ⓘ FAQ

                                     

ⓘ FAQ

n FAQ is n lys van algemene kwelvrae met antwoorde oor n bepaalde onderwerp.

Baie webwerwe gebruik FAQ-lyste om besoekers se gereelde vrae te beantwoord.

Nuusgroepe op die internet wat oor n spesifieke onderwerp handel gebruik dikwels n FAQ om beginnersvrae te antwoord, sodat die ander gebruikers nie herhaaldelik dieselfde vrae hoef te antwoord nie.

                                     

1. Voorbeeld

FAQ-lyste gebruik meestal die volgende struktuur:

V. Die motor begin nie. A. Daar kan verskeie oorsake wees, kyk na die volgende.

Waar V: staan vir die vraag en die A: vir die antwoord in Engels Q: vir question en A: vir answer.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →