ⓘ Palmrekenaar

                                     

ⓘ Palmrekenaar

n Palmrekenaar is n verkleinde vorm van die algemene rekenaar en is selfs kleiner as n notaboekrekenaar. Dié onderwerp is só dat die palmrekenaar in die gebruiker se hand sal pas. Dit is amper soos n dagboek op n rekenaar en werk met n battery wat herlaai kan word. Die funksies van n palmrekenaar is beperk, maar dít wat die palmrekenaar kan doen, doen hy op n gespesialiseerde manier.

Palmrekenaars kan gewoonlik gebruik word vir Internetdoeleindes soos die stuur en ontvangs van vonkpos en om die Wêreldwye web te blaai. Sommiges kan nog fakse ook stuur en ontvang. Gewoonlik kan palmrekenaars ook as dag- en adresboeke ingespan word. Mens kan ook lyste opstel van wat alles gedoen moet word op n spesifieke dag. Hierdie lyste staan bekend as "to-do"-lyste. Die palmrekenaar kan soos n wekker of n soort alarm gestel word om mens te herinner aan belangrike afsprake en verjaarsdae.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →