ⓘ CiNii

                                     

ⓘ CiNii

CiNii is ’n bibliografiese databasisdiens vir materiaal in Japannese akademiese biblioteke, veral werk in Japannees en Engels wat in Japan gepubliseer is.

Die databasis is in April 2005 gestig en word onderhou deur die Nasionale Inligtingsinstituut. Die diens soek in die databasisse van die elektroniese biblioteekdiens NII self en in die Aanhalingsdatabasis vir Japannese Publikasies CJP", sowel as ander biblioteke en organisasies.

Die databasis bevat meer as 15 miljoen artikels uit meer as 3 600 publikasies.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →