ⓘ Ekonomie van skaal

                                     

ⓘ Ekonomie van skaal

Ekonomie van skaal is n kenmerk van n vervaardigingsproses waarin n toename in die skaal van die onderneming, n afname in die langtermyn-gemiddelde koste van elke vervaardigde eenheid teweeg bring.

Ondernemings van enige grootte kan die voordele benut van ekonomie van skaal wanneer bedryfshandelinge uitbrei word. Die algemene voordele word verkry uit:

  • Bestuur toenemende spesialisasie van bestuurders
  • Finansieel verkryging van laer rente en toegang tot n groter verskeidenheid finansiele hulpmiddele
  • Aankope massa aankope van materiale deur middel van langtermyn kontrakte
  • Bemarking verspreiding van advertensiekostes oor n groter verskeidenheid kanale in die media

Elkeen van hierdie faktore verminder die langtermyn gemiddelde koste van vervaardiging. Die begrip moet nie verwar word met die toenemende skaalvoordeel nie, waar die uitset vergroot word binne die bestaande kapasiteit en die korttermyn koste per eenheid verminder word nie. In werklikheid is daar gewoonlik nie onbeperkte voordele met toenemende skaal nie en bestaan daar n optimale produksievolume.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →