ⓘ LGBT-regte in Irak

                                     

ⓘ LGBT-regte in Irak

Die Republiek van Irak het onder die leierskap van Saddam Hoesein homoseksualiteit as n kriminele oortreding beskou, en ook na die bevryding van Irak deur Amerikaanse troepe en die verkiesing van n demokratiese regering bly die wettige status van homoseksualiteit omstrede. Alhoewel dit tans nie onwettig is nie, is dit steeds n taboe onderwerp. In 2014 verkeer Irak nog steeds in n soort burgeroorlog, en sommige burgermagte word daarvan beskuldig dat hulle homo- en transseksuele Irakiers soek en vermoor.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →