ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 96

Kid Cudi

Kid Cudi is n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Project X, Need for Speed, Two Night Stand, en Rampage.

Michael Cudlitz

Michael Cudlitz is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grosse Pointe Blank en Sex Drive, en in die televisiereekse Southland en The Walking Dead.

Daniel Cudmore

Daniel Cudmore is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men 2, X-Men: The Last Stand, The Twilight Saga: New Moon, en X-Men: Days of Future Past.

Roger Cudney

Roger Cudney is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Licence to Kill, Total Recall, The Arrival, en Original Sin.

Dejan Čukić

Dejan Čukić is n Deense akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In China They Eat Dogs, Snabba Cash, en All In, en in die televisiereeks Hvor svært kan det være.

Gesine Cukrowski

Gesine Cukrowski is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Feardotcom en in die televisiereekse Praxis Bülowbogen, Schwurgericht, en Der letzte Zeuge.

Kieran Culkin

Kieran Culkin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cider House Rules, Igby Goes Down, Scott Pilgrim vs. the World, en Movie 43.

Macaulay Culkin

Macaulay Culkin is n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en musikant. Hy het sy loopbaan as n kinderakteur begin. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone, My Girl, Home Alone 2: Lost in New York, en The Good Son. Hy het opge ...

Rory Culkin

Rory Culkin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente You Can Count on Me, Signs, Mean Creek, en Scream 4.

Brett Cullen

Brett Cullen is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Replacements, Ghost Rider, en The Dark Knight Rises, en in die televisiereeks Person of Interest.

Peter Cullen

Peter Cullen is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers, Transformers: Dark of the Moon, Transformers: Age of Extinction, en Transformers: The Last Knight.

Daryll Cullinan

Daryll Cullinan is n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler wat as spesialis-kolwer vir die Proteas gespeel het. Van 1993 tot 2001 het hy in 70 toetse vir Suid-Afrika uitgedraf en 4 554 lopies teen ’n gemiddeld van 44.21 lopies per kolfbeurt aa ...

John Cullum

John Cullum is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 1776, The Conspirator, en Before We Go, en in die televisiereeks Northern Exposure.

Kimberly Cullum

Kimberly Cullum is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rapture, Maverick, en The Amazing Spider-Man, en in die televisiereeks Quantum Leap.

Joseph Culp

Joseph Culp is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fantastic Four, Apollo 13, en Welcome to the Mens Group, en in die televisiereeks Mad Men.

Steven Culp

Steven Culp is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jason Goes to Hell: The Final Friday, Thirteen Days, en Captain America: The Winter Soldier, en in die televisiereeks Desperate Housewives.

Michael Culver

Michael Culver is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back en A Passage to India, en in die televisiereeks Breakaway.

Molly Culver

Molly Culver is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Warrior Angels en in die televisiereekse V.I.P., Criminal Minds, en Heist.

Benedict Cumberbatch

Benedict Cumberbatch is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente August: Osage County, Star Trek: Into Darkness, The Imitation Game, en Doctor Strange.

Ashleigh Cummings

Ashleigh Cummings is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began en Hounds of Love, en in die televisiereekse Puberty Blues en Miss Fishers Murder Mysteries.

Jim Cummings

Jim Cummings is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aladdin, The Princess and the Frog, en Winnie the Pooh, en in die televisiereeks Darkwing Duck.

Quinn Cummings

Quinn Cummings is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Goodbye Girl en in die televisiereekse The Six Million Dollar Man, Family, en Remington Steele.

Whitney Cummings

Whitney Cummings is n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Made of Honor, The Wedding Ringer, en The Female Brain, en in die televisiereeks Whitney.

R. Walter Cunningham

Ronnie Walter Cunningham, beter bekend as Walter Cunningham is n afgetrede Amerikaanse ruimtevaarder. In 1968 was hy deel van die bemanning van Apollo 7; hy was die vlieenier van die Apollo-maanmodule. Hy was die derde burgerlike ruimtevaarder na ...

Ward Cunningham

Howard G. "Ward" Cunningham is n Amerikaanse rekenaarprogrammeerder van Highland, Indiana, wat die eerste wiki ontwikkel het. Hy het in 1994 begin met die programmering van die WikiWikiWeb sagteware, en dit op 25 Maart 1995 op die webwerf van sy ...

Kaley Cuoco

Kaley Cuoco is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Virtuosity en The Wedding Ringer, en in die televisiereekse 8 Simple Rules en The Big Bang Theory.

Andrew Cuomo

Andrew Mark Cuomo is n Amerikaanse politikus, skrywer en prokureur. Sedert 2011 dien hy as die 56ste goewerneur van die New York deelstaat. Hy is n lid van die Demokratiese Party. Cuomo se pa, Mario Cuomo, het dieselfde amp vir drie termyne bekle ...

Danica Curcic

Danica Curcic is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Department Q: The Absent One, Silent Heart, en Darling.

Piper Curda

Piper Curda is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit, I Didnt Do It, en Youth & Consequences.

Maddy Curley

Maddy Curley is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stick It, Our Footloose Remake, Starting from Scratch, en Chalk It Up.

Roland Curram

Roland Curram is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Darling en Rime of the Ancient Mariner, en in die televisiereekse Bouquet of Barbed Wire en Eldorado.

Angela Curran

Angela Curran is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mike Bassett: England Manager, Jane Eyre, The Iron Lady, en The Danish Girl.

Brittany Curran

Brittany Curran is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 13 Going on 30, Dear White People, en Intrepid, en in die televisiereeks Twisted.

Lynette Curran

Lynette Curran is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Boys, Somersault, en These Final Hours, en in die televisiereeks Love My Way.

Chandra Currelley-Young

Chandra Currelley-Young is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Madea Gets a Job, Making Moves, en Tyler Perrys a Madea Family Funeral, en in die televisiereeks For Better or Worse.

Kevin Curren

Kevin Melvyn Curren is n voormalige professionele tennisspeler. As gevolg van sy lengte het hy n moeilike, plat afslaan gehad. Curren het in twee Grand Slam-enkelspeleindstryde gespeel en vier Grand Slam-dubbelspeltitels gewen. Hy en Johan Kriek ...

Cherie Currie

Cherie Currie is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Foxes, Twilight Zone: The Movie, The Runaways, en Hansel & Gretel: Warriors of Witchcraft.

Sondra Currie

Sondra Currie is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hangover, The Hangover Part II, en The Hangover Part III, en in die televisiereeks Tales of the Gold Monkey.

Althea Currier

Althea Currier is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Erotica, Kiss Me Quick!, Sinderella and the Golden Bra, en The Girls on F Street.

Bernard Curry

Bernard Curry is n Australiese akteur, skrywer, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Pretty Little Liars, Once Upon a Time, en Wentworth.

Stephen Curry (komediant)

Stephen Curry is n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Castle, Rogue, en Hounds of Love.

Tim Curry

Tim Curry is n Engelse akteur en sanger. Hy is bekend daarvoor dat hy in verskeie reeks teater-, film- en televisiewerk werk, en meestal skurkagtige karakters uitbeeld. Hy is bekend vir sy rol as dr. Frank-N-Furter in die rolprent The Rocky Horro ...

Valorie Curry

Valorie Curry is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 en Blair Witch, en in die televisiereekse The Following en The Tick.

Jane Curtin

Jane Curtin is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coneheads en I Love You, Man, en in die televisiereekse Kate & Allie en 3rd Rock from the Sun.

Valerie Curtin

Valerie Curtin is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alice Doesnt Live Here Anymore, All the Presidents Men.and justice for all., en Toys.

Jamie Lee Curtis

Jamie Lee Curtis is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trading Places, A Fish Called Wanda, True Lies, en Freaky Friday.

Kelly Curtis

Kelly Curtis is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trading Places en You Again, en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine en The Sentinel.

Robin Curtis

Robin Curtis is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Trek III: The Search for Spock en Star Trek IV: The Voyage Home, en in die televisiereekse MacGyver en Star Trek: The Next Generation.

Vondie Curtis-Hall

Vondie Curtis-Hall is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Broken Arrow, Romeo + Juliet, en Waist Deep, en in die televisiereeks Chicago Hope.

Ann Cusack

Ann Cusack is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tank Girl, Grosse Pointe Blank, Stigmata, en Accepted.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →