ⓘ Spraak

                                     

ⓘ Spraak

Spraak is wanneer klanke of gebare gemaak word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer, of dit kan nie-verbaal wees, wanneer n individu sekere aksies uitvoer met die doel om te kommunikeer. Diere praat ook met mekaar vir kommunikasie, maar hierdie vorme van kommunikasie is nie altyd so ingewikkeld soos wat dit by mense is nie.

In baie gevalle word spraak gekompliseer deurdat die spreker iets sê, maar iets anders daarmee bedoel.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →