

Miles Brown is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Battlefield America en in die televisiereekse The Thundermans, Drunk History, en Black-ish.

Millie Bobby Brown

Millie Bobby Brown is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Godzilla: King of the Monsters en in die televisiereekse NCIS, Once Upon a Time in Wonderland, en Stranger Things.

Neil Brown jr.

Neil Brown jr. is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Straight Outta Compton en in die televisiereekse Dirk Gentlys Holistic Detective Agency, Insecure, en SEAL Team.

Olivia Brown

Olivia Brown is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 48 Hrs., Throw Momma from the Train, en Not Easily Broken, en in die televisiereeks Miami Vice.

Orlando Brown (akteur)

Orlando Brown is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major Payne en Thirteen, en in die televisiereekse Safe Harbor en Thats So Raven.

Philip Martin Brown

Philip Martin Brown is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bounty, Sleepy Hollow, en Tinker Tailor Soldier Spy, en in die televisiereeks Waterloo Road.

Quinne Brown

Quinne Brown, is n Suid-Afrikaanse aktrise. Nadat sy gematrikuleer het, het sy in geografie en antropologie studeer aan die Universiteit van Johannesburg. Gedurende haar studies het sy die geleentheid gekry om deel te wees van die SABC2-sepie, 7d ...

Rob Brown (akteur)

Rob Brown is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Finding Forrester, Coach Carter, The Express, en Don Jon.

Robert Curtis Brown

Robert Curtis Brown is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trading Places, Catch Me If You Can, Dreamgirls, en The Men Who Stare at Goats.

Sterling K. Brown

Sterling K. Brown is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Army Wives, This Is Us, en American Crime Story.

Timothy Brown (akteur)

Timothy Brown was n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente MASH, Nashville, en Frequency, en in die televisiereeks Remington Steele.

W. Earl Brown

W. Earl Brown is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Theres Something About Mary en Black Mass, en in die televisiereekse Deadwood en Preacher.

Warren Brown (akteur)

Warren Brown is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Dark Knight Rises en in die televisiereekse Strike Back en Luther.

Wes Brown (akteur)

Wes Brown is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse True Blood, Once Upon a Time, Scandal, en Deception.

Yvette Nicole Brown

Yvette Nicole Brown is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Meet Dave en Repo Men, en in die televisiereekse Community en Pound Puppies.

Chris Browning

Chris Browning is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bright en Last Rampage: The Escape of Gary Tison, en in die televisiereekse Ray Donovan en Westworld.

Emily Browning

Emily Browning is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Series of Unfortunate Events, Sleeping Beauty, Sucker Punch, en God Help the Girl.

Carrie Brownstein

Carrie Brownstein is n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Horse Whisperer en Carol, en in die televisiereekse Portlandia en Transparent.

Myriam Bru

Myriam Bru is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Case Against X, Ti ho sempre amato!, The Two Orphans, en The Lovers of Manon Lescout.

Dylan Bruce

Dylan Bruce is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow, Orphan Black, en Midnight, Texas.

Volker Bruch

Volker Bruch is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Reader en The Baader Meinhof Complex, en in die televisiereeks Babylon Berlin.

Inge Brück

Inge Brück is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hilfe, wir bauen en Miss Molly Mill.

Agnes Bruckner

Agnes Bruckner is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Murder by Numbers, Dreamland, en Blood and Chocolate.

Amy Bruckner

Amy Bruckner is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rebound en Nancy Drew, en in die televisiereekse ER en Phil of the Future.

Justin Bruening

Justin Bruening is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Greys Anatomy, Ringer, Switched at Birth, en Good Behavior.

Amanda Brugel

Amanda Brugel is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Room en Suicide Squad, en in die televisiereekse Eyewitness en The Handmaids Tale.

Catherine Bruhier

Catherine Bruhier is n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Best Man Holiday en in die televisiereekse Due South, Switched at Birth, en How to Get Away with Murder.

Daniel Brühl

Daniel Brühl is n Duitse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Good Bye Lenin!, Inglourious Basterds, Rush, en Captain America: Civil War.

Dieter Brummer

Dieter Brummer is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours, Home and Away, Underbelly, en Winners & Losers.

Chelsea Brummet

Chelsea Brummet is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse All That, Gilmore Girls, What I Like About You, en The War at Home.

Natja Brunckhorst

Natja Brunckhorst is n Duitse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Christiane F., The Princess and the Warrior, en Never Mind the Wall.

Jackson Brundage

Jackson Brundage is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS, One Tree Hill, en See Dad Run.

Gro Harlem Brundtland

Gro Harlem Brundtland, n Noorse politikus, is die voormalige Eerste Minister van Noorwee, diplomaat, dokter en voorstander van die beginsel van volhoubare ontwikkeling. Brundtland, as n globale denker, het nuwe insig gebring tot die verhouding tu ...

Catherine Brunet

Catherine Brunet is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mommy en Wolfe, en in die televisiereekse Le monde de Charlotte en Un monde à part.

Toni Brunner

Anton "Toni" Brunner is n Switserse boer, nasionale voorsitter van die Switserse Volksparty, en n lid van die Switserse Nasionale Raad.

Chris Bruno

Chris Bruno is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Worlds Fastest Indian en in die televisiereekse The Dead Zone, Prison Break, en The Fosters.

Dylan Bruno

Dylan Bruno is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Heart Is, The One, en Taken 3, en in die televisiereeks Numb3rs.

Quinta Brunson

Quinta Brunson is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse New Girl, Broke, Quinta vs. Everything, en Up for Adoption.

Dominic Brunt

Dominic Brunt is n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Before Dawn, Bait, en Lost Dogs, en in die televisiereeks Emmerdale.

Giovanni Brusca

Giovanni Brusca is ’n voormalige lid van die Sisiliaanse Mafia. Hy het die anti-Mafiamagistraat Giovanni Falcone in 1992 vermoor en op ’n keer gesê het tussen 100 en 200 moorde gepleeg, maar kon nie die presiese getal onthou nie. Hy is in absenti ...

Herman Brusselmans

Herman Frans Martha Brusselmans is n Vlaamse digter, dramaturg en rubriekskrywer. Hy woon in Gent. Hy is een van bekendste Vlaamse skrywers, maar ook n besonders kontroversiele figuur vanwee sy kru taalgebruik en afstootlike komedie.

Heinrich Brüssow

Heinrich Wilhelm Brüssow is n Suid-Afrikaanse rugbyspeler. Hy speel vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie. Sy gereelde posisie is buiteflank. Brüssow was op Grey-kollege in Bloemfontein waar hy v ...

Birgitte Bruun

Birgitte Bruun is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goldcabbage Family, The Goldcabbage Family Breaks the Bank, en The Golden Cauliflower Family Gets the Vote, en in die televisiereeks Matador.

Kristian Bruun

Kristian Bruun is n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Murdoch Mysteries, Orphan Black, The Handmaids Tale, en Carter.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →