ⓘ Cornelius Agrippa

                                     

ⓘ Cornelius Agrippa

Heinrich Cornelius Agrippa von Nettesheim is gebore op 14 September 1486 in Keulen. Hy sterf in Grenoble of Lyon in 1534 of 1535. In 1515 het Agrippa klasse aangebied by die Pavia-Universiteit op Pimander waar hy doktorale studie onderneem het in regte en geneeskunde. Cornelius Agrippa is bekend vir sy letterkundige werk in die filosofie van okkultisme wat in 1531 gepubliseer is. Agrippa het verskeie beroepe gehad maar het homself toegespits op die bestudering van Okkultisme. In hierdie werk belig hy verskeie konsepte wat onderliggend aan die okkultisme na vore soos byvoorbeeld alchemie, astrologie en die Kabbala. Agrippa het n kleurryke geskiedenis waartydens hy vele male in konflik gekom het met die bestaande aanvaarde kennis. Hy is deur Keiser Maximilian tot ridder geslaan.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →